Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Pets
Results for livestock en poultry in Adopt a Pet in South Africa
3
R 22,000
SavedSave
2vries tulis te koop 18 maande plus/minus oudHerefordx heifer 18 maande oudAngusxvries 2 jaar plus/minus oudR22 000 Whatsapp 076 072 5175 vir meer info en fotos
20h
2
R 10
SavedSave
Tuli beeste te koop. Bul, koeie en kalwers.
Whatsapp vir meer fotos, prys en meer inligting.
0848829189
2d
3
Contact f/price
SavedSave
Tuli beeste te koop. Bul en koeie plus kalwers.
Whatsapp vir meer inligting en fotos
0848829189
2d
5
R 10,000
SavedSave
Meat Masters. Vyf ooie en vier jong lammers.
3d
2
R 10,500
SavedSave
Twee ooi bokke en drie kapaters te koop
Baie mooi
4d
7
R 5,150
SavedSave
*6 mooi ramme te koop*
2 dormer
2 landskaap
2 merino
gewig op die dormer en merino ramme +70kg
gewig op die landskaap ramme is +100kg
gelee tussen standerton en bethal
R5150 per ram
S0143
Monique Venter
066 438 8694
m m l h
6d
VERIFIED
5
Negotiable
NEGOTIABLE
SavedSave
Got 8 bantam en silkie roosters tame and good pets to sell or swop
7d
1
R 1,250
SavedSave
*5 jong bok rammetjies*
R1250 elk as almal gevat word
( R6250 vir almal)
tussen Hammanskraal en Pretoria noord
s0311
Monique Venter
066 438 8694
m m l h
8d
VERIFIED
2
R 2,000
SavedSave
9 Meat master hamels
Gewig is tussen 43kg en 54 kg
R2000 elk
079 412 9847
12d
8
R 3,500
SavedSave
25 Dragtige Landras en Groot Wit soë te koop.
Meeste dragtig van Durox en Landras
R3500 elk om almal te vat.
Caledon Weskaap
0824331767
13d
4
Contact f/price
SavedSave
10 Lekker vet Persie hamels te koop.Ideaal vir jagseisoen. Gewig wissel tussen 38kg en 50kg lewendig.R35\kg + BTW lewendige gewigKontak Franchwa Batt by 087 094 7100 of WhatsApp by 0780485483 Loeriesfontein, Noord-Kaap
13d
1
R 15,000
SavedSave
Groei panne te koop vir gars. 140 panne @ R15000 en kry die rakke gratis saam. Om te laai in Bashewa AH PTA Oos. Rede vir verkoop is boerdery is gestaak.
14d
3
R 40,000
SavedSave
Verkoop 30 melkboke 20 van hulle sal dragtig wees 10 is groot boke 20 is jonk bokke! 29 ooie en dan een bok ram!
18d
6
R 170,000
SavedSave
*23 beeste te koop*
21 bulletjies en 2 verse
R170 000 vir die pakkie
Pretoria lusthof
S0300
Monique Venter
066 438 8694
m m l h
21d
VERIFIED
2
Negotiable
NEGOTIABLE
SavedSave
*x1 natuurlike poena en x1 sculps*
R25 000 of naaste offer
bethal omgewing
s0277
monique venter
066 438 8694
m m l h
22d
VERIFIED
2
R 10,500
SavedSave
* jong witdorper ram*
geteel uit ou peet cilliers lyne
pa: braso x v16
m a: freeflow x mr t
ouderdom 2 tand
baie goei nat ram met goeie lyflengte en bou
ram presteer baie goed in die veld en kom uit n tweeling
r10 500 geen btw
vryburg
s0256
monique venter
066 438 8694
m m l h
25d
VERIFIED
3
R 3,000
SavedSave
*3 hammels en 5 ramme*
r3000 elk moet as n groep verkoop
geskatte gewig 70 80kg
cullinan omgewing
s0253
monique venter
066 438 8694
m m l h
1mo
VERIFIED
5
Negotiable
NEGOTIABLE
SavedSave
* vleismerino x dormer 3 ramme*
word gebruik as teel ramme in die kudde nie ou ramme nie, nog jonk en gesond
lekker groot ramme
meyerton area
R4700 elk onderhandelbaar
s0253
monique venter
066 438 8694
m m l h
1mo
VERIFIED
3
R 18
SavedSave
Bosvelder kuikens weekliks beskikbaar vir R18 per kuiken
Ons is in Oudtshoorn en kan landwyd stuur met Airlink en ook per pad na Kaapstad en PE.
Kontak Ferdi Alberts by 0711502795
4mo
VERIFIED
7
R 32,000
SavedSave
Cattle scale
Cattle craal with neck clamp and sliding gate behind
R32 000.00
Bethal
Mpumalanga
LHI0034
Monique Venter
066 438 8694
Beesskaal
Beeskraal met kopklamp voor en skuifhek agter
R32 000.00
Bethal
Mpumalanga
LHI0034
Monique Venter
066 438 8694
10mo
Save this search and get notified
when new items are posted!