Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
16
R 590,000
SavedSave
SOLE MANDATEFULL SEA VIEW WITH FOREVER VIEWS 975m²BESTE Prys vir DIE beste ERF in die ontwikkeling moenie die erf deur jou vingers laat gly nie!!! Wat n ongelooflike geleentheid, dit is beslis n baie besonderse erf, die lieflike erf het ONBELEMMERDE see uitsig, en sal ook nooit toegebou kan word nie, daar is n groenstrook langs die erf wat jou uitsig verseker sowel as jou privaatheid. Die ontwikkeling is hoog teen die kop gelee en hierdie area is nog natuurlik en ongerep, daar is n baie mooi rots op die erf en is dit natuurlik ook nog n rede hoekom hierdie prag erf so uniek is. Nie net is hy 975m nie, hy het n pan-handle effek ook wat jou toegang tot jou erf meer privaat maak en natuurlik meer plek vir jou om jou droomhuis op te bou. Die erf het reeds bouplanne ook sou jy dit wou saam hé. Daar is geen boutydperk nie! Die erf baie mooi gelee, beslis een van die mooiste erwe in St.Helenabaai, in die ontwikkeling genaamd Kompanjeskloof. Dit is nou n uitstekende beleggingsgeleentheid, en wat meer is die sonsopkoms en ondergange oor die see is uniek aan ons kusdorpie aangesien ons die enigste plek in suiderlike afrika is waar die verskyning voorkom, waar jy die son sien opkom agter die see, sowel as sak. Wat meer kan n mens nou voor vra? Die erf is sowat 130km vanaf Kaapstad, gelee tussen Velddrif en Paternoster. NOTE: St Helena Bay ??? also known as ???Die Agterbaai??? ??? is one of the worlds prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants. Rates And Taxes: 68Property Reference #: 1625168Agent Details:Chantelle MathewsWest Coast and SwartlandChas EverittCorner of Main & Church StreetPO Box 23Vredenburg, 7380
9mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.