Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for omgewing in "omgewing" in South Africa in South Africa
1
R 60
SavedSave
Muscovy eende beskikbaar teen R60-R100 elk, hang af van ouderdom. Kontak na 060 961 5312 vir meer inligting en fotos.
Malmesbury Wes-Kaap omgewing.
3d
2
R 2,800
SavedSave
Smooth breasted sebastepols beskikbaar.
Een baie goeie teel paartjie beskikbaar teen R2800 vir die paar (Onderhandelbaar).
Malmesbury Wes-Kaap omgewing.
Kontak na 0609615312.
3d
3
R 3,400
SavedSave
Rooi Angus kruis versies te koop. 5 versies beskikbaar. Rondom 5 maande oud. Gespeen. Mosselbaai omgewing. R3400 elk.. almal moet saam gaan as een groep.. 0761675149
2d
Mosselbaai2
3d
SavedSave
KASSIER / WINKEL ASSISTENTEBenodig te Tableview / Sunnigdale / Waterfront / Seepunt / Tygervallei / DurbanvilleVEREISTES:MatriekRekenaargeletterdKleinhandelsondervinding in skryfbehoeftes en kunsprodukte ‘n aanbevelingHardwerkend en klientorienteerdKommunikeer in beide afrikaans en engels (Verpligtend)Woonagtig in die omgewingEie vervoer Stuur CV na cv@pnaonline.co.za(Merk asb die area waarvoor jy aansoek doen in onderwerp blokkie)
13d
Bellville11
R 4,950
SavedSave
Volledig Gemeubileerde Bachelor Eenhede, Luukse
Gastehuis-leefstyl
Geniet gemaklike en stylvolle studentverblyf in ’n
eksklusiewe gastehuis omgewing. Hierdie volledig gemeubileerde bachelor eenhede
bied privaatheid met die opsie van ’n gedeelde kombuis.
Slegs 3 km vanaf
Sol-Tech
5 km vanaf Akademia
Hoogtepunte:
Volledig gemeubileer
Luukse afwerking en netjiese leefruimtes
Gastehuis-eienaars – hoë standaard en goeie instandhouding
Rustige, veilige omgewing
Ideaal vir studente wat gemak en kwaliteit verkies
19d
Centurion2
R 6,500
SavedSave
angus x - 10 mnde bulkalf - Dave 0828502385 - Joubertina omgewing
1mo
2
R 7,000
SavedSave
9maande bonsmare vers - Geen btw - Joubertina omgewingDave 0828502385
1mo
1
SavedSave
VEREISTESMinimum onderwys (noodsaaklik):Nasionale Senior SertifikaatBaccalaureusgraad in Landbou, Besigheidsbestuur, Produksiebestuur, of soortgelyk (noodsaaklik)Nagraadse kwalifikasie (MBA/MPM) sal n voordeel weesMinimum toepaslike ondervinding (jare):10 15+ jaar senior bestuurservaringTen minste 5 jaar op uitvoerende vlakPluimvee-, landbou-, FMCG- of grootskaalse produksie-ervaring in n verwante omgewing (sterk voordeel)Vereiste aard van ervaring:Uitvoerende leierskap oor verskeie besigheidseenhedeHoëvlak operasionele en produksiebestuurMenseleierskap en bestuur van senior spanneBesigheidsuitbreiding, kapitaalbeplanning en projekbestuurFinansiële toesig, begroting, kontantvloei en verslagdoeningVoorsieningsketting, kliënteverhoudinge en strategiese onderhandelingeBate-/fasiliteit-/eiendomsbestuurRisikobestuur, nakoming en korporatiewe bestuur Vaardighede en Kennis (noodsaaklik):Sterk strategiese visie en die vermoë om langtermyn besigheidsplanne uit te voerUitstekende leierskap-, kommunikasie- en spanbouvaardighedeDiep begrip van landbouproduksie, verkieslik pluimveeSterk finansiële en kommersiële insigEffektiewe probleemoplossing en besluitnemingsvermoëVermoë om verskeie entiteite met komplekse operasionele behoeftes te bestuurUitsonderlike organisatoriese vaardighede en n hoë vlak van aanspreeklikheidAnder:Vaardig in Afrikaans en EngelsGeldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoerBereidwilligheid om tussen plase en operasionele plekke te reisSLEUTELPRESTASIEGEBIEDE, GEWIGTE EN DOELWITTEStrategiese Leierskap & BesigheidsgroeiLei langtermyn strategiese beplanning en besigheidsontwikkeling.Identifiseer geleenthede vir uitbreiding, diversifikasie en operasionele verbeterings.Verseker dat die groep sy sterk markteenwoordigheid en bedryfsreputasie behou.Dryf innovasie in eier- en pluimveeproduksie, boerderybedrywighede en besigheidsstruktureOperasionele en Produksie ToesigHou toesig oor alle eierproduksie, kuiken groei-eenhede, boerderybedrywighede enverwante fasiliteite.Verseker dat produksiedoelwitte en kwaliteitsstandaarde oor alle terreine bereikword.Versterk en verseker bio-sekuriteit, veiligheid en operasionele doeltreffendheid.Implementeer stelsels en tegnologie om deurlopende verbetering te ondersteun.Uitvoerende Personeel & Leierskapbestuur Lei en mentor alle senior bestuurders en administratiewe hoofde regoor die groep.https://www.jobplacements.com/Jobs/H/Hoof-Uitvoerende-Beampte-1246047-Job-Search-01-10-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
7d
Job Placements
1
SavedSave
Goeiedag, my naam is Monique, ek is 21 jaar oud en soek tans werk. Ek is 'n toegewyde en deernisvolle individu met sterk leierskapservaring opgedoen as 'n jeugleier in die kerk en deur aktiewe betrokkenheid by straatbediening. Ek het nou saamgewerk met jongmense, leiding, ondersteuning en aanmoediging gebied, terwyl ek gehelp het om uitreikaktiwiteite te organiseer. Ek het ook praktiese ervaring met voorskoolse kinders, waar ek geduldige, koesterende sorg bied en 'n veilige, positiewe omgewing skep. Ek is betroubaar, verantwoordelik en passievol daaroor om 'n betekenisvolle impak te maak waar ek ook al dien.kontak my gerus op 061 827 8132
2mo
VERIFIED
1
R 40
SavedSave
Suggestie Van N Somer - Junita Joubert - Groot Druk.
