Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for op die berg in "op die berg" in South Africa in South Africa
6
Contact f/price
SavedSave
Lekker Boskamp
Naby Potgietersrus
Limpopo
Is die regte plek vir
Jou
Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com
https://lecker.co.za/
Dries Becker 084 565 4106
Lekker in die
Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig te ontspan en die natuur hier
tussen die berge op plaas te kom geniet.
Ons is diere
vriendelik
Lank staan kampers welkom
Daar is n 3Km
grondpad na die kamp. Ry net stadig.
Dag besoekers
is baie welkom om die dag hier te kom geniet.
Elke staanplek
het sy eie braaiplek.
Drie gesin
ablusies geriewe.
’n Donkie vir warmwater.
(Jy moet self
vuur maak in die donkie en jou hout self verskaf of gaan hout soek in die bos.)
Kom kamp in die
bos!
Wi-Fi opvangs
Ons kan vir 6 staanplekke 10A
krag gee. (Bring ‘n lang koord 20 meter)
Daar op die
plaas, mooi bos en rivier wat soms loop en 2 plaasdamme.
Ons bied die
volgende
Lou warm
swembad (so tussen 25 en 27c)
Daar is verskeie
wandelpaaie.
Kom ry met jou fiets.
Daar is ‘n juksky
baan met skye.
As jy lus is
vir bergklim ons lê tussen twee berge.
Hier is ‘n
klein kwarrie waar in jy met jou 4x4 kan speel op eie risiko.
Lus om in die
bos te trou? Dis die ideale plek!
Hier is ʼn
amfiteater wat 120 mens kan sit .
Ideaal vir manne kamp, konferensies
Of
in die bos kerk hou. (Ek het dit gebou in
opdrag van God)
Ons het tafels
stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur.
Ooievaars
partytjies.
Kindere
partytjies
of
Net lekker te
kom braai.
Hier is die plek.
Spanbou in die
bos.
Ons het ʼn
verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn arme tent (bring jou eie
potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit
onderdak wil hou tent
Kontak ons by:
Dries Becker 0845654106 of Epos: lekkerboskamp1@gmail.com
Jentina Becker vir besprekings
0845654106 of Jentina
073 286 3889 jentinabecker@gmail.com
Facebook: https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp
Geborg Deur Lecke by die see
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za
Koste
PER DAG
R100 vir die staanplek
R50 per persoon
Lank
staan kampers
R1500 per maand vir twee persone.
Krag in gesluit.
Web adres: www.lekkerboskamp.weebly.com
Kontak ons
by: 0845654106
3d
Mokopane / Potgietersrus11
R 129,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Toyota Corona Pick-Up (1969) – Skaars, Oorspronklik & Versamelbaar
’n Ware klassieke Toyota-juweel vir die ernstige versamelaar of liefhebber. Hierdie 1969 Toyota Corona Pick-Up is oorspronklik, netjies bewaar en al hoe moeiliker om te kry.
• Model: 1969
• Oorspronklik
• Kilometers: 42 000 km (op odometer)
• Bande: 90%
• Spaarwiel: Ja
• Registrasie: Papiere en lisensie op datum
✨ Egte klassieke karakter
✨ Baie skaars in hierdie toestand
✨ Ideaal vir versameling of ligte gebruik
Geleë in Upington
Landswyd aflewering moontlik
Prys: R129 000 (ernstige navrae welkom)
Kontak: Hanrie Bergh
083 232 5445
Toyota Corona Pick-Up (1969) – Rare, Original & Collectable
A true classic Toyota gem for the serious collector or enthusiast. This 1969 Toyota Corona Pick-Up is original, well preserved, and increasingly rare.
• Model: 1969
• Original condition
• Mileage: 42 000 km (odometer reading)
• Tyres: 90%
• Spare wheel: Yes
• Registration: Papers & licence in order
✨ Authentic vintage character
✨ Rare to find in this condition
✨ Ideal as a collector’s piece or light use vehicle
Located in Upington
Nationwide delivery available
Price: R129 000 (serious enquiries welcome)
Contact: Hanrie Bergh
083 232 5445
22d
VERIFIED
12
R 325,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Ford F250 (1969) n Ware Amerikaanse Klassieke Legende
Vir die ernstige versamelaar of liefhebber: hierdie 1969 Ford F250 bied egte Amerikaanse bakkie-erfenis met sy oorspronklike 6-silinder enjin en klassieke karakter.
