Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for wild plaas in "wild plaas" in South Africa in South Africa
1
R 110
SavedSave
Omnibus - Wilde Hawer - Madelie Human - Romanza - REF: 5624.
Hierdie omnibus is ’n
samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Om Ben lief te hê,
Om Dirk te tem en Om Kobus te ken.
Om Ben lief te hê:
Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede
liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die
plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.
Om Dirk te tem:
Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof
sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie
by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.
Om Kobus te ken:
Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy
spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun
te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee nie.
Nuwe boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.399 Bladsye.072 501 3890.REF: 5624.Fiksie.Romanza.Romanse.Madelie Human Boek.Madelie Human Omnibus.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
N Man Soos Krit – Andre Pretorius.
Krit Kritzinger – beesbaron! N Man wat op
dertigjarige leeftyd n plaas van vyftigduisend hektaar in die bosveld besit. En
daarby tienduisend beeste.
Waar Mariet langs haar vriend, Tok, in die
vliegtuig sit, wonder sy oor hierdie indrukwekkende man. Gaan hulle jagtog op
Krit se plaas geniet? Tok was so opgewonde toe hy genooi is om saam met Seb op
die bosveldplaas te gaan jag. Die plaas wat volgens Krit “tussen erens en
nerens” is.
Reeds in die vliegtuig is Krit se meisie vyandig
teenoor Mariet. Waarom? Omdat sy nie Krit wild eel met n klomp jagters nie? Of
is dit omdat Krit dalk te veel aandag aan Mariet gegee het op die lughawe? Is
Helga bang dat sy haar beesbaron gaan verloor?
Dadelik na hulle aankoms gebeur daar egter dinge
wat Helga se jalousie tydelik op die aftergrond skuif. Daar word van Krit se
beeste gesteel en hy moet sy gaste aan hulleself oorlaat want hy het te staan
gekom teen n bende rowers, wat nie skroom om te skiet nie.
Vir Mariet is alles so vreemd, want Tok is n
fanatiese jagter en gee geen aandag aan haar nie en Helga maak geen geheim
daarvan dat sy Mariet nie kan verdra nie. En dan is daar die siniese Ben
Dekker, die bestuurder van Krit se koninkryk – is dit moontlik dat hy kop in
een mus met beesdiewe is?
En dan word die fantastiese vakansie waarna sy
so uitgesien het n nagmerrie en sy moet veg vir haar lewe. Sal sy ooit weer vir
Krit en die ander sien – of gaan sy n grusame dood sterf op hierdie afgelee
plaas?
n Man Soos Krit is n spannende liefdesverhaal
deur die skrywer van Vlug Weg Na Vryheid en is self n toegewyde grootwildjager,
wat die bosveld ken.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
165 Bladsye.
Naam en van in boek.
Kyk na foto's asb.
072 501 3890.
REF: 874.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
