Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
11
Contact f/price
SavedSave
Lekker
see Vakansie.
Vir ‘n lekker see vakansie Kontak of WhatsApp ons
by 073 286 3889
https://lecker.co.za/
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
Lekker
Slaap en Rus by die See. Vakansie
naby Margate.
Ons kan
baie meer n nag gevra het. Maar om dit bekostigbaar te maak vir almal vra ons
net R490 buite seisoen
Julle
kan afbetaal
Kom ontspan by die in ‘n veilige vakansieoord
by Marina Beach met 'n lieflike swembad, ‘n “putt-putt” (mini golf) baan en ontspanningsaal. Die
huis is 600 Meter van die Kent strand af. Stap lekker langs die lagune af (Baie
Mooi) tot by die see. Die hoof strand is
1 km van die huis.
Jy kan net van ʼn hoekie van die stoep en braai
die see sien.
Daar is WiFi en NetFlix
Daar is n watertenk met drukpomp as die water
af is.
Daar is ook solar ligte vir as die krag af is
Die oord laat nie troeteldiere toe nie!
Ons het ook soms Spesiale Aanbieding buite
seisoen.
Kontak Jentina By 073 286 3889
of WhatsApp ons
e-pos: jentinabecker@gmail.com
Spesiale Aanbod
Per nag vir die
huis!!!
Buite seisoen nie minder as 5 nagte R490.00 per
nag
Desember (nie minder as 5 nagte )
Jy kan afbetaal
as jy mooi vra
Kyk na ons volledige pryslys onder aan Web Blad
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig
om teleurstelling te voorkom
Ons help graag!
Kyk op
https://lecker.co.za/
Bespreeking No 073 286 3889
Geborg Deur lekker Bos Kamp
4d
Hibiscus Coast12
R 690,000
SavedSave
Ou Komando huis in Alexandria Oos Kaap. Nog stewige dik mure. Groot vetrekke. Hoof slaap kamer, groot, ingeboude kaste. 2de en 3de slaap kamers los staande kaste. 1 Badkamer. Kombuis, Spens en Scullery. Sit, Eet en Son kamer. Buite kamer, Toilet. Moter huis en Afdak vir een moter met hekke wat sluit. Grrot erf, kan maklik nog ñ woonstel of huis bou. 3 Water tenke, 1 1000L, 2 2200L.
9d
Other Eastern Cape1
Contact f/price
SavedSave
90 Hectar grond te koop Tankwa Karoo . Half geboude huis en boorgat . Heerlike wegbreek plekkie , kan ook omskep in gaste verblyf . R950.000 of te ruil vir vakansiehuis by die see of huis op rustige dorpie.
1mo
Other6
R 8,050,000
SavedSave
Prys R 8,050,000
Bees Plaas
300 Hektaar
Mooi bees plaas 30/40 hektar se lande wat gesaai kan word vir die beeste
Pragtige huis op
Krale en Stoore op
Tussen Fouriesburg & Clarens
Vir meer inligting
☎️Whatapp
Amanda De Jager
060 493 3472
1mo
VERIFIED
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
