Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for other om in "other om" in South Africa in South Africa
3
R 1,950
NEGOTIABLE
SavedSave
OLYMPUS OM-2 CAMERA (SLR 35mm film camera)
With standard - wide angle lens and Vivitar telephoto 75 - 205 mm lens, Vivitar flash and robust camera case. This is a manual and auto semi professional camera (not digital). Pristine condition
R1950.00
5d
HermanusPosisie: Grondslagfase-onderwyser(es) met Leierskap-
en Toekomstige gedeelde eienaarskapspotensiaal
’n Gevestigde,
onafhanklike skool is op soek na ’n dinamiese en gedrewe opvoeder om by ons
span aan te sluit, met ’n fokus op die grondslagfase en ’n visie om saam met
die skool te groei soos dit uitbrei.
Hierdie geleentheid is
geskik vir ’n ambisieuse individu wat passievol is oor onderwys, selfversekerd
is in leierskap, en belangstel om in ’n langtermyn bestuursrol te ontwikkel,
met die potensiaal om in die toekoms na eienaarskap oor te skakel.
Sleutelvereistes:
’n Erkende
onderwyskwalifikasie, met fokus op die Grondslagfase Vlot in beide
Afrikaans en Engels (gesproke en geskrewe) Sterk klaskamerbestuur- en organisatoriese vaardighede Bewese leierskapvermoë of bestuurservaring ’n
Entrepreneursingesteldheid met ’n passie vir onderwysontwikkeling ’n Energieke,
uitgaande persoonlikheid met ’n proaktiewe, “doen-dit-nou” ingesteldheid Bereidheid om saam
met die skool te groei soos dit na hoër grade uitbrei
Sleutelverantwoordelikhede:
Lewer hoëgehalte
onderrig in die Grondslagfase Ondersteun die
ontwikkeling en uitbreiding van die akademiese programHelp met die
daaglikse bestuur en administrasie van die skool Dra by tot
strategiese beplanning en groeiniatiewe Bou sterk
verhoudings met leerders, ouers en personeel Neem geleidelik meer
leierskap- en bestuursverantwoordelikhede op
Wat ons bied:
’n Unieke
groeigeleentheid binne ’n uitbreidende skool Mentorskap in skoolleierskap en -bestuur ’n Duidelike pad na
’n senior leierskapsrol en moontlike toekomstige gedeelde eienaarskap ’n Ondersteunende en vooruitdenkende werksomgewing
Indien jy ’n
gemotiveerde, tweetalige opvoeder is met ’n visie wat verder as die klaskamer
strek, en die dryfkrag het om ’n groeiende skool te help bou en lei, nooi ons
jou uit om aansoek te doen.
Om aansoek te doen:
Stuur asseblief jou CV saam met ’n kort motiveringsbrief waarin jy jou
leierskapservaring en langtermyn loopbaandoelwitte uiteensit. Dankie dat u
aansoek doen. Indien u nie enige terugvoer ontvang het by 30
April 2026 nie, konsidereer u aansoek as onsuksesvol.
10d
Somerset WestBayteck Fire SA is besig om te kyk vir n Verkoopsbestuurder vir hulle tak in Vredenburg.Vorige ondervinding sal tot jou voordeel wees.Eie vervoer .Goeie kennis van die Area.Moet die tak se verkope kan groei asook om na bestaande se behoeftes te kyk.Bayteck Fire Vredenburg is looking for sales manager , previous experience a must.Should have own transport and a general knowledge of the Area.Be able to achieve set goals.be able to grow the branch sales .Please send cv to pagejl@bayteck.co.zaor capetown@bayteck.co. za use vredenburg as refferance.
3d
Vredenburg6
R 1,000
SavedSave
Energetic and beautiful Jack Russel female pups, only 2 available. 8 weeks old. Eating and drinking om their own. Vet check and vaccination to be done by you. Whatsapp me on 073 045 5665. Mother and father available to view.
3d
VERIFIED
1
4d
VERIFIED
SavedSave
Ons Maatskappy, 'n
vrugteverpakkings- en verkoeling besigheid gebaseer in die Paarl, soek 'n
gekwalifiseerde gesondheidsverpleegster om gesondheids-sorg en ondersteuning
aan ons werknemers by ons maatskappyperseel te bied. Hierdie rol sal op 'n onafhanklike kontrakteurbasis aangebied word. Die
suksesvolle kandidaat moet 'n minimum van 3-5 jaar relevante ondervinding hê. Dit is 'n
voltydse pos wat 'n 6-uur skof, 3 dae per week, vereis.
