Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for snoek in "snoek" in Western Cape in Western Cape
1
Panelbeater moet ondervinding hê !PiketbergWeskaap
5d
Piketberg2
Contact f/price
SavedSave
Ek soek 1 so n rim 16 duim x 6 gat soos die foto. Dis n Racing Hart of A-Line. Whatssap my of bel my by 076 021 4811. Wiaan Nortier.
5d
VERIFIED
3
R 2,100,000
SavedSave
EAST COASTFISHERY, TAKE AWAY & SUSHI BAR EASTCOAST located in “Stillbaai”Servicinglocals & TourismExcellentLocation!!!Owner wantsto relocate to Cape TownNewlyfitted recently (Cost around 700k)Focus is on“family meals”OperatingMonday – Saturday (Sundays can be added)250 Pocketsof Potatoes per week!!! 500kg Hake per week.Turnoveraround 350k Plus per month.Rent 11kElec &Gas 16k / monthPayroll 33kplus per monthOwnerDriven / Can have it “Management Run”No “online”sales (Must be added with deliveries)Alsoincludes Ribs / Prawns / Mussels / Calamari / Snoek. MUST GO!!Netting 80k/ month +PRICE 2.1m PLUS STOCK“THEPERFECT RETIREMENT INVESTMENT!!For more info please contact Joe @ 0725998097 / joe@donedealbrokers.co.zaItems Available: 1
2mo
DoneDeal Business Brokers
6
SavedSave
AANLYN ENGELS-ONDERWYSERS GESOEKOns soek gemotiveerde aanlyn Engels-onderwysers om by ons platform aan te sluit.Vereistes:✔️ Vlot in Engels✔️ TEFL/TESOL (of bereid om dit te kry)✔️ Betroubare internetverbindingWat jy kry: Buigsame ure $11 per uur Onderrig aan internasionale studente Doen nou aansoek via WhatsApp: 073 400 1517Beperkte plekke — slegs ernstige aansoekers.
2d
DurbanvilleSavedSave
HiMy naam is Petronella Mathys. Ek is n homebase care gesertifiseerde versorger van paarl met 3 jaar ondervinding. Ek het meestal met dementia pasiente gewerk en verstaan gedragsuitdaging, medikasie-herinnings, personlike higiene en hoe om kalm en geduldig te bly tydens moeilike oomblike. Ek is betroubaar, hardwerkenden passievol oor bejaardesorg selfs kinders met n behoefte. Ek soek dagskof werk in paarl/ wellington area, maar kan invul vir nagskof indien nodig. Kan ek my cv vir julle stuur. Beskibaar: DadelikU kan my watsupp ookBaie dankiePetronella Mathys 066 543 5909
3d
Other12
10d
Worcester5
Contact f/price
SavedSave
Ek help vroue om ‘n digitale vaardigheid te leer en van die huis af inkomste te bouBESKRYWING:
As jy ‘n vrou is wat finansieel vas voel en nie weet waar om te begin nie – jy is nie alleen nie.Ek werk met vroue wat:
– Moeg is om van salaris tot salaris te leef
– Meer tyd by die huis wil hê
– ‘n manier soek om hulself weer op te bouEk wys jou stap-vir-stap hoe digitale bemarking werk en hoe jy dit kan gebruik om jou eie inkomste stroom te begin.Dit gaan nie oor vinnige geld nie.