Die tyd van die jaar wanneer die winter sy kloue oral inslaan, kuier die somer altyd nog n rukkie in die omgewing van die stranddorpie waar Isa woon.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.234 Bladsye.[] Spine slumped over [][] Potlood in die boek soortgelyk soos hierdie [][] Omslag slegte kondisie verniel [][] Merke in boek []072 501 3890.REF: 5872.Fiksie.Junita Joubert Boek.Grootdruk.Groot-Druk.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
SavedSave
EDU-VISION TUTOR/ACADEMIC CENTRE IN DE BEERS ROAD, STRAND, WESTERN CAPE.
Is your child not reaching his / her full academic potential? Look no further! A qualified tutor ( NDip, BTech, PGCE ) with years of experience offers personalised attention and support for the home scholar. We facilitate and administer Homeschool programmes (Impaq and GED) in collaboration with the parents.
Edu-Vision offers more than just education, but also provides compassion, acceptance and understanding.
An unique concept of providing the student with quality tutorials in a relaxed and affirming environment while developing a relationship with their tutor to maximise the learning experience, especially for those students whose needs are not met in mainstream schools.
Who will benefit:
A learner needing a smaller focused learning area, who are overwhelmed by large classes.
A learnner needing a more stimulating and innovative environment.
A learner who struggles in main stream schooling.
A learner with attentional problems.
What does Edu-Vision Tutor Centre offer:
- tutor classes (support for the home scholar)
- facilitated learning support
- homely environment
- individual student attention
- socialising through mixed ages
- examination preparation
- examination invigilation
- Grades 7 -12
-Support in English and Afrikaans
- CAPS aligned curriculum supplied by Impaq.
- Academic support from Impaq.
- GED TESTING PREPARATION
-GED LEVELS
Open: Mon - Fri 08:00 till 13:00.
Contact : 0835740084
Email: kkoutasa@gmail.com
EDU-VISION TUTORSENTRUM IN DE BEERS WEG, STRAND, WES-KAAP.
Bereik jou kind nie sy/haar volle akademiese potensiaal nie? Moenie verder soek nie! 'n Gekwalifiseerde tutor ( NDip, BTech, PGCE )met jare ondervinding bied persoonlike aandag en onderrig vir die tuisskolier. 'n Unieke konsep wat aan die leerder kwaliteit onderrig in 'n ontspanne en informele omgewing bied, terwyl 'n persoonlike verhouding met die tutor ontwikkel word om die student se leerproses te maksimaliseer. Individuele aandag, klein groep studente. Gefokuste leerarea.
Onderrig in Afrikaans en Engels.
KABV-belynde kurrikulum wat deur Impaq verskaf word.
Akademiese ondersteuning van Impaq.
GED TESTING PREPARATION
GED LEVELS
Gr. 7 - 12.
Oop: Maan - Vry 08:00 tot 13:00.
Kontak: 0835740084
Epos: kkoutasa@gmail.com
1y
VERIFIED
12
EDU-VISION TUTOR/ACADEMIC CENTRE IN DE BEERS ROAD, STRAND, WESTERN CAPE.
Is your child not reaching his / her full academic potential? Look no further! A qualified tutor ( NDip, BTech, PGCE ) with years of experience offers personalised attention and support for the home scholar. We facilitate and administer Homeschool programmes (Impaq and GED) in collaboration with the parents. Edu-Vision offers more than just education, but also provides compassion, acceptance and understanding.

R 30
SavedSave
Tussen Die Waboomrante – Annemarie J. Pieterse.
Die
Heivelders is mense wat nerens sal aard nie as tussen hulle wabome,
hulle besemriete en hulle sandpaaie.Want die Heinveld is hulle wereld. Daar
spoel hulle vandag agter hierdie rant in en more weer agter daardie een.
