Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay Online Securely.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for op in "op" in Used Sports & Leisure Gear for sale in South Africa in South Africa
12
R 100
SavedSave
Op My Naam - Alex Kendrick - Stephen Kendrick - Ontdek Jou Ware Identiteit In Christus.ONTDEK DIE WAARHEID OOR WIE JY WERKLIK IS.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.208 Bladsye.[Merke in die boek][Merke aan die buitekant van die blaaie]072 501 3890.REF: 8215.Nie Fiksie.Alex Kendrick Boek.Alex Kendrick Boeke.Stephen Kendrick Boek.Stephen Kendrick Boeke.Troy Schmidt.God.Christelike Leefwyse.Jeug.Kinderboeke.Geloof.CUM.Godsdiens.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Dogters.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2d
7
R 1,250
SavedSave
Ossur Formfit Post-Op Knee Brace Available For Sale.Provides range of motion control and immobilization following injury or surgery.Length adjustment is tool free and easy.The low profile ROM hinge can be adjusted with a simple pull, rotate and release motion. Wide range of flexion and extension settings allow you to choose the optimal range of motion.Key features-Breakaway struts for easy, tool free length adjustment.-OneTouch easy to adjust ROM hinge with lock-out capability from -10° to 30° (10° incremental)-Extension control from -10° to 90° (10° incremental)-Flexion control from 0° to 120° (10° incremental)IndicationsPost-op/post-injury ROM control or immobilization - Indicated for ligament and fracture-related surgeries and when controlled range of motion is necessary.Hardly used and excellent condition.Call/Whatsapp the number provided if seriously interested.-Bought it for R2,500.-My asking/selling price-R1,250.Its available if you are viewing the ad.Collect in Pinelands,Cape Town.Will remove once sold.
11d
Other1
R 25,000
NEGOTIABLE
SavedSave
+-500 000 verskillende soorte kaartjies te koop R25 000 kontak Cornelius op 083 245 4623 vir meer inligting Brits area. Noordwes
10d
Brits2
R 3,750
SavedSave
MORE THAN WELCOME TO NEGOTIATE!!!!
FOR SALE: Cort GA-MEDXM OP Acoustic Guitar Excellent Condition
Looking for a high-quality acoustic guitar with amazing tone and a clean, natural look? This Cort GA-MEDXM OP is the perfect all-rounder whether youre just starting out or already playing regularly.
Why youll love it:
Grand Auditorium body super comfortable and versatile
Rich, balanced sound (great for strumming & fingerstyle)
Open-pore natural finish looks beautiful and enhances tone
Smooth neck easy to play, no buzzing
Sound: Warm bass, clear mids, and bright highs perfect for any style
Condition: Excellent well looked after, no issues
Includes: Guitar (can include extras if needed)
Price: R3,500 (negotiable)
Based in Cape Town
This is a great deal for a quality guitar from Cort ideal for school, gigs, or just playing at home.
Message me if youre interested or want to come test it out!
First come, first served!
13d
GeorgePAY ONLINE SECURELY
3
R 1,250
NEGOTIABLE
SavedSave
I have a Cort AD810 OP Acoustic guitar available for sale for just R1250, but the price is negotiable, as I have to move out soon. It has a brilliant sound and was bought only last year, but I am relocating and have to sell some of my belongings.The guitar can also come with a nice bag for an additional R200, as well as some nice accessories (see photos).I'm currently in the Brackenfell area. I also have a quality Roland keyboard for sale, also bought only last year (please check my other ad if interested). Please WhatsApp me on 0769272205
3d
Other12
R 35
SavedSave
Iemand Soos Zander - Elize Davies - Romanza.Wanneer Lori Lategan uitvind sy erf haar oupa se huis op Skulpbaai, lei sy aan dubbele skok.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8203.Fiksie.Elize Davies Boek.Elize Davies Boeke.Romanse.Romanza Boeke.Romanza Boek.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
8
R 35
SavedSave
Dis Effens Gekompliseerd - Dina Botha - Romanza.Wat doen n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag in n uiters aantreklike skrywer vasloop?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.189 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 8200.Fiksie.Dina Botha Boek.Dina Botha Boeke.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
7
R 35
SavedSave
Towerbos Se Juweel - Frenette Van Wyk
- Romanza.
