Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for pomp in Commercial & Residential Property for Sale & Rent in South Africa
19
R 2,750,000
SavedSave
Plaas te Koop in Vredefort naby die dorp Hierdie plaas Bied u die volgende 30 Ha met 2 Boorgate 17 Kampe met water SMutsvinger gras en Natuurlike weiding 10m Gange tussen die Kampe met verskeie hekke vir ingang Al die Kampe is gespan met 2.4m Bonnox draad Alle Kampe is ge-elektrifiseer2 Boorgate tev volle toegerus met dompelpompe Watertank met pompSkaapkrale Grasdak Lapa met eie badkamers Wendy huisNuut geboude huis , 2 Slaapkamers met n leefarea , Kombuis en Badkamer (Moet nog klaar gemaak word) Plaas is geskik vir wild, skape, beeste ens Daar is tans leeus ook , die Plaas kan gekoop word met of sonder die leeus teen n addisionele prysProperty Reference #: RL18270Agent Details:Forster Attorneys - Christel van den Berg3 Percent Com Properties (PTY) Ltd2904 Ibis CloseParys Golf Estate
8h
24
R 1,650,000
SavedSave
PRAGTIGE DUBBEL VERDIEPING HUIS TE KOOP IN GOLF PARK, NABOOMSPRUIT.Netjiese maklik onderhoubare huis te koop in n vol titel diere vriendlike kompleks.Hierdie gerieflike huis het 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers. Die hoof slaapkamer het ‘n en-suite badkamer met n bad en stort, ingeboude kaste, aircon, dak waaier met ‘n skuifdeur wat uitloop op die balkon. Die 2 spaar kamers het elk ‘n badkamer (die een is regdeur geteël) en die slaapkamers het matte in. Die oopplan leef area is ruim en toegerus met ‘n aircon, die kombuis het baie ingeboude kaste sowel as ‘n gas stoof.Die studeer kamer het ingeboude kaste met ‘n hysbak na die boonste hoof slaapkamer as jy nie die trappe wil gebruik nie.Daar is ‘n lieflike kuier stoep wat jy kan toe maak met ‘n lapa wat uitloop op die swembad. Die erf agter het palisades met elektriese bedrading wat uitkyk op die gholfbaan.Addisionele extras sluit in ‘n dubbel motorhuis, 5 motor afdakke, wendy huis, jojo tank met druk pomp, sonkrag stelsel en ‘n pragtige gevestige tuin.Golf Park is gelee in Naboomspruit, in die hartjie van die Bosveld. Die sekuriteits ontwikkeling het baie lae heffings (slegs R220 pm), enige ouderdom kan hulle hier vestig en dit is gelee langs die Golf baan.Hierdie is n pragtige intrek en bly huis, moet hom nie mis nie! Bel MY vandag!Beautiful Double Storey House for sale in Golf Park, Naboomspruit.This neat, easy to maintain House is for sale in a full title, pet friendly complex. It boasts 3 bedrooms and 3 bathrooms. The main bedroom has an en-suite bathroom with a bath and shower, built-in cupboards, air con and ceiling fan. It has has a sliding door that opens to a balcony.2 Other bedrooms are carpeted and each has a bathroom.The open plan living area is equipped with an air con. The kitchen boasts a lot of built-in cupboards and a gas stove. The study has built-in cupboards and there is a lift to the upper level if you do not want to use the stairs.There is a delightful veranda that can be closed and a lapa and swimming pool.Extras include : Double Garages, 5 Carports, a Wendy house, a JoJo tank with a pressure pump, Solar system, and beautiful garden. Golf Park is situated in Naboomspruit, the heart of the Bushveld. This security development has low levies (R220), all ages can live here, and it is situated next to the Golf Course. You can just move in and and stay! Phone me today for an appointment!Has PoolProperty Reference #: BSH-RS00133Agent Details:Elmarie Van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
