Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.

Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.43K
Active Ads4.08K
Seller stats
13.43KTotal Ads
3.36MTotal Views
Verified information
This indicates that Gumtree has taken reasonable steps to verify the authenticity of the Seller’s profile.
Read More
Read More
Mobile number
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
4085 Active Ads
5
R 35
SavedSave
Romein Van Timbavati - Adele Reynders - Lapa.Andrea is gelukkig op Ndlofumatlapa. Sy kan haar nie meer n lewe op n ander plek as die Timbavati voorstel nie, maar dalk gaan sy binnekort nie meer n keuse he nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.159 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 7297.Fiksie.Adele Reynders Boek.Adele Reynders Boeke.Liefde.Boek.Boeke.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
7
R 35
SavedSave
Maanskyn En Rose - Ann Hite Kemp - Lapa.Twintig jaar gelede het die skool se biologie-onderwyser sy opvolger uitdruklik opdrag gegee om nooit die kas in die klas oop te maak nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke op sagteband][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7296.Fiksie.Ann Hite Kemp Boek.Ann Hite Kemp Boeke.Liefde.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
8
R 35
SavedSave
Hart In N Knapsak - Merie Scheepers - Lapa.Sy, Herman en Loek - die driemanskap uit die bos. Maar nou is dit verby. Hoe kon sy haar al die jare so met Loek misgis het?Waar Janet op n verafgelee plaas elke dag die kinders skool toe karwei met n afgeleefde ou bus, kry sy baie tyd om the dink.Tweedehandse boek.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7295.Fiksie.Merie Scheepers Boek.Merie Scheepers Boeke.Liefde.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
6
R 35
SavedSave
Liefdesparadys - Madeleine Malherbe - Lapa.Amelia kyk weke lank verlangend na die goue Labrador en sy baas wat soggens met die geel Volksie aangesnork kom om teen die koppie in die natuurreservaat uit te klim.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 7294.Fiksie.Madeleine Malherbe Boek.Madeleine Malherbe Boeke.Liefde.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 35
SavedSave
n Knippie liefde - Ria Richards - Lapa.Tussen kombuisvullis op die sypaadjie ontmoet Zoe vir Jean-Pierre Coetzee. Op sy rug tussen die pap slaaiblare en aartappelskille, su bo-op hom. Nie juis romanties nie, maar n mooier man het Zoe in haar dag des lewens nie aanskou nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7293.Fiksie.Ria Richards Boek.Ria Richards Boeke.Boek.Boeke.Afrikaanse Boeke.Liefde.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
8
R 35
SavedSave
Die Skemermeisie Van Nova Vita - Nita Griessel - Lapa.Lulu Haupt lewe heeltemal afgesonder in n huisie by die see wat sy Nova Vita - n nuwe lewe - noem. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Name in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7292.Fiksie.Nita Griessel Boek.Nita Griessel Boeke.Boek.Boeke.Afrikaanse Boeke.Liefde.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
7
R 35
SavedSave
Katra Van Die See - Frances Vermaak - Lapa.Na n traumatiese gebeurtenis in Beiroet waar Katra Neethling as verslaggewer n storie moes gaan skryf, ontmoet sy dokter Picard Wallis. Die rustige, simpatieke man met die intense sjokoladedebruin oe fassineer haar van meet af aan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 7291.Fiksie.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Boek.Boeke.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
5
R 80
SavedSave
Man's Search For Meaning - Viktor E Frankl - The Classic Tribute To Hope From The Holocaust.Psychiatrist Viktor Frankl's memoir has riveted generations
of readers with its descriptions of life in Nazi death camps and its lessons
for spiritual survival. Based on his own experience and the stories of his
patients, Frankl argues that we cannot avoid suffering but we can choose how to
cope with it, find meaning in it, and move forward with renewed purpose. At the
heart of his theory, known as logotherapy, is a conviction that the primary
human drive is not pleasure but the pursuit of what we find meaningful. Man's Search for Meaning has become one of the most influential books
in America; it continues to inspire us all to find significance in the very act
of living.Second-hand book.Paperback.English.17 CM.154 Pages.072 501 3890.REF: 7288.Non Fiction.Auschwitz.Concentration Camps.Human Freedom.Dignity.Psychology.Spirituality.Philosophy.Self-Help.Memoir.Holocaust.Personal Development.Viktor E Frankl Book.Viktor E Frankl Books.This book will be removed when sold.
1y
6
R 100
SavedSave
Verleidende Geeste - Prof JS Malan.Satanisme.Rock Musiek.Dungeons & Dragons.Karate.Astrologie.Toorkuns In Afrika.*****************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.119 Bladsye.[Merke op sagteband/skaafplekke]072 501 3890.REF: 7289.Nie Fiksie.Prof JS Malan Boek.Prof Js Malan Boeke.Geloof.Christelike Leefwyse.Okkultiese Fantasiespeletjies.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
6
R 100
SavedSave
Someone Like You - Roald Dahl.In Someone Like You are fifteen classic tales told by the
grand master of the short story, Roald Dahl.
