Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Services
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for vans in Find Services in Bloemfontein
SavedSave
Ons doen alle herstel werk, installeering & handyman werke in en Om die huis.
Plumbing. Elektries.
Verfwerk. Staalwerk.
Geute en facia borde.
Lekkende dakke en rubber van dakke.
Bou en pleister werk.
Deure en vensters.
Skuifdeure.
Lamineer vloere.
Swembad herstel en of verf/ ( top coat )
Waterdigting.
Braais en skuil mure.
Patios. Cladding.
Niks te groot of te Klein vir ons nie.
Skakel ons vandag nog vir vinnige en flinke diens.
Alle werk gewaarborg.
068 778 6048
6d
1
Leaking Taps, toilets, Showers, Pipes, Geysers.
Burst pipes, Drains, clogged pipes, HP pumps,
Moist/ damp problems ect.
Call us today
071 294 1580
1mo
1
SavedSave
We service/repair all makes of chainsaws
2y
1
SavedSave
We service/repair all makes of the following.Drills, angle grinders, saws and electrical tools
2y
1
SavedSave
We service/repair all makes of generators.
2y
1
SavedSave
Te Min Tyd? Ek
Help Graag. Herstelwerk
Op Klere • Vervang
Van Zips • Verstellings Aan Klere Insit
Van Some • Broeke Korter /
Langer Maak Aanwerk
Van Knope • Verstellings Aan Trourokke
Noem Dit…
En Ek Doen Dit!084 203 0471
2y
Ads in other locations
1
Is jy 'n gelowige? Wil jy in die huwelik tree? Ontspan en kontak my
as huweliksbevestiger. Ek kan jou in die huwelik bevestig by die
venue van jou keuse oral in Suid Afrika. Stuur my 'n privaat
boodskap na 0786746125. Johan.
22d
1
SavedSave
Gemoedsrus vir die
vakansie vir WINBURG huiseienaars.
Ons maak u welverdiende
vakansie nog aangenamer deur te sorg dat u troeteldiere versorg is en
u eiendom opgepas word. Troeteldiere word daagliks versorg en kan
gereël word dat iemand in u huis slaap om dit op te pas, indien
verkies. Toesig oor tuinwerkers /swembad operateurs word ook gehou in
u afwesigheid. Tariewe word bepaal volgense afstand en ligging van
eiendom.
Kontak Johan by House &
Pet Sitters op 0834606914.
22d
Save this search and get notified
when new items are posted!