10h
25
R 1,795,000
SavedSave
HIERDIE HUIS GAAN VINNIG OPGERAAP WORD VIR N REDE!Waar stylvollea afwerking saamsmelt met top afwerking en gehalte van die boonste rakke. Hierdie uitsonderlike 3-slaapkamer, 2-badkamer huis spog met n kontemporêre ontwerp met n fokus op vermaak en ontspanning.Die hart van hierdie huis is sy uitgestrekte hout lapa, perfek vir skoene uitskop en ontspan of terwyl jy asemrowende uitsigte van Nylstroom en die Waterberge inneem Stel jou voor dat jy jou gunsteling drankie geniet terwyl jy jouself onderdompel in die rustigheid van hierdie prentjiemooie omgewing met die mooiste sonsondergange.Nylstroom, bekend vir sy natuurlike landskappe en rustige atmosfeer, bied inwoners n toevlugsoord weg van die gejaag van stadslewe. Die area is ryk aan geriewe, wat gerief en gemak vir alle inwoners verseker. Nabygeleë toeriste-aantreklikhede voeg by die bekoring van die lewe in hierdie idilliese ligging. In afwagting van n privaat hospitaal kan dit nie beter word nie!Binne spog die huis moderne klassieke elegansie uit, met n Rustenberg-marmerblaaie met n gasstoof, ideaal vir kook entoesiaste. Die eiendom is toegerus met n kragopwekker, wisselrigter en gasgeiser, wat ononderbroke gemak en gerief verseker. Die ruim dubbel motorhuis en ekstra afdak bied voldoende parkeerplek, terwyl die stylvolle motorhuis bydra tot die algehele estetiese aantreklikheid.Bykomende kenmerke soos twee JoJo-watertenks, een vir reënwater en die ander met n pomp, beklemtoon die eiendom se verbintenis tot volhoubaarheid en selfvoorsienendheid.Bosveldsig Aftreeoord is nie net n huis nie; dit is n lewenstyl. Omhels die vrede, skoonheid en vermaaklikheidsmoontlikhede wat op jou wag in hierdie merkwaardige woning. Mis nie jou kans om Bosveldsig jou toevlugsoord vir aftree-lewe te maak nie.ENTERTAINERS DREAM WITH STUNNING VIEWS OF NELSTROM AND WATERBERGEThis house is going to go fast! BOSVELDSIG RETIREMENT VILLAGE- where luxury living meets serene natural beauty. This exquisite 3-bedroom, 2-bathroom home boasts a contemporary design with a focus on entertainment and relaxation. The heart of this home is its expansive Wendy Lapa, perfect for hosting gatherings or simply unwinding while soaking in breathtaking views of Nylstroom and the Waterberge. Imagine sipping your favorite wine as you immerse yourself in the tranquility of this picturesque setting with the sun setting.Nylstrom, renowned for its stunning natural landscapes and peaceful atmosphere, offers residents a haven away from the hustle and bustle of city life. The area is rich in amenities, ensuring convenience and comfort for all residents. Nearby tourist attractions add to the charm of living in this idyllic location. Awaiting a private hospital it can’t get better!Inside, the house exudes modern classic elegance, with a Rustenberg marble kitchen featuring a gas hob, ideal for culinary enthusiasts. The property is equipped with a generator, inverter, and gas geyser, ensuring uninterrupte...Property Reference #: BSH-RS00500Agent Details:Anl PelsterCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
10h
21
R 19,500,000
SavedSave
