Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Results for huis te huur in Commercial & Residential Property for Sale & Rent in Pretoria / Tshwane
18
R 20,600
SavedSave
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie toevlugsoord by Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met n dubbelmotorhuis en studeerkamer bied die perfekte kombinasie van luukse en rustigheid.Word wakker met die asemrowende uitsigte oor die nabygeleë natuurpark, en spandeer jou dae om die vrede en kalmte van hierdie eksklusiewe landgoed te geniet. Met die beste afwerkings en moderne geriewe deurgaans, is hierdie huis perfek vir diegene wat wil verklein sonder om kwaliteit in te boet.Moenie hierdie seldsame geleentheid misloop om n stukkie paradys in Bergvallei Aftreelandgoed te huur nie. Bel nou om n besigtiging te skeduleer en maak vandag hierdie droomhuis joune.Property Reference #: RL231485Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
4d
12
R 5,500
SavedSave
3 slaapkamer huis te huur in Waterval, beskikbaar op 1 Julie.Eie tuin en gedeelelike gebruik van grond en skuur kan onderhandel word. Alarm, gasstoof en elektriese geyser. Gas vir huurder se koste en elektrisiteit word van eie meter teen Tshwane tariewe verhaal. Matige gebruik van water uit boorgat is ingesluit.Kinder vriendelik en aanhou van diere kan onderhandel word. Huur R5500 en deposito R5500. Eerste ses maande kan 500 per maand teruggehou word vir verfwerk om eie persoonlikheid te skep (onderhewig aan eienaar goedkeuring) Vorige huurders, 4 jaar, het verhuis om dogter naby skool te kry. Kontak my om te besigtig.
1d
VERIFIED
Ads in other locations
3
R 2,750
SavedSave
Kamer te huur vanaf
1 Julie 2024 vir enkel persoon - Witpoortjie. R2750.00 W+ L ingesluit. Daar is
parkering in die erf maar die huis is ook geleë op die bus roete. Daar is een
badkamer in die huis wat ons deel (saam met jou is daar 3 mense in die huis).
Daar is 'n wasmasjien wat jy kan gebruik en plek vir jou eie yskas in die
kombuis. Jy moet van honde hou. Kontak Michelle - 083 206 1507
4d