Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Results for datting in All Categories in North West
16
R 4,500,000
SavedSave
Ideaal vir kleinvee en bees boerdery. Die plaas is in die besit van ‘n BK wat impliseer dat daar BTW op betaalbaar is.Die plaas is 60% toegespan met veldspan en jakkalsdraad onderskeidelik. Daar is 5 boorgate - twee met dompelpompe en 3 met windpompe asook twee sement damme. Die plaas bestaan uit 8 kampe elk met eie kruipe, daar is ook 2 krale en n drukgang. Daar is 2 wonings wat n huur inkomste kan bied: Huis 1· 4 slaapkamers· Studeerkamer· Aantrekkamer· groot kombuis met aparte opwas· eetkamer· sitkamer · 2 badkamers· heerlike kuier stoep met ongelooflike mooi uitsig· motorhuisHuis 2:· 2 slaapkamer· 1 badkamer· Kombuis· Sitkamer· Eetkamer· toegeboude sonstoep· afdak, buite geboue of waskamerwinkel of stoorkamer: Gebou 3: Bestaan uit 3 vertrekke en kan as stoorkamer of winkel gebruik word.Store bestaan uit die volgende:· Ou melkstal 6X9· Stoor/skuur 20X15· Stoor/skuur 3X8· Stoor/skuur 3X8 Kontak my gerus vir n afspraak. # Parking: 2Property Reference #: 2003020Agent Details:Riana van GarderenNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
19h
16
R 2,100,000
SavedSave
Beskrywing:8.5 Ha hoewe buite Potchefstroom in die Haaskraal omgewing.Hierdie hoewe bied rustigheid weg van die dorp se gejaag, maar nogsteeds naby genoeg dat die afstand na die dorp nie te ver is nie.Ligging: Hierdie hoewe is +- 8 km vanaf Potchefstroom.Kampe: - slegs een groot kamp wat rans gebruik word vir skaapboerdery.- die kamp is gevestig met- Lyn drade is in n goeie kondisie, daar is plekke wat aandag nodig het.Water:- een boorgat wat toegerus is- een sement dam- watertenkInfrastruktuur en addisionele inligting:- Huis 1: * 4 Slaapkamer* Badkamer* Kombuis* Waskamer* Stoep* Sitkamer* Eetkamer* 2 afdakke en 2 motorhuise- Woonstel 1:* 2Slaapkamers* Badkamer* Sitkamer* Kombuis- Woonstel 2:* 2 Slaapkamer* Badkamer* Sitkamer* Kombuis- Stoor:*20 m x 60 m* 2 hokke-Krag : * Eskom 3 fase kragTransaksie tipe:Gewone hereregte en oordragskostes ter sprakeMoenie hierdie koop deur jou vingers laat glip nie.Kontak my vir n afspraak.Slegs ernstige goedgekeurde kopers asb. # Parking: 2Property Reference #: 2303007Agent Details:Riana van GarderenNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
5mo
Ads in other locations
25
R 2,725,000
SavedSave
DREAM VACATION HOME IN THE WATERBERG MOUNTAINS - RARE OPPORTUNITYDont miss out on this unique opportunity to own a spacious, modern, and well-maintained vacation home nestled in the heart of the beautiful Waterberg Mountains. Located within an established, secure, and expertly managed wildlife estate, this property is perfect for those seeking a serene escape in the nature.â?¢ Spacious and modern designâ?¢ Fully furnished (excluding â??Riempies bankâ? and Side Board)â?¢ Sani wildlife viewing vehicle includedâ?¢ Situated in a secure and well-managed wildlife estateâ?¢ Part of a share block, meaning no transfer costsThis stunning vacation home is sold with all furniture and equipment included (excluding a â??Riempies Bankâ? and a Side Board). The property comes with a Sani wildlife viewing vehicle, allowing you to fully experience the surrounding natural beauty and a variety of animals roaming the estate.Browse through the photos to get a glimpse of this amazing property, what you see is what you get. As part of a share block, there are no transfer costs associated with the purchase, making this an even more attractive investment.Dont let this once-in-a-lifetime opportunity pass you by. Contact me today to schedule a viewing and secure your dream vacation or retirement home in the enchanting Waterberg Mountains.DROOM VAKANSIE TUISTE IN DIE WATERBERGE - UNIEKE GELEENTHEID!Moenie hierdie geleentheid misloop om n ruim, moderne en goed versorgde vakansiehuis in die hart van die pragtige Waterberge te besit nie. Die eiendom is geleë binne n gevestigde, veilige en kundig bestuurde wildlandgoed en is ideaal vir diegene wat n rustige wegbreek in die natuur soek.â?¢ Ruim en moderne ontwerpâ?¢ Volledig gemeubileerd (behalwe vir n Riempies Bank en n â??Side Boardâ?)â?¢ Sani wildsbesigtiging voertuig ingesluitâ?¢ Geleë in n veilige en goed bestuurde wildlandgoedâ?¢ Deel van n aandeleblok, wat beteken dat daar geen oordragkoste is nieHierdie pragtige vakansiehuis word met alle meubels en toerusting ingesluit verkoop (behalwe vir n Riempies bank en n â??Side Boardâ?). Die eiendom kom met n Sani wildsbesigtiging voertuig, wat jou in staat stel om die omliggende natuurskoon en wye verskeidenheid wild ten volle te ervaar.Kyk deur die fotos om n voorsmakie van hierdie ongelooflike eiendom te kry, alles wat jy sien is ingelsuit in die transaksie. As deel van n aandeleblok is daar geen oordragkoste met die aankoop verbind nie, wat dit n selfs aantrekliker belegging maak.Moenie hierdie geleentheid van â??n leeftyd by jou laat verbygaan nie. Kontak my vandag nog om n besigtiging te reël en jou droom vakansiehuis in die betowerende Waterberge te verseker.Property Reference #: BSH-RS00319Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