Hierdie 1539ha plaas is gele? in die Uniondale distrik.Die plaas word verkoop as ‘n lopende saak en sluit implemente, trekkers ens. 0,65 ha onder perske bome, 3,8ha almandes, 2,5ha nektariens, 190ha dro?lande en die res is Klein Karoo veld.Verbeteringe bestaan uit n indrukwekkende Kaap Hollandse herehuis, skure en n pakhuis.2.4m Wildheinings aangebring aan die noordekant en gedeelte van die oostekant vir 4,3km e naan oostekant vir 3,9km. Die res van die grensheining is toegespna met ‘n 1,3m sifheining, Plaas het 11 kampe wat ook met 1,3m sifheining toegespan is. Kampe het natuurlike waterbronne vir veesuipings.Elektrisiteit is van 25kVa Eskom kragpunt. Water – 2 fonteine (geen pompe nodig) genoeg vir 60ha gravitasie besproeiing. This 1539ha farm is located in the Uniondale district.The farm is sold as a going concern and includes implements, tractors etc. 0.65 ha under peach trees, 3.8ha almonds, 2.5ha nectarines, 190ha drylands and the rest is Klein Karoo field.Improvements consist of an impressive Cape Holland manor, barns and a warehouse.2.4m Game fences installed on the north side and part of the east side for 4.3km and to the east side for 3.9km. The rest of the boundary fence is strung with a 1.3m sieve fence. The farm has 11 camps which are also strung with 1.3m sieve fence. Camps have natural water sources for livestock drinking.Electricity is from a 25kWa Eskom power point. Water – 2 fountains (no pumps needed) enough for 60ha gravity irrigation.Cape Dutch-style manor houseFarm shedsPackhousePeaches, almonds and nectariensEskom powerGravitation irrigationProperty Reference #: 1802Agent Details:Pieter Le RouxDe Kaap103 Long StreetGroot Brakrivier
14h
12
R 12,500,000
SavedSave
Hierdie skaapplaas in die Karoo naby Prince Albert is in die afgelope 20 jaar ook ontwikkel tot n welvarende en bekende gasteplaas en bied tans ook n gewilde en goed ingerigte onthaal fasiliteit wat tot 200 gaste kan akkommodeer. Die venue is wel bekend as n troubestemming en is ten volle toegerus. Die onthaalarea bestaan uit n onderdak stoep en n binnehof wat met n tent toegemaak kan word. Die venue het n asemrowende uitsig oor die Karoolandskap.Abrahamskraal is 10 km vanaf die N1 op die R353 gelee. Dit is 33 km vanaf Prince Albert en 18 km vanaf Leeu Gamka.Gaste kan geakkommodeer word in die Kaaps Hollandse opstal of in die Plaas Kothuis.Die hoofhuis bied 7 slaapkamers en 6 badkamers. Dit kan in 2 wooneenhede verdeel word, elk met sy eie privaat ingang, leefarea, toegeruste kombuis en braaigeriewe. Die huis is ten volle gemeubeleer met antieke meubels. Die terrein is boomryk wat die somer hitte demp en n rustige atmosfeer skep.Die Plaas Kothuis is ten volle gemeubeleer en bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, n toegeruste kombuis/leefarea en braaigeriewe op die stoep Dele van die oorspronlike kliphuis se mure is behou en dit skep n besondere atmosfeer. Die kothuis is ook ver genoeg van die hoofhuis gelee sodat dit heeltemal privaat is.Beide huise het Eskomkrag, DSTV en selfoonontvangs.Die boomryke kampterrein met 10 kampeerplekke is op gras en voorsien ablusie geriewe.Die plaas se oppervlakte beslaan 2738 ha en is opgedeel in 3 kampe met 6 veesuipings en een stel hanterings krale. Die drakrag is 1 tot 42 GVE, Die veesuipings is toegerus met windpompe of solar pompe wat strategies versprei is oor die eiendom. Een van die sterk boorgate naby die huis is toegerus met n dompelpomp wat die huis en tuine van water voorsien en voldoende water lewer om plus minus 3 ha lusern te besproei. Daar is potensiaal om die landerye uit te brei.Omdat die eienaar as BTW pligtige geregistreer is, kan die besigheid as n lopende saak aangebied word.Ingesluit is die meubels en toerusting van die gastehuise asook alle meubels en toerusting van die onthaal fasiliteit.150 Skaapooie asook hulle lammers en 3 ramme, alle plaasgereedskap, n Fiat 480 trekker met implimente, n 2011 Mazda BT50 bakkie en 6.5 KVA kragopwekker is ingesluit.Property Reference #: CL427Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