VERANTWOORDELIKHEDE:
Verskaf basiese gesondheids-sorgdienste,
gesondheidsassesserings, mediese konsultasies, insluitend noodhulp.Monitor en bestuur werknemers se mediese behoeftes in lyn met maatskappyvereistes.Handhaaf akkurate en vertroulike gesondheidsrekords.Bied leiding en dienste met betrekking tot
gesinsbeplanning en algemene gesondheidsopvoeding.Uitreik van medikasie soos gedefinieer deur u
praktykbestek.Bestuur en administreer gevalle van beserings aan
diens.Bied leiding oor beroepsgesondheids- en
veiligheidspraktyke.Verskaf konsultasie- en adviesdienste aan lynbestuur
oor beroepsgesondheidsaangeleenthede.
WERKSVEREISTES:
Moet geregistreer wees by die Suid-Afrikaanse
Verpleegraad (SARV) in gesondheidsverpleging met sterk kennis van beroepsgesondheidsverpleging.Minimum 3-5 jaar ondervinding, verkieslik in 'n
produksieomgewing en/of voedselvervaardiging en/of FMCGKennis van voedselveiligheidstandaarde en
beroepsgesondheidswetgewing.Geldige lisensie vir uitreiking van primêre gesondheidsorgmedikasie.Geldige bestuurslisensie en eie versekerde voertuig
is noodsaaklik.Vlotheid in Afrikaans en Engels.Beskikbaarheid om op die perseel te werk gedurende
aangewese ure.Sterk aandag aan detail en organisatoriese
vaardighede.Vermoë om onafhanklik en professioneel te werk.Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.Hoë vlak van integriteit, diskresie en
betroubaarheid.
Indien u belangstel om aansoek
te doen, stuur asseblief u aansoek per e-pos na shafiekah@novopack.co.za
5d
Paarl8
R 5,000
SavedSave
Amazing Anatolian Shepherd Puppies available!They are ready for their Forever Homes and can be trained to Guard various Livestock. They were born on the 5th of March 2026, They will be ready for to go to their new Homes on the 30th of April 2026. They are absolutely amazing dogs to have, since they have calm but protective personalities. Currently we have 3 Males and 3 Females available.WhatsApp Leonard For more info 0826655299Ongelooflike Anatoliese Herdershondjies beskikbaar!Hulle is gereed vir hul Vir Altydse Huise Hulle kan opgelei word om verskeie vee te bewaak. Hulle is gebore op 5 Maart 2026, en sal gereed wees om op 30 April 2026 na hul nuwe Huise te gaan. Hulle is absoluut wonderlike honde om te hê, aangesien hulle kalm maar beskermend persoonlikhede het. Jy sal nie spyt wees nie! Tans het ons 3 Mannetjies en Wyfies beskikbaar.WhatsApp Leonard vir meer inligting oor die honde 0826655299
10d
Mosselbaai1
Free
SavedSave
Hello. Ek is graag opsoek na iemand wat bereid is om n mamma kat en haar babas sal invat met liefde en na hulle kan kyk. Onder omstandighede kan ek ongelukig nie hulle aanhou nie. As iemand bereid is om hulle in te vat asb kontak my. 079 397 9842 Die baba katte is gebore op 25 Februarie en hulle is amper 4 wekies oud.Die mammakat is 2jaar oud. Ek sal fotos op WhatsApp stuur.Ek is in Stilfontein geleë.
11d
Stilfontein12
R 170,000
NEGOTIABLE
SavedSave
2012257,000km
2012257,000kmDieselManual
10d
VERIFIED
5
R 20,700
SavedSave
Actros OM 542 LA CrankshaftMains StdBig Ends Std#V8#502Items Available: 1
2y
Truck Part Distributors
1
R 250
SavedSave
s petrolpryse jou ook besig om emosioneel te beskadig?
Sê dit sonder om ’n woord te sê met hierdie snaakse Afrikaanse T-hemp – perfek vir elke Suid-Afrikaner wat al by die pomp gehuil het! Produk Besonderhede:
• Kleur: Mintblou (staan uit en trek aandag )
• Groottes: Klein tot 3XL
• Styl: lig en perfek vir elke dag
• Unieke Afrikaanse humor – jy gaan koppe laat draai én mense laat lag Prys: R250
Aflewering: landswyd beskikbaar Perfek vir:
• ’n Geskenk
• Braais
• Petrolstasie drama
• Enigiemand met ’n sin vir humor
Bestel nou!
Stuur ’n boodskap en kry joune voor petrol weer opgaan
7d
VERIFIED
PAY ONLINE SECURELY
1
Sluit aan
by ’n gevestigde en vooruitstrewende maatskappy in die
varsprodukte-uitvoerbedryf wat bekend is vir hul hoë standaarde, sterk
verhoudings met produsente en ’n dinamiese, span-gedrewe werksomgewing. Hierdie
organisasie bied uitstekende blootstelling aan die uitvoerproses en die
geleentheid om binne ’n professionele en groei-georiënteerde span te ontwikkel.
AANSTELLINGSVEREISTES
• Graad
12
• Afrikaans as eerste taal
• Minimum 2 jaar toepaslike ondervinding in landbou / vrugte-uitvoer /
logistiek
• Uitstekende interpersoonlike vaardighede
• Sterk spanspeler
• Vermoë om onder druk te funksioneer
• Uitstekende beplanning- en organiseringsvaardighede
• Akkuraat en detailgeoriënteerd
• Geldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoer
KPA’S
•
Koördinering en finalisering van vragte met verskepingslyne
• Organisering van aflaai met produsente, koue stoorfasiliteite en vervoer
kontrakteurs
• Voltooiing van uitvoerdokumentasie
• Skakeling met produsente, vervoer kontrakteurs, verskepingslyne en PPECB
rakende uitvoere
• Beplanning en organisering van daaglikse vragte
• Voorraadbeheer
• Weeklikse beplanning met produsente voor vragte gelaai word
• Datavaslegging van weegbrugstrokies
AANBOD
’n Mededingende,
markverwante vergoedingspakket word aangebied, insluitend byvoordele. Die rol
bied uitstekende geleenthede vir groei en blootstelling binne die
uitvoerbedryf.
Om aansoek te doen:
E-pos jou CV met “JNR UITVOERE KONTROLEERDER” as onderwerp na:
leniseb@kubekanye.com
8d
Durbanville10
R 595,000
NEGOTIABLE
SavedSave
20227km
9d
GeorgeSavedSave
My naam is Saartjie. Ek kom van Somerset Oos af. Ek soek werk 5 dae 'n week. Ek is 'n baie harde werker. Ek verkies om in die kleurling area te werk. My kontak nommer is 0780415711.
10d
Port ElizabethSavedSave
Am Precious, Zimbabwr lady looking work ,,as cleaner am very clean and good om looking and caring kids and house animals , am hones , trustworthy and reliable
12d
1
R 4,800
SavedSave
Opsoek na profesionele persoon om huis te deel met 2 nugter profesionele volwassenes in netjiese groot huis. Troeterdiere onderhandelbaar. 2 vol gemeubileerde kamers beskikbaar. Kontak gerus op whatsapp vir meer informasie. 1 maand deposito
8d
Claremont & Newlands1
SavedSave
Pretoria Oosterlig gemeente is op soek na n ONTVANGS en FUNKSIE KOÖRDINEERDER. Oosterlig Gemeente vestig n sterk spankultuur en word die persoon dus genooi om deel te word van hulle span. VEREISTES:Moet n ingeskrewe lidmaat van Pretoria-Oosterlig wees of bereid wees om ten volle by die gemeente in te skakel.Sterk rekenaarvaardig.Netjiese en onberispelike voorkoms.Baie goeie menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede.Vlot in Afrikaans kan kommunikeer.WERKSBESKRYWING:Funksie Koördineerder:Koördineer en bestuur alle funksies, besprekings en fasiliteithuur.Werk saam met relevante personeel en hanteer administrasie, aankope en betalings vir funksies.Bestuur dekor van alle lokale en verseker korrekte voorraad benodighede.Begrafnisse:Koördineer alle begrafnisreëlings en kommunikeer met families.Reël logistiek en verseker dat die fasiliteit gereed is en die dag glad verloop.Ontvangs:Ontvang besoekers en hanteer algemene navrae, oproepe en e-posse.Ontvang aflewerings en verseker korrekte verspreiding.
https://www.jobplacements.com/Jobs/O/ONTVANGS--FUNKSIE-KORDINEERDER-1276649-Job-Search-3-31-2026-4-29-10-AM.asp?sid=gumtree
3d
Job Placements
7
11d
Reitz3
Contact f/price
SavedSave
5 jong bulle te koop..santa/angus/hereford
R38.50 per kg geweeg by naaste skaal om as n groep te gaan
5 young bulls for sale
R38.50 per kg weight @ nearest scale, to go as a group
082 4257516
12d
SavedSave
NUTSMAN POSISIEOns hotel benodig die dienste van ‘n ervare nutsman vir ons afgeleë Wildekus Hotel in die Oos-Kaap.Kandidate moet ondervinding in die volgende hê:Loodgieter werkElektriese werkBasiese bouwerkAlgemene onderhoud en reperasiesKode 10 bestuurslisensie.Hierdie is ‘n inwoon posisie wat akkommodasie en 3 maaltye ‘n dag insluit.As u prakties en betroubaar is, wat nie omgee om in ’n verafgeleë see omgewing te werk nie, hoor ons graag van u.Epos ons by : wildcoastwork01@gmail.com
5d
East LondonSave this search and get notified
when new items are posted!