Didi gaan werk op die wynplaas
Towerbos om te vergeet van haar ontroue man en sy eskapades met haar geld.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
197 Bladsye.
[Merke in boek]
072 501 3890
REF: 8201.
Fiksie.
Romanse.
Romanza.
Frenette Van Wyk Boek.
Frenette Van Wyk Boeke.
Romanza Boek.
Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
3
Negotiable
SavedSave
Titel: Cougar Gaming Stoel Uitstekende Toestand!
Prys: R1 850
Beskrywing:
Ek verkoop my Cougar gaming stoel. Dit is 'n top-gehalte stoel wat ontwerp is vir ure se gemak, hetsy vir werk of speel. Die stoel is baie goed opgepas en in 'n uitstekende kondisie.
Kenmerke:
Ergonomiese ontwerp: Bied uitstekende ondersteuning vir jou rug en nek.
Verstelbaar: Hoogte en armleunings kan verstel word vir die perfekte sitposisie.
Kussings ingesluit: Kom met die oorspronklike nek- en lumbale (laer rug) kussings.
Stylvol: Pragtige swart afwerking met die kenmerkende oranje Cougar-borduurwerk.
Besonderhede:
Ligging: Frankfort
Kontak: Catherina by 072 849 3098
Moenie uitmis op hierdie winskoop nie perfekte toevoeging tot enige kantoor of gaming-opstelling!
4d
Frankfort12
R 280
SavedSave
Wanneer God Met Jou
Praat Books
Book 1 - Wanneer God Met Jou Praat deur
Karien Basson.
Book 2 - Op Vlerke van Geloof deur
Riekert Botha.
Book 3 - 366 Omvou my met u Liefde
Here deur Nina Smit.
18d
Eastern PretoriaPAY ONLINE SECURELY
12
R 100
SavedSave
Omnibus 16 - Ena Murray - REF: 8179.1. Onrus Op Oshakati - Ena Murray.In Onrus op Oshakati hoop dr. Linda
Maartens sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam
hang. Maar onbewustelik ry sy 'n intrige binne wat lewensgevaar inhou. Want by
die Ovambo-sendinghospitaal spat die vonke van die staanspoor tussen haar en
die verbitterde Dr. Louw Hoffman. Die vraag is: kan sy op Louw Hoffman vertrou?2. Regters Oor Gister - Ena Murray.In Regters oor gister haal die verlede vir Mignon Preller ook in – 'n verlede waaraan sy heeltemal onskuldig is. Twintig jaar gelede is daar 'n verkeerde besluit omtrent haar geneem, 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jong mense in die ban van 'n verbode liefde hou.3. Weerklank Van Die Liefde - Ena Murray.Wanneer 'n wildvreemde meisie in
Weerklank van die liefde per ongeluk in Dr. Rudolf van der Merwe se lewe – en
sy woonstel, sy bed en sy slaapklere – beland, raak hy onherroeplik betrek by
'n tergende raaisel. Want die naamlose meisie ly aan geheueverlies, en al
leidraad is 'n koerantberig oor 'n onopgeloste moord waarvan die
sleutelverdagte spoorloos verdwyn het.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.368 Bladsye.[Naam en van in boek][Hardeband merke en skaaf plekke][Omslag verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie bladsy]072 501 3890.REF: 8179.Fiksie.Omnibus.Tafelberg.Liefde.Spanning.Ena Murray Boek.Ena Murray Boeke.Ena Murray Omnibus.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
11
R 110
SavedSave
Keur 14 - Susanna M Lingua - REF: 8176.1. Lied Van Die Isar - Susanna M Lingua.Nadat Tillie Joubert haar onderwysstudies voltooi het, gaan kuier sy vir twee maande by haar familie in Duitsland.2. Kringloop Van Die Lewe - Susanna M Lingua.Op n besoek aan Italie ontmoet Rina Louw n mede-Suid-Afrikaner, die jong dokter Riaan Jonker, op wie sy haar hart verloor.3. Immer Lente - Susanna M Lingua.Jeanette de Waal werk as tikster vir oubaas Akkermann, eienaar van n suksesvolle meubelonderneming.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.507 Bladsye.[Sagteband swak kondisie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8176.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.3 In 1.Keur Boek.Keur Boeke.Melodie.Liefdesverhale.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