25
R 3,500,000
SavedSave
JOU DROOM HET WAAR GEWORD MET HIERDIE STUKKIE HEMEL OP AARDE Hierdie merkwaardige 18 hektar hoewe met 6,5hektar ingelyste kanaal water gelee tussen die Vaalrivier en die Mooirivier, die Mooirivier is deel is van die klein hoewe en bied geweldige potensiaal vir die persoon wat sy verbeelding wil gebruik om sy drome uit te leef. Hierdie hoewe het ‘n gronddam met ‘n pomp toegerus om die huis se tuin wat met ‘n popup stelsel toegerus is, sowel as toegeruste besproeing om ¾ha lusern land te besproei. Die hoewe het ook ‘n toegerusde boorgat.Die hoewe het ‘n slaghuis met instap koelkamer en instap vrieskamer. Die slaghuis area bied ook drie stoorkamers. Vanuit hierdie area is ook ‘n besigheid bedryf met ‘n oordraagbare dranklisensie. 10x30m Tonnel met hidrophoniese sisteem met vol toegeruste besproeing. Nog ‘n groot stoor van 300vkm met drie kleiner stoorkamers aan die stoor. Skaapkrale, varkhokke en hoenderhokke voltooi die pragtige prentjie van jou droom hoewe.Twee slaapkamer huis met massiewe groot kombuis toegerus met meer as genoeg kombuiskaste, groot oopplan sitkamer/eetkamer asook ‘n badkamer met ‘n aparte bad, aparte stort, en aparte toilet. Twee slaapkamer woonstel met badkamer, kombuis en sitkamer. Aan die woonstel is ‘n dubbel garage met nog ‘n enkel garage aan die agterkant van die woonstel asook n buite waskamer en motor afdak. Bel nou om ‘n afspraak te maak voordat dit te laat is!Property Reference #: RL3959Agent Details:Joe OppermanVartrust Real EstateKutorokaScorpion TrailMidrand
1mo
4
Contact f/price
SavedSave
Ontdek die perfekte landbou-avontuur met hierdie uitsonderlike besproeiingsplaas van 45.82 hektaar. Gelee in die hart van vrugbare landbougrond, bied hierdie eiendom n magdom geleenthede vir suksesvolle landbou en besproeiingsprojekte.* Kenmerke van die Plaas:. Waterregte en Besproeiing:Totale Waterregte: 34.13 hektaar3 Groot Damme:492,000 liter485,000 liter986,000 liter2 Spilpunte1 Tabert (7.6 hektaar)1 Agrico (6.7 hektaar)1.8 hektaar Oorhoofse Sproeiers vir Neute2.8 hektaar Klapsproeiers met Ondergrondse Pype?? Infrastruktuur en Voorzieninge:Pomphuis met pompe vir spilpunte en gewone sproeiers2x 15kw Motors en Pompe2 Boorgate (nie toegerus nie)Elektriese Hek 1/3 gespan teen die pad Landbou en Aanplantings:±200 Neutbome, gevestig in 2020Lucern 7ha gewasse is so 3 jaar oud Ideaal vir Verskeie Landbouprojekte:Bevloeiing van gewasseNeuteboerderyGroenteboerderyHierdie plaas bied nie net n pragtige landelike omgewing nie, maar ook die nodige infrastruktuur vir n suksesvolle besproeiingsonderneming. Kontak ons vandag nog om hierdie besondere plaas te besigtig en jou landboudrome te verwesenlik!?? Kontak Inligting?? Webwerf?? LiggingMoet nie hierdie unieke landbougeleentheid misloop nie! ??Property Reference #: ULR4286Agent Details:Erick BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
1d
25
R 13,999,000
SavedSave
