Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for op 17 in "op 17" in Used Sports & Leisure Gear for sale in South Africa in South Africa
6
R 35
SavedSave
Die Kremetart Blom Weer - Ilde Grove - Romanza.Die bekwame verpleegsuster Coreen is tweede in bevel by Tweede Kans, n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Merke op sagteband]072 501 3890.REF: 7912.Fiksie.Ilde Grove Boek.Ilde Grove Boeke.Romanza.Romanse.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
7
R 35
SavedSave
Soleil En Die Sakeman - Marijke Greeff - Romanza.Soleil het van kleins af n heldeverering vit Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merkies op sagteband][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7910.Fiksie.Marijke Greeff Boek.Marijke Greeff Boeke.Romanza.Romanse.Hierdie boek sal afghaal word sodra dit verkoop is.
3mo
12
R 35
SavedSave
Vallei Van Verlange - Frances Vermaak - Romanza.
Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena
vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7908.Fiksie.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Romanza.Romanse.Romanza Boekie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
8
R 35
SavedSave
Liefde Vir N Vlinder - Didi Potgieter - Romanza.Emma Parker gaan woon vir n maand onder n skuilnaam op Pieter se plaas, waar sy nie net op die Afrika-Bos en sy diere verlief raak nie, maar oop op die baas van Ukuvusa.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Klein snytjies bladsye aan die bokant]072 501 3890.REF: 7874.Fiksie.Romanza.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanza Boekie.Didi Potgieter Boek.Didi Potgieter Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
12
R 110
SavedSave
Die Kinders Van Die Groot Sneeuveld - Laura Fitinghoff.Die kinders van die groot sneeuveld is die meeslepende vertelling van n groep kinders wat met n bok in die middel van die yskoue winter wegtrek uit hul dorp wat hoog in die noorde van Swede in die land van die Laplanders gelee is.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Klein wit plakker agter op die omslag met prys][Omslag geskeur en verniel met kleefband swak toestand][Hardeband merke op][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7593.Fiksie.Laura Fitinghoff Boek.Laura Fitinghoff Boeke.Die Libri-Reeks.Die Libri Reeks.Die Libri-Reeks Van Klassieke Jeuglektuur.Jeuglektuur.Jeug.Boeke Vir Jongmense.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Leesboek.Afrikaanse Boeke Vir Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 35
SavedSave
Lorna En Die Professor - Malene Breytenbach - Romanza.Lorna huur n woonstel by die ongelooflike aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddelik op hom verlief.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke in die boek][Ligte water merke op bladsye]072 501 3890.REF: 7417.Fiksie.Malene Breytenbach Boek.Malene Breytenbach Boeke.Liefde.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 60
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 7138.* Gelyke Vennote - Marie-Louise Cronje.Charlie word n boukontrakteur soos haar pa.* Seemens - Wilreza Smit-Theron.Aandie Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander.* Vallei Van Verlange - Frances Vermaak.Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.512 Bladsye.[Sagteband geskeur reggemaak met kleefband][Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein snytjies blaaie]072 501 3890.REF: 7138.Fiksie.3 Boeke In Een.3 Romanza In Een.Romanse.Romanza Boeke.Romanza Boek.Marie-Louise Cronje Boek.Marie-Louise Cronje Boeke.Wilreza Smit-Theron Boek.Wilreza Smit-Theron Boeke.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 50
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 6734.1. Anderkant Liefhe - Elsa Winckler.2. Man Met N Missie - Marile Cloete.3. Mooiste Helena - Magda Schmidt._____________________________________________Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.512 Bladsye.[Naam in boek][Merke op blaaie][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 6734.Fiksie.Romanza Boek.Romanza Boeke.Liefdesverhale.Liefdesverhaal.3 In 1 Boek.Romanza Omnibus.Stories.Romanse.Elsa Winckler Boek.Elsa Winckler Boeke.3 Stories.Marile Cloete Boek.Marile Cloete Boeke.Magda Schmidt Boek.Magda Schmidt Boeke.This book will be removed when sold.
2y
1
R 35
SavedSave
Tropiese Liefde - Rika Du Plessis - Romanza.
Die vreemdeling wat Linda se prokureur as haar bestuurder aanstel op die plaas wat sy geerf het, is toe nie so vreemd nie.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 5360.Fiksie.Romanse.Rika Du Plessis Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Vir Christus Gemartel - Richard Wurmbrand.
n Beskrywing van die lyding en getuienis van die Ondergrondse Kerk.
Richard Wurmbrand, wie se liggaam die letsels dra van veertien jaar se marteling en lyding in n Kommunistiese tronk, was getuie van die moed en volhardende geloof van duisende Christene.