25
R 2,970,000
SavedSave
THIS TYPE OF PROPERTY DOES NOT OFTEN GET ON THE MARKET.This stunning home is ideal for a buyer that loves and appreciates the old-world charm.The house is built pre 1920 and offers original wooden floors, pressed ceilings and lead windows.The property has huge potential, ideal for a guest house as its situated on over 4000 m2.It offers the main house as well as a huge flat, 3 garages plus outside buildings.The main house consists of 3 bedrooms, 2 bathrooms, large formal lounge, dining room, study as well as a large, enclosed stoop opening on the lush garden and pool area. There is a kitchen, laundry as well as a pantry. Thereâ??s scope for adding more bathrooms.The flat was added later, and offers 2 bedrooms and 2 bathrooms, kitchen and a large living and dining area. It also offers an additional room with outside access to the pool.There is a double garage as well as a separate single garage, and storerooms that also have huge opportunity to be converted.There is an established orchard with several fruit trees that compliments the country feeling. The well-established garden has large trees and there are 3 boreholes, but only 1 is equipped, yielding enough water for this large property.With a little bit of love, this old Dame will bring her owner lots of joy and pride.Contact me for an appointment to view this special property.Pragtige ou Kaapse Geuwel juweel.Dis nie aldag dat die tipe eiendom in die mark kom nie.Die pragtige ou Kaapse Geuwel woning is ideaal vir die koper wat die liefde en waardering het vir die ou wereld se bekoring.Die woning is gebou voor 1920 en het nog oorspronklike hout vloere, staal plafonne en loodglas vensters.Die eiendom het ongelooflike potensiaal en sal baie maklik in n gaste huis omskep kan word aangesien dit op meer as 4000m2 gelee is.Dit bestaan uit die hoof huis, n ruim woonstel, 3 motor huise en buite geboue.Die hoof huis bestaan uit 3 slaapkamers met 2 badkamers, n ruim leefarea, eetkamer, studeerkamer asook n lifelike groot sonstoep met ruite, wat oopmaak op die tuin terras en swembad. Daars n kombuis, waskamer asook n spens. Daar is ook moonlikheid om nog badkamers by te voeg.Die woonstel was later aangebou en bied 2 slaapkamers en 2 badkamers, kombuis en groot leef en eetkamer area. Daars n 3de slaapkamer met buite toegang.n Dubbel motorhuis asook n losstaande enkel motorhuis met ook ander buite geboue, almal met potensiaal om in eenhede omskep te word.Daars n gevestigde vrugte boord met heelwat vrugte bome wat die plattelandse atmosfeer komplimenteer. Die goed versorgde tuine bied lekker groot bome asook 3 boorgate, waarvan slegs 1 toegerus is wat genoeg water lewer vir die groot eiendom.Met n bietjie liefde sal die prag eiendom hul eienaar oneindige vreugde en trots gee.Kontak my gerus om n afspraak te maak om die besonderse eiendom te besigtig.Has PoolProperty Reference #: BSH-RS00188Agent Details:Elmarie Van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
16
R 395,000
SavedSave
SECURE YOUR PIECE OF NATURE AND LET THE CALL OF THE WIND INDULGE YOUR SENCES. This stand is nestled at the foothills of the renowned Waterberg Mountain Range with breath-taking scenery over the African bushveld. Leopard Rock Estate boasts a clubhouse that offers a swimming pool as well as a braai area. The estate also has various free-roaming game and a dam were residents are welcome to go fishing. This is the ideal stand if you are looking to build your dream home where you and your family can be one with nature.Make sure this dream becomes your reality, call today!Kry jou stukkie natuur en laat die natuur u sintuie oortref.Hierdie staanplek is aan die voetheuwels van die beroemde Waterberg-bergstreek geleë met asemrowende natuurskoon oor die Afrika-bosveld. Leopard Rock Landgoed spog met â??n klubhuis wat â??n swembad en braai-area bied. Die landgoed het verskillende wild en â??n dam waar wild gaan drink en inwoners kan gaan visvang. Hierdie is die ideale staanplek as u en u gesin een wil wees met die natuur.Maak seker dat hierdie droom u werklikheid word en skakel vandag om â??n besigtiging te reël.Property Reference #: RL3654254Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