Here, in Roald Dahl's first collection of his
world famous dark and sinister adult stories, a wife serves a dish that baffles
the police; a harmless bet suddenly becomes anything but; a curious machine
reveals a horrifying truth about plants; and a man lies awake waiting to be
bitten by the venomous snake asleep on his stomach.Contents: Taste.Lamb to the Slaughter.Man from the South.The Soldier.My Lady Love, My Dove.Dip in the pool.Galloping Foxley.Skin.Poison.The Wish.Neck.The Sound Machine.Nunc Dimittis.The Great Automatic Grammatizator.Claud's Dog.The Ratcatcher.Rummins.Mr Hoddy.Mr Feasey.*****************************************************Second-hand book.Paperback.English.19 CM.270 Pages.[Marks on paperback]072 501 3890.REF: 7287.Fiction.Roald Dahl Book.Roald Dahl Books.Short Stories.Horror.Classics.Mystery.Fantasy.Humor.British Literature.Modern Classics.Novel.Novels.This book will be removed when sold.
1y
6
R 100
SavedSave
Die Geheim Van Die Swart Skip - JN Roux.Drie seuns op n staptoer langs die kus. Die toer begin voorspoedig - hulle stap heerlik in die maanlig, vang vis en swem in die see. Maar dan verskyn daar sjielik n swart skip op die horison en hul vakansie-uitstappie word n skrikwekkende ervaring.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.72 Bladsye.[Boodskap voor in die boek][Merke en skaaf plekke op sagteband][Merk in boek]072 501 3890.REF: 7285.Fiksie.J.N. Roux.JN Roux Boek.JN Roux Boeke.Kinderboeke.Jeug.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Jeug Verhaal.Spanning.Aksie.Jong Leser.Leesboek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 100
SavedSave
Harry Griesel - Operasie Spookredding - Sonja Kaiblinger.Otto woon in n regte spookhuis en het n pratende vlermius as troeteldier.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.224 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6763.Fiksie.Harry Griesel Boek.Sonja Kaiblinger Boek.Sonja Kaiblinger Boeke.Kinderboeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Seuns.Leesboek.Opvoedkunde.Lees.Kinder En Tiener Fiksie.Jeug.Kind.Geillustreerde Fiksie.Boeke Vir Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 100
SavedSave
Kasjtanka - Anton Tsjechof.Een koue winterdag in ou Rusland gaan stap Kasjtanka saam met haar baas, die skrynwerker. n Vrolike klomp soldate kom in die straat afgemarsjeer en die musiek maak die skoon verskrik. Paniekerig hardloop sy weg en raak verlore in n onbekende deel van die dorp.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.56 Bladsye.[Hardeband skaaf plekke][Omslag geskeur en verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7284.Fiksie.Kinders.Kinderboeke.Jeug.Anton Tsjechof Boek.Anton Tsjechof Boeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Hond.Honde.Diere.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
10
R 50
SavedSave
Ontdek Insekte - Fac Tiedt.Illustrasies: Marita Johnson - Daan Retief Uitgewers.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.41 Bladsye.[Merk op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7383.Nie Fiksie.Leer.Fac Tiedt Boek.Fac Tiedt Boeke.Opvoedkundig.Opvoedkundige Boeke.Opvoekundige Boek.Leer Oor Insekte.Skool.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Jeug.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 100
SavedSave
Nogmaals Vrou - Gien Karssen - Vrouekarakters Uit Die Bybel.1. Hagar.2. Lot Se Vrou.3. Ragel.4. Lea.5. Dina.6. Tamar.7. Jogebed.8. Debora.9. Delila.10. Naomi.11. Orpa.12. Rut.13. Migal.14. Abigail.15. Batseba.16. Isebel.17. Hulda.18. Herodias.19. Salome.20. Maria Magdalena.21. Saffira.22. Maria Van Jerusalem.23. Febe.24. Lois En Eunise.Wenke Vir Bybelstudie.Wenke Vir Bybelkringe.Wenke Vir Leiers Van Bybelkringe.Wenke Vir Die Bespreking Van Lot Se Vrou In N Groepsverband.Hoe Maak U Self N Karakterskets?Bybelstudie.Nogmaals Vrou is die opvolger van Haar Naam Is Vrou.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.168 Bladsye.[Omslag merke en skeur plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Hardeband merk en skaaf plekke][Pen/Potlood]072 501 3890.REF: 7282.Nie Fikise.Bybel.Gien Karssen Boek.Gien Karssen Boeke.Geloof.God.Christelike Leefwyse.Bybelstudie.Bybelse Vroue.Boeke Vir Vroue.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 100
SavedSave
Makapan's Caves And Other Stories - Herman Charles Bosman.1. Makapan's Caves.2. Yellow Moepels.3. The Red Coat.4. Unto Dust.5. Funeral Earth.6. The Mafeking Road.7. Karel Flysman.8. The Question.9. The Rooinek.10. Cometh Comet.11. Ox-Waggons On Trek.12. In The Withaak's Shade.13. A Boer Rip Van Winkel.14. In Church.15. Secret Agent.16. News Story.17. Lost City.18. Singular Events.19. Detective Story.20. At This Time Of Year.21. A Bekkersdal Marathon.22. Laugh, Clown, Laugh.23. Play Within Play.24. Birth Certificate.25. White Ant.26. Day Of Wrath.27. Jim Fish.****************************************Second-hand book.Paperback.English.18 CM.190 Pages.[Paperback damaged/marks][Message in front of book][Marks similar to these in the book][Small tear pages]072 501 3890.REF: 7280.Fiction.Herman Charles Bosman Book.Herman Charles Bosman Books.Stories.Stories Of South Africa.Oliver Schreiner.Eugene Marais.Stephen Gray.South Africa.This book will be removed when sold.
