Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for suid in "suid" in Used Sports & Leisure Gear for sale in Gauteng in Gauteng
2
R 60
SavedSave
Springbok Radio
Die Suid-Afrikaanse Top 20 1960 - 1984 CD.
Pudo Locker vir Koper Se Rekening
8d
Pay & Ship
8
R 130
SavedSave
Kompas - Wynand Du Toit.Enige Rigting,Enige Afstand,Dag Of Nag.Uithou en aanhou. Vasbyt!Dit was menige jong soldaat se droom om n operateur in die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte te word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.314 Bladsye.[Boodskap voor in die boek / datum][GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 8125.Nie Fiksie.Weermag.Army.Wynand Du Toit Boek.Wynand Du Toit Boeke.Grensdiens.Suid Afrika.Grensoorlog-Reeks.Grensoorlog.Reserwes.Recce-Instrukteurs.Recces.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
5d
2
R 110
SavedSave
Spesiale Aanbod: Maak jou Kinders Klaar vir Succes! Kry 'n stel van 2 boeke of 'n enkele boek deur Hettie Brittz: Kweek Kinders met Karakter Kweek Gesonde Gesag. Beskikbaar in Noordhang, Randburg. Koerierdienste beskikbaar regoor Suid-Afrika (addisionele koste)
13h
1
R 2,400
SavedSave
Size 20 Silverback Skid in proper color and condition. A good attractive bicycle.
The Silverback Skid 20 is a 20-inch, single-speed bike featuring a lightweight, low-standover alloy frame designed to build confidence,
14d
10
R 4,000
SavedSave
2x Shimano Alvio 10 ft rods & 2x Shimano beastmaster X8 reels & Okumo finchaser rod+reel & rod bag & pod rest & alarms & gumboots & rain suit & hooks, line, weights, rig bag & docks specimen tackle box & many many many extras. A complete set, ready to go fishing.
1d
VERIFIED
1
R 800
NEGOTIABLE
SavedSave
Xenon Galaxy bicycle to suit adult/teen. Good condition.
14h
1
R 450
SavedSave
Chanette Paul se Vywervrou-trilogie is nou beskikbaar! Berei jouself voor om die drie boeke — Lira, Mirre, en Corali — vir net R450 in jou hande te kry. Die boeke is beskikbaar vir afhaal in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste reël na enige plek in Suid-Afrika teen ‘n addisionele koste
22d
10
R 35
SavedSave
Vir Altyd Lente - Marile Cloete - Romanza.Na n rampspoedige verblyf in die buiteland is Jennie terug in Suid-Afrika - verpletter, haar selfbeeld aan skerwe, en swanger.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Bladsye geskeur][Merk in boek]072 501 3890.REF: 8068.Fiksie.Romanse.Marile Cloete Boek.Marile Cloete Boeke.Romanza.Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
21d
12
R 4,250
SavedSave
Back Therapy Inversion
tables/Pro star 9005Using the Pro Star 9005 Inversion Table for just up to 15 minutes a day will allow
you to be on your way to improved circulation and posture while relieving muscle aches, back pain, stress, improving the nervous system, reducing mental stress, defying the aging process, improving the mind, and much more….Sturdy steel construction to drive the maximum user weight of 150kgComfortable wrap-around ankle holders secured · Promote many health benefits· Easily adjustable for different user heights· Comfortable padded grips· Folded up for easy storage· Easy and enjoyable to use· Durable steel frame· Partial or full inversion· Full length and easy to reach climb up handrails· Durable and tight back support· Nylon strap for safe inversion· Smooth height adjustment· Non-skid floor stabilizers· Quick and easy folding· Relief for back pain· Regenerate spinal discs· Increases flexibility· Improves posture· Stimulates circulation· Stress relief· Strengthens ligamentsR4250.00 includes delivery to central areas.For more info call: 0215562413Nationwide deliveries
6d
Edenvale8
R 47,500
NEGOTIABLE
SavedSave
Hi all. I am selling a Large TREK top fuel 2019 BOOST custom built red and black all components are brand new never redden has HOPE tech 3 brakes E4 front X2 rear ( in red) , HOPE pro4 hubs ( in red ) HOPE red seatpost clamp, HOPE stem red , CSIXX red chainring 34T, shimano XT 1 x12 cassette, crankset, XTR rear derailleur, XT chain, and Ritchey trail riser bars uncut @ 800 wide can be cut to suit your requirements and comes with a new set of ESI grips, new headset and bearings. All pivot bearing are new except 2 witch are still good. Fork 120mm travel and rear shock has been serviced and duel lockout working well. Wheel have been custom built with brand new set of WTB trail boss tires, both front and rear wheel are mounted with thru axel BOOST for extra stiffness and control bike is also very light. fame also has flip chip on rear triangle to change the slackness of the ride to make it feel more plush and playful
10d
Alberton5
R 9,400
NEGOTIABLE
SavedSave
Selling a brand-new Arlen Ness two-piece motorcycle suit, size 48. Imported from Germany (receipts available).
4d
Midrand9
R 150
SavedSave
Abel Se Ontwaking - Chris Karsten - Abel Trilogie #1.Boek een van 'n trilogie. Abel bly
steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy
lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle
van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en
Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag
het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom 'n nuwe gesig uitsoek: die van 'n mooi
jong vrou. En hy is op die uitkyk vir tatoes wat sal pas by die temas van sy
Kosmiese Joernale.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.384 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8082.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Die Begin Van Ella Neser Storie.Boek 1 In Die Abel-Trilogie.Boek 1 Abel Trilogie.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
11
R 110
SavedSave
Moordlys - Henk Breytenbach.Sedert Suid-Afrika se politieke
omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike
lêers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder
geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe
identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake
gemoeid was, het skoon rekords nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.[Merke in die boek][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 8045.Fiksie.Henk Breytenbach Boek.Henk Breytenbach Boeke.Roman.Lapa.Aksie.Moord.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
12
Negotiable
SavedSave
Welcome to James Beekeeping All your beekeeping equipment needed Suits SmokersHives all under one roof Great prices
1mo
7
Contact f/price
SavedSave
Rim decals / vinyl cut stickers / graphics for Bontrager wheel sets - 700C size . Die precision machine cut from top quality durable long life vinyl ( UV resistant and fully waterproof / can be clear coated ). These are not cheap ink printed stickers that fade / blur.
A choice off colour options / combinations available. Sizes ( letter height ) available to suit all rim depths. Custom sizes available on request ( All we require is a inner and outer diameter to which the decals need to fit between ).
These are single colour decals to be applied direct onto your rim using the transfer application tape on each.
Many other cycle kits available for frames and rims . Call or whatsapp Whatsapp 0762083114 with details of your requirements. Overnight Courier available nationwide with a tracking number
24d
North Riding11
R 40
SavedSave
N Plek Vir Ester - Jana Coetzee.Toe Marsu in haar lewe kom, moes Ester leer dat sy nie uit die lewe kon haal wat sy graag sou wou nie; dat die mens soos deur n stroom meegesleur word na plekke waar hy nie wil wees nie.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.247 Bladsye.[Omslag geskeur en verniel][Hardeband merke en skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8049.Fiksie.Jana Coetzee Boek.Jana Coetzee Boek.Christelike Fiksie.President Uitgewers Van Suid Afrika.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
8
R 1,250
SavedSave
Lookwell Superbike Race Suit – XXL (2-Piece)
Used Lookwell Superbike leather race suit (jacket & pants). Still in good condition.
Jacket needs minor stitching on the shoulder (cosmetic, easily repairable).
✔ Genuine Lookwell
✔ Thick protective leather
✔ Knee sliders & armour
✔ Ideal for track days or fast road riding
Size: XXL
1mo
VERIFIED
10
R 90
SavedSave
Diva - Isa Konrad.Deborah Deysel, n operasangeres uit Suid-Afrika, bevind haar n jaar na n skandaal in haar private lewe weer in Zurich.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.387 Bladsye.[Kruis en regmerk in boek][Naam, van, adres en datum in die boek][Merke in boek][Bladsy geskeur][Handtekening agter in die boek]072 501 3890.REF: 8044.Fiksie.Isa Konrad Boek.Isa Konrad Boeke.Lapa.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
12
R 4,250
SavedSave
PRO STAR INVERSION TABLER4250.00 INCLUDES DELIVERY TO CENTRAL AREASCall: 0215562413Using the Pro Star 9005 Inversion Table for just up to 15 minutes a day will allow you to be on your way to improved circulation and posture while relieving muscle aches, back pain, stress, improving the nervous system, reducing mental stress, defying the ageing process, improving the mind, and much more….Sturdy steel construction to drive the maximum user weight of 150 kgComfortable wrap-around ankle holders securedPromotes many health benefitsEasily adjustable for different user heightsComfortable padded gripsFolded up for easy storageEasy and enjoyable to useDurable steel framePartial or full inversionFull length and easy to reach climb up handrailsDurable and tight back supportNylon strap for safe inversionSmooth height adjustmentNon-skid floor stabilisersQuick and easy foldingRelief for back painRegenerate spinal discsIncreases flexibilityImproves postureStimulates circulationStress reliefStrengthens ligamentsHAS A QUICK RELEASE POLE SO NO NEED FOR BENDING DOWNTO RELEASE YOUR FEET AFTER INVERTINGNATIONWIDE DELIVERIES
1mo
Krugersdorp10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