10
R 130
SavedSave
Keur 8 - Ena Murray - REF: 8175.1. Gasheer van Drakeneiland - Ena Murray.Vyf mense, drie mans en twee vroue, van verskillende ouderdomme, word deur n geheimsinnige en eksentrieke "weldoener" genooi om n maand lank op Drakeneiland te kom vakansie hou.2. Droster van Donringbaai - Ena Murray.Die baas van Doringbaai, Sebastiaan Stadler, keer na n hartaanval terug na sy massiewe ou kasteel en die visfabriek, wat hy in die sorg van sy susterskind, Eghart Landman, gelaat het.3. Net na middernag - Ena Murray.Net Na Middernag is n speurverhaal uit die boonste rakke met n waarlik verrassende slot. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar n moord gepleeg op die rustige plattelandse dorpie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Merke sagteband][Naam, van en jaar in boek][Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8175.Fiksie.Ena Murray Boek.Ena Murray Boeke.3 In 1.Keur.Keur Boeke.Jasmyn.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
8
R 60
SavedSave
Waarom? Daarom! - Daniel Louw - Gedagtes Oor Lyding.Waarom Daarom - Daniel Louw - Gedagtes Oor Lyding.INHOUD:I SIGSAGPATRONE: EK WEET NIE.1. So ingewikkeld en verwarrend.2. Baie gesigte.3. n Gestalte van die kwaas.4. Die kleur van lyding.5. Boontjie kry sy loontjie?6. Kan God alles?7. Die oormag van God.8. Is God nie weg nie?9. Voorsien God alles?II KRASSE GEBEDE: EK VOEL ONRUSTIG EN OPSTANDIG.10. Ek voel so verlate.11. Berusting as protes.12. Ek voel woedend.13. Ek voel terneergedruk.14. Rondom my is daar onreg en geweld.15. Ek is moeg geroep.16. Ek twyfel dan telkens.III VERWERKING: EK SOEK NA SIN.17. Ondersoek jouself.18. Gee weg, doen afstand.19. Weeg deeglik teen mekaar op.20. Koggel die dood uit.21. Wees altyd bly.22. In oefening in geloof.23. Waarom? - Daarom!Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.72 Bladsye.[Merkies in die boek]072 501 3890.REF: 8214.Nie Fiksie.Daarom.Waarom.Daniel Louw Boek.Daniel Louw Boeke.God.Geloof.Christelike Leefwyse.Godsdiens.Lux Verbi.Christelike Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2d
10
R 80
SavedSave
Onder Die Waterlyn - Gordon Macdonald - Sterk Geestelike Fondamente Vir Effektiewe Leierskap.STAAN ROTSVAS IN DIE STORMS VAN DIE LEWE.INHOUDSOPGAWE.INLEIDING.DEEL EEN: DIE INNERLIKE LEWE VAN N LEIER.Vind jou middelpunt.Ses woorde waarvolgens jy jou lewe kan rig.Om die siel te kweek.Wat wil ek word as ek groot is?Karteer jou innerlike wereld.Ondersoek jou motiverings.Uiterste geloof.Die wortel van leierskap.Maandagmore se herstel.Die privaat tye van n openbare leier.Kniegedrewe bediening.DEEL TWEE: DIE UITELIKE LEWE VAN N LEIER.Die krag van openbare gebed.Die oproep drie-uur in die more.Wanneer dinge lelik raak.Om die moeilike goed te se.Onvolt: Onvoltooid.Sieldiep.Hoe n magtige kerk val.Die regte manier om konflik in die gemeente te hanteer.Partykeer moet jy net verdwyn.Tien voorwaardes vir gemeentegroei.Die bediening op sy effektiefste.Die leraar se reis.Wanneer dit tyd is om te vertrek.Nawoord.************************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.284 Bladsye.[Merkies in boek][Onderstreep in boek]072 501 3890.REF: 8218.Nie Fiksie.Leierskap.Gordon Macdonald Boek.Gordon Macdonald Boeke.CUM.Geloof.Christelike Leefwyse.Self Help.Christelike Publikasies.Spiritualiteit.Geesteswetenskappe.HIEDRIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
11h
9
R 110
SavedSave
Grusaam - De Wet Potgieter.Die dade en geweldenaars wat
Suid-Africa geruk het.
