Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.

Hendrik
Selling for 28 days
Total Ads3
Active Ads3
Seller stats
3Total Ads
272Total Views
Verified information
This indicates that Gumtree has taken reasonable steps to verify the authenticity of the Seller’s profile.
Read More
Read More
Mobile number
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
3 Active Ads
SavedSave
Hiermee wil ek graag vir Gabby van Durbanville aanbeveel vir werk as ’n huishulp. Gabby het voorheen vir my gewerk en ek kan haar met groot vertroue aanbeveel.Sy is ’n baie betroubare, liefdevolle en hardwerkende persoon wat altyd seker maak dat alles netjies en skoon is. Sy neem trots in haar werk en is altyd bereid om ekstra moeite te doen. Gabby kan kook en bak, en help ook graag in die tuin. Sy werk baie goed met kinders en is ook baie lief vir diere.Gabby het deurentyd gewys dat sy eerlik, verantwoordelik en toegewyd is in haar werk.Ek beveel haar met vertroue aan vir enige huishouding wat op soek is na ’n betroubare en hardwerkende huishulp.U kan haar gerus kontak by:WhatsApp: 068 978 7934 Bel: 079 123 7437
3d
Durbanville1
SavedSave
Hiermee wil ek graag vir Gabby van Durbanville aanbeveel vir werk as ’n huishulp. Gabby het voorheen vir my gewerk en ek kan haar met groot vertroue aanbeveel.Sy is ’n baie betroubare, liefdevolle en hardwerkende persoon wat altyd seker maak dat alles netjies en skoon is. Sy neem trots in haar werk en is altyd bereid om ekstra moeite te doen. Gabby kan kook en bak, en help ook graag in die tuin. Sy werk baie goed met kinders en is ook baie lief vir diere.Gabby het deurentyd gewys dat sy eerlik, verantwoordelik en toegewyd is in haar werk.Ek beveel haar met vertroue aan vir enige huishouding wat op soek is na ’n betroubare en hardwerkende huishulp.U kan haar gerus kontak by:WhatsApp: 068 978 7934Bel: 079 123 7437
18d
Durbanville1
SavedSave
Goeie dag almalMy naam is Gabby en ek woon in Durbanville. Ek is tans beskikbaar vir werk as ’n Au Pair en het nog 2 tot 3 dae per week beskikbaar, maar is ook oop vir voltydse werk indien nodig.Ek het onlangs by ’n aftreeoord gewerk waar ek na ’n tannie omgesien het. Sy is ongelukkig na die siekeboeg verskuif en daarom is ek nou weer beskikbaar vir werk.Ek is ’n betroubare, liefdevolle en hardwerkende persoon wat baie goed met kinders oor die weg kom. Ek help graag met:Oppas en versorging van kindersBasiese huiswerkKook en bakLiggaamlike aktiwiteite en speel met kindersWerk in die tuin indien nodigEk is ook lief vir diere en het geen probleem om in ’n huis met troeteldiere te werk nie.Ek het meer as 7 jaar ondervinding en kan verwysings verskaf. Ek is beskikbaar dag of nag en ook oor naweke indien nodig.Ek sal dit baie waardeer indien iemand my vir 1 tot 3 dae per week of voltyds kan aanstel.Kontak my gerus:WhatsApp: 068 978 7934Bel: 079 123 7437
1mo
DurbanvilleSuccessfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
