Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
1
R 110
SavedSave
Keur 2 - Ena Murray - Jasmyn.
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . .
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie.
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Blaaie skoon maar aan die buitekant van die blaaie het dit merke kyk foto's asb, *Omslag het merke op.
072 501 3890.
REF: 2218.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
