Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
12
R 100
SavedSave
Lekker Boskamp naby Potgietersrus
Is die regte plek vir Jou.Lekker
in die Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig ontspan en die natuur
hier tussen die berge op plaas te kom geniet.
Elke
staanplek het sy eie braaiplek
Drie
gesins ablusies geriewe.
Kom
kamp in die bos sonder krag. Net die plaas bos rivier as hy loop en plaasdamme.
Ons
bied die volgende
Daar is
‘n staproete en kom ry met jou bergfiets.
As jy
lus is vir bergklim ons lê tussen twee berge.
Hier is
‘n klein kwarre waar in jy met jou 4x4 kan speel op jou eie risiko
Lus om in die bos te trou dis die ideale plek.
Hier is
ʼn amfiteater wat 120 mens kan sit .
Ideaal vir manne kamp, konferensies of
in die bos Kerk hou. (Ek het dit gebou in opdrag van God)
Ons het tafels stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur
Ooievaars partytjies.
Kindere partytjies of
Net lekker te kom braai Hier is die plek.
Spanbou in die bos
Ons het
ʼn verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn army (bring jou eie
potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit
onderdak wil hou tent
Kontak
ons by;
Dries Becker 073 286 3889 of Epos; lekkerboskamp1@gmail.com
Jentina Becker vir besprekings
073 286 3889 jentinabecker@gmail.com
Web adres;
www.lekkerboskamp.weebly.com
Fasbook;
https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp
3mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.