19
R 595,000
SavedSave
SECURE YOUR PIECE OF NATURE AND LET THE CALL OF THE WILD INDULGE YOUR SENSES.This stand is nestled at the foothills of the renowned Waterberg Mountain Range with breath-taking scenery over the African bushveld. The renowned Boschhoek Mountain Estate redefines the concept of bush living with 1438 ha, only an hour and a half from Pretoria or from Polokwane and two hours drive from Johannesburg. This estate offers off the grid amenities. Live in nature in all its facets â?? mountains, bush, streams, dams, views, game viewing, hiking, cycling, horse riding, sunset watching and much more.Make sure this dream becomes your reality, call today!LAAT DIE ROEPING VAN DIE NATUUR U SINTUIE OORTREF MET HIERDIE STUKKIE HEMEL OP AARDE. Hierdie erf is geleë aan die voetheuwels van die beroemde Waterberg-bergreeks, met asemrowende natuurskoon oor die Afrika-bosveld. Die bekende Boschhoek Mountain Estate herdefinieer die konsep van boslewe met 1438 ha, slegs ? uur en ? half vanaf Pretoria of Polokwane en twee ure vanaf Johannesburg. Hierdie landgoed bied â??off-the-gridâ? geriewe. Lewe in die natuur in al sy fasette met berge, bosse, strome, damme, uitsigte, wild-kyk, stap, fietsry, perdry, sonsondergange en nog velle meer. Maak seker dat hierdie droom u werklikheid word, bel vandag nog!Property Reference #: RL3654255Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
12
R 359,000
SavedSave
SECURE YOUR PIECE OF NATURE AND LET THE CALL OF THE WILD INDULGE YOUR SENSES.This stand is nestled at the foothills of the renowned Waterberg Mountain Range with breath-taking scenery over the African bushveld. Leopard Rock Estate boasts a clubhouse that offers a swimming pool as well as a braai area. The estate also has various free-roaming game and a dam were residents are welcome to go fishing. This is the ideal stand if you are looking to build your dream home where you and your family can be one with nature.Make sure this dream becomes your reality, call today!Besit n stukkie natuur wat u sintuie sal oortref.Hierdie staanplek is aan die voetheuwels van die beroemde Waterberg-bergstreek geleë met asemrowende natuurskoon oor die Afrika-bosveld. Leopard Rock Landgoed spog met â??n klubhuis wat â??n swembad en braai-area bied. Die landgoed het verskillende wild en â??n dam waar wild gaan drink en inwoners kan gaan visvang. Hierdie is die ideale staanplek as u en u gesin een wil wees met die natuur.Maak seker dat hierdie droom u werklikheid word en skakel vandag om â??n besigtiging te reël.Property Reference #: BSH-RS00027Agent Details:Andries ScheepersCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
25
R 1,795,000
SavedSave
HIERDIE HUIS GAAN VINNIG OPGERAAP WORD VIR N REDE!Waar stylvollea afwerking saamsmelt met top afwerking en gehalte van die boonste rakke. Hierdie uitsonderlike 3-slaapkamer, 2-badkamer huis spog met n kontemporêre ontwerp met n fokus op vermaak en ontspanning.Die hart van hierdie huis is sy uitgestrekte hout lapa, perfek vir skoene uitskop en ontspan of terwyl jy asemrowende uitsigte van Nylstroom en die Waterberge inneem Stel jou voor dat jy jou gunsteling drankie geniet terwyl jy jouself onderdompel in die rustigheid van hierdie prentjiemooie omgewing met die mooiste sonsondergange.Nylstroom, bekend vir sy natuurlike landskappe en rustige atmosfeer, bied inwoners n toevlugsoord weg van die gejaag van stadslewe. Die area is ryk aan geriewe, wat gerief en gemak vir alle inwoners verseker. Nabygeleë toeriste-aantreklikhede voeg by die bekoring van die lewe in hierdie idilliese ligging. In afwagting van n privaat hospitaal kan dit nie beter word nie!Binne spog die huis moderne klassieke elegansie uit, met n Rustenberg-marmerblaaie met n gasstoof, ideaal vir kook entoesiaste. Die eiendom is toegerus met n kragopwekker, wisselrigter en gasgeiser, wat ononderbroke gemak en gerief verseker. Die ruim dubbel motorhuis en ekstra afdak bied voldoende parkeerplek, terwyl die stylvolle motorhuis bydra tot die algehele estetiese aantreklikheid.Bykomende kenmerke soos twee JoJo-watertenks, een vir reënwater en die ander met n pomp, beklemtoon die eiendom se verbintenis tot volhoubaarheid en selfvoorsienendheid.Bosveldsig Aftreeoord is nie net n huis nie; dit is n lewenstyl. Omhels die vrede, skoonheid en vermaaklikheidsmoontlikhede wat op jou wag in hierdie merkwaardige woning. Mis nie jou kans om Bosveldsig jou toevlugsoord vir aftree-lewe te maak nie.ENTERTAINERS DREAM WITH STUNNING VIEWS OF NELSTROM AND WATERBERGEThis house is going to go fast! BOSVELDSIG RETIREMENT VILLAGE- where luxury living meets serene natural beauty. This exquisite 