Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Gappy Petersen
Selling for 10+ months
Total Ads43
Active Ads6
Seller stats
43Total Ads
3.25KTotal Views
Verified information
This indicates that Gumtree has confirmed this Seller profile is authentic for the individual it represents.
Read More
Read More
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
6 Active Ads
3
Goeie dag almal Ek is gabby van durbanville as jy iemand nodag het as n HUISHULP of na jou kinders kyk selfs diere so 1 of 2 keer op n dinsdag of donerdag of dalk naweke saterdag en sondag ek is self in die aand BESKIKBAAR ek is n baie hardwerkingend person liefdevol en BETROUBARE iemand wat meer as 7JAAR ONDERVIND het met VERWYSE ek kan goed kook en bak ek is n baie ordentlike person wat hou van Al's moet op plek is en netjies is ek doen altyd iets extra in my werk as enige iemand my nodag het bel of whtspp my GERUS 0791237437.GABBY dankie
18h
2
Good day everyone I'm looking for part time work in the afternoon or at night or Saturday and sunday as a cleaner or looking after kids/pets and also older people I stay in durbanville I have more than 10years experience in working with reference I can cook and bake if you wana hire me for more INFORMATION INBOX me at 0791237437.GABBY
11d
1
Goeie dag almal Ek is gabby van durbanville ek is opsoek na extra werk op n saterdag en sondag selfs in die aande ek kan oor ook slaap om na ouer mensie om te sien selfs na kinders kyk en baie lief vir diere ek kan baie goed DUERLIK skoon maak en Al's moet op plek is en netjies lyk ek is ook lief on tune mooi te maak so jy nie ers n TUINNEER nodag nie ek kan ook heerlike kose maak en bak ek is n baie liefdevol en BETROUBARE person ek het meer as 9jaar ONDERVIND met VERWYSE bel of whtspp my GERUS 0791237437.GABBY
23d
1
Hallo almalIs jy dalk OPSOEK na n BETROUBARE en hardwerkingend person liefdevol wat na ouer mense kan omsien selfs as jy nie jou self kan help nie in die aande en soek dringend iemand ? Ek kan selfs na jou kinders of diere omsien baie lief da voor ek is ook BESKIKBAAR naweke saterdag en sondag well ek kan heerlike kose kook en bak ek is al in die BEDRYF meer as 7JAAR met ONDERVIND en VERWYSE bel of whtspp my GERUS 0791237437.GABBY dankie
24d
2
Goeie dag almal Is jy opsoek na n goeie massage van kop tot toon of will jy net dalk onspan of dalk stres van werk ? Ek ek doen massage en kom self tot by u huis en hoe klink n heerlike warem massage met n wyn of beer proe ek is BESKIKBAAR vroeg ini ogend van af 6uur tot 9uur die aand maak jou booking nou vir meer INLIGTING dankie 0791237437.GABBY
1mo
2
SavedSave
Good day everyone Do you need sum1 to clean your house or office or flat from inside to outside dont even need a gardener im available on Saturday or sunday afternoon or at night I do deep cleaning i make sure it looks neat and smell good I have more than 10years experience with reference call me or whtspp me at 0791237437.GABBY
1mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.