In hierdie boek loop die
ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van ’n klomp
geweldenaars in ons land se geskiedenis. Dié geweldsmisdade, wat van die laat
tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese
verregses wat onskuldige medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat
hoëprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van
die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek
Potgieter jou midde-in die sake in.
In Grusaam deel hy inligting wat nog
nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992
in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha?
Wat het van die doodgewone polisieman André Stander ’n gewetenlose bankrower
gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en ’n
moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te
werk gegaan het om verslag te doen oor elk van dié interessante, grusame sake.
Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerantopskrifte van gister.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.218 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8181.Nie Fiksie.Ware Stories.Suid Afrika.Noordhoek.Geweldsmisdade.Alison Botha.Andre Stander.Gert Van Rooyen.Moord.Vermis.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
12
R 35
SavedSave
Talmende Tuiskoms - Engela Linde.Toe Irma de Wet die huis verlaat om
van haar onhoudbare stiefma Matilda weg te kom, het sy nie gedink dat enigiets
haar ooit terug sal laat keer nie. Sy is immers nou tuis in Johannesburg, het
’n goeie werk en eie woonstel en is verloof aan ’n man op wie sy baie verlief
is. Sy probeer nie te veel dink aan haar pa en stiefsussie Tillie wat dit nog
op die plaas met Matilda moet uithou nie. Dan, egter, is daar een oggend op
kantoor ’n oproep wat al haar opgeboude sekerhede omverwerp. Dis Deon wat bel .
. . daar het iets gebeur, en dis so ernstig dat hy dadelik ry om haar te kom
haal. Min kon Irma weet dat die terugkeer nie gou sou wees nie, en dan onder
veel ander omstandighede.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.135 Bladsye.[Naam in boek][Voorste bladsy uitgeskeur = beinvloed nie die lees nie][Plakker binnekant in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8165.Fiksie.Engela Linde Boek.Engela Linde Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
24d
10
R 50
SavedSave
Silwerberg - Wille Martin.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke op hardeband][Potlood, naam, van, prys, datum en voorletters in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8162.Fiksie.Wille Martin Boek.Wille Martin Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
24d
12
R 35
SavedSave
Gister Se Drome - Annelize Morgan.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.152 Bladsye.[Merke op hardeband][Naam en boodskap voor in boek][Merke in boek][Klein skeurtjie bladsy]072 501 3890.REF: 8164.Fiksie.Annelize Morgan Boek.Annelize Morgan Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
24d
3
Contact f/price
SavedSave
Play the world's hottest titles on Xbox, PlayStation, PC, Nintendo Switch & more instantly! Redeem your 25-digit code directly on your console or platform and start playing today. No waiting, no shipping!
100% Official Keys
Global & South Africa Compatible
Any game available on request
OUR 7-DAY MONEY-BACK PROMISE
If your key doesn't work or is invalid Full refund. Shop with total confidence!
TOP 30 DEALS (Global/SA Compatible):
NBA 2K26 R310
EA SPORTS FC 26 R380
Call of Duty: Black Ops 7 R710
Resident Evil Requiem R850
Crimson Desert R900
Assassin's Creed Shadows R410
Battlefield 6 R780
Dying Light: The Beast R1,100
WWE 2K26 R980
The Outlast Trials R420
ARC Raiders R550
GTA V (Series XS) R270
Forza Horizon 5 R480
Elden Ring: Nightreign R550
Hogwarts Legacy R580
Cyberpunk 2077 R390
Mortal Kombat 1 R550
MLB The Show 26 R820
High On Life 2 R900
Toxic Commando R620
Dead Island 2 R480
Starfield R580
Sea of Thieves R380
Phasmophobia R220
Rainbow Six Siege R180
Kingdom Come: Deliverance II R360
Pragmata R1,100
Diablo 4: Lord of Hatred R750
Code Vein 2 R980
Yakuza Kiwami 3 R1,020
Other games available on request! Just message us what you want.
How it Works (Super Simple):
Buy your key, Redeem it on your Xbox / PlayStation / PC / etc, Download & Play immediately!
7d
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