3-bedroom, 2-bathroom home boasts a contemporary design with a focus on entertainment and relaxation. The heart of this home is its expansive Wendy Lapa, perfect for hosting gatherings or simply unwinding while soaking in breathtaking views of Nylstroom and the Waterberge. Imagine sipping your favorite wine as you immerse yourself in the tranquility of this picturesque setting with the sun setting.Nylstrom, renowned for its stunning natural landscapes and peaceful atmosphere, offers residents a haven away from the hustle and bustle of city life. The area is rich in amenities, ensuring convenience and comfort for all residents. Nearby tourist attractions add to the charm of living in this idyllic location. Awaiting a private hospital it canâ??t get better!Inside, the house exudes modern classic elegance, with a Rustenberg marble kitchen featuring a gas hob, ideal for culinary enthusiasts. The property is equipped with a generator, inverter, and gas geyser, ensuring uninter...Property Reference #: BSH-RS00500Agent Details:Anl PelsterCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
13
R 859,000
SavedSave
SECURE YOUR PIECE OF NATURE AND LET THE CALL OF THE WIND INDULGE YOUR SENSES.This stand is nestled at the foothills of the renowned Waterberg Mountain Range with breath-taking scenery over the African bushveld. The estate boasts a clubhouse that offers a swimming pool as well as a braai area. The estate also has various free-roaming game and a dam were residents are welcome to go fishing. This is the ideal stand if you are looking to build your dream home where you and your family can be one with nature.Make sure this dream becomes your reality, call today!Kry jou stukkie natuur en laat die natuur u sintuie oortref.Hierdie staanplek is aan die voetheuwels van die beroemde Waterberg-bergstreek geleë met asemrowende natuurskoon oor die Afrika-bosveld. Die landgoed spog met â??n klubhuis wat â??n swembad en braai-area bied. Die landgoed het verskillende wild en â??n dam waar wild gaan drink en inwoners kan gaan visvang. Hierdie is die ideale staanplek as u en u gesin een wil wees met die natuur.Maak seker dat hierdie droom u werklikheid word en skakel vandag om â??n besigtiging te reël.Property Reference #: BSH-RS00040Agent Details:Andries ScheepersCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
25
R 684,000
SavedSave
GET YOUR OWN PIECE OF BUSHVELD AND INDULGE YOUR SENSES!This stand is nestled at the foothills of the renowned Waterberg Mountain Range with breath-taking scenery over the African bushveld. The renowned Boschhoek Mountain Estate redefines the concept of bush living with 1438 hectares, only an hour and a half from Pretoria and two hourâ??s drive from Johannesburg. This estate offers off the grid amenities. Live in nature in all its facets â?? mountains, bush, streams, dams, views, game viewing, hiking, cycling, horse riding, sunset watching and much more.Make sure this dream becomes your reality, call today!Kry jou eie stukkie bosveld en stimuleer jou sintuie.Hierdie staanplek is geleë aan die voetheuwels van die beroemde Waterberg-bergreeks, met asemrowende natuurskoon oor die Afrika-bosveld. Die bekende Boschhoek Mountain Estate herdefinieer die konsep van boslewe met 1438 hektaar, slegs ? uur en ? half vanaf Pretoria en twee ure vanaf Johannesburg. Hierdie landgoed bied â??off-the-gridâ? geriewe. Lewe in die natuur in al sy fasette met berge, bosse, strome, damme, uitsigte, wild-kyk, stap, fietsry, perdry, sonsondergange en nog velle meer. Maak seker dat hierdie droom u werklikheid word, bel vandag nog!Property Reference #: BSH-RS00096Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
12
R 559,000
SavedSave
GET YOUR OWN PIECE OF BUSHVELD AND INDULGE YOUR SENSES!This stand is nestled at the foothills of the renowned Waterberg Mountain Range with breathtaking scenery over the African bushveld. The renowned Boschhoek Mountain Estate redefines the concept of bush living with 1438 hectares, only an hour and a half from Pretoria and a two-hour drive from Johannesburg. This estate offers off-the-grid amenities. Live in nature in all its facets â?? mountains, bush, streams, dams, views, game viewing, hiking, cycling, horse riding, sunset watching, and much more.Make sure this dream becomes your reality, call today!Kry jou eie stukkie Bosveld en bederf jou sintuie.Hierdie staanplek is geleë aan die voetheuwels van die beroemde Waterberg-bergreeks, met asemrowende natuurskoon oor die Afrika-bosveld. Die bekende Boschhoek Mountain Estate herdefinieer die konsep van boslewe met 1438 hektaar, slegs n uur en n half vanaf Pretoria en twee ure vanaf Johannesburg. Hierdie landgoed bied â??off-the-gridâ? geriewe. Lewe in die natuur in al sy fasette met berge, bosse, strome, damme, uitsigte, wild-kyk, stap, fietsry, perdry, sonsondergange en nog velle meer.Maak seker dat hierdie droom u werklikheid word, bel vandag nog!Property Reference #: BSH-RS00199Agent Details:Andries ScheepersCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
