Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for vakansies in "vakansies" in South Africa in South Africa
12
R 1,500
SavedSave
Hierdie huis is gelee in die hartjie van die bosveld.56km vanaf Thabazimbi , 70 km vanaf Bela bela 108 km vanaf Brits en 170 km vanaf PretoriaHuis ruim is gelee in stil area Op die hoek van Otterpaaitjie Daar is 2 badkamers met bad en storte Linne word verskaf , bring eie handdoeke saam.Groot kombuis oopplan sit eetkamer met kroeg en Smart tv,lugversorger en dakwaaiersOnderdak stoep met ingeboude braai, tafel en stoele.asook lieflike uitsig en sonsondergang te sien. kontak nou vir Ina by inab1950@gmail.com om bespreking te maak
21h
Thabazimbi11
R 35
SavedSave
Vier Mans En N Hartedief - Nita Griessel.Die mooie Franzine Mocke se vrolikheid oor haar naderende vakansie verander gou in algehele verbystering.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[Kleefband merke op omslag asook in boek ssortgelyk][Omslag tee merke][Merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7951.Fiksie.Nita Griessel Boek.Nita Griessel Boeke.Sprankellende Liefdesverhaal.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
1
SavedSave
Wanneer laas was JOU ou HONDJIE by die see? Waaat nooit! Ag nee man... Kyk na die baie bekostigbare opsie. Sea holliday/AMAZING GRAZE GUESTHOUSE KZN - SEE VAKANSIEWe are situated +-8km INLAND from Preston Beach close to SCOTTBURGH a Blue flag Beach.Our selfcatering Family room sleeps 5 and will be available from today @ only R390 per night for the unit - (When staying for 7 + nights) So for 7 nights for it will ONLY be R2730 plus R500 refundable brakage deposit. This SPECIAL pricing is from now - till 20 December.We also have various other beautifull, comfortable rooms at affordable prices.LOOK AT THIS....SPECIAL for December.....We have one room - with double bed. Self catering - going at R180 per night - (when booking for 30 days) That will be for the hole month of December. Already available for immediate occupation.We are PET FRIENDLY and offer FREE WIFI. We do have ample, safe parking. The awesome PET FRIENDLY Rocky Bay is 15km from us. Here you can swim with your DOGGY. You can charter a boat, do shark cage diving, fish etc.Here are also a lot of PET FRIENDLY restaurants around here. Durban is 60 km North and Port Shepstone 60km South of us.Contact Marina on 0835116197 for bookings and info. You may also look us up on google - Amazing Grace KZN, or have a look at our guesthouse pictures on this linkhttps://airbnb.com/h/amazinggracekzn
2mo
12
R 35
SavedSave
Vallei Van Verlange - Frances Vermaak - Romanza.
Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena
vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7908.Fiksie.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Romanza.Romanse.Romanza Boekie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
2mo
SavedSave
Pragtige en Groot VAKANSIE HUIS beskikbaar in KLEINMOND vanaf 4e Januarie 2026 tot 1 Februarie 2026 en weer vanaf 2e Maart 2026. Kiekies beskikbaar op navraag alleenlik by dave@conceptualskills.co.za
1mo
Kleinmond12
R 60
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 7138.* Gelyke Vennote - Marie-Louise Cronje.Charlie word n boukontrakteur soos haar pa.* Seemens - Wilreza Smit-Theron.Aandie Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander.* Vallei Van Verlange - Frances Vermaak.Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.512 Bladsye.[Sagteband geskeur reggemaak met kleefband][Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein snytjies blaaie]072 501 3890.REF: 7138.Fiksie.3 Boeke In Een.3 Romanza In Een.Romanse.Romanza Boeke.Romanza Boek.Marie-Louise Cronje Boek.Marie-Louise Cronje Boeke.Wilreza Smit-Theron Boek.Wilreza Smit-Theron Boeke.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 20
SavedSave
Kranse Van Gevonden – Herna De
Villiers – Romankeur.
Die eensaamheid gaan haar versmoor na haar
moeder se dood, het Delia Maree geweet. Sy moes wegkom, gaan vakansie hou ver
van Johannesburg af, waar sy nuwe mense kan ontmoet. Die drukkersduiwel lei
haar Hoogland toe, en midde-in n familie en spoghuis waar liefde en haat,
vreugde en vrees voortdurend soos n pendule tussen die inwoners swaai.
Dokter Abel Landman ly aan geheueverlies en is
aan n rolstoel gekluister nada thy van n krans afgeval het – of het iemand hom
dalk afgestamp? En hoe het Jacomina, sy amper-verloofde, gesterf? Was die
motorongeluk inderdaad n ongeluk? Wie se baba het Jacomina verwag? Abel s’n? Is
Gezina werklik verstandelik versteurd en daarop uit om almal op Gevonden te
vernietig? En Japie Landman se buitengewone liefde vir sy seun - kan dit natuurlik wees?
