Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
2
SavedSave
Siza'Abantu Tours – Your trusted man-with-van service in Johannesburg!✅ Furniture & appliance moves✅ Home & office relocations✅ Airport & event transfers✅ Same-day deliveriesFast, safe, and hassle-free moves every time!
21d
VERIFIED
2
R 80
SavedSave
Green Man Flashing : Mike van Graan
1y
VERIFIED
R 220
SavedSave
Kanaän is die storie van Catherine Baker, 'n gesofistikeerde Johannesburger, en Chrisjan Cronjé, 'n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat. Sy is half-Engels en 'n Bloedsap, hy is die nasaat van Boere en 'n inwoner van 'n distrik vir wie die wonde van die Vryheidsoorlog nog vlak lê. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar onvoorsiene omstandighede het hulle saamgegooi, en vir 'n jaar is hulle man en vrou. Op Kanaän leer hulle nie net om mekaar te verdra nie, hulle leer dat die liefde soms teen alle verwagting in kan gedy. Maar hulle leer ook dat die verlede van 'n mens rekenskap eis, en dat die liefde soms 'n prys het wat 'n mens dalk nie sal kan betaal nie. Condition: like new. Price R220. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
R 120
SavedSave
’n Fotografi ese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met ’n geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto’s uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man, Egoli en 7de Laan. Dit volg sy loopbaan as ’n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto’s van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat ’n magdom foto’s met byskrifte wat Steve self geskryf het. Condition: very good. Price R120. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
1
R 380
SavedSave
Volg die Groot Uil, sy adjudant en drie jong mans op opwindende avonture in hierdie reeks deur Cor Dirks. Ure se leesgenot wag op jou! Kry die bondel vir net R380. Afhaal is beskikbaar in Noordhang, Randburg, of koerierdienste kan gereël word teen 'n addisionele koste
Die Uile in die Verlore Stad
Die Uile in die Stad
Die Uile van Kranskop
Vyf Uile en ‘n Tier
1y
R 250
SavedSave
Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheids-kunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos “ Agter elke man” en verskeie films en sepies, insluitende “Egoli”. Hy het reeds ’n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoen-merk oorskry het (EMI), en ’n SAMA-toekenning vir grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was ’n topverkoper in 2008, en sy vier romans is gunstig deur kritici ontvang. Price R250 for the set. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
1
R 480
SavedSave
Ek verkoop 'n versameling van 5 F.A. Venter boeke, insluitend Swart Pelgrim. Vier van die boeke is ex-biblioteek, maar steeds in goeie toestand. Die volle stel is beskikbaar vir R480. Versameling in Noordhang, Randburg, of koerieraflewering teen 'n ekstra koste. DM my as jy belangstel of meer besonderhede wil hêDie Rentmeesters Swart PelgrimDie Ou Man en Die Duif Die Koning Se Wingerd Gelofteland
1y
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
