Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
11
R 1,650,000
SavedSave
Hierdie eiendom is n baie goeie beleging as jy na n eiendom soek wat vir jou n huurinkomste kan gee.Die Wooning bestaan uit 4 eenhede1ste Eenheid bestaan uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis.2de Eenheid bestaan uit 3slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis3de Eenheid bestuun uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis4de Eenheid (Die hoof huis) 2slaapkamers,2badkamers,leefarea,kombuis met eetkamer en braaikamer met sy aparte tuin.Huur Eiendom is baie gewild in ons area en jy kan n goeie huurinkomste met die Eiendom verdien.As jy meer fotos van elke eenheid wil hê epos my gerus en ek stuur alle foto vir jou deur.# Ensuite: 2Property Reference #: 3214648Agent Details:Antoinette CoetzeeHoedspruitChas Everitt59 Voortrekker Street, Springbok
1y
22
R 13,000
SavedSave
AFTREE OORD LEEFSTYLRed Mill Properties bied aan : Ruim 3 Slaapkamer Huis te huur in Twee Riviere Aftree Oord in Pretoria . Hierdie pragtige huis bied 3 Slaapkamers met 2 badkamers ( een badkamer met n stort en een met n bad) . Ruim oop plan leefarea met kombuis asook n stoorkamer binne die huis. Gerieflike kuierstoep wat uitkyk oor die veld. Dubbel motorhuis met elektriese deure . Solar geyser. Prepaid elektriese meter. Beskikbaar vanaf 1 April 2024. Skakel gerus vir Lynette / Jannie om die eiendom te besigtig. 3 Slaapkamers2 Badkamers Dubbel MotorhuisAvailability: 2024-05-01# Parking: 2Property Reference #: 6089Agent Details:Jannie le GrangeRed Mill Properties6 Airport Road, Cynthia Vale, Pretoria, 0017
21h
19
R 1,380,000
SavedSave
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en ‘n en-suite badkamer.Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet blaaie. ‘n Studeerkamer of kan gebruik word vir ‘n ekstra kamer.Die onderdak stoep/lapa met ingeboude braai is ruim en vorm deel van die tuin, vir die koeler dae is daar canvas wat afgerol kan word.vir gerief.Die woning se vloeroppervlak bestaan uit teëls. Reg rondom die huis is plaveisel. Daar is ‘n genoeg afdakke vir voertuie of ‘n woonwa ens. Daar is ook ‘n Solar Invertor. Levies sluit in:• Water en riool. • Gebou versekering• Tuindienste en verwydering van tuinafval.• Skoonmaakdienste 1x per week.• Gebruik van warm swembad, ‘n vakansie-oord leefstyl.• 24 uur gekontroleerde sekuriteit by ingang hek • Laer tariewe vir etes, wassery, versorgingseenheid en mediese gemoedsrus. Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.Vriende en familie van die inwoners wat hulle besoek, kan die vakansie-oord fasiliteite benut en het die keuse om by die inwoner te oornag of om ‘n aparte eenheid te huur of gebruik te maak van die karavaanpark.Moet nie die een mis nie, skakel my nou!Has PoolProperty Reference #: BSH-RS00259Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
2d
24
R 1,650,000
SavedSave
Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog!DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet!Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is baie ruim met ‘n en-suite badkamer.Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het meer as genoeg kaste en het graniet blaaie. Die Tv ingeboude eenheid is ingesluit. Die onderdak stoep is waar jy jou tyd gaan deurbring en lekker kuier en braai. Vir die koeler dae is die sonnige leef area ideaal met skuifdeure en ingeboude braai, wat baie gerieflik is.Die woning se vloeroppervlak bestaan uit teëls. Reg rondom die huis is plaveisel. Daar is ‘n genoeg ekstra afdakke vir voertuie of ‘n woonwa ens. Daar is ook ‘n Solar Invertor met ‘n 5kw lithium battery.Levies sluit in:• Water en riool. • Gebou versekering• Tuindienste en verwydering van tuinafval.• Skoonmaakdienste 1x per week.• Gebruik van warm swembad, ‘n vakansie-oord leefstyl.• 24 uur gekontroleerde sekuriteit by ingang hek • Laer tariewe vir etes, wassery, versorgingseenheid en mediese gemoedsrus. Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.Vriende en familie van die inwoners wat hulle besoek, kan die vakansie-oord fasiliteite benut en het die keuse om by die inwoner te oornag of om ‘n aparte eenheid te huur of gebruik te maak van die karavaanpark.Met bekostigbare huise en ‘n sterk verhuringsmark, is Die Oog aftree oord die ideale belegging. Enige persoon kan ‘n eenheid koop en uitverhuur vir ‘n goeie opbrengs, of jy later self daar wil woon of nie. Inwoners van Die Oog Aftree-landgoed moet net bo die ouderdom van 50 jaar oud wees.Hierdie is n pragtige intrek en bly huis, bel MY en moet nie die geleentheid mis om jou aftrede in luuksheid te geniet nie!DIE OOG, THE IDEAL RETIREMENT PLACE IN THE BUSHVELD FOR PERSONS 50 YEARS AND OLDER.This neat home is just the place for you to retire in the Bushveld, so here you come to relax and enjoy your retirement!It consists of 2 bedrooms and 2 bathrooms. The master bedroom is very spacious with an en-suite bathroom.The open plan living area, dining room and kitchen are neat. The kitchen has more than enough cupboards and has granite countertops. The Tv built-in unit is included.The covered veranda is where you will spend your time and have a good time and braai. For the cooler days, the sunny entertainment room with sliding doors and built-in braai is very convenient.The floor of the house consists of tiles. Right around the house is paving. There are enough extra carports for vehicles or a caravan etc.There...Has PoolProperty Reference #: BSH-RS00154Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
2d
23
R 16,000
SavedSave
Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis in n Cul-de-Sac te huur, slegs 2km na Danabaai.Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50+Pragtig, modern, luuks en veilig.3 Slaapkamers 2 Badkamers (1 stort / 1 bad)Oop plan kombuis met eiland en gas oond en stoof. Pragtige graniet oppervlaktes.Solar GeyserBinne braai met leefarea.Groot venster met see uitsigLae onderhoud tuin met inheemse plante, klippies en paadjies.Enkel motorhuisVoordele ingesluit:14 Etes 24 Uur mediese dienste - brosjure beskikbaar van dienste.Restaurant, Koffiewinkel en haarsalon op perseelBussie weekliks na inkopie sentrumsOnbeperkte WIFITelefoon landlyn (eksterne oproepe uitgesluit)DSTV aansluitings reeds in plek. Spesiale DSTV pakette beskikbaar.24 uur Sekuriteit by ingangVeilige roetes en uitkyk punt na die see.Koopkrag vir huurder 40km na George Lughawe,Naby N2 roete geleë.Beskikbaar 1 Mei 2024.Troeteldier: 1 Klein hondjie, toelaatbaar per applikasieAftree en Leefstyl oordGoeie sekuritietModernEtes FrailcareSolar geyserEie tuintjieEnkel motorhuisMooi uitsigCul de SacZoning: ResidentialOwnership Type: Full & Free TitleMandate Type: OpenAvailability: 2024-05-01# Parking: 1Property Reference #: 387Agent Details:Anna Tabitha BothmaHome Spot Properties47 Buffeldoorn Road, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570
2d
20
R 16,800
SavedSave
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huurNetjiese, veilige kompleks.3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim ooplan kombuis en leefarea. Binne braai. Afdak vir parkering. Heelwat parkering om die huis.Gemeenskaplike swembad in kompleks. Toegang na strand vanaf die Komplex; ongeveer 750 m. Geen see uitsig, geleë in stil Cul-de-Sac.5km vanaf Hoofstrand in Hartenbos.Beskikbaar om te huur vanaf 1 Mei 2024Duplex Unit; Unfurnished.Neat & Secure.3 Bedrooms2 bathroomsOpen plan Kitchen and living area.Built in Braai - Inside House.Carport as well as ample parking around the house.Communal Swimming Pool and Play area.Walking distance from the Complex to the beach; approximately 750m.No sea view. Situated in a private Cul-de-Sac5 Km dive to the beach area at Hartenbos. Available to rent from 1 May 2024.Availability: 2024-05-01Property Reference #: 389Agent Details:Gwen van der WesthuizenHome Spot Properties47 Buffeldoorn Road, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570
2d
17
R 13,800
SavedSave
Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur:Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50+Pragtig, sonnig, modern, luuks en veilig.2 Slaapkamers 2 Badkamers ( Hoofslaapkamer en suite)Oop plan kombuis en leefareatoegeboude stoep met skuifdeurLae onderhoud tuinEnkel motorhuisVoordele ingesluit:14 Etes en water ingesluit 24 Uur mediese dienste - brosjure beskikbaar van dienste.Restaurant, Koffiewinkel en haarsalon op perseelBussie weekliks na inkopie sentrumsOnbeperkte WIFITelefoon landlyn (eksterne oproepe uitgesluit)DSTV aansluitings reeds in plek. Spesiale DSTV pakette beskikbaar.24 uur Sekuriteit by ingangVeilige roetes en uitkyk punt na die see.Koopkrag vir huurder 40km na George Lughawe,Naby N2 roete geleë.Dadelik beskikbaarLeefstyl en Aftree oordAlles onder een dakVoordele ingesluit14 Etes per maandOnbeperkte WiFiMediese diensRestaurantWegneem etesHaar SalonKoffie winkelNaby N22 km na Danabaai5 km na MosselbaaiLangtermyn HuurkontrakOwnership Type: Full & Free TitleMandate Type: Open# Parking: 1Property Reference #: 388Agent Details:Anna Tabitha BothmaHome Spot Properties47 Buffeldoorn Road, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570
2d
18
R 20,600
SavedSave
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie toevlugsoord by Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met n dubbelmotorhuis en studeerkamer bied die perfekte kombinasie van luukse en rustigheid.Word wakker met die asemrowende uitsigte oor die nabygeleë natuurpark, en spandeer jou dae om die vrede en kalmte van hierdie eksklusiewe landgoed te geniet. Met die beste afwerkings en moderne geriewe deurgaans, is hierdie huis perfek vir diegene wat wil verklein sonder om kwaliteit in te boet.Moenie hierdie seldsame geleentheid misloop om n stukkie paradys in Bergvallei Aftreelandgoed te huur nie. Bel nou om n besigtiging te skeduleer en maak vandag hierdie droomhuis joune.Available From: 01/04/2024Property Reference #: RL231485Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
5d
8
R 3,300
SavedSave
Enkel kamer te huur in sekuriteits area:
R3300 per maand
Deposito R3300
Dadelik beskikbaar
(Die kamer is 3m x 3m met 'n ingeboude kas)
Ingesluit:
Fibre & WiFi (off grid)
Water & Ligte (gedeeltlik off grid)
Veilige parkering in erf
Gebruik van gemeenskaplike geriewe:
Kombuis (gas stoof, off-grid yskaste en wasmasjiene), swembad en braai area.
Slegs volwasse, enkel persone met 'n voltydse inkomste mag aansoek doen en moet die volgende dokumente beskikbaar he:
- Identiteits Dokument/ Kaart
- 3 Maande bankstate
- 3 Maande Salaris State
Stuur asb aansoeke per epos na: communemabelgsp(at)gmail(dot)com
9d
12
R 11,500
SavedSave
Tranquil 3 Bedroom townhouse, with garden and lock-up garage, to rent in the quite and central suburb of De La Heye in Belville. Good size living area with nice outdoor space.Would suit mature working or retired couple or small family who need to be close to school. Nearby schools are Excelsior Primary, Boston Private School, Westcliff and Belville primary school. Also near Stikland Industrial and Sanlam, hospitals and Durbanville just a few kms away.Available 1 June.If you are interested in applying, please send via gumtree message with a short description of your needs, including:- Name & Surname- Number of persons renting- Current employment status (salaried/self-employed/retired/student).- Any animals?Thank YouNearby areas for retirement flat or commuting Bloemhof Rosenpark OakglenBelville Hoërskool Tygerburg hoerskool Boston Hoheizen Oakdale Bloemhof La Rochelle Stellenberg Blomtuin moving movers Belville belvil Durbanville Durbanvill Tyger valley Tiger vally meenthuis huis te huur woonstel te huur aftree pensioen vet removal removals packing boxes trailer hire storage gardening plants security estate skool tuis tuisskool home school homeschool remote office business marketing accounts accounting tax practitioner nursing nurse occupational therapist finance analyst juniour audit clerk admin ca executive auiditor broker consaultant maakelaar konsultant engeneer engineer triangle farm stikland industrial stellenbos stellenbosch campus boeke books tegniese technical sanlamhof hospitaal tfg foschini
3d
12
R 3,500
SavedSave
Een slaapkamer woonstel aangrensend aan huis te huur op Myngenoegen plotte buite polokwane (9km vanaf savannah mall op die R71 tzaneen pad net voor dalmada) teen R3,500 per maand boorgatwater ing met prepaid krag
slegs 1km grondpad
baie ruim, netjies en veilig
gasstoof en gasgeyser om kostes te spaar en minder afhanklik van Eskom te wees.