3h
9
R 11,550,000
SavedSave
Die 5394-hektaar plaas spog met baie goeie veldbedekking, agv goeie bestuur en konserwatiewe beweidingsmetodes tydens die voorafgaande jare. Dit is gelee ongeveer 40-km vanaf Vosburg en 65-km vanaf Carnarvon, in die Westelike Karoo. Die natuurlike weiding het uitstekende veldbedekking bestaande uit groot verskeidenheid vreetbare Karoo-bossies en -struike, waaronder die Karoobos, Ganna, Perdekaroo, Skilpadkaroo, Kapokbos en groot areas is bedek met lang- en kortbeen Boesmangras. Die topografie bestaan uit uitstekende natstoot leegtes, rante en gedeeltelike bergveld met goeie voorskootveld. Die gemiddelde jaarlikse reenval van 250mm kom hoofsaak voor gedurende somer en herfs. Die droe warm klimaat met koue winters en warm somers is baie gesonde toestande en dra by tot min veesiektes en tot die produksie van hoe kwaliteit vleis en wol. Die amptelike drakrag wissel van 1:28 tot 1:30 GVE/hektaar en derhalwe kan daar met gemak met 1,155 kleinvee eenhede geboer word. Die boedery infrastruktuur bestaan uit 16 weikampe en elke kamp is voorsien van een of meer veesuipings. Die grootste gedeelte van die plaas is jakkalsproef omhein. Water word voorsien vanaf 9 windpompe asook `n sonpomp. Daar is sterk ondergrondse water wat ook die geleentheid skep vir besproeiingsmoontlikhede. Die woonhuis kort baie aandag. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, TV-kamer, sitkamer en kombuis. Die twee rondawels het ook badkamers en daar is ook `n sogenaamde jagtershuis en 2 arbeidershuise. Daar is ook `n groot stoor en werkskamer. Lewendehawe bestaan uit 450 Dorper- en kruisrasooie asook teelramme wat ingesluit by die prys van die lopende saak. Die verkoper is `n geregistreerde BTW ondernemer en daarom word die plaas met lewendehawe aangebied as `n lopende saak teen R11,550,000.00 BTW teen 0% uitgesluit. Neem ook kennis dat `n aangrensende 1967-hektaar plaas ook te koop is. Indien dit ook bygekoop word en as `n eenheid geboer word, sal dit `n groter ekonomies lewensvatbare eenheid vorm.Property Reference #: RL4559Agent Details:Jan VosAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
11
R 3,060,000
SavedSave
The estate is on the Garden Route within a nature park, 14km from Mossel Bay and 20km from George. Rheebok Village Estate is a good investment and boasts a healthy nature lifestyle such as 10km walk/running paths, mountain bike trails, boating, and fishing. Unveil your dream home in our exclusive secure estate! Nestled on an extraordinary 500m² flat stand, this property offers mesmerizing vistas of a sprawling 16Ha fynbos nature reserve, delivering unrivaled tranquility and an intimate connection with the natural world. Explore the endless possibilities with our Plot and Plan package, featuring nine unique customization options. Personalize your home according to your vision, with provisional costs thoughtfully allocated for your distinct preferences. Stand R850 000, Building cost: Estimated at R14 500/m2, Completion time from dat eof signature 9-10 months Our pet-friendly estate warmly welcomes your furry companions, ensuring they enjoy the serenity too, all while being safely leashed. Conveniently tucked away from the holiday bustle yet just a stones throw from George Airport, youll relish the ease of travel. We invite you to visit our showcase property daily, with short notice. Seize this chance to craft your ultimate sanctuary within this harmonious and secure haven. Your future home awaits your touch! For comprehensive details, including floor plans, timelines, and more, please reach out to us today. The Rheebok Village Estate features include a Lifestyle for young and old, Architectural style with porches and views over lush, green valleys, Transparent Security, electric fencing, a guardhouse, Medical facilities, Village style layout, Green, private park, 24-hour access controlled manned security, 8 Strand electrical fence, 16 Hectare green belt with walking paths inside the security estate, A range of affordable architecturally designed and positioned house types (Cape Vernacular architecture), All north facing views across lush green valleys, away from the corrosive sea air, In-house horticultural specialist and landscaper, with expertise in indigenous plants, Your dream life starts here.Property Reference #: 7002001-40409Agent Details:Gert ClaassensJFK Group powered by eXp Realty42 Bosduif Street
