Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for werk beskikbaar in "werk beskikbaar" in South Africa in South Africa
SavedSave
Voltydse assistent pos beskikbaar in babaklas.Moet ondervinding he in ouderdom 3 - 24 mnde. Liefde en passie om met kinders te werk. Kan in n span werk. Tweetalig. Woonagtig in area (Brackenfell). Stuur CV (ID en foto van jouself ingesluit) met salarisverwagting na doempieland@gmail.com(Asb geen oproepe)
5d
3
R 4,000
SavedSave
Cosy room in Afrikaans speaking houseshare available! Grooot gemeubileerde kamer beskikbaar in lekker gesellige afrikaans sprekende huis - sentraal gelee in Brackenfell naby N1 hooweg, winkels, kosplekke, dokters & dienste (3-5min).R4,000 p/m insluitend water+elektrisiteit, veilige parkering, bediende, braai area, groot agterjaard, (Unlimited WiFi R230pm).Soek jong professionele volwasse man (verkieslik netjiese nie-rokende), met voltydse werk & maandlikse salaris, gemalik in afrikaans sprekende huisdeel. Beskikbaar 1 Feb 2026 (klein deposito). Please answer the following before enquiry | Beantwoord asb die volgende:1. Huistaal?2. Ouderdom?3. Voltydse Werk?4. Sport of Stokperdtjies?Los asb u nommer saam met antwoorde. *No-answers or enquiries will be ignored, thank you.
2d
Brackenfell2
SavedSave
My naam is Alvine ek is opsoek na werk as n Huiswerker of n ontvangs dame .Ek is beskikbaar op die nommer 0734708486
10d
4
R 4,400
SavedSave
Cosy large room in lekka houseshare available! Grooot gemeubileerde kamer beskikbaar in lekker gesellige afrikaans sprekende huis - sentraal gelee in Brackenfell naby N1 hooweg, winkels, kosplekke, dokters & dienste (3-5min).R4,400 p/m insluitend water+elektrisiteit, veilige parkering, bediende, braai area, groot agterjaard, (Unlimited WiFi R220pm).Soek jong professionele volwasse man (verkieslik netjiese nie-rokende), met permanente werk & maandlikse salaris, gemalik met afrikaans sprekende huisdeel. Onmiddelik beskikbaar (klein deposito). Please answer the following before enquiry | Beantwoord asb die volgende voor navrae:1. Ouderdom?2. Stokperdtjies?3. Sport belangstellings?Los asb u nommer saam met antwoorde. *No-answers or enquiries will be ignored, thank you.
2d
Brackenfell1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.jobplacements.com/Jobs/M/Medical-Claims-Receptionist-Newcastle-1248838-Job-Search-1-6-2026-3-08-59-PM.asp?sid=gumtree
6d
Job Placements
1
SavedSave
Goeie dag .almal ek is Gabby van durbanville ek het nog 2 dae oop dinsdag en vrydag as ook naweek en in die aande ook beskikbaar en middag ek sal ook n voltyd werk vat ek is baie goed met skoon maak en lieg vir kinders as ook diere ek kan agter ouer mense ook kyk ek hou van kook en bak en hou van als moet in order is en like iets anders doen in my werk ek is n baie liefdevol person wat meer as 10jaar ondervinding het met verwyse bel my 0791237437 of whtspp my gerus 0689787934 dankie hoor
6d
Durbanville8
11d
Langebaan1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.executiveplacements.com/Jobs/S/Service-Centre-Manager-Material-Handling-Equipment-1200026-Job-Search-7-3-2025-7-58-54-AM.asp?sid=gumtree
6mo
Executive Placements
1
NEW EMPLOYMENT AVAILABLE | NUWE WERK BESKIKBAARIMISEBENZI EKHONA | UMSEBENZI OMTSHA OKHOYO | MOSEBETSI O MOCHA O FUMANEGANG
https://www.executiveplacements.com/Jobs/S/Service-Centre-Manager-Material-Handling-Equipment-1200027-Job-Search-7-3-2025-8-00-28-AM.asp?sid=gumtree
6mo
Executive Placements
2
Negotiable
SavedSave
Gemeubileerde, eenslaap dubbel kamer met badkamer, kombuis, yskas, mikrogolfoond, TV, en gratis Wi-Fi.Geskik vir werklose aktiewe persoon of n paartjie wat behulpsaam kan wees met dag tot dag werk en huishou pligte in gastehuis. Slegs persone met sober gewoontes en onlangse verwysings sal oorweeg word.Huurgeld en salaris onderhandelbaar .Stuur asb u CV met verwysings per w app aan : 076 1919 648
6d
StrandSavedSave
ADMINISTRASIE-
EN “TELESALES” POSISIE BESKIKBAAR IN
RUIMSIG AREA
Ek is opsoek
na 'n ervare administrasie en “telesales” verteenwoordiger in die Ruimsig area
(naby Cradlestone Mall) met vorige ondervinding in langtermynversekering en
beleggings (meer spesifiek Discovery Lewens en "Invest").
Vereistes:
1) Vorige
ondervinding (3 jaar minimum) in die Lewensversekerings- en beleggings bedryf
2)
Uitstekende telefoonetiket en kommunikasievaardighede
3) Die
vermoë om saam in ‘n span te werk, mooi gesindheid en nie roker.
Indien jy
aan bogenoemde vereistes voldoen en in die pos belangstel, stuur asseblief jou
CV na sonja@dirkbouwer.co.za
15h
KrugersdorpADMINISTRASIE-
EN “TELESALES” POSISIE BESKIKBAAR IN
RUIMSIG AREA
Ek is opsoek
na 'n ervare administrasie en “telesales” verteenwoordiger in die Ruimsig area
(naby Cradlestone Mall) met vorige ondervinding in langtermynversekering en
beleggings (meer spesifiek Discovery Lewens en "Invest").
Vereistes:
1) Vorige
ondervinding (3 jaar minimum) in die Lewensversekerings- en beleggings bedryf
2)
Uitstekende telefoonetiket en kommunikasievaardighede
3) Die
vermoë om saam in ‘n span te werk, mooi gesindheid en nie roker.
Indien jy
aan bogenoemde vereistes voldoen en in die pos belangstel.Stuur asseblief jou
CV na sonja@dirkbouwer.co.za
15h
Krugersdorp12
8h
KnysnaSavedSave
Werksgeleenthede:
Office Furniture Fabricators (Pty) Ltd is 'n klein meubel vervaardiging onderneming geleë in Sebenza, Edenvale.
Die onderneming gaan nou in sy vierde bestaansjaar en spesialiseer in die ontwerp en fabriseering van moderne hoë gehalte kantoor meubels wat werklik waarde toevoeg en oplossings bied tot ons kliënte se uiteenlopende behoeftes.
Omdat ons 'n hoë premie plaas op kwaliteit produkte en uitstekende diens voor, tydens en na 'n verkoop transaksie, is ons op die uitkyk vir goeie mense om in diens te neem.
Die ideale kandidate vir ons besigheid is Christelik konserwatiewe mense met goeie werksetiek, eerlik, hardwerkend, leergierig, sistematies, georganiseerd en gedissiplineerd.
Poste beskikbaar:
1. Ervare Verkoopspersoon:
Die ideale kandidaat moet oor goeie verkoops- en propekteringsvaardighede beskik wat insluit tele- en epos en sosiale media bemarking en goeie kommunikasie en kliënte diens vaardighede is 'n moet.
Eie betroubare vervoer is noosaaklik. Geen kriminele rekord.
Vergoeding:
Basies, kommisie, motor- en brandstof toelaag maak deel uit van die vergoeding en sal bepaal word gebaseer op vorige bewysbare ondervinding en prestasies.
2. Operateur meubelmakers:
'n Ambag sertifikaat word NIE benodig nie maar wel goeie tegniese vaardighede waar die kandidaat prosedures stiptelik kan navolg en waarde heg aan akkuraatheid, netheid en kwaliteit.
In-diens opleiding word verskaf. Die kanidaat moet fisies gesond en sterk wees met geen drank of dwelm afhanklikheid nie en gemaklik alleen of in 'n span kan werk.
Vergoeding:
Basiese loon weekliks betaalbaar gebaseer op ondervinding, kennis en vaardighede.
Stuur asb u cv na:
officefurniturefabricators@gmail.com
Sluit asb afskrifte van u kwalifikasies, adres, bestuurslisensie en getuigskrifte in.
Indien u eers met ons wil skakel is u welkom.
U kan ons WhatsAp of bel op:
069 254 2552
Hermanus & Erna van Niekerk
Besoek gerus ons webwerf om te sien wie ons is en wat ons doen:
www.officefurniturefabricators.com
8d
Edenvale6
SavedSave
General maintenance work attended to Homes, apartments, business premises, warehouse.
QUARKS MAINTENANCE have the know how, reputation, and expertise to add value to your property by meticulously choosing the best, reliable and most cost effective repair options.
References of recent works available.
Works include, but not limited to :-
* Tiling /Teelwerk
* Steel erection at homes, business or factory - welding, gates, fencing. Staalwerk
* Roof repair /Dak reparasies
* Plaster and painting /Pleister en verfwerk
* Carpentry such as decking, roof timber, ballustrades, doors
* Brickworks
* New patio creations
* Driveway paving
* Boundary walls and Loffelstein retainers
* Aluminium slider doors, windows and roller wheels replacements
* Maintenance free synthetic timber balustrades or decks, to outlast harsh coastal weather conditions
* New-age accoustic wallclad paneling coverings
How about a new double garage or home office. Or Polycarbonate sunroom/roof/verandah
Saam met my span is ons Tweetalig, so ons verwelkom almal. Onlangse werk verwysings beskikbaar in Hermanus, Sandbaai, Onrus, Vermont en verder uit.
Send basic enquiries to Call Centre WhatsApp or call 0843938629 -
REGINALD
6d
VERIFIED
Hi almal eks dringend opsoek na n semi skilled diesel en trailer mechanic werk asb dis baie dringend asb almal eks n baie goeie hardwerkende wit man met n dogtertjie van 13 jaar oud asb mense probeer my help asb hier is my nomer 0671678515 eks onmidelik beskikbaar en ek woon in despatch asb try my help almal voorbaats baie danki en n geseende dagi v jule almal
9d
Despatch1
5mo
1
R 500
SavedSave
Lizz Meiring is 'n bekende Suid-Afrikaanse aktrise, draaiboekskrywer, toneelskrywer, produsent, regisseur en teaterdirekteur, wat beroem word vir haar uitgebreide werk in televisie, film en teater. Selde beskikbaar, jy kan nou 5 van haar Lizz se Speel Goed reeks kry vir slegs R500 vir al vyf. Versameling is beskikbaar in Noordhang, Randburg, of ons kan koeriersdienste reël regoor Suid-Afrika teen 'n bykomende koste
10mo
1
4mo
VERIFIED
3
10mo
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