Model: 1969
Aandrywing: 4x2
Enjin: 6-silinder oorspronklik
Ratkas: 3-spoed
Kilometers: 243 706 km (odometer)
Elektriese ruite
Radio
Spaarwiel
Towbar
Gerubberiseerde bak
RWC: Beskikbaar
Registrasie: Papiere en lisensie op datum
Klassieke lyne en tydlose styl
Oorspronklikheid wat al hoe skaars word
n Belegging wat waarde hou
Gele in Upington
Landswyd aflewering moontlik
Prys: R325 000 (ernstige navrae welkom)
Kontak: Hanrie Bergh
083 232 5445
Ford F250 (1969) A True American Classic Icon
For the serious collector or classic enthusiast, this 1969 Ford F250 represents authentic American pickup heritage, featuring its original 6-cylinder engine and unmistakable vintage character.
Model: 1969
Drive: 4x2
Engine: 6-cylinder original
Transmission: 3-speed manual
Mileage: 243 706 km (odometer reading)
Electric windows
Radio
Spare wheel
Towbar
Rubberised load bin
Roadworthy (RWC): Available
Registration: Papers & licence in order
Timeless styling and classic lines
Originality that is becoming increasingly rare
A vehicle with collector value and presence
Located in Upington
Nationwide delivery available
Price: R325 000 (serious enquiries only)
Contact: Hanrie Bergh
083 232 5445
22d
VERIFIED
5
3mo
VERIFIED
12
R 120
SavedSave
Van Skoolbank Tot Bordeelbed - Jaco
Hough-Coetzee - Elanie Kruger.
Gebasseer op ‘n ware verhaal van
geloof en oorwinning.
As 16-jarige vlug Engela na
Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
221 Bladsye.
[Naam en van in boek]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 7904
Nie Fiksie.
Ware Verhaal.
Ware Verhale.
Misdaad.
Hykie Berg.
Aangrypende Lewensverhaal Van Elanie
Kruger.
Christelike.
Tieners.
Kinders.
Ouers.Gebaseer Op N Ware Verhaal Van Geloof En Oorwinning.Jaco Hough-Coetzee Met Elanie Kruger.Voorwoord Deur Hykie Berg.Vermiste Kinders.PSARU.Ware Storie.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA
DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 100
SavedSave
Suid Van Die Wind - Elsa Joubert.Hierdie boek vertel van
haar reis deur hierdie buureilande in 1961, en vertel die geskeidenis en die
hedendaagse ervarings wat sy beleef daar op haar reis. Eilande wat soos
Suid-Afrika, ‘n mengelmoes van plaaslike en oorsese invloede meng tot ‘n unieke
kultuur.INHOUD:*Suikerrieteiland.*Blokkiespatroon Van Mauritius: Die Indiers.*Blokkiespatroon Van Mauritius: Die Franse.*In Die Ou Dae: Die Hollanders.*Switserland Van Die Indiese Oseaan: Reunion.*Van Reisigerbome En Rowers.*Oor Die Berge Na Die Binneland.*Stad Van Sonlig En Kleur.*Abohimanga - Rusplek Van Konings.*Paleis Van Die Koningin.*Die Bed En Die Baksteen.*Reis Na Die Suide.*Die Woud Wat Sterwe.*Fort Dauphin.__________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.203 Bladsye.[Omslag verniel en geskeur][Kleefband merke en kleefband soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy uitgeskeur maar al die blaaie is daar om te lees]072 501 3890.REF: 7859.NIE FIKSIE.Die verhaal van drie eilande]Reis. Boek.Boeke.Elsa Joubert Boek.Elsa Joubert Boeke.Geskiedenis.Afrika.Hollandse.Franse.Kaap.Suid-Afrika.Reisboeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
7
R 35
SavedSave
Die Tweede Somer - Mari Van Den Berg - Lapa.Die parmantige Corlia Schoeman, n tikster, word op n dag na die groot indoena van Venter Staalwerke se kantoor ontbied.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Sagteband geskeur / merke op sagteband][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7813.Fiksie.Mari Van Den Berg Boek.Mari Van Den Berg Boeke.Lapa Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
6mo
1
R 30
SavedSave
Juanita - Mari Van Den Berg - Lapa.
Tweedehandse boek.
Sagteband/
Afrikaans.
21 CM.
160 Bladsye.
{Water merke op die blaaie agter}
{Sagteband verniel en geskeur}
072 501 3890.