6h
17
R 10,750,000
SavedSave
Scroll down for English. Beesplaas in Maasstroom, Limpopo Provinsie Met 1353 hektaar grond om jou, verwelkom hierdie plaas in Maasstroom jou met n ruim plaashuis wat jou uitnodig om die Limpopo se pragtige natuur te ervaar. Hier is n kort oorsig van hierdie unieke eiendom: Ruim Plaashuis: n Lieflike woonhuis met 3 slaapkamers, n groot sitkamer, en n goed toegeruste kombuis, bied die ideale ruimte vir jou gesin om te ontspan en te geniet. Gerieflike Fasiliteite: Met n spens, badkamer, stoep, opwaskamer, en motorhuis, is hier aan alles gedink om jou lewe op die plaas te vergemaklik. Slagkamer: Die slagkamer is n groot pluspunt vir diegene wat hou van jag of beeste wil slag. Krag: Hierdie plaas het die voordeel van Eskom-krag, wat jou van die nodige energie voorsien. Wat betref die boerdery self, is daar: Beeskraal en hanteringsfasiliteit: n Volledige beeskraal en hanteringsfasiliteit maak dit maklik om jou vee te bestuur. Beesdrinkbakke: Water retikulasie na die beesdrinkbakke verseker dat jou vee altyd voldoende water het. Waterbronne: Drie gronddamme en ‘n sink dam op die eiendom voorsien jou van baie water vir boerderybehoeftes. Daar is 4 boorgate op die plaas. Stoorplek: Twee groot oop store bied heelwat ruimte vir die berging van plaasbenodigdhede. Wildheinings: Die plaas is omring deur wildheinings en het n aantal interne kampe, wat n potensiële wildsplaaservaring bied. Wild op die Plaas: Kudu, Rooibok, en ander kleinwildsoorte roep hierdie plaas hul huis. Hierdie eiendom bied die perfekte kombinasie van n pragtige plaaslewe en alle geriewe wat jy mag benodig. Hier kan jy jou eie stukkie Limpopo-natuur besit. English: Cattle Ranch in Maasstroom, Limpopo Province With 1353 hectares of land at your disposal, this Maasstroom property beckons with a spacious farmhouse, inviting you to embrace the beauty of Limpopo. Heres an overview of this unique estate: Spacious Farmhouse: A charming home boasting 3 bedrooms, a large lounge, and a well-appointed kitchen, providing an ideal space for your family to relax and enjoy. Convenient Facilities: Featuring a laundry room, bathroom, verandah, scullery, and garage, every aspect of farm life is accommodated with ease. Slaughter Room: A significant asset for those engaged in hunting or for butchering cattle. Power Supply: This property benefits from Eskom electricity, ensuring you have the energy you need. As for the farming aspect, youll find: Cattle Kraal and Handling Facility: A complete cattle kraal and handling facility make managing your livestock a breeze. Cattle Troughs: Water reticulation to cattle troughs ensures your livestock always have ample water. Water Resources: Three ground dams and a zinc dam on the property provide ample water for farming needs. There are 4 boreholes. Storage Space: Two large open storage buildings offer plenty of room for storing farm supplies. Game Fences: The property is enclosed by game fences wi...Property Reference #: 7002001-37232Agent Details:Nean van ZyleXp Realty - Steven Johnstone Group1 Apple StreetKenilworthCape Town7708
2mo
12
R 6,141,000
SavedSave
‘n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met ‘n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand lande, wat in vier kampe verdeel is, sowel as 67ha weiding in twee kampe. Al hierdie kampe is voorsien met water.5 ton mielies en 2 ton koring per hektaar gemiddelde oes en 650mm gemiddelde reënval per jaar.Die plaas is geskik vir bees- en skaapboerdery en drade is in ‘n redelike goeie toestand met skadubome. Daar is ook ‘n drukgang met laaibank en nekklamp.Twee boorgate elkeen met sy eie windpomp en een sement- en ‘n gronddam.Die prys is baie billik vir die omgewing. Wat dit n nog beter koop maak is dat daar ‘n drie slaapkamer woonhuis is wat voorsien word met Eskom krag, twee motorhuise, twee stoorkamers en drie store en n groot dieseltenk op die plaas. BTW is uitgesluit.Property Reference #: LFBM-0966Agent Details:Elna BosmanLeapfrog Property Group3 Theron Street, Bethlehem, Free State
11h
1