Die wat egter lank op een plek vasspoel, raak
soms half toegewaai in verstarring. Soos Lui Liesa in haar kinderloosheid.
Daarby ook nog met n doofstom man. Of soos oom Herklaas Gonsie in sy uitkykpos
agter die klimopranke van sy stoep.
In hierdie budel sketse word die Clanwilliamse
wereld op unieke wyse in herinnering geroep. Op sonderlinge wyse vang die
skryfster die omgewing en sy mense met hulle kleindorpie leefwyse vir die leser
vas.
Plek vir dramatise gebeure en geweldige intrigue
is hier nie, maar dit is juis die eenvoud van die vertelling wat die tragiek en
patos van hierdie “onherkendes” so aangrypend maak. Die verteller kyk en
verbeeld met deernis en deurgaans is daar n humoristiese toon wat die sketse
aangename leefstof maak.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
107 Bladsye.
Ouer boek.
Naam en van in boek.
072 501 3890.
REF: 880.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
12
Contact f/price
SavedSave
EDU-VISION TUTOR/ACADEMIC CENTRE IN DE BEERS ROAD, STRAND, WESTERN CAPE.
Is your child not reaching his / her full academic potential? Look no further! A qualified tutor ( NDip, BTech, PGCE ) with years of experience offers personalised attention and support for the home scholar. We facilitate and administer Homeschool programmes (Impaq and GED) in collaboration with the parents. Edu-Vision offers more than just education, but also provides compassion, acceptance and understanding.
An unique concept of providing the student with quality tutorials in a relaxed and affirming environment while developing a relationship with their tutor to maximise the learning experience, especially for those students whose needs are not met in mainstream schools.
Who will benefit:
A learner needing a smaller focused learning area, who are overwhelmed by large classes.
A learnner needing a more stimulating and innovative environment.
A learner who struggles in main stream schooling.
A learner with attentional problems.
What does Edu-Vision Tutor Centre offer:
- tutor classes (support for the home scholar)
- facilitated learning support
- homely environment
- individual student attention
- socialising through mixed ages
- examination preparation
- examination invigilation
- Grades 7 -12
-Support in English and Afrikaans
- CAPS aligned curriculum supplied by Impaq.
- Academic support from Impaq.
- GED TESTING PREPARATION
-GED LEVELS
Open: Mon - Fri 08:00 till 13:00.
Contact : 0835740084
Email: kkoutasa@gmail.com
EDU-VISION TUTORSENTRUM IN DE BEERS WEG, STRAND, WES-KAAP.
Bereik jou kind nie sy/haar volle akademiese potensiaal nie? Moenie verder soek nie! 'n Gekwalifiseerde tutor ( NDip, BTech, PGCE )met jare ondervinding bied persoonlike aandag en onderrig vir die tuisskolier. 'n Unieke konsep wat aan die leerder kwaliteit onderrig in 'n ontspanne en informele omgewing bied, terwyl 'n persoonlike verhouding met die tutor ontwikkel word om die student se leerproses te maksimaliseer. Individuele aandag, klein groep studente. Gefokuste leerarea.
Onderrig in Afrikaans en Engels.
KABV-belynde kurrikulum wat deur Impaq verskaf word.
Akademiese ondersteuning van Impaq.
GED TESTING PREPARATION
GED LEVELS
Gr. 7 - 12.
Oop: Maan - Vry 08:00 tot 13:00.
Kontak: 0835740084
Epos: kkoutasa@gmail.com
1y
VERIFIED
R 290
SavedSave
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met ‘n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met ’n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met ’n storie. Dit bevat ook ’n Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos ‘n varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook ’n poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDA’s (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel. Condition: very good. Price R290. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
12
R 110
SavedSave
Omnibus 22 - Ena Murray.Die hoofkarakter van ’n Vrou soos
Salome is die liefling-ster van die sangverhoog. Maar die joernalis Jaco Retief
sien ’n weerloosheid in dié Salome Truter. Impulsief nooi hy haar vir ete, en
ontdek dan dat daar agter die openbare beeld ’n oneindige hartseer skuil.
In Twee paaie na Khuana kan Anel
Bredenkamp nie verstaan waarom twéé mans skielik so gretig is om haar
Bosveldplasie te koop nie. Eindelik staan sy alleen in hierdie onheilspellende
boswêreld waarin nie net die twee geheimsinnige mans nie maar ook verwoede
buffels, gewetenlose wilddiewe en ’n “vroulike duiwel” ’n sinistere rol speel.
In Verwonde jare spat Daniël Pohl se
wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n
middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike
voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie
doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag
opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.510 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Skeur bladsy][Water merke soorgelyk soos hierdie in die boek][Pen merke in boek]072 501 3890.REF: 7384.Fiksie.Ena Murray Omnibus.Ena Murray Boek.Ena Murray Boeke.Liefde.Liefdes Verhale.Liefdes Verhaal.Jasmyn.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!