Dit gaan oor om ‘n vaardigheid te leer wat jou lewe oor tyd kan verander.✔ Beginner-vriendelik
✔ Ondersteuning en leiding
✔ Werk vanaf jou selfoon
Stuur “BEGIN” of kontak my vir meer inligting
3d
1
SavedSave
Dewald Louw Construction is op soek na 'n junior BOUVOORMAN wat selfstandig is en 'n terrein kan bestuur en met al die fasette van 'n bouperseel vertroud is. Moet kan werk met arbeiders, ambagsmanne en ook sub kontrakteurs. Uitgebreide kennis van die bou van huise is belangrik asook die gewilligheid om te leer. Ons opereer in die Boland - Montagu, Bonnievale, Swellendam en omliggende areas asook in Malmesburry. (indien aansoeker belangstel in Malmesbury area, meld asb so op aansoek) Ons kantoor en hoof operasies is in Robertson.Aansoeke moet vergesel word van 'n volledige CV - Verlangde salaris moet gemeld word. Persoon moet of in Robertson Woonagtig wees of tot in Robertson kan kom met eie vervoer en ook in besit wees van ten minste 'n kode 8 lisensie. Die suksesvolle kandidaat moet kan begin in die eerste week van Mei.Stuur asseblief aansoeke na dewald@dlconstruction.co.za
5d
RobertsonSavedSave
WERKSAANKONDIGING: TAKBESTUURDER POS BESKIKBAARMaatskappy: AutoboysTakke: George & WorcesterOns is op soek na ’n ervare en gemotiveerde Takbestuurder om verantwoordelikheid te neem vir ons Autoboys takke in George en Worcester.Posbeskrywing:Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:* Algehele bestuur van die tak se daaglikse bedrywighede* Bestuur van personeel en werkskedules* Kliëntediens en kwaliteitbeheer* Voorraadbeheer en bestellings* Bereiking van verkoops- en prestasiedoelwitte* Administrasie en verslagdoening aan hoofkantoorVereistes:* Bewese bestuurservaring (verkieslik in motor- of glasbedryf)* Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede* Betroubaar, professioneel en resultaatgedrewe* Basiese rekenaar- en administrasievaardighede* Geldige bestuurslisensieOns bied:* Mededingende salaris (volgens ervaring)* Prestasie-gebaseerde bonusse* Groeigeleenthede binne die maatskappy* Stabiele en gevestigde werksomgewingAanvangsdatum:So gou moontlikAansoeke:Stuur CV en kort motiveringsbrief na: [josefb@autoboys.co.za](mailto:josefb@autoboys.co.za) 081 270 5282Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
11d
George1
SavedSave
Ons kliënt, n betroubare konstruksiemaatskappy in George is op soek na n vaardige en gemotiveerde Konstruksie Toesighouer om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat beskik oor uitstekende leierskapvaardighede, sterk organisatoriese vermoëns, en deeglike kennis van konstruksiebestuursbeginsels, met n fyn oog vir detail. Die vermoë om effektief met spanlede en kontrakteurs te kommunikeer en saam te werk, is noodsaaklik vir sukses in hierdie rol.Pos Vereistes:Minimum 4 jaar relevante ondervindingGoeie mensebestuursvaardighedeRekenaargeletterdheidSterk wiskundige vaardighede (metings, skaal, omskakelings, ens.)Vermoë om werknemers en subkontrakteurs te bestuurVermoë om konflik effektief te hanteerTweetalig (Afrikaans & Engels)Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haalGeldige bestuurderslisensie en betroubare vervoerGoeie kennis van konstruksiemetodes, materiale en gereedskapVerantwoordelikhede:Bestuur en toesig hou oor konstruksieprojekte, en verseker dat projekte volgens tydlyne, begroting en kwaliteitstandaarde voltooi wordKoördineer en bestuur alle aktiwiteite op die terrein, insluitend subkontrakteursVerseker nakoming van gesondheid- en veiligheidsregulasies en handhaaf n veilige werksomgewingBevorder n positiewe werksomgewing met fokus op spanwerk, aanspreeklikheid en hoë gehalte vakmanskapIf you do not receive feedback in 5 days, please consider your application as unsuccessful
https://www.jobplacements.com/Jobs/K/KONSTRUKSIE-TOESIGHOUER-GEORGE-1280105-Job-Search-04-13-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
6h
Job Placements
1
SavedSave
Ons is op soek na ’n ervare en gedrewe Konstruksievoorman om aan te sluit by ons span vir die bou van ’n nuwe residensiële wonings in Malmesbury. .Sleutelverantwoordelikhede:Terreinbestuur: Toesighouding oor alle bouterreinstadiums, vanaf uitgrawings tot finale afwerking.Gehaltebeheer: Verseker dat alle werk voldoen aan die argitek se spesifikasies en die strukturele ingenieur se vereistes.Administrasie: Byhou van die Instruksieboek op terrein en koördinering van terreinvergaderings.Veiligheid en Regulasies: Toepassing van bouersreëls, regulasies en NHBRC-vereistes.Subkontrakteurs: Bestuur en koördinering van genomineerde subkontrakteurs vir spesialisinstallasies soos sonkragstelsels en kaste.Vereistes:Bewese ondervinding as voorman in residensiële konstruksie.Deeglike kennis van boumateriaal en -metodes (bv. 270mm holte-mure en betonwerk).Vermoë om tegniese tekeninge akkuraat te lees en uit te lê.Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en EngelsHoe om aansoek te doen:Stuur jou CV en verwysings na Resume@dlconstruction.co.za of kontak ons by Nul ag dubbel 4 dubbel 3 dubbel 5 dubbel 0Sluitingsdatum: 30/04/2026
9d
Malmesbury1
R 150
NEGOTIABLE
SavedSave
This is a full-colour guide to all the books in the Bible. This book forms part of a very large collection of Theological books that are available in Bellville. Please contact me should you be looking for anything particular.Die boek vorm deel van ñ baie groot versameling Teologiese boeke wat beskikbaar is in Bellville. Kontak my gerus as u iets spesifiek soek.
