Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for te koop in "te koop" in Western Cape in Western Cape
1
R 60,000
SavedSave
1986
8d
Other3
Contact f/price
SavedSave
5 jong bulle te koop..santa/angus/hereford
R38.50 per kg geweeg by naaste skaal om as n groep te gaan
5 young bulls for sale
R38.50 per kg weight @ nearest scale, to go as a group
082 4257516
11d
9
R 60,000
SavedSave
19 swaar dragtige X Dohne ooie te koop, baie goeie kondisie, +/- 4 maande dragtig, kontak Roux, 0845116163
15d
Vanrhynsdorp - North1
R 275
SavedSave
Hi ek verkoop hoendermis dis le hoenders. Ek vra R275 per cube aflewering ingesluit tot in Wellington paarl area. Whatsapp of kontak my gerus na 0725151608.
9d
Wellington7
13d
Swellendam1
R 200
SavedSave
PRAGTIGE GANSE TE KOOP
Slegs R200 per gaans
Weskus, Kaap
Bergrivier-pad tussen Velddrif en Hopefield
Diane 073 367 1136
12d
Velddrif5
7d
Montagu12
R 2,950,000
SavedSave
Gesogde eiendom reg langs Hoërskool Hopefield, te koop!4 slaapkamers2,5 badkamersDubbel garageOopplan kombuisSitkamerWaskamerStoep met braaiVrugte bomeDie huis is goed versorg en onlangs oorgeverf. Die badkamers is oorgedoen. Die huis is geleë op groot uitgestrekte dubbel erf vir eindelose tuinbou en uitbrei geleenthede.Moenie die kans laat verbygaan om in hierdie veilige en gerieflike eiendom te belê nie! Geleenthede soos hierdie kom selde voor.Die huis is geleë reg langs Hoërskool Hopefield.250m van Kleuterskool650m van NG Kerk900m van Spar30min ry na Langebaan75min ry na KaapstadR 2 950 000.Jaco - 082 875 1450
16d
Hopefield3
18d
Caledon7
R 3,650
NEGOTIABLE
SavedSave
With a single-speed drivetrain and dual braking system, this is a bike young girls will enjoy on estate pavements /park paths. A low-step aluminium frame with upright handlebars creates a comfortable riding position. Back-pedal and V-brakes allow controlled stopping whether cruising casually or picking up a little speed.
**Besides cosmetic signs of previous use, the bike is fully functional- following a service and detailed clean.
Viewing by arrangement in Goodwood. Reach out for available alternatives.
:Girls specialized riprock 20 inch bcycle single speed/ fietse te koop
8d
1
R 6,500
SavedSave
65 Highline Silver lêhenne te koop. Het einde Oktober begin lê, 97% produksie. R6500. Hok optioneel
18d
Vredenburg3
Contact f/price
SavedSave
Laptop bag te koop Kontank vir meer inligting na 071 164 0963
18d
Moorreesburg1
Contact f/price
SavedSave
Hout te koop @ 1000 stukke vir R800.00
Moet gelaai word op plaas word op plaas. Naby Caledon/Villiersdorp. Geen aflewerings.Kontak my op 076 069 5206
11d
Caledon6
R 300
SavedSave
NUWE BEKENDSTELLING!Poetry in die pos UITGAWE 2169 bladsye vol van my val en my opstaan,My seer en my terugkeer,My hoop en my heling.Oop vir bestellings NOUBestel vroegtydig en jy kry AFSLAG!Koop meer as een digbundel en betaal SPESIALE PRYSWhatsapp my om te bestel 072 521 4905Dankie vir almal wat Poetry in die Pos Uitgawe 1 gekoop het, ek waardeer julle ❤️Deel asb hierdie plasing en help my droom bewaarheid, sodat ek kan aanhou droom,En dig.Poetry GroeteTharisa Coetzee
13d
Vredendal6
R 3
SavedSave
Groot vars Makatane te koop @ R3 per kg. Kontak Ruanda @ 0828245612. Worcester.
11d
Worcester3
R 140
SavedSave
Lusern bale te koop - Herbertsdale.+-25kg klein blok bale.R140.00 per baal.Ernstige kopers WhatsApp 0722129277.Geen aflewerings nie.
25d
Mosselbaai4
Contact f/price
SavedSave
Voel hok te koop nog in n baie goeie kondisie R600
23d
Malmesbury7
12d
VERIFIED
SavedSave
Hiermee wil ek graag vir Gabby van Durbanville aanbeveel vir werk as ’n huishulp. Gabby het voorheen vir my gewerk en ek kan haar met groot vertroue aanbeveel.Sy is ’n baie betroubare, liefdevolle en hardwerkende persoon wat altyd seker maak dat alles netjies en skoon is. Sy neem trots in haar werk en is altyd bereid om ekstra moeite te doen. Gabby kan kook en bak, en help ook graag in die tuin. Sy werk baie goed met kinders en is ook baie lief vir diere.Gabby het deurentyd gewys dat sy eerlik, verantwoordelik en toegewyd is in haar werk.Ek beveel haar met vertroue aan vir enige huishouding wat op soek is na ’n betroubare en hardwerkende huishulp.U kan haar gerus kontak by:WhatsApp: 068 978 7934 Bel: 079 123 7437
2d
Durbanville10
1mo
MosselbaaiSave this search and get notified
when new items are posted!
