Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for te huur in "te huur" in South Africa in South Africa
7
R 10,000
SavedSave
Netjiese 2Slaapkamer huis te huur in Wonderboom Suid - boonste gedeelte van Wonderboom Suid. Hierdie eenheid huur gewoonlik vinnig uit en baie gewild. Dit bevat 'n ruim sitkamer, groot ooplan leef area en oop plan kombuis. Netjies, modern en privaat op 'n deeltitel erf. Skakel en kom kyk voor dit te laat is.
2d
Northern Pretoria8
Contact f/price
SavedSave
Area: Koringberg Eenslaapkamer woonstel ongeveer 1.5km buite die dorp. Daar is twee van hul beskikbaar reg langs mekaar. Prys : R6500 per maand Ingesluit: water en kragOnderdak parkering
2d
Piketberg1
R 4,800
SavedSave
Kamer in huis, te huur. Vir werkende man, geen partner, geen kinders, geen troeteldiere. En-suite met stort, wasbak en toilet. Ek sal fotos stuur vir die regte aansoeke. Jy kan my w/app na 0724054322. Deposito betaalbaar van 'n maand se huur. Water en elektrisiteit ingesluit. Wasgoed sal ekstra wees, jy sal betaal vir die elektrisiteit eenhede wat jy gebruik. Stuur jou vrae na my w/app, dankie.
4d
Brackenfell9
R 4,950
SavedSave
Ons is 3 jong professionele werkende mense wat
soek vir 'n soortgelyke huurder in 'n groot kommune in Northcliff. Daar is 4
kamers, 4 badkamers, 4 onderdak parkeer areas ens. Huur van R4 950 p/m sluit in
swembad, sekuriteit, internet (200/200 mbps fibre), skoonmaak dienste en W
& E. As jy wil kom loer bel vir Andre. Dankie
7h
Northcliff2
Huur n Kat Valhok op n weeklikse basis. (DIY).Die vang van beseerde en sieklike katte deur middel van n val-hok is die mees menswaardigste oplossing.Hierdie vang-hok is heeltemal veilig asook gebruikers vriendelik en is geskik vir die vang van :Rondloper KatteStraat KatteKlein HondeHase en KonyneMuishond en Ystervark.R350 per week uitsluitend aflewerings fooi.Vir meer inligting kontak gerus -Sel: 0827201202 (Whatsapp)Epos: pestfire.info@gmail.comIndien ons nie onmiddelik beskikbaar is per foon, whatsapp of epos nie sal ons so gou moonlik terug skakel.(Bedien Kaapstad en al die voorstede.)Ons onderskryf die plaaslike Diere Reddings Organisasies asook die DBV (SPCA).
7d
VERIFIED
2
Negotiable
SavedSave
".... baie netjies en mees bekostigbare akkommodasie ! " Strand : Gemeubileerde dubbel slaapkamer met badkamer,kombuis, yskas, mikrogolfoond, TV, met Wi-Fi beskikbaar op n dag tot dag basis. Veilige parkering. Huur geld slegs R 550 per dag vir twee mense.10% afslag vir seniors !Spesiale week tariewe Besprekings : Chrisine 061 428 4211 Hoekom meer betaal ?Hoop om spoedig van u te hoor ! .
13h
Strand4
R 3,500
SavedSave
Kamer te huur in 'n woonstel vir 'n dame alleenlik. Woonstel sal gedeel word met senior dame.Verkieslik nie rokers en drinkers. Toegang tot hele woonstel en kombuis en badkamer. Parkering kan gereel word. Huur R3500 plus deposito van R3500 . Krag en water ingesluit. Indien u belangstelkontak vir Hannie op 0824874778. Ook beskikbaar op whatsapp .
17d
Grabouw4
R 4,400
SavedSave
Cosy large room in lekka houseshare available! Grooot gemeubileerde kamer beskikbaar in lekker gesellige afrikaans sprekende huis - sentraal gelee in Brackenfell naby N1 hooweg, winkels, kosplekke, dokters & dienste (3-5min).R4,400 p/m insluitend water+elektrisiteit, veilige parkering, bediende, braai area, groot agterjaard, (Unlimited WiFi R220pm).Soek jong professionele volwasse man (verkieslik netjiese nie-rokende), met permanente werk & maandlikse salaris, gemalik met afrikaans sprekende huisdeel. Onmiddelik beskikbaar (klein deposito). Please answer the following before enquiry | Beantwoord asb die volgende voor navrae:1. Ouderdom?2. Stokperdtjies?3. Sport belangstellings?Los asb u nommer saam met antwoorde. *No-answers or enquiries will be ignored, thank you.