Geboue opsomming1. Olie en gries stoor2. Gereedskap stoor3. Voertuig stoor4. Elektrieseware en pype stoor5. Fitting Stoor6. Melk stoor 3 vertrekke7. Afdak en hoof stoor.8. Draad span stoor9. Hoofstoor10. Rondawels11. Voer stoor12. Ring En Dip13. Bees kraal14. Scrap yard15. Bok kamp16. Vark hokke en slag kamer17. Water tanks18. Lapa19. Hoof Huis20. Huis 221. Huis 322. Pomp kamer23. DakkeDie volgende dakke word ingesluit vir water skade dekking. Dakke nie genoem nie, uitgesluitIngesluit1. Hoof huis2. Pomp kamer3. Voerstoor ingesluit4. Hoof stoor ingesluit met uitsluiting die nok nie voltooi nie.5. Uitgesluit1. Huis 2 nuwe dak onder konstruksie en ou dak (oorspronklike) dak word nie gedek nie2. Huis 3 gemerk vir sloping word nie gedek nie. (Alhoewel in volle gebruik tans.3. Ander los geboue of structure smmige vir slopping sommige vir afdakke alleen.ElektrifiseeringSertifikaat geld vir die volgende1. Hoof huis2. Lapa3. Hoof stoorAnder geboue uitgesluit:1. Huis 2 onder konstruksie uitgesluit2. Pomp kamer (Alhoewel volledige.)3. Ander geboue uitgesluit4. Huis 3 gemerk vir sloping uitgesluit. Eie diskressie vir nuwe koper.Kamara sisteem (Ingesluit)24 Kanaal kamera stelsel met 21 geinstalleerde kameras. 1. 9 off 7202. 10 off IPs)Ingesluit in Koop 19 werkend (2 +2 amper gereed.)DSTV1. Skottel op Huis een 2. Skottel op huis tweeIngesluit in KoopLosgoedere1. Soos per aangehegte dokumentHuurders1. Soos ooreengekom vir ouma en my verblyf 3 maande na teken2. Die regverdige uit setting van huidige huurders wat deur prokureer hanteer sal worda. Huis twee oopb. Huis drie Wimpiec. Arbeiders Josefd. Arbeider Victore. Ou dame (Johanna) wat op sterwe is. (Word begrawe by begrafplaas op buurplaas klaar gereel soos per tradisie)f. Veskeie bure se arbeiders wat huur. rge farm situated at the foot of the Megalies mountainsProperty Reference #: RL1922409Agent Details:Dina BezuidenhoutUrban LinkOffice 1Sterlitzia ParkR24Rustenburg
1d
14
R 12,000,000
SavedSave
As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë en skep die mooiste prentjie met 200 meter rivierfront en baie opsies om verder te ontwikkel. Slegs 9.5 km vanaf Parys .Die Hoofhuis bestaan uit:• 3 slaapkamers• 2 badkamers• sitkamer• eetkamer• waskamerGastehuis bestaan uit:• 10 slaapkamers• 10 badkamers met stort en toilet• eetsaal• ontvangs areatweede huis bestaan uit: • 3 slaapkamers• 2 badkamers• sitkamer• eetkamerWoonstel 1:• 2 slaapkamer• 1 badkamer• sitkamerWoonstel 2:• 1 slaapkamer• 1 badkamer addisonele inligting:• 4 Boorgate 2 met dompel pomp• 4 water tenks• 1 groot plaas damKontak my gerus om nie die geleentheid te mis nie. # Parking: 2Property Reference #: 2003163Agent Details:Riana van GarderenNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
8d
17
R 2,000,000
SavedSave
36 ha Besproeingsplaas gelee 27 km vanaf Rustenburg na Magaliesburg.Alle ploegbare grond kan besproei word uit sterk boorgat.Besproeibare grond 7.5 haWoonhuis 10 vertrekke / 2 badkamers (280m2)Rondawel 5.5m Ø(grasdak)Motorhuise 3Afdak 1 (2 motors)Werkskamers 3Stoor kamer 1Werkershuise 2Store 3Implemente stoor(18mx14m)Over stoor (8mx5m)Melkstal (19mx5m)Damme 4Sement dam vir besproeiing (184 000L)Erichson dam (58 000L)Sement dam (42 000L)Groot grond dam.Boorgate 422500L/h Besproeiing Waterbok pomp (5.5kW)5400L/h dompelpomp vir huis gebruik3000L/h dompelpomp vir huis gebruik2000L/h windpompBesproeiingstelsel Alle ploegbare grond kan besproei word uitmoederlyne (direk uit boorgat of vanafbesproeiingsdam)Besproeiingsdam het ‘n 5.5kW besproeiingspomp+- 2km 65mm HDPE Besproeiings moederlyneBees hanterings geriewe 2 beeskrale, bees klamp en drukgang, 10 kampe,5 waterkrippeToerusting Los implemente, besproeiings pype, ysters ens.For an appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald and Dottie Niemandt we specialize in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates.# Parking: 3Rates And Taxes: 100Has GardenSecurity Features: FenceProperty Reference #: 3731536Agent Details:Dottie NiemandtRustenburgChas Everitt150 Kock StRustenburg,0299