Main purpose of the job: To promote and provide HIV Testing Services and support retention in care in line with the 95-95-95 strategyLocation: Wits RHI – Lejweleputswa (Free State) Roving Key performance areas: Support HIV Testing Services in line with the ----- strategy Conduct PCR testing and rapid HIV testing for HIV exposed infants and children as requiredKeep track of PCR collection, results from communication documentation, and capturing in Tier.NetOffer index testing to HIV positive post-natal women and follow up recruited contacts to offer index testing as per guidelines for safe and ethical index testing maintaining patient confidentiality and observing patients’ rights at all timesIdentify and/or conduct HIV testing for TB patients with unknown HIV status in hospitalsSupport Linkage and Retention in HIV and TB Care Follow up PCR positive infants and children to ensure that they have been initiated on ARTFacilitate appointment booking and share lists of TB and HIV patients down referred from hospital to PHC or community services with case managers and data capturersConfirm and update demographic information for patients enrolled in care and share with data captures for updating in Tier.netIdentify and refer complex cases to PSS mentors/senior cliniciansFollow up HIV positive post-natal women after 1 week to ensure they have been seen at the referral PHC facility and referred for tracing (case managers or WHCOBOT Team Leaders)Support distribution of HIVSS and follow up of resultsFollow up with TB patients to ensure that they have been initiated on treatmentFollow up with TB patients not yet on ART to ensure that they have been initiated on ART within the recommended timeframes as per guidelinesFollow up TB patients initiated treatment at a hospital within 7 days to ensure that they have been seen at the referral PHC facilitySource from Data Captures lists of patients due for viral loads and those with no TPT outcomesAudit files and identify patients eligible for TPT and decantingSupport Home ART delivery as part of retention strategy as necessarySupport Viral Load uptake and Viral Load Suppression Obtain viral load duelists from data capturers and work with Case Managers to send reminders to patientsCollect blood samples and ensure that NHLS forms are correctly filled including relevant EGK codesParticipate in VL Blitz activities in/outside facilitiesUse the eLabs system to follow up on results, update on patients records and send for capturing on Tier.NETIdentify, track and trace patients with abnormal viral load results and refer them for clinical and PSS interventionMinimize the waiting time/fast track patients called to the facility for VL collectionReporting and documentation Ensure results are documented as required on all appropriate registers and patient recordsEnsure accurate reporting of dat
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly9lbi16YS53aGF0am9icy5jb20vY29vcG9iX19jcGxfX18xMTA4XzU3Njg1X180OTc/dXRtX3NvdXJjZT1ndW10cmVlJnV0bV9tZWRpdW09ZmVlZCZrZXl3b3JkPQ==&jid=1211520&xid=1108_57685
2y
13
R 850,000
SavedSave
Hierdie intrek-en-woon opgegradeerde rolstoelvriendelike, tweeslaapkamer, een badkamer eenheid is geleë op die derde verdieping, in n hoek. Die Twee Riviere Aftreeoord het 24 uur toegangsbeheer, wagte en n waghuis en is geleë naby hoofroetes, winkelsentrums, dokters en die Netcare Montana Hospitaal. Die eenheid bied n oopplan-kombuis en -leefarea met balkon en n motorafdak. Die kombuis is toegerus met ekstra kaste en bied dus meer pakplek. Daar is ook plek vir n enkel yskas in die kombuis.Daar is ook veilige onder-dak parkering vir die eenheid, en genoeg besoekers parkering. Die aftreesentrum maak voorsiening vir verswakte sorg, noodverpleegfasiliteite, Alzheimer-bystand, n paniekknoppie, n kliniek en dokterskamers. Dit spog ook met n eetsaal; Biblioteek; Haarsalon; Bus na die winkels; Kerkdiens Bybelstudie; Wasgoeddiens en n snoepie en die Nuusbrief sal jou op hoogte hou.Aktiwiteite soos n pretdraf, handgemaakte en vars produkte mark, Kuns en kunsvlyt, Rummicub, Bingo en Jukskei, Kooroefeninge, fiksheid en spierkondisionering oefengroep verseker dat jy altyd met ander mense sosialiseer.Voordat jy toegelaat sal word om in hierdie aftreeoord te bly, sal die Landgoedmatrone besoek moet word vir n gesondheidsondersoek.Om die oord in so n goed versorgde toestand te hou, is daar n 2% inkoop heffing.Kontak my gerus vir meer inligting of om n besigtiging van hierdie lieflike aftree-woonstel te reël.Levies: 1768Property Reference #: ENT0270769Agent Details:Adele FyferKW Action267 West Avenue, Die Hoewes, Centurion, Gauteng, 0157
15h
1
SavedSave
WERKDOEL
Inkomende of uitgaande beleidsverkope, gebaseer op leidrade en kampanjes. Inisieer die kliëntverhouding en voldoen aan verskeie KPIs. Maak kontak met die kliënt, voer behoefte-analise uit en stel kliëntoplossings voor. Vereis n soliede kennis van produkte, hul eienskappe en die mark, asook n fokus op die groei van die handelsmerk.
VERANTWOORDELIKHEDE
Ontwikkeling van kliëntverhoudinge
Maak telefoniese oproepe aan toegewysde kliënte om nuwe verhoudinge te ontwikkel of as n eerste kontakpunt.
