Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Filter & refine
Clear All
Top ads
Is jy passievol oor Lugvrag ? Ons spesialiseer in die kleiner, internasionale koerier tipes Lugvrag (Invoer
+ Uitvoer) versendings.
Voorkeur sal gegee word aan Suid-Afrikaners wat vlot Afrikaans kan praat. Enige vorige ondervinding in die Lugvrag industrie sal tot u voordeel strek, alhoewel dit nie
verpligtend is nie, aangesien opleiding verskaf word.
Tipe Indiensneming = Voltydse
Posisie by ons kantoor in Randburg.Pligte en Verantwoordelikhede:
Daaglikse
nagaan van versendings, asook die kliënte opdateer oor die huidige status
van hul versendingsDie
hanteering, asook die pro-aktiewe oplos van probleme met versendingsMaak telefoniese oproepe aan voornemende kliënte, asook die bespreking van goeie gehalte afsprake vir jou
Bestuurder om by te woon. Opleiding sal verskaf wordOm konstruktief te soek vir nuwe kliënte en
geleenthede om die kliëntebasis uit te breiAkkurate kwotasies te doen vir kliënte, asook die
bespreeking van Internationale Versendings via Lugvrag vir die kliënteDie ontwikkeling en onderhouding van
kliënteverhoudings met bestaande kliënte/vennoteKonstante
demonstrasie en voortdurende uitleef van ons Maatskappy Waardes Om oor die vermoë te beskik om jou eie inisiatief
te gebruik is ‘n vereiste‘n Verskeidenheid administratiewe take met
kliëntediens asook ondersteuningstakeOm maandlike
Prestasie Teikens te beriek en in te pas by ons klein span
Vereistes van Kandidaat:
Die volgende is noodsaaklik, en/of sal aan ons voorgelê
word:
Moet beskik
oor ‘n Graad 12 (Matriek) sertifikaatGoeie rekord met Verkope + KliëntediensBeskik oor sterk kommunikasie vermoëns (beide
skriftelik asook mondeliks)Resultaat georiënteerdGoeie “Aandag aan Besonderhede” (Attention
to Details)Ons bied 'n Basiese Salaris en 'n paar
aansporingsvoordele aan. Ons is 'n klein
maatskappy, met 'n gesonde
en opwindende toekoms. Nett Salaris: R11
500.00 - R14 500.00 Per Maand.Voordele: Opleiding,
Maandlikes Prestasie Toekennings, Jaarlikse Bonus, Jaarlikse Prestasie Toekennings,
Ad-hoc Toekennings.Daar is verseker ruimte vir groei in ons Maatskappy
vir 'n top presterende, resultaatgerigte individu.
Indien u aan die bogenoemde kriteria voldoen,
stuur asseblief u CV na mineshk123@gmail.com
Randburg
Results for other te in "other te" in South Africa in South Africa
Save this search and get notified
when new items are posted!