9mo
25
Contact f/price
SavedSave
Tenders sluit om 12h00 op 28 Maart 2024 Handig Tenders in by : JJC Kock Prokureurs Kerkstraat 6, EdenburgPlaas 1 - Carlton Grootte: 894,9046 hektaar . Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld. Ideaal vir skaap en bees. Daar is geen infrastruktuur behalwe vir n groot ou skuur en arbeiders huis nie. n Spruit loop deur die eiendom met n groot keerwal wat water voorsien van die fontein. Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing. Die pompe word gedryf deur Solar Krag 25kva Goeie Vrugbare grond16 Ha besproeiing [9 ha lusern en 7 ha tef/gars]54 299 Kubieke meter water Heinings is in n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings 2x Krale en dipgat Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit n waterbron te neem. Waterlisensie Carlton ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 64 299 kubieke meter water uit keerwal en boorgate.Plaas 1 - KroonpostGrootte: 1196,1662 hektaar. Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld .Ideaal vir skaap en bees en wild. Daar is n baie goeie modern 5 slaapkamer woonhuis. Goeie slaggeriewe met koelkamer. Wildskamp omhein met ongeveer 200 stuks wild [Sables,Eland,Gemsbok,Rooihartebees, Blesbokke, Swart Wildebeeste [te koop of soos verlang]Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing.Goeie Vrugbare grond10 ha besproeiings lande Heinings is in n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings .Krale en dipgat.Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit n waterbron te neem Waterlisensie Kroonpost ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 150 947 kub meter water per annum uit boorgate.Property Reference #: RL5284Agent Details:Charles GarthHome and Hectare43B - 6th AvenueWalmerPort Elizabeth6070
1mo
15
R 2,950,000
SavedSave
29ha Riviereiendom met pompregte uit die Vaalrivier in die Potchefstroom omgewing. Hierdie eiendom is +-25km vanaf Potchefstroom in die Taaiboschbult omgewing.Hier is klein- en grootbek geelvis vir visvang en mens kan dit omskep vir kampeerders. Dis ook ideaal vir voëlkyk en wateraktiwiteite.Die omgewing is geskik vir iemand wat naby aan Potchefstroom wil wees en wil boer op kleinskaal langs die Vaalrivier. Lande:- +-20ha lande wat benut kan word vir pekaneutbome of ander gewasse- die bosgedeelte is pragtig vir n paar rondawels vir kampeerdersWater:- toegeruste boorgat (5000 liter per uur) (boorgat diepte 15m) (pomp diepte 14m) (begin watervlak 9.9m) (stabiliseer 10.8m)- pompregte vanuit die Vaalrivier (56800 kubieke meter per jaar) - +-300 meter rivierfrontWoning:- ou plaaswoning (kort baie aandag) (voetstoots)- 3 kamers- 2 badkamers- kombuis- leefareaBuite geboue:- skuur: staalkonstruksie (voetstoots)- rondawel (voetstoots)Eskom 3-fase (25kva)Gewone hereregte transaksie.Kontak my gerus vir meer inligting.Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is of kontant koop. Property Reference #: 2306109Agent Details:Koos DupperNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