1y
12
R 100
SavedSave
Blydskap - Johannes De Villiers - Mindfulness-Wenke Vir N Vreugdevolle Lewe."DIT HELP NIE JY WAG TOTDAT JOU LEWE PERFEK IS VOORDAT JY JOUSELF BLYDSKAP GUN NIE. MAAK NOU RUIMTE VIR BLYDSKAP, KOM TUIS IN JOU VEL ONGEAG WAAR JY IN JOU LEWE IS. EN KYK DAN HOE DINGE IN PLEK BEGIN VAL.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.271 Bladsye.[Merk in boek][Pen soortgelyk soos hierdie in die boek][Potlood]072 501 3890.REF: 7279.Nie Fiksie.Johannes De Villiers Boek.Johannes De Villiers Boeke.SELF-HELP.Vreugde.Dankbaarheid.Lewensvreugde.Meditasie.Buitelig.Gelukkig.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 110
SavedSave
Byleveld - Hanlie Retief - Dossier
Van N Baasspeurder.
Die pas afgetrede speurder Piet
Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste
misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy
het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis
Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar
gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en
talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie
van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto's uit polisiedossiere
in.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.270 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7278.Nie Fiksie.• Hanlie Retief Boek.
• Byleveld.
• Byleveld Boek.
• Roof.
• Moordman Van Wemmerpan.
• Hamermoordenaar.
• Leigh Matthews.
• Sheldean.
• Misdaad.
• Ware Misdaad.
• Misdaad In Suid Afrika.
• Suid Afrika.
• Ware Verhale.
• Piet Byl.
• Piet Byleveld.
• Wemmerpan Moorde.
• Jeppy Moorde.
• Speurder.
• Polisie.
• Ware Misdaad.Moord.Piet Byleveld Boek.Piet Byleveld Boek.Speuder.Oudbrigadier.Brigadier.Speurders.Reeksmoordernaar.Dossiere.Talle Moorde.Brixton Moord En Roof.
• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 60
SavedSave
Wanneer n vrou treur - Nina Smit.
Kosbare wenke om jou te help om die
treurproses vir jouself en vir ander te versag. Dwarsdeur die boek loop ‘n goue
draad van onwrikbare vertroue in God en die hoop op ‘n toekoms sonder pyn en
hartseer.
Verlies is altyd onwelkom, iets wat
jy nooit vooraf beplan nie. Tog is dit onlosmaaklik deel van die lewe – of dit
nou is omdat jy jou vriende moet verlaat om op ‘n ander plek te gaan woon, of
omdat jy ‘n dierbare verloor het. Nina Smit, uit eie ervaring, wys ons daarop
dat verlies en hartseer pluspunte het, soos geestelike groei, deernis met ander
en die besef dat jy, ten spyte van jou verlies, steeds jou seëninge kan tel. ‘n
Mens kan nie by jou verliese vassteek nie – jy moet hulle uiteindelik agterlaat
en die kosbare lewenslesse wat jy deur hulle geleer het, in jou lewe vorentoe
aanwend.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.105 Bladsye.[Naam/van/datum][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7277.Nie Fiksie.Boeke Vir Dames.Boeke Vir Vroue.Verlies.Geesteswetenskappe.Christelike Publikasies.Christelike Leefwyse.Geloof.Spiritualiteit.Geestelike Boeke.Nina Smit Boek.Hartseer.Pyn.Dood.Die Dood Van N Huweliksmaat.Die Dood Van N Kind.Hemel.Miskraam.Treurproses.Self-Help.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 110
SavedSave
Harold Shipman - The Doctor Of Death - Crime Investigated - Mel Plehov - True Crime.At the turn of the millennium, breaking news of the murders
committed by general practitioner, Harold Shipman, captured the attention of
the world. With over 250 possible victims, Shipman earned the chilling moniker
of "Doctor Death" and has gone down in history as one of the most
prolific killers to date.
Uncover
the details of his crimes with this gripping account, both fascinating and
frightening in equal measure.Second-hand book.Paperback.English.21 CM.224 Pages.[Marks in book]072 501 3890.REF: 7276.Non Fiction.Crime.Murder.An Extensive Account Of Britain's Prolific Killer.Igloobooks.Kill.Death.Jail.Trial.Serial Killers.Murders.Crimes.Serial Killer.Killer.This book will be removed when sold.
1y
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
