Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for wes kaap in "wes kaap" in South Africa in South Africa
6
R 3,500
SavedSave
Ek is van Albrtinia Wes Kaap, hierdie babas is die 26ste Februarie gebore, hulle sal reg wees vir hulle nuwe huise die 23ste April. In geent en ontwurm. N deposit van R1,500 bevestig die koop van die hondjie.
2d
VERIFIED
1
SavedSave
Ons kliënt, n standvastige finansiële maatskappy, is opsoek na n ervare, detail-georiënteerde Gekwalifiseerde Rekenmeester in die Overberg-streek, Wes-Kaap. Hierdie pos bied n uitstekende kans om jou loopbaan verder te bevorder in n professionele rekeningkundige omgewing waar uitnemendheid, integriteit en samewerking sentraal staan.Pos Vereistes:n Geskikte graad in RekeningkundeVoltooide SAIPA/SAICA-klerkskapErvaring in die opstel van finansiële stateErvaring met SARS eFilingVermoë om akkuraat en selfstandig te werkVorige werk in n rekeningkundige praktyk is n voordeelTweetalig (Afrikaans & Engels)Rekenaar geletterdSterk numeriese vermoëMoet woonagtig wees in die Overberg-streekIf you do not receive feedback in 5 days, please consider your application as unsuccessful
https://www.jobplacements.com/Jobs/R/Rekenmeester-1279071-Job-Search-04-09-2026-04-04-23-AM.asp?sid=gumtree
1d
Job Placements
12
13d
1
SavedSave
Ons kliënt, n standvastige finansiële maatskappy, is opsoek na n ervare, detail-georiënteerde Senior Rekenmeester Bestuurder in die Overberg-streek, Wes-Kaap. Die rol fokus op finansiële verslagdoening, afsluitings en nakoming.Pos Vereistes:Graad in Rekeningkunde + voltooide SAIPA/SAICA-klerkskapMinimum 3 jaar relevante ondervinding na klerkskapIFRS for SMEs en SA belastingkennis voordeligTweetalig (Afrikaans & Engels)Rekenaar geletterdSterk numeriese vermoëMoet woonagtig wees in die Overberg-streekVerantwoordelikhede:Finansiële verslagdoening & ontleding ( maandelikse bestuursrekeninge, variansie-analise)Begroting & vooruitskattings (jaarlikse begroting, maandelikse voorspellings)Kontantvloei-bestuur en bankverhoudingsInterne kontroles & nakoming (IFRS, GRAP, PFMA, SARS)Bestuur van interne en eksterne ouditprosesseSpanbestuur en mentorskap van junior personeelProsesverbetering en stelseloptimaliseringBelanghebbende-bestuur en besigheidsvennootskapIf you do not receive feedback in 5 days, please consider your application as unsuccessful
https://www.executiveplacements.com/Jobs/S/Senior-Bestuurder-Rekenmeester-1279070-Job-Search-04-09-2026-04-04-23-AM.asp?sid=gumtree
1d
Executive Placements
4
19d
VERIFIED
1
22d
VERIFIED
1
R 60,000
SavedSave
1986
17d
Other3
1mo
1
2mo
6
2mo
3
2mo
3
2mo
2
3mo
3
3mo
2
3mo
6
3mo
12
4mo
6
3mo
VERIFIED
4
6mo
VERIFIED
12
Contact f/price
SavedSave
EDU-VISION TUTOR/ACADEMIC CENTRE IN DE BEERS ROAD, STRAND, WESTERN CAPE.
Is your child not reaching his / her full academic potential? Look no further! A qualified tutor ( NDip, BTech, PGCE ) with years of experience offers personalised attention and support for the home scholar. We facilitate and administer Homeschool programmes (Impaq and GED) in collaboration with the parents. Edu-Vision offers more than just education, but also provides compassion, acceptance and understanding.
An unique concept of providing the student with quality tutorials in a relaxed and affirming environment while developing a relationship with their tutor to maximise the learning experience, especially for those students whose needs are not met in mainstream schools.
Who will benefit:
A learner needing a smaller focused learning area, who are overwhelmed by large classes.
A learnner needing a more stimulating and innovative environment.
A learner who struggles in main stream schooling.
A learner with attentional problems.
What does Edu-Vision Tutor Centre offer:
- tutor classes (support for the home scholar)
- facilitated learning support
- homely environment
- individual student attention
- socialising through mixed ages
- examination preparation
- examination invigilation
- Grades 7 -12
-Support in English and Afrikaans
- CAPS aligned curriculum supplied by Impaq.
- Academic support from Impaq.
- GED TESTING PREPARATION
-GED LEVELS
Open: Mon - Fri 08:00 till 13:00.
Contact : 0835740084
Email: kkoutasa@gmail.com
EDU-VISION TUTORSENTRUM IN DE BEERS WEG, STRAND, WES-KAAP.
Bereik jou kind nie sy/haar volle akademiese potensiaal nie? Moenie verder soek nie! 'n Gekwalifiseerde tutor ( NDip, BTech, PGCE )met jare ondervinding bied persoonlike aandag en onderrig vir die tuisskolier. 'n Unieke konsep wat aan die leerder kwaliteit onderrig in 'n ontspanne en informele omgewing bied, terwyl 'n persoonlike verhouding met die tutor ontwikkel word om die student se leerproses te maksimaliseer. Individuele aandag, klein groep studente. Gefokuste leerarea.
Onderrig in Afrikaans en Engels.
KABV-belynde kurrikulum wat deur Impaq verskaf word.
Akademiese ondersteuning van Impaq.
GED TESTING PREPARATION
GED LEVELS
Gr. 7 - 12.
Oop: Maan - Vry 08:00 tot 13:00.
Kontak: 0835740084
Epos: kkoutasa@gmail.com
1y
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