Verduideliking van kliëntbehoeftes
Stel duidelike doelwitte vir elke verkoopoproep of -vergadering, gebruik standaardmateriaal om n aanbieding aan die kliënt te maak en stel relevante vrae om die kliënt se vlak van belangstelling te evalueer en areas wat verdere inligting of verduideliking benodig, te identifiseer en daarop te reageer.
Verkoop van kliëntvoorstelle
Identifiseer die produkte of dienste wat die beste aan die kliënt se behoeftes voldoen, gebruik persoonlike kundigheid om hoeveelhede binne standaard bedryfsprosedures, beleid en prosedures voor te stel. Verduidelik die keuse aan die kliënt, beïnvloed die kliënt om n aankoop te maak met die beste voordele en oplossings om aan die kliënt se behoeftes te voldoen.
Bestuur van kliëntverhoudinge (CRM) Data
Skeduleer terugbeloproepe en voer relevante inligting in die kliënteverhoudingsbestuurstelsel in na elke kontak met n kliënt om n oproepplan te skep en te verseker dat die organisasie gehalte data het om effektiewe kliëntretensie en besigheidsontwikkelingsaktiwiteite moontlik te maak.
Skepping van verkoopsgeleenthede
Identifiseer potensiële kliënte deur inligting, verwysings en aanbevelings van bestaande kliënte te verkry.
TEGNIESE BEKWAAMHEDE
Direkte Verkope
Werk met begeleiding (maar nie konstante toesig nie) om die volume en waarde van direkte verkope te maksimeer.
Verbal en skriftelike kommunikasie
Gebruik duidelike en effektiewe verbale kommunikasievaardighede met begeleiding (maar nie konstante toesig nie) om idees uit te druk, aksies aan te vra en planne of beleid te formuleer.
Rekenaarvaardighede
Ondersteun besigheidsprosesse met begeleiding, maar nie konstante toes
Please note that by submitting your personal information to Deka Minas you free-willingly issue the business consent to make use of such data for the specific purpose of securing you either permanent or temporary employment. Our business makes use of a POPIA compliant database and you have the right to access, right to correction and right to deletion of your personal information
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly93d3cuZGl0dG8uam9icy9qb2IvZ3VtdHJlZS8xMzIyNDkyMjI5P3NvdXJjZT1ndW10cmVl&jid=1553852&xid=1322492229
1d
1
SavedSave
Opportunity Available!! Our leading client in the FMCG Sector is looking to employ a Production Coordinator to join their dynamic team in East London.
Job Description:
Ensuring good manufacturing Practises are followed.
Implement Safety training and enforce rules accordingly.
Writing and updating of work instructions, policies and procedures.
Updating of Production versus Planning.
Ensuring good housekeeping at all times.
Identify skills gaps and implement training solutions.
Analysing Daily Shift results and identifying areas for improvement
Job Requirements:
Grade 12 essential. Tertiary qualification in Diploma Production/ Manufacturing/ Food Technology or related field preferred.
In the absence of qualifications, relevant experience will be considered.
Minimum of 2-3 years working experience in supervisory/leadership capacity, preferably in a food manufacturing industry.
Proven ability to plan and coordinate production activities for optimum efficiency
Knowledge on food safety (FSSC and GMP requirements)
Ability to process and analyse production dat
SECTOR: FMCG
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly93ZWJhcHAucGxhY2VtZW50cGFydG5lci5jb20vd2kvYXBwbGljYXRpb25fZm9ybS5waHA/aWQ9c3RhZmZzb2xzJnZhY2FuY3lfcmVmPUUuTDAwMjAxNi9CRw==&jid=1805721&xid=E.L002016/BG
1d
25
R 8,500,000
SavedSave
Hierdie 3451 ha plaas is 13 km vanaf Leeu Gamka gelee en bestaan uit twee Transport Aktes. Opgedeel in 5 weidingskampe met 3 windpompe wat veewater voorsien. n Droe land met n sterk boorgat en eie Eskom transformator bied die ideale geleenthei vir groentesaad verbouing. Die topografie is merendeels vlakteveld met vlak leegtes waarin soetdoring bome en struike voorkom. Die vlaktes is baie grasryk.Menige reisiger deur die Karoo se oop vlaktes was al verras met die verkeidenheid plaas produkte, ingelegte vrugte en groente van plaaslike kontrei wat by die Padstal te koop aangebied word. Daagliks word vars roosterkoek gebraai n saam met n verskeidenheid vulsels aangebied. Ligte etes word aangebied met roosterbrood, koffie en tee. Die padstal is n bekende landmark langs die besige N1 en wat ook aftrek en staanplek vir vragmotors bied en die kliente basis van die Padstal aanvul. n Groot voordeel van die aanbod is dat die Padstal n adisionele inkomste bied aan die plaas.Die padstal en hoofhuis het n tweede Eskom transformer. Op die eiendom bestaan die geboue uit n woonhuis, die padstal, bestuurders huis, arbeidershuis, 2 skure en n skeerhok. Die 4 slaapkamer woonhuis in n redelike goeie toestand.Die plaