Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Dewald
Selling for 10+ years
Total Ads794
Active Ads11
Seller stats
794Total Ads
88.55KTotal Views
Verified information
This indicates that Gumtree has confirmed this Seller profile is authentic for the individual it represents.
Read More
Read More
Mobile number
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
11 Active Ads
12
R 220,000
SavedSave
2010 jurgens xplorer
bederf jouself met n wonderlike offroad karavaan vat jou gesin op daardie wel verdiende afrika trip die wa is volledig met alles wat jy nodig gaan he vir n wonderlike vakansie besoek die wonders van suid afrika die pragtige grondpaaie wat ons mis ry
!!!!! finansieering beskikbaar!!!!!
!!!!! inruilings welkom!!!
dewald 0️⃣8️⃣7️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
vereeniging
r220 000
hierdie wa is toegerus met die volgende…
awning vol tent
stort tent
eetgerei
brandblusser
gas bottels
geyser
stort
spaarwiel
ingeboude watertenk
yskas vrieskas
gas stoof
battery
uitskuif kombuis
queen size bed
buite multiplug
uitskop dubbel bed
heerlike kassies vir baie pakplek
brad harrison plug
alle toue en penne
8h
12
R 105,000
SavedSave
2006 gypsey regal
baie netjies en silwerskoon lieflike grote karavaan vir n gesin van 4 die wa is in 'n baie goeie toestand lekker groot yskas
dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
vereeniging
r105 000
vol tent
rally met sykante
grondseil
spaarwiel
gas bottel
water bottel
toue en penne
eiland bed
dubbel bed eet hoek
groot yskas vrieskas
microwave
baie kaste
21h
12
R 115,000
SavedSave
2008 gypsey rhapsody baie netjiese toestand die is nou waarde vir geld baie pakplek die wa is 100% kamp gereed die wa kom ook met n padwaardigheid sertifikaat
dewald 0⃣8⃣2⃣5⃣7⃣2⃣4⃣1⃣4⃣9⃣
vereeniging
r115000
ewiks movers
vol tent( l shape of gewoon)
rally tent met sykante
grondseil
spaarwiel
gas bottel
water bottel
cassette toilet
dubbel deur yskas vrieskas
microwave
dubbel bed(hoekbed)
dubbel bed eet hoek
pragtige kombuis opset
eet gerei
vreeslik baie pakplek
papiere en lisensie in orde
battery
r w c
1d
12
R 68,000
SavedSave
2006 afrispoor mongoose
g e p r y s o m t e g a a n
baie netjies klein en kompak alles in 100% werkende toestand
dewald0⃣8⃣2⃣5⃣7⃣2⃣4⃣1⃣4⃣9⃣
vereeniging
R68000
80 l national luna yskas vrieskas
2 x batterye
senior tent
alle tent kante
2 plaat gas stoof
eetgerei
ketel
water tenk
tafel
spaarwiel
toue en penne
papiere in orde
5d
11
R 100,000
SavedSave
2007 sprite splash baie mooi en netjies die wa is 100% kamp gereed hy is silverskoon lieflike aircon vir s a se warm somer vakansies
finansiering kan gereel word
dewald0⃣8⃣2⃣5⃣7⃣2⃣4⃣1⃣4⃣9⃣
vereeniging
R100 000
aircon
vol tent
rally tent
grondseil
spaar wiel
gas bottel
water bottel
eiland bed
dubbel bed eet hoek
yskas vrieskas
microvawe
baie kaste
papiere in orde
6d
12
R 55,000
SavedSave
A h a 45
nog baie netjies idiaal vir 'n heerlike toer deur die land pas op enige supercab bakkie
dewald 0⃣8⃣2⃣5⃣7⃣2⃣4⃣1⃣4⃣9⃣
vereeniging
r55000
geyser
water tenk
easy awning
enkel bed
driekwart bed
son paneel
son paneel controler
krag systeem
leer
stort tent
staander indien nie gebruik
6d
12
R 275,000
SavedSave
2020 jurgens penta
baie netjies en silwerskoon die wa het ongelooflik baie spasie binne baie baie kassies en laatjies idiaal vir 'n gesin van 4
finansiering beskikbaar( t& c)
dewald 0⃣8⃣2⃣5⃣7⃣2⃣4⃣1⃣4⃣9⃣
vereeniging
r275000
ewiks movers
aircon
modulere tent rally( nuut)
grondseil
snappy chev stoofplaat
buite wasbak
geyser
ingeboude watertenk
groot yskas vrieskas
eiland bed
dubbel bed eethoek
eetgerei
spaarwiel
kragkabel
toue en penne
mags
battery
7d
10
R 279,000
SavedSave
2017 sprite tourer s w
die wa is baie netjies idiaal vir 4 mense wat ons mooie s a wil plat toer semi offroad wat grondpad kan hanteer
finansiering beskikbaar( t& c)
dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
vereeniging
r279 000
vol tent( awning)
awning kante
grondseil
spaarwiel
groot dubbel bed
dubbel bed eethoek
groot yskas vrieskas 220v 12v
buite kombuis
2plaat gas stoof
gasbottel
wasbak
tafel
eetgerei
baie kassies
krag kabel
r w c
13d
11
R 99,000
SavedSave
2006 sprite scout
baie oulik en lekker klein om te sleep silwerskoon weeg slegs 815kg slaap gemaklik 4 mense idiaal vir iemand met n klein sleep voertuig
dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
vereeniging
R99000
ewiks movers
vol tent
rally tent wat voor aan vol tent zip
grondseil
spaarwiel
yskas vrieskas
battery
2 groot dubbel bedens
papiere in orde
20d
12
R 360,000
SavedSave
2017 Jurgens Classique 137.
Alles wat jy in n karavaan wil hê. Idiaal vir die gerieflike vakansies in jou eie hotel op wiele.
Bank finansiering biskikbaar.
Dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
Vereeniging
R360 000
Powrtouch movers
Vol tent
TV en DSTV
Aircon
Geyser
Stort
Toilet
LED ligte in hele wa
Buite kombuis
Wasbak binne
Wasbak buite
Snappy chev stoof plaat
2 x Snappy chev potte
Eet gerei
Grondseil
Spaarwiel
Ingeboude water tenk
Thuli steppie
Mags
Eiland bed
Dubbel bankie
Yskas/vrieskas
Ongelooflik baie kaste
1mo
12
R 299,000
SavedSave
2013 Jurgens Classique TDK
Baie netjies en silwerskoon met al die luukshede wat mens wil hê. Die wa is perfek vir 2 mense. Idiaal met jou eie badkamer met heerlike groot stort. Lieflike 9000btu aircon.
Finansieering beskikbaar(T&C)
Landswyd aflewering teen extra koste
Dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣
Vereeniging
R299 000
Vol Modulere tent/Rally tent(SOOS NUUT)
Grondseil
Spaarwiel
Eiland bed
Nuwe beddegoed
Eet hoek
Yskas/vrieskas
Microwave
Geyser
AIRCON
Stort
Toilet
Baie kaste
RWC
1mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.