2mo
7
R 3,995,000
SavedSave
A farm house on a 8ha plot at Risiville, it has the main bedroom with en-suite, shower, bath, toilet, walking in dressing room, lockable safe, 3 bedrooms, kitchen, scullery, pantry, laundry,study room, conference room, entertainment room, bar, lounge, dining-room, Tv room, family room, double garage, office room, patio, sheds, carports x 6 cars, entrance x 2, verandah, 2 x boerholes with pomp, irrigation systm.The alarm system, sensor system,electric fence, auto-electric gate, staff accommodation rooms, ablution block with toilet and showers. Big structural workshop with an office, storage area for materials, spray booths, lapa , swimming pool, enclose court, and a beautiful garden.Available From: 01/01/1990Property Reference #: 83513Agent Details:Martha VambeRoyal Homes10 Loch Street MEYERTON CBD 1961
2y
Negotiable
NEGOTIABLE
SavedSave
Stel U belang om in die Weskus buite Dwarskersbos Off ~ Grid te koop? Ek virkoop my 2000m² plot met n 4 slaap kamer shipping container huis, 2 ½ badkamer, 1 study room, 2 sitkamers, oop~plan kombuis met gas geyser en stoof. 2500L Jojo water tank met kragtige water pomp vir huishoudelykke gebruik, (stort, was bakke, toilette en zink water), plus aparte 1500L reen water Jojo drink water tank. Splinter nuwe Solar en wind turbine krag wat die hele huis houding diens. As daar nie son is nie, is daar virseker wind. Die huis is 149m². Pale is reeds geplant vir 6m by 5m motor afdak vir twee voertuie, (dak nie voltooi nie). Gerieflikke hoender huis wat maklik 6 hoender kan huisves, ons het slegs 4, (ons kry elke dag vars eiers). ¾ van die erf is omhein vir ons troetel diere. Ons sewerage systeem is self onderhoudend met twee 2500L tanks, een vir grys water water met n pomp terug gepomp word na die blommetjie tuin en die tweede een word gepomp 1 keer n jaar na die lokale Munisipaliteit sewerage pomp plaas. My plot is aan die stil kant van die plaas, met ander woorde Baie rustig. Van die voorstoep het ons n pragtige SunSet view soos net die Weskus kan gee met die see voor jou. Natuurlik vir die VISSERSMANNE en strand liefhebbers is die Weskus n droom. Ons het legally al die vireistes van Bergrivier Munisipaliteit gevolg. Wat dit rerig besonder maak is die veiligheid.
14d
25
R 4,498,999
SavedSave
This property is big and has a lot to offer for its value House is still in a good condition3 Bedrooms1.5 BathroomsOpen plan lounge and dinning roomTv roomLovely kitchen Fire place Pool Flatlet :1 Bedroom BathroomLounge and kitchen16.8 HA size of grounds Lucerne field Sheep beadsChicken coops Crowding for cattleBore hall with pressure pumps 4 Stores 2 Lock garages 150 000 L cement dam Irrigation system pressure pomp CCTV camerasElectric fencing Motor gate River runs though the end of the property you can enjoy fishing in your own back yard Close to the Vaal dam An opportunity not to be missedProperty Reference #: 1200272Agent Details:Magda Van VredenRawson Properties Meyerton / Heidelberg57, Loch street, Meyerton, Meyerton Central, Gauteng
6mo
20
R 13,999,000
SavedSave
Geboue opsomming1. Olie en gries stoor2. Gereedskap stoor3. Voertuig stoor4. Elektrieseware en pype stoor5. Fitting Stoor6. Melk stoor 3 vertrekke7. Afdak en hoof stoor.8. Draad span stoor9. Hoofstoor10. Rondawels11. Voer stoor12. Ring En Dip13. Bees kraal14. Scrap yard15. Bok kamp16. Vark hokke en slag kamer17. Water tanks18. Lapa19. Hoof Huis20. Huis 221. Huis 322. Pomp kamer23. DakkeDie volgende dakke word ingesluit vir water skade dekking. Dakke nie genoem nie, uitgesluitIngesluit1. Hoof huis2. Pomp kamer3. Voerstoor ingesluit4. Hoof stoor ingesluit met uitsluiting die nok nie voltooi nie.5. Uitgesluit1. Huis 2 nuwe dak onder konstruksie en ou dak (oorspronklike) dak word nie gedek nie2. Huis 3 gemerk vir sloping word nie gedek nie. (Alhoewel in volle gebruik tans.3. Ander los geboue of structure smmige vir slopping sommige vir afdakke alleen.ElektrifiseeringSertifikaat geld vir die volgende1. Hoof huis2. Lapa3. Hoof stoorAnder geboue uitgesluit:1. Huis 2 onder konstruksie uitgesluit2. Pomp kamer (Alhoewel volledige.)3. Ander geboue uitgesluit4. Huis 3 gemerk vir sloping uitgesluit. Eie diskressie vir nuwe koper.Kamara sisteem (Ingesluit)24 Kanaal kamera stelsel met 21 geinstalleerde kameras. 1. 9 off 7202. 10 off IPs)Ingesluit in Koop 19 werkend (2 +2 amper gereed.)DSTV1. Skottel op Huis een 2. Skottel op huis tweeIngesluit in KoopLosgoedere1. Soos per aangehegte dokumentHuurders1. Soos ooreengekom vir ouma en my verblyf 3 maande na teken2. Die regverdige uit setting van huidige huurders wat deur prokureur hanteer sal worda. Huis twee oopb. Huis drie Wimpiec. Arbeiders Josefd. Arbeider Victore. Ou dame (Johanna) wat op sterwe is. (Word begrawe by begrafplaas op buurplaas klaar gereel soos per tradisie)f. Veskeie bure se arbeiders wat huur. rge farm situated at the foot of the Megalies mountainsProperty Reference #: RL1921846Agent Details:Dina BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
1y
8
R 3,170,000
SavedSave
Geleë tussen Middelburg en Witbank teen aan n serwituut pad en 2.2 kilometer vanaf die R555. Hierdie prima eiendom het n boorgat wat tans nie toegerus is, maar pomp sal wel geinstalleer word deur eienaar. n Opgaardam en 600m² onvoltooide gebou en SOKVA elektrisiteit. n Leë doek om jou plaas drome op uit te lê.Kontak gerus vir besigtiging.Property Reference #: 2368167Agent Details:Kirch MullerMiddelburgChas Everitt37 Walter Sisulu Street MiddelburgMpumalanga1050
8mo
9
R 2,850,000
SavedSave
Plot Skuilhoek – 9.7905 Hektaar
T9069-89 Geduldsrivier – Oos Kaap
Ruim huis – 3 Slaapkamers – Badkamer – Toilet
Oop Plan Kombuis – Eetkamer – Sit/TV Kamer – Motorhuis – Waskamer
2 Tonnels – 40 X 10m
1 Tonnel – 30 X 25m
Tonnels het selfdrup besproeiing
2 damme in rivierloop
Werkers huis
Goeie gras weiding in 7 kampe
Munisipale Krag 50KVA 3 FASE
Elektriese omheining
Water Filtrasie Sisteem, Water pompe en 4 Water tenke
R 2,850,000
John 082 3195851
2mo
8
R 8,580,000
SavedSave
Plaas Rezia – 86.2297 Hektaar
Plot 49 Geduldsrivier
Ruim huis – 4 Slaapkamers en 2 Badkamers – 3 Leef Areas, Ingeboude braai, Dek met uitsig oor Slipperfields Berge
Skuur – 15-30 – met kantoor – badkamer & Stoorkamer
Hoender hok – 9 X 20 – met battery. Hokke vir 800
Vark Hokke – Groot maak vir 200 Speen tot Porker
Buite Geboue – 15 X 45 – Melkstal in ongebruik – Pakkamers & Afdakke
2 Boorgate – 2 Toegeruste Gate met 3 FASE DOMPEL POMPE
Munisipale Krag – 100KVA 3 FASE KRAG
2 Werkers Huise
Bogenoemde geboue en struktuse is elektries omhein met 24 Drade – 2 Meter hoog en afstand beheerde hek
Plaas het goeie gras weidings – 18 Kampe – 2 RIVIER KLOWE
R 8,580,000
John 082 3195851
2mo
Save this search and get notified
when new items are posted!