Weggeskeur van hulle dierbares, geslaan en vermink, maar geestelik onoorwonne, staan hulle onwrikbaar in hulle vertroue op die Here, self al word hulle vir Christus gemartel.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
128 Bladsye.
[Merke op sagteband]
[Merke in boek]
[Merk waar plakker afgeskeur is]
072 501 3890.
REF: 6235.
Nie Fiksie.
Geloof.
Christelike Leefwyse.
Richard Wurmbrand Boek.
Richard Wurmbarnd Boeke.
CUM.
W Stuart Harris.
Christelike Boeke.
Ware verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 60
SavedSave
Gister En Vandag In Die Opvoeding - P Pistorius.
Inhoudsopgawe:
Afdeling I - Die Buiteland.
1. Die aard en betekenis van Historiese Pedagogiek.
2. Opvoeding in die primitiewe samelewing.
3. Die Grieke - Sparta - Athene - Die Sofiste.
4. Beroemde Griekse opvoeders - Socrates - Plato - Aristoteles.
5. Die Romeine - Quintilianus.
6. Israel.
7. Jesus - oorsig.
8. Die middeleeue - Augustinus.
9. Renaissance En Humanisme - Vittorino Da Feltre - Desiderius Erasmus.
10. Die kerkhervorming - Martin Luther - Melanchton - Johannes Calvyn - Die Kontra-Reformasie - Oorsig.
11. Die Realisme - Comenius - Oorsig.
12. Die Rasionalisme - John Locke.
13. Die Naturalisme - Jean Jaques Rousseau.
14. Die Negentiende Eeu en die Psigologiese rigting - Johann Heinrich Pestalozzi.
15. Die Psigologiese rigting (vervolg) - Friedrich Froebel.
16. Die Psigologiese rigring (vervolg) - Johann Friedrich Herbart.
17. Die Negentiende Eeu (vervolg) - Die Natuurwetenskaplike rigting - Herbert Spencer.
18. Die Twintigste Eeu - Algemene agtergrond.
19. John Dewey.
20. Didaktiese stelsels van die Nuwe Opvoeding - Die Projekmetode - Die Montessori-stelsel - Die Dalton-plan - Die Decroly-stelsel - Kerschensteiner se werkskool - Die Winnetka-plan - Die Jenna-plan.
21. Oorsig en perspektief - Vraagstukke en oplossings van die jongste tyd - Die tradisioneel-Christelike benadering - Prof H Bavinck.
Afdeling II - Suid-Afrika.
1. Onderwys in die eerste jare van die volksplanting.
2. Pogings tot hervorming - Die Ordonnansie van De Chavonnes, 1714 - Die Reglement van 1782 - Die memorie van Spenlin, 1788 - Oorsig van die eerste 150 jaar.
3. Onderwyshervorming onder De Mist.
4. Onder Britse bestuur, 1806-1839.
5. Onderwys op Trek in die vroee Republieke.
6. Onderwys onder president Burgers.
7. n Bloeitydperk tussen die twee Vryheidoorloe - Ds SJ Du Toit - Dr N Mansvelt.
8. Oorlog en heropbou - Kampskole - Heropbou - C.N.O. - Die Selborne-memorandum.
9. Die Smutswet, 1907.
10. Onderwys in die Unie van Suid-Afrika.
11. Onderwysontwikkeling in Transvaal sedert 1910 - Algemene agtergrond - Die Skoolplaasstelsel - Gesentraliseerde Plaaskole - Junior Hoerskole - Spesiale skole - Gedifferensieerde middelbare onderwys - Ander ontwikkeling op onderwysgebied.
12. Nasionale onderwys.
13. Die onderwys as sleutel tot sameleweringsverandering. Die R.G.N. se verslag oor onderwysvoorsiening in die R.S.A. (Julie 1981)
**************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
373 Bladsye.
[Hardeband het merke op]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6299.
Nie Fiksie.
Geloof.
Vak.
Opleiding.
Handleiding Vir Studente.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
n Donker dag in September - Karen Kingsbury.
Hy moet eers n manier kry om sy eie hartseer te verwerk...
Sheriff-adjudant Alex Brady het sy
hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex
draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat,
Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm.
Wanneer die ergste brand-seisoen in
Kalifornië se geskiedenis uitbreek, staar sy grootste uitdaging nóg Alex in die
gesig. ’n Omgewingsterroristegroep teiken Oak Canyon Estates. Alex loop die
risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om die groep binne
te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie
Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart
weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan.
’N DONKER DAG IN SEPTEMBER is ’n
aangrypende verhaal van gevaar en heldhaftigheid.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
379 Bladsye.
[Naam, van en datum in die boek]
[Ligte tee merke]
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6543.