22d
VERIFIED
1
R 100
NEGOTIABLE
SavedSave
Wat sê Die Bybel oor ...is ñ omvattende Bybelse gids. Die boek is deel van ñ baie groot versameling Teologiese boeke en is beskikbaar in Bellville. Kontak my gerus indien u iets spesifiek soek.
22d
VERIFIED
1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
11d
1
SavedSave
Ons kliënt, n betroubare konstruksiemaatskappy in die Paarl is op soek na â??n vaardige en gemotiveerde Konstruksie Toesighouer om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat beskik oor uitstekende leierskapvaardighede, sterk organisatoriese vermoëns, en deeglike kennis van konstruksiebestuursbeginsels, met â??n fyn oog vir detail. Die vermoë om effektief met spanlede en kontrakteurs te kommunikeer en saam te werk, is noodsaaklik vir sukses in hierdie rol.Pos Vereistes:Minimum 4 jaar relevante ondervindingGoeie mensebestuursvaardighedeRekenaargeletterdheidSterk wiskundige vaardighede (metings, skaal, omskakelings, ens.)Vermoë om werknemers en subkontrakteurs te bestuurVermoë om konflik effektief te hanteerTweetalig (Afrikaans & Engels)Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haalGeldige bestuurderslisensie en betroubare vervoerGoeie kennis van konstruksiemetodes, materiale en gereedskapVerantwoordelikhede:Bestuur en toesig hou oor konstruksieprojekte, en verseker dat projekte volgens tydlyne, begroting en kwaliteitstandaarde voltooi wordKoördineer en bestuur alle aktiwiteite op die terrein, insluitend subkontrakteursVerseker nakoming van gesondheid- en veiligheidsregulasies en handhaaf â??n veilige werksomgewingBevorder â??n positiewe werksomgewing met fokus op spanwerk, aanspreeklikheid en hoë gehalte vakmanskapIf you do not receive feedback in 5 days, please consider your application as unsuccessful078 619 0724
https://www.jobplacements.com/Jobs/K/KONSTRUKSIE-TOESIGHOUER-PAARL-1280106-Job-Search-04-13-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
6h
Job Placements
SavedSave
Hiermee wil ek graag vir Gabby van Durbanville aanbeveel vir werk as ’n huishulp. Gabby het voorheen vir my gewerk en ek kan haar met groot vertroue aanbeveel.Sy is ’n baie betroubare, liefdevolle en hardwerkende persoon wat altyd seker maak dat alles netjies en skoon is. Sy neem trots in haar werk en is altyd bereid om ekstra moeite te doen. Gabby kan kook en bak, en help ook graag in die tuin. Sy werk baie goed met kinders en is ook baie lief vir diere.Gabby het deurentyd gewys dat sy eerlik, verantwoordelik en toegewyd is in haar werk.Ek beveel haar met vertroue aan vir enige huishouding wat op soek is na ’n betroubare en hardwerkende huishulp.U kan haar gerus kontak by:WhatsApp: 068 978 7934 Bel: 079 123 7437
16d
Durbanville1
SavedSave
Gastehuis op soek na Assistent bestuurder.Die ideale persoon sal n georganiseerde enkelopende netjiese persoon tussen 40 en 55 jaar oud wees wat ten volle afrikaans en engels kan praat, fyn opgevoed met n sagte aura.
1mo
ClanwilliamSavedSave
Ons Maatskappy, 'n
vrugteverpakkings- en verkoeling besigheid gebaseer in die Paarl, soek 'n
gekwalifiseerde gesondheidsverpleegster om gesondheids-sorg en ondersteuning
aan ons werknemers by ons maatskappyperseel te bied. Hierdie rol sal op 'n onafhanklike kontrakteurbasis aangebied word. Die
suksesvolle kandidaat moet 'n minimum van 3-5 jaar relevante ondervinding hê. Dit is 'n
voltydse pos wat 'n 6-uur skof, 3 dae per week, vereis.
VERANTWOORDELIKHEDE:
Verskaf basiese gesondheids-sorgdienste,
gesondheidsassesserings, mediese konsultasies, insluitend noodhulp.Monitor en bestuur werknemers se mediese behoeftes in lyn met maatskappyvereistes.Handhaaf akkurate en vertroulike gesondheidsrekords.Bied leiding en dienste met betrekking tot
gesinsbeplanning en algemene gesondheidsopvoeding.Uitreik van medikasie soos gedefinieer deur u
praktykbestek.Bestuur en administreer gevalle van beserings aan
diens.Bied leiding oor beroepsgesondheids- en
veiligheidspraktyke.Verskaf konsultasie- en adviesdienste aan lynbestuur
oor beroepsgesondheidsaangeleenthede.
WERKSVEREISTES:
Moet geregistreer wees by die Suid-Afrikaanse
Verpleegraad (SARV) in gesondheidsverpleging met sterk kennis van beroepsgesondheidsverpleging.Minimum 3-5 jaar ondervinding, verkieslik in 'n
produksieomgewing en/of voedselvervaardiging en/of FMCGKennis van voedselveiligheidstandaarde en
beroepsgesondheidswetgewing.Geldige lisensie vir uitreiking van primêre gesondheidsorgmedikasie.Geldige bestuurslisensie en eie versekerde voertuig
is noodsaaklik.Vlotheid in Afrikaans en Engels.Beskikbaarheid om op die perseel te werk gedurende
aangewese ure.Sterk aandag aan detail en organisatoriese
vaardighede.Vermoë om onafhanklik en professioneel te werk.Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.Hoë vlak van integriteit, diskresie en
betroubaarheid.
Indien u belangstel om aansoek
te doen, stuur asseblief u aansoek per e-pos na shafiekah@novopack.co.za
19d
PaarlPosisie: Grondslagfase-onderwyser(es) met Leierskap-
en Toekomstige gedeelde eienaarskapspotensiaal
’n Gevestigde,
onafhanklike skool is op soek na ’n dinamiese en gedrewe opvoeder om by ons
span aan te sluit, met ’n fokus op die grondslagfase en ’n visie om saam met
die skool te groei soos dit uitbrei.
Hierdie geleentheid is
geskik vir ’n ambisieuse individu wat passievol is oor onderwys, selfversekerd
is in leierskap, en belangstel om in ’n langtermyn bestuursrol te ontwikkel,
met die potensiaal om in die toekoms na eienaarskap oor te skakel.
Sleutelvereistes:
’n Erkende
onderwyskwalifikasie, met fokus op die Grondslagfase Vlot in beide
Afrikaans en Engels (gesproke en geskrewe) Sterk klaskamerbestuur- en organisatoriese vaardighede Bewese leierskapvermoë of bestuurservaring ’n
Entrepreneursingesteldheid met ’n passie vir onderwysontwikkeling ’n Energieke,
uitgaande persoonlikheid met ’n proaktiewe, “doen-dit-nou” ingesteldheid Bereidheid om saam
met die skool te groei soos dit na hoër grade uitbrei
Sleutelverantwoordelikhede:
Lewer hoëgehalte
onderrig in die Grondslagfase Ondersteun die
ontwikkeling en uitbreiding van die akademiese programHelp met die
daaglikse bestuur en administrasie van die skool Dra by tot
strategiese beplanning en groeiniatiewe Bou sterk
verhoudings met leerders, ouers en personeel Neem geleidelik meer
leierskap- en bestuursverantwoordelikhede op
Wat ons bied:
’n Unieke
groeigeleentheid binne ’n uitbreidende skool Mentorskap in skoolleierskap en -bestuur ’n Duidelike pad na
’n senior leierskapsrol en moontlike toekomstige gedeelde eienaarskap ’n Ondersteunende en vooruitdenkende werksomgewing
Indien jy ’n
gemotiveerde, tweetalige opvoeder is met ’n visie wat verder as die klaskamer
strek, en die dryfkrag het om ’n groeiende skool te help bou en lei, nooi ons
jou uit om aansoek te doen.
Om aansoek te doen:
Stuur asseblief jou CV saam met ’n kort motiveringsbrief waarin jy jou
leierskapservaring en langtermyn loopbaandoelwitte uiteensit. Dankie dat u
aansoek doen. Indien u nie enige terugvoer ontvang het by 30
April 2026 nie, konsidereer u aansoek as onsuksesvol.
24d
Somerset West1
SavedSave
Hiermee wil ek graag vir Gabby van Durbanville aanbeveel vir werk as ’n huishulp. Gabby het voorheen vir my gewerk en ek kan haar met groot vertroue aanbeveel.Sy is ’n baie betroubare, liefdevolle en hardwerkende persoon wat altyd seker maak dat alles netjies en skoon is. Sy neem trots in haar werk en is altyd bereid om ekstra moeite te doen. Gabby kan kook en bak, en help ook graag in die tuin. Sy werk baie goed met kinders en is ook baie lief vir diere.Gabby het deurentyd gewys dat sy eerlik, verantwoordelik en toegewyd is in haar werk.Ek beveel haar met vertroue aan vir enige huishouding wat op soek is na ’n betroubare en hardwerkende huishulp.U kan haar gerus kontak by:WhatsApp: 068 978 7934Bel: 079 123 7437
1mo
DurbanvilleSave this search and get notified
when new items are posted!
