Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for vakansie in "vakansie" in Commercial & Residential Property for Sale & Rent in South Africa in South Africa
12
R 980
SavedSave
Vakansie huis te huur op Agulhas. Is beskikbaar vir die hele week en Paasnaweek. Slaap 5 gaste in 3 kamers. Slegs een badkamer. Huis het n dubbelbed kamer , een twin bed kamer en dan n vyfde een slaapkamertjie.Is troeteldier vriendelik en het n lieflike braai op die toegeboude stoep waar daar lekker gebraai en slegs op of in braai gerook mag word. Skakel die eienaar of whatsupp op 0833106454. Ek het vir 5 jaar nog nooit nie iemand gehad vir die Paasnaweek nie. Mense geniet hierdie "Cosy" huisie.Prys is amper onwerklik!! Verlaag na R980 per nag maar onderhewig aan 4 nagte huur. Whatupp my!! of email pieterctt@gmail.com
7d
Cape Agulhas11
Contact f/price
SavedSave
Lekker
see Vakansie.
Vir ‘n lekker see vakansie Kontak of WhatsApp ons
by 073 286 3889
https://lecker.co.za/
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
Lekker
Slaap en Rus by die See. Vakansie
naby Margate.
Ons kan
baie meer n nag gevra het. Maar om dit bekostigbaar te maak vir almal vra ons
net R490 buite seisoen
Julle
kan afbetaal
Kom ontspan by die in ‘n veilige vakansieoord
by Marina Beach met 'n lieflike swembad, ‘n “putt-putt” (mini golf) baan en ontspanningsaal. Die
huis is 600 Meter van die Kent strand af. Stap lekker langs die lagune af (Baie
Mooi) tot by die see. Die hoof strand is
1 km van die huis.
Jy kan net van ʼn hoekie van die stoep en braai
die see sien.
Daar is WiFi en NetFlix
Daar is n watertenk met drukpomp as die water
af is.
Daar is ook solar ligte vir as die krag af is
Die oord laat nie troeteldiere toe nie!
Ons het ook soms Spesiale Aanbieding buite
seisoen.
Kontak Jentina By 073 286 3889
of WhatsApp ons
e-pos: jentinabecker@gmail.com
Spesiale Aanbod
Per nag vir die
huis!!!
Buite seisoen nie minder as 5 nagte R490.00 per
nag
Desember (nie minder as 5 nagte )
Jy kan afbetaal
as jy mooi vra
Kyk na ons volledige pryslys onder aan Web Blad
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig
om teleurstelling te voorkom
Ons help graag!
Kyk op
https://lecker.co.za/
Bespreeking No 073 286 3889
Geborg Deur lekker Bos Kamp
1mo
Hibiscus Coast12
R 55,000
SavedSave
Tyddeel
te koop
Cabana Beach, uMhlanga. Goue klas status. Hoogseisoen (peak weak), week 28 (Julie. 2026 datum 11- 18 Julie). Slaap 6, 2 kamers,
eet- en leefarea, vol
badkamer, 2de stort, 2 de toilet,
volledig toegeruste kombuis, balkon met puik uitsig, (reg in middel van gebou, 4de vloer van bo), by
strand. Verskeie daaglikse dolfyn-sig moontlikhede te
sien reg voor die oord. Volg die sardyne-loop in Julie, met dolfyne in oorvloed naby die
strand. Volledige daaglikse kamerdiens. Restourante op perseel, geleë naby winkels en groot verskeidenheid
restourante, naby Pier en ligtoring. Fasiliteite op die perseel sluit in, tennisbane,
“paddle ball”, “pickle ball”, vlugbalbaan,
muurbal, 2 swembadens ( kinders
en volwassenes), amfi-teater.
Fantastiese waarde vir internasionale uitruil-vakansies. Koop
direk van eienaar vir R55,000-00. Verkooppryse vir soortgelyke eenhede gedurende
dieselfde tyd wissel tussen R75,000 en R125,000. Rede vir verkoop, is om ‘n ander week in dieselfde oord te koop
buite die skoolvakansie-tyd. Skakel Cas
by 082 864 0972
Time
Share for sale
Cabana Beach,
uMhlanga. Gold class resort: Peak week in July, - week 28
(2026 date will be 11 – 18 July).
Sleep six, 2 bedrooms, fully equipped unit, full bathroom,
2nd shower, 2nd
toilet, TV – Lounge with DSTV, dining
area, fully equipped kitchen, balcony, balcony with beautiful view (4th
floor from the top), on beach. Daily dolphin sightings. Follow the sardine run with dolphins close to
beach during July. Restaurants on
site, close to shops and many
restaurants. Full daily room service. On site – 2 swimming pools, tennis
courts, paddle ball, pickle ball,
squash courts, volleyball, amphi theatre, several shops, Laundromats. Fantastic value for international holiday
exchange. Buy from owner for only R55,000-00. Selling price
for similar units by the Timeshare office range between R75,000 and R125,000. Reason for sale is to buy another week at the
same resort, but outside of school
holiday periods. Phone Cas at 082 864 0972
23d
UmhlangaSave this search and get notified
when new items are posted!