Fiksie.
Christelike Fiksie.
Karen Kingsbury Afrikaans.
Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
Karen Kingsbury Boek.
Karen Kingsbury Boeke.
9/11.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Leila Se Leeuman - Felicia Snyman - Romanza.
Leila en haar professor moet hulle veldwerk in die boendoe afsluit en sy ontmoet vir Leander, die prof se seun, wat haar van meet af verkeerd opvryf.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[] Merke soorgelyk soos hierdie in die boek [][] Tee merke soorgelyk soos hierdie in die boek [][] Bladsye verniel kleefband op 2 Bladsye kyk asb na die foto [][] Kyk asb na al die foto's nie n nuwe boek nie []072 501 3890.REF: 5856.Fiksie.Felicia Snyman Boek.Romanza Boek.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Na Die Eis Van Elke Dag - Prof Dr HDA Du Toit - Bybelse Dagboek.
Dit is n eenvoudige, baie praktiese boek. Dit stel die leser midde-in die probleme en werklikhede van die allerdaagse lewe en toon duidelik die weg van geloof en oorwinning in Christus aan. Geen wonder dat duisende lesers daagliks die dagboek gebruik nie - dis inderdaad n boek hierdie wat volheid en vreugde bied, na die eis van die dag."
Bybelwoorde Vir Die Jaarkring.
Inhoudsopgawe:
1. Die Nuwe Jaar.
2. Die Here As Herder.
3. 1 Samuel.
4. Die Lyding En Sterwe Van Die Here Jesus.
5. By Opstanding En Verskyninge.
6. Balsem Vir Ons Wonde.
7. Hemelvaart En Pinkster.
8. Diens.
9. Sielsorg.
10. Bybelkarakters.
11. Saligprekinge.
12. Mensetipes.
13. Een Ding.
14. Israel Se Reis.
15. Huwelik En Gesin.
16. Van Alles En Nog Wat.
17. Ons Gebedslewe.
18. Lewenkuns.
19. Apostolaat.
20. Kersfees En Oujaar.
__________________________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
365 Bladsye.
[Merke op omslag]
[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]
[Naam en datum doodgetrek met "BLACK MARKER PEN"]
[Merke soortgelyk soos hierdie op hardeband]
[Klein snytjies op blaaie]
072 501 3890.
REF: 6372.
Nie Fiksie.
Geloof.
Christelike Leefwyse.
Prof. Dr. H.D.A. Du Toit.
Bybel.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
10
R 35
SavedSave
Onweerstaanbare Vyand - Elize Davies - Romanza.Irma wil vir n ruk alleen in n boshut op Nyumbani gaan bly.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7468.Fiksie.Elize Davies Boek.Elize Davies Boeke.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 35
SavedSave
Miljoener Van Harte - Dina Botha - Romanza.
Robyn en haar vriendin moet vir n week in n vyfsterhotel tuisgaan op die hoteleienaar se koste.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
197 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 5274.
Fiksie.
Romanse.
Romanza Boek.
Dina Botha Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
N Tweedehandse Lewe - Didi Potgieter - Romanza.
Dokter Carla Nel is vir die eerste keer in n baie lang tyd enkelopend. Nou maak sy planne om die stukke van haar lewe so gou moontlik op te tel en haar grootste droom te bewaarheid.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6036.Fiksie.Romanse.Romanza Boek.Didi Potgieter Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Sy Fosforvrou - Rosita Oberholster - Romanza.
Op Skulpiesbaai gaan Lani vir die volgende drie maande herstel van haar huwelik wat uiteindelik beeindig is.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[] Merke in die boek [][] Klein skeur bladsy [][] Voorletters agter in die boek []072 501 3890.REF: 6052.Fiksie.Romanse.Romanza Boeke.Romanza Boek.Rosita Oberholster Boek.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
n Droom Vir Adrienne - Kobie Van Niekerk - Romanza.
D'Afrique is haar lewe, maar dalk haar ondergang.
Op haar wildreservaat spartel Adrienne om kop bo water te hou. Vrou-alleen. Tot Miron tot haar redding kom. Maar sy is trots, hardkoppig, agterdogtig.
En nie altyd sonder rede nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
198 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 1125.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.Romanse.
2y
1
R 35
SavedSave
Liza Se Droom - Cobie Steyn - Romanza.
Liza se keuse in mans is power, maar
toe Jandre Welmans op haar pad kom, weet sy vir seker - die keer het sy
waaragtig lief.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[] Water merke op blaaie [][] Merke in die boek soortgelyk soos hierdie []072 501 3890.REF: 5576.Fiksie.Cobie Steyn Boek.Romanza Boek.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