3d
Brackenfell12
R 14,000
SavedSave
Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied. Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026. Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.
14d
Northern Pretoria11
R 6,800
SavedSave
Netjiese, moderne 1 slaapkamer tuinwoonstel te huur, Rooihuiskraal. Vir enkel persoon. Beskikbaar 1 Februarie. Ruim, oopplan kombuis met baie kaste/leefvertrek, nuwe stoof en oond, (bring eie wasmasjien, yskas, vrieskas, sitkamer bank), ruim slaapkamer met 2 kaste en badkamer met stort (bring eie bed) , wifi (optic fibre), geen kragonderbrekings in area, water, koopkrag, afdak vir 1 motor, puik sekuriteit, privaat tuintjie met eie wasgoedreëling (bring eie braaier), 12 maande kontrak (hernubaar), geen rokers, geen diere, R6800 per maand, deposito R8500 (afbetaalbaar oor 2 maande en terug betaalbaar met rente). Kontak eienaar Amanda 0828401634.
17d
Centurion11
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIA.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi uncapped
●15 DES 2025
Ronelle
0827831861
●NO PETS
1mo
VERIFIED
1
SavedSave
Gratis dienste ,free service's
Cleaning of storage space,garage and more ,T/C APPLY.PRETORIA AREA
Ek bied die volgende aan .
HET U N KLOMP GOED ,DALK N STOOR OF GARAGE VOL GOED EN WIL DIT UIT KRY EN VERWYDER OF SOEK DIT NIE MEER IN U SIG OF PERSEEL NIE .
EK KOM GRATIS UIT NA U EN NEEM ALS VAN U HANDE AF .
EK SAL ALS UITSORTEER OP U PERSEEL EN U GARAGE EN OF STOOR SKOON MAAK EN ALS VERWYDER .
Groot of klein ,as dit groot is moet ek n trailer huur so ek moet my kostes dek en ook n pot aan die gang hou ,en sodoende is dit wat ek neem ,om my koste te dek ,
As u so dienste wil gebruik asb ,whatsupp my dan kom haal ek als .
T/c apply.PRETORIA EN OMLIGGENDE GEBIEDE
Dankie op voorbaat.
0844591071.*
2mo
Other12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
9
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIE.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi uncapped
●1 DES 2025
Ronelle
0827831861
●NO PETS
1mo
VERIFIED
10
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIE.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi uncapped
●15 DES 2025
Ronelle
0827831861
●NO PETS
1mo
VERIFIED
12
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIE.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi uncapped
●15 DES 2025
Ronelle
0827831861
●NO PETS
1mo
VERIFIED
2
R 6,700
SavedSave
*WOONSTELLE BESKIKBAAR TE HUUR*Huur R6,700.00Deposito R6,700.00Oudtshoorn, St Georgesstraat 502 Slaapkamer woonstel, oopplan kombuis en sitkamer. Slegs EEN voertuig toegelaat.NIE diere vriendelik nieWater ingesluit by huurKoopkragVeilige parkering binne in kompleksKontak 072 646 2882 of 071 365 0150
3d
Oudtshoorn12
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIE.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi opsie uncapped
●1 DES 2025
Ronelle
0827831861
●
6mo
VERIFIED
1
R 100
SavedSave
Die Goeie Gasvrou - Rina Pont.
n Omvattende Suid-Afrikaanse onthaalgids.
Dit verskaf leiding oor die soort onthaal om te hou, die huur van toebehore, hoe om uitnodigings te rig, spyskaarte saam te stel, die eetvertrek te verfraai en die tafel te dek, die plasing van die gaste, bediening en afdek.
Daarby voorsien die skryfster, wat haar al as baaskok in Suid-Afrika gevestig het, meer as 250 uitsoekresepte, wat selfs die onervare gasvrou in staat sal stel om die fynproewergeregte te berei en keurig voor te sit.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
28 CM.
192 Bladsye.
Voorste bladsy klein merk op (Kyk na foto asb).
072 501 3890.
REF: 1057.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.Onthaal.Onthaalkuns.Spyskaart.Eetvertrek.Tafeldek.Maaltyd Bediening.Verskillende Onthale.Resepte.Kookkunsterme.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