1 groot slaapkamer met aparte oopplan sitkamer en kombuis, plus stort en toilet gordyne word voorsien.
Groot dubbel motor afdak wat toe is aan 3 kante,
baie kaste en mooi uitsig buite. Kinder en hond vriendelik.
LW dat ñ keuringsproses sal plaasvind, so geen kansvatters nie asb.
Kontak 072 465 8097
22d
10
R 3,000
SavedSave
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopende persoon.Groot kamer in n 4 slaap kamer huis in Die Wilgers.Huis voledig toegerus.En suite Badkamer.WiFi.Car Port.Water en elektries ingesluit.CCTV.Deel met Fred en Jean en Travis.R3000 P/m per kamer.Vir meer info kontak my,Fred.WhatsApp 079 0184 770
22d
7
Negotiable
NEGOTIABLE
SavedSave
2 slaapkamer woonstel te huurGekoppel aan die hoof huisOp die 2de vloer
24d
6
R 5,500
SavedSave
Volledig gemeubileerde selfsorg tuinwoonstel te huur op n maandelikse basis slegs vir enkel persoon.Perfek vir n werkende professionele persoon wat op soek is na n huis weg van die huis.Dienste ingesluit: Wasgoed en skoonmaak een keer n week, oop uitsig, veilige onderdak parkering beskikbaar.Naby alle geriewe en 7 km vanaf OR Tambo lughawe. Bepalings en voorwaardes geld.Deposito benodig, voorafbetaalde elektrisiteit. Bel om te besigtig.FurnishedProperty Reference #: PTR1194Agent Details:Marietjie PienaarPropertyTimeKempton Park
25d
8
R 5,500
SavedSave
Volledig gemeubileerde selfsorg tuinwoonstel te huur op n maandelikse basis slegs vir enkel persoon.Perfek vir n werkende professionele persoon wat op soek is na n huis weg van die huis.Dienste ingesluit: Wasgoed en skoonmaak een keer n week, oop uitsig, veilige onderdak parkering beskikbaar.Naby alle geriewe en 7 km vanaf OR Tambo lughawe. Bepalings en voorwaardes geld.Deposito benodig, voorafbetaalde elektrisiteit. Bel om te besigtig en n gemaklike verblyf te geniet!FurnishedProperty Reference #: PTR1193Agent Details:Marietjie PienaarPropertyTimeKempton Park
25d
R 13,000
SavedSave
5 Slaapkamer huis. 2 Badkamers. Prepaid krag. In Braam Pretorius str ,Wonderboom. Effens onderhandelbaar. Beskikbaar vannaf 1 Mei. Deposito betaalbaar. Geen honde.
R12000
Annetjie Tel.076.....294.......3116
Trompie Tel.072......722.......9226
1mo
10
R 3,000
SavedSave
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopende persoon.Groot kamer in n 4 slaap kamer huis in Die Wilgers.Huis voledig toegerus.En suite Badkamer.WiFi.Car Port.Water en elektries ingesluit.CCTV.Deel met Fred en Jean en Travis.R3000 P/m per kamer.Vir meer info kontak my,Fred.WhatsApp 079 0184 770Cell 079 063 7298
1mo
10
R 3,000
SavedSave
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURTKRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopende persoon.Groot kamer in n 4 slaap kamer huis in Die Wilgers.Huis voledig toegerus.En suite Badkamer.WiFi.Car Port.Water en elektries ingesluit.CCTV.Deel met Fred en Travis.R3000 P/m per kamer.Vir meer info kontak my,Fred.WhatsApp 079 0184 770Cell 079 063 7298
1mo
R 3,000
SavedSave
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopende persoon.Groot kamer in n 4 slaap kamer huis in Die Wilgers.Huis voledig toegerus.En suite Badkamer.WiFi.Car Port.Water en elektries ingesluit.CCTV.Deel met Fred en Travis.R3000 P/m per kamer.Vir meer info kontak my,Fred.WhatsApp 079 0184 770Cell 079 063 7298
1mo
5
R 3,800
SavedSave
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopende persoon.Groot kamer in n 4 slaap kamer huis in Die Wilgers.Huis voledig toegerus.En suite Badkamer.WiFi.Car Port.Water en elektries ingesluit.CCTV.Deel met Fred en Travis.R3800 P/m per kamer.Vir meer info kontak my,Fred.WhatsApp 079 0184 770Cell 079 063 7298
1mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.