Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Filter & refine
Clear All
Results for wind pomp in All Categories in South Africa
Negotiable
NEGOTIABLE
SavedSave
Stel U belang om in die Weskus buite Dwarskersbos Off ~ Grid te koop? Ek virkoop my 2000m² plot met n 4 slaap kamer shipping container huis, 2 ½ badkamer, 1 study room, 2 sitkamers, oop~plan kombuis met gas geyser en stoof. 2500L Jojo water tank met kragtige water pomp vir huishoudelykke gebruik, (stort, was bakke, toilette en zink water), plus aparte 1500L reen water Jojo drink water tank. Splinter nuwe Solar en wind turbine krag wat die hele huis houding diens. As daar nie son is nie, is daar virseker wind. Die huis is 149m². Pale is reeds geplant vir 6m by 5m motor afdak vir twee voertuie, (dak nie voltooi nie). Gerieflikke hoender huis wat maklik 6 hoender kan huisves, ons het slegs 4, (ons kry elke dag vars eiers). ¾ van die erf is omhein vir ons troetel diere. Ons sewerage systeem is self onderhoudend met twee 2500L tanks, een vir grys water water met n pomp terug gepomp word na die blommetjie tuin en die tweede een word gepomp 1 keer n jaar na die lokale Munisipaliteit sewerage pomp plaas. My plot is aan die stil kant van die plaas, met ander woorde Baie rustig. Van die voorstoep het ons n pragtige SunSet view soos net die Weskus kan gee met die see voor jou. Natuurlik vir die VISSERSMANNE en strand liefhebbers is die Weskus n droom. Ons het legally al die vireistes van Bergrivier Munisipaliteit gevolg. Wat dit rerig besonder maak is die veiligheid.
16d
Save this search and get notified
when new items are posted!