Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Job Seekers
Filter & refine
Clear All
Results for Travel CVs in Winburg
1
Aansoek vir werk.
Ek
het 'n kode 14 (EC) lisensie met PDP en het voorheen as 'n
skoolbusbestuurder by verskeie skole in die Kaap bus bestuur.
Gedurende my tyd wat ek op ‘n vryskut basis busse bestuur het.het
ek bewys gelewer van my toewyding tot die veilige en betroubare
vervoer van passasiers, veral skoliere.
My
12 jaar ondervinding as bus bestuurder het my toegerus met 'n diep
begrip van die verantwoordelikhede en uitdagings wat met hierdie rol
gepaard gaan. Ek het 'n sterk gevoel vir veiligheid en benutting van
beste praktyke om 'n veilige reisomgewing vir passasiers te verseker.
Ek
is afgetree en het onglangs my verblyfplek verander na Winburg, waar
ek nou 'n huis besit. Hierdie verandering bied my die geleentheid om
my kennis en vaardighede op nuwe terreine toe te pas, terwyl ek
steeds 'n positiewe impak maak op die gemeenskap.
1mo
Save this search and get notified
when new items are posted!