REF: 3867.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Lapa boek.
Mari Van Den Berg Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Asterix en de Waarheid - Rene van Royen & Sunnyva van der Vegt - Nederlands De moderne lezer die het tijdperk van Asterix binnentreedt, maakt op speelse wijse kennis met de tijd van Julius Caesar, maar zal zich vroeg of laat afvragen: Aten de Galliers inderdaad altijd everzwijn? Gingen Romeinse soldaten echt so gekleed? Dronken Galliers werkelijk toverdrank en zongen hun barden net zo vals als in de strips?Het antwoord op deze vragen is vaak verrassend. In Asterix en de Waartheid word de lezer meegevoerd op een ontdekkingstocht door de oudheid aan de hand van Asterix - de figuur om als gids te dienen in de oude wereld.Good condition soft coverPublished by Bert Bakker Amsterdam 2000184 pages5 main chaptersBlack and white Asterix illustrations throughoutsms 07 22 44 44 55 or email
9y
Other1
R 120
SavedSave
Omnibus 11 - Tryna Du Toit.
Die Nimmer-nimmer-berge.
n Ruiker in die herfs.
Vakansie op Kromrivier.
Ons ken almal vir Hermina.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.271 Bladsye.[] Hardeband verniel [][] X Pen merk in boek [][] Merke in die boek [][] Hoofletter agter in die boek asook merkie []072 501 3890.REF: 5579.Fiksie.Tryna Du Toit Omnibus.Tryna Du Toit Omnibus Elf.Tryna Du Toit Elfde Omnibus.Tryna Du Toit Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Staat VS Oscar - Marida Fitzpatrick.
Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself."
Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.
Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees.
Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken?
Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings.
Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en meesleur.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
248 Bladsye.
*x2 Plakkers in boek.
072 501 3890.
REF: 1501.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.Misdaad.Oscar Leonard Carl Pistorius (gebore 22 November 1986 in Sandton, Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse gewese paralimpiese atleet en veroordeelde moordenaar.
2y
12
R 100
SavedSave
Maklik En Mooi: Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
Maklik En Mooi - Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
INHOUD:
Inleiding:
1: MENSE
Babapop en uitset Pop
en klere.
Klein figure Ses
poppies.
Bekende karakters
Groot poppe.
2: 'N BEER-FAMILIE
Tradisionele
teddiebeer Eduardiese beer.
Moderne teddiebeer
Sagte, snoesige beer.
Panda Swart en wit
beer.
Ysbeer Wit beer.
Teddiebere se
piekniek Vier klein bere.
3: PRET MET KERSTYD
Kersfees-bewertjie
Elwe, feetjies en engel.
Takbok Kersfees
speeding.
Balle vir Kersboom
Mooi balle.
Kersvader
Tafelversiering.
Sneeuman Speelding of
versiering.
4: SPEELGOED EN DIERE
Noag en die ark
Figure, Ark en diere.
Op die pad Motor,
stasiewa en bakkie.
Kleurryke balle Groot
en klein balle.
Gestreepte kat Kat
wat sit.
Draak-handpop
Speelding vir kinders.
Oerwoud-diere
Olifant, tier, slang, papegaai en seekoei.
************************************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
96 Bladsye.
[Hardeband verniel]
[Merke soortgelyk
soos hierdie in die boek]
[Naam en van in boek]
072 501 3890.
REF: 7628.
Nie Fiksie.
Stokperdjies.
Brei.
Brei Speelgoed.
Boeke Vir Dames.
Joy Gammon Boek.
Joy Gammon Boeke.
Brei Diere.
Brei Boek.
Hierdie boek sal
afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
1
R 30
SavedSave
Jeaniel - Annatjie Van Den Bergh.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
27 Bladsye.
Swart en wit prentjies.
{Merke op die hardeband}
{Merke in die boek}
{Merke waar plakkers was kyk foto's asb}
{X3 Plakkers in die boek}
{Kyk na al die foto's asb}
072 501 3890.
REF: 3097.
Kleuterverhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Jeug.
Kind.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Gesinsomnibus - Maretha Maartens.
Gesins-omnibus - Maretha Maartens.
Resepte.
Klaar met die dinge van n kind - Murray Janson.
Nader aan jou naaste - Prof. Fanie Snyman.
In n regte grootwordhuis is - Petro Havenga.
Lees die agterblad - Trudy Reinhardt.
Bottervisse in jem - Deon Meyer.
Paradysland - Johann Knobel.
Die finale geheim - JD Liebenberg.
n Moeg hond onder die bed - Elna Crouse.
Oopkaart - Maretha Maartens.
Mister Bond, Miss Ruby en Moshe Dayan - Marzanne le Roux.
Enkel maar nie alleen! - Johan Pienaar.
Net in Suid-Afrika - Tolla Van Der Merwe.
Grietjie se ete - Maretha Maartens.
Oorlog - Mike Oberholzer.
Die nette en die wette van die net - Bertie Haasbroek.
85 lekker besoekpunte - Bertie Haasbroek.
Kinderversies.
Wat haal asem? - Friedel Eloff.
Voetsek - PG Gouws.
Jagseisoen - Peet Bekker.
Ons lotgenoot, die dier - Hennie Aucamp.
Nandi - Fanus Rautenbach.
Vuurpyl - Maretha Maartens.
Die grafskender - Lou bekker.
En vir elkeen van hulle sorg God - Peet Bekker.
Man op die brug - Kas Van Den Bergh.
Bybellimerieke - Douwleen Bredenhann.
Ons eie - Christine Grove.
Die storie van die boggel - Riana Scheepers.
Waar werk Ouboet? - Peet Bekker.
Versmoor ons merkaar? - Attie Steyn.
Liewe oom draadloos - Fanie Rautenbach.
Klaaglied van n ma - winterwoorde - Marie Scott.
Vlug 111 - JD Liebenberg.
Die nege rooikoppe - Tobie Van Der Westhuizen.
Eerste aand - Francois Bloemhof.
Die botterskerf - Francois Bloemhof.
Rotveld - Maretha Maartens.
Die laaste kompartement - Francois Bloemhof.
Ken jy die vuurwaens? - Willem Pretorius.
Oop veld - De Waal Venter.
Huwelikskategese vir jongmense - Petro Havenga.
Naelstring - Stoffel Cilliers.
Gevangene - Jeanette P Du Toit.
My ma se mabies - Ida Grabe.
Onder watter boom staan jy daar? - Friedel Eloff.
Die damwal - Ernst Otto.
Die rofste storie ooit - Hans Du Plessis.
Donker nag - Hans Du Plessis.
1 Korente 13 - Geestelik.
Happel - Maretha Maartens.
Fanie verskilmaker - Tobie Van Der Westhuizen.
Gedigte.
_____________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
30 CM.
120 Bladsye.
{Merke in die boek}
{Skeur 2 bladsye}
072 501 3890.
REF: 3870.
ATKV.
Gesinsherinneringe.
JP van der Walt.
Marinda Knox.
Fiksie.
Nie Fiksie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Ek is Melissa Lautrec - Mari Van Den Berg.
In hierdie sonderlinge liefdesverhaal van Mari van den Berg, ervaar die leser saam met die karakters hoe droom en werklikheid verstrengel kan raak en n mens n droom kan begin leef...
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
167 Bladsye.
*Voorletters in boek*
**Kleefband en kleefband merke**
***Merke op hardeband***
****Omslag verniel****
*****Merke in die boek*****
072 501 3890.
REF: 2857.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Vertellers 2 - Die Tweede Groot Verhaalboek - Merwe Scholtz.
O' Callaghan se waatlemoen - C Louis Leipoldt.
Salas y Gomez - Eugene N Marais.
Die nag van die clown - Abraham H De Vries.
n Sirkus in die steppe - Freek swart.
Die park na die val van die blare - Karen Schoeman.
Die nuwe jas - Berta Smit.
Ek vat my land - Bartho Smit.
Melk - Elsa Joubert.
Die bok - Ingrid Jonker.
Drusse - J Van Melle.
Taai wortels - CM Van Den Heever.
Die hol krans - M.E.R.
Die huis teen Koppie Alleen - Toon Van den Heever.
Die swart haan - Henriette Grove.
Elias - Jan Van Tonder.
Jy moet jou by kry voor die kanon skiet - Abraham H De Vries.
Die tarentaal - MC Botha.
Bitterbek en Pompies - Chris Barnard.
Het spoke nekke? - Audrey Blignault.
Weekdier die Grote - Jan Rabie.
Silt van die aarde - E Kotze.
Tannie, ons bring rosies - Dot Serfontein.
Die vrou van die fabriek - PJ Haasbroek.
Dood van n ouma - Margaret Bakkes.
En nou sit ek maar so - Wilma Stockenstrom.
Die uitdraaipad - Elise Muller.
n Pankop te perd - Chris Barnard.
Bokmelk en blommetjiesgoed - Anna M Louw.
Die ooreenkoms - Dalene Matthee.
Walter en Linnie - Petra Muller.
Die voorsanger van Maltahohe - Jan Spies.
Die begeerlikheid van die vlees - PJ Haasbroek.
En toe se Beelsebub ... - PG Du Plessis.
Gebet van Tities Tokaan - Pulvermacher.
Phillippus P Van Staden - AS Van Straten.
n Storie oor n storie - Hennie Aucamp.
Die roos van die Koevervoorts - CGS De Villiers.
Pape se plan - Jan Spies.
Is jou oupa nog so mooi? - Junita Joubert.
Die middelboom - Henriette Grove.
Oom Hendrik in die spookhuis - CJ Langenhoven.
Hoe groen was die dakke van Arkadie - PC Haarhoff.
Die pampoen - Martin Versfeld.
Lag jy, Sampie? - Chris Barnard.
Wildegans, wildegans - Elsabe Steenberg.
Die hoendersteier - Morkel Van Tonder.
Partytjie - JM Gilfillan.
Van n man se storie - Gawie Kellerman.
Makers en mense - Andre P Brink.
Wat is n zonk? - Jeanne Goosen.
Gesigte - Etienne Van Heerden.
Dirk Ligter - Boerneef.
Moet n slag gaan kyk hoe lyk dit daar by Goudini-spa - Andre Le Roux.
" Een vreemdeling op de aarde " - Audrey Blignault.
Die sendeling is dood - Elsa Joubert.
Hoe jy jou lus verloor - Rachelle Greef.
Ma se voorbode - John Miles.
Die mossies van Barcelona - Uys Krige.
n Dag in Berg-en-Dal - Etienne Le Roux.
Die klipblom - Jan Rabie.
Die dood van Julika Von Schwabe - Chris Barnard.
Die twee dom seuntjies - Jan Spies.
Die engeltjie wat agtergebly het - Piet Cillie.
Liewe Patat - Annie Schumann.
Die antie met die pienk rok - Jan Spies.
Sonder handvatsels - Anna M Louw.
Die uitvoering van n tistement - Ferdinand Deist.
Die Spieelkepetsh - Christine Pienaar.
Houtbaai-Blues - Abraham H De Vries.
Die skaapwagter - Suzanne Van Rensburg.
Tweedehandse Boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
611 Bladsye.
[] Merke aan die binnekant van die omslag []
[] Hoeke van die hardeband verniel []
[] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []
[] Merkie aan die buitekant van die omslag []
072 501 3890.
REF: 5192.
Fiksie.
Merwe Scholtz Boek.
Saamgestel deur Merwe Scholtz.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
11
R 80
SavedSave
Stormkind - Riana Scheepers.Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.220 Bladsye.[Merke op sagteband][Tee merke bladsye][Merke in boek soortgelyk]072 501 3890.REF: 7221.Fiksie.Riana Scheepers Boek.Riana Scheepers Boeke.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 30
SavedSave
Vloek Van Die Koprots - Frances Vermaak.
Karien Els gaan by haar tante in Swaziland vakansie hou om weer n vaste greep op haar lewe te kry na n mislukte liefdesverhouding. Daar, deur gemeenskaplike vriende, maak sy kennis met die geheimsinnige, aantreklike argeoloog, dokter Raffa Gertenbach. Die man fassineer haar en sy besef spoedig dat daar n byna onverklaarbare aantrekkingskrag tussen hulle ontstaan het, al neem hy haar nie in sy vertroue oor die aard van sy werk in n ou uitgewerkte mynskag in die berge nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
165 Bladsye.
*Kyk na foto's asb.
072 501 3890.
REF: 1591.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Die Duister Wee - Kas Van Den Bergh.
Die duister wee is soms aweregse verhaal met n simpatieke blik op mense se eienaardighede, hul lief(des) en leed, soos net Kas van den Bergh dit kon skryf.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
{Name en vanne in die boek}
{Klein pen merk op die laaste bladsy}
{Merke in die boek}
{Hardeband is verniel}
{Kyk asb na al die foto's asb}
072 501 3890.
REF: 3522.
Fiksie.
Kas Van Den Bergh Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