Di is enkele van die kwelvrae wat Delia treiter,
terwyl sy boonop worstel met die moontlikheid dat die liefde wat stil-stil in
haar hart kom kruip het, dalk ontbeantwoord sal bly.
Herna De Villiers se Kranse Van Gvonden is n
heerlike aanwins vir J.P. van der Walt se Romankeur-program.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Boeke se blaaie mooi en skoon, kyk na foto's van hoe die boek lyk asb, naam en van in die boek en onderaan die boek.
072 501 3890.
REF: 875.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 1 - Saartjie - Bettie Naude.
3 In 1.
1. Saartjie Baumann - Bettie Naude.
2. Saartjie Se Vakansie - Bettie Naude.
3. Saartjie Se Geheim - Bettie Naude.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans
21 CM.
388 Bladsye.
[Hardeband swak kondisie en verniel]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Ligte water merke]
[Klein skeurtjies bladsye]
072 501 3890.
REF: 6628.
Saartjie Boek.
Saartjie Boeke.
Omnibus Saartjie.
3 In 1 Saartjie Boeke.
Omnibus 1 Saartjie Boek.
Kinderboeke.
Jeug.
Leesboek.
Omnibus-Vorm.
Kaskenades.
Boeke Vir Dogters.
Boeke Vir Meisies.
3 Boeke In 1.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
6
R 100
SavedSave
Die Geheim Van Die Swart Skip - JN Roux.Drie seuns op n staptoer langs die kus. Die toer begin voorspoedig - hulle stap heerlik in die maanlig, vang vis en swem in die see. Maar dan verskyn daar sjielik n swart skip op die horison en hul vakansie-uitstappie word n skrikwekkende ervaring.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.72 Bladsye.[Boodskap voor in die boek][Merke en skaaf plekke op sagteband][Merk in boek]072 501 3890.REF: 7285.Fiksie.J.N. Roux.JN Roux Boek.JN Roux Boeke.Kinderboeke.Jeug.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Jeug Verhaal.Spanning.Aksie.Jong Leser.Leesboek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 40
SavedSave
Kind Van Gister - Ela Spence.Ansie Pauw is n inwonertjie van die Sonskynkinderhuis. Wanneer die hooghartige Rita Jonker raadslid van die weeshuis word, besluit sy om die sewejarige Ansie vir n vakansie te neem. Sy doen dit om sodoende haar man, Dirk, se sug na n eie kind, tydelik tevrede te stel.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.130 Bladsye.[Omslag tee merke][Hardeband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6870.Fiksie.Ela Spence Boek.Ela Spence Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 60
SavedSave
Appelbloeisels En Jasmyn - Ena Murray.
Tydens die hartseer aleen-vakansie iewers aan die Suidkus tel Erika Hough n bottel op wat deur die see uitgespoel is.
Appelbloeisels En Jasmyn is n romantiese, lighartige, byna speelse liefdesverhaal. Tog bevat dit ook daardie kern van gesonde lewenswysheid wat so eie is aan elke Ena Murray-Roman.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
141 Bladsye.
[Merke binnekant omslag]
[Omslag merke/skaafplekke]
[Kleefband merke waar kleefband afgehaal is]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6197.
Fiksie.
Ena Murray Boek.
Ena Murray Boeke.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 60
SavedSave
Saartjie Se Vakansie - Bettie Naude.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
116 Bladsye.
*Plakker in boek, **Name en vanne, ***Omslag verniel, ****Merke in boek, *****Agterkant het klein plek waar dit verniel is.
072 501 3890.
REF: 2307.
This book will be removed when sold.
Kinderboeke.Boeke vir jong meisies om te lees.Saartjie Boek.Jeug.
2y
1
R 120
SavedSave
Omnibus 11 - Tryna Du Toit.
Die Nimmer-nimmer-berge.
n Ruiker in die herfs.
Vakansie op Kromrivier.
Ons ken almal vir Hermina.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.271 Bladsye.[] Hardeband verniel [][] X Pen merk in boek [][] Merke in die boek [][] Hoofletter agter in die boek asook merkie []072 501 3890.REF: 5579.Fiksie.Tryna Du Toit Omnibus.Tryna Du Toit Omnibus Elf.Tryna Du Toit Elfde Omnibus.Tryna Du Toit Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 50
SavedSave
Kwacha Vir N Bruid - Jaap Calitz-Bekker - GROOTDRUK.Pauli Marais het n jaar lank uitgesien na haar vakansie in Malawi, maar sommer nog op die eerste dag raak sy bewus van die geweldige afkeer wat een van haar mede-safarilede, Henk Van Buren, in haar het.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.216 Bladsye.[Omslag verniel/swak][Pen][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7325.Fiksie.Jaap Calitz-Bekker Boek.Jaap Calitz-Bekker Boeke.Afrikaanse Boeke.GROOTDRUK BOEK.GROOTDRUK BOEKE.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
2
R 100
SavedSave
Saartjie Se Vakansie - Bettie Naude.
Saartjie Baumann en die standerd-sewes gee die nuwe onderwyseressie opdraand.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
97 Bladsye.
[Omslag swak kondisie nie goed nie]
[Hardeband het merke en kleefband merke op]
[Plakker in boek]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Skeur by bladsy beinvloed nie lees nie]
[Voorletters in boek]
072 501 3890.
REF: 6444.
Fiksie.
Bettie Naude Boek.
Bettie Naude Boeke.
Boeke Vir Meisies.
Boeke.
Skool.
Onderwys.
Kinderboeke.
Jeug.
Boeke Vir Jong Kinders.
Leesboek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
13d
1
R 50
SavedSave
Kobus En Die Wasem - JB Botes.
Dis vakansie! Vir die twee helde, Kobus en Wim, is dit nie sommer n gewone vakansie nie. Hulle het naamlik die kuns ontdek om onsigbaar te word!
Tweedehandse Boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
116 Bladsye.
[x2 Plakkers " klein " agter in die boek]
[Pen en potlood voor in die boek naam en geskryf]
[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]
[Hardeband swak kondisie]
072 501 3890.
REF: 6740.
Fiksie.
JB Botes Boek.
JB Botes Boeke.
Opwindende Storie.
Avontuur.
Leesboek.
Pret.
Helde.
Seuns.
Kinders.
Boeke Vir Seuns.
Boek Vir Seuns.
Jeug.
Daan Retief Uitgewers.
Omslagontwerp: Serena Read.
Kinderboeke.
Boeke Vir Kinders.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
N Man Soos Krit – Andre Pretorius.
Krit Kritzinger – beesbaron! N Man wat op
dertigjarige leeftyd n plaas van vyftigduisend hektaar in die bosveld besit. En
daarby tienduisend beeste.
Waar Mariet langs haar vriend, Tok, in die
vliegtuig sit, wonder sy oor hierdie indrukwekkende man. Gaan hulle jagtog op
Krit se plaas geniet? Tok was so opgewonde toe hy genooi is om saam met Seb op
die bosveldplaas te gaan jag. Die plaas wat volgens Krit “tussen erens en
nerens” is.
Reeds in die vliegtuig is Krit se meisie vyandig
teenoor Mariet. Waarom? Omdat sy nie Krit wild eel met n klomp jagters nie? Of
is dit omdat Krit dalk te veel aandag aan Mariet gegee het op die lughawe? Is
Helga bang dat sy haar beesbaron gaan verloor?
Dadelik na hulle aankoms gebeur daar egter dinge
wat Helga se jalousie tydelik op die aftergrond skuif. Daar word van Krit se
beeste gesteel en hy moet sy gaste aan hulleself oorlaat want hy het te staan
gekom teen n bende rowers, wat nie skroom om te skiet nie.
Vir Mariet is alles so vreemd, want Tok is n
fanatiese jagter en gee geen aandag aan haar nie en Helga maak geen geheim
daarvan dat sy Mariet nie kan verdra nie. En dan is daar die siniese Ben
Dekker, die bestuurder van Krit se koninkryk – is dit moontlik dat hy kop in
een mus met beesdiewe is?
En dan word die fantastiese vakansie waarna sy
so uitgesien het n nagmerrie en sy moet veg vir haar lewe. Sal sy ooit weer vir
Krit en die ander sien – of gaan sy n grusame dood sterf op hierdie afgelee
plaas?
n Man Soos Krit is n spannende liefdesverhaal
deur die skrywer van Vlug Weg Na Vryheid en is self n toegewyde grootwildjager,
wat die bosveld ken.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
165 Bladsye.
Naam en van in boek.
Kyk na foto's asb.
072 501 3890.
REF: 874.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
7
2mo
VERIFIED
12
R 130
SavedSave
Huis Van Verlore Harte - Heinz G Konsalik.Terwyl hy aan die kus vab Sardinie vakansie hou, verdrink dr Heinz Volkmar, briljante mediese navorser op die gebied van orgaanoorplantings. Die erg verminkte lyk word aan die swembroek en n ring geeien, ook stem die gebit ooreen met n tandartsverslag.Wat die wereld betref, is dr Volkmar dood.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.226 Bladsye.[Omslag kleefband en geskeur "Verniel"][Hardeband merke en skaafplekke][Kleefband merke voor en agter in die boek][Bladsy geskeur {LOS} voor aan die bokant][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6881.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Spannendste Romans.Operasietonele.Hartchirurg.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 35
SavedSave
Staan Op, My Beminde - Susanna M Lingua.
Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word
Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen
luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die
ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk.
Natasha bevind haar kort voor lank op n verlate uithoek van die
Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, 'n beroemde skrywer wat
hart en siel aan die werk is aan 'n nuwe rolprentdraaiboek.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
149 Bladsye.
[Omslag swak kondisie]
[Pen gekrap binnekant omslag]
[Hardeband pen en merke]
[Pen gekrap binnekant die boek]
[Naam en van in die boek]
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6869.
Fiksie.
Susanna M Lingua Boek.
Susanna M Lingua Boeke.
Roman.
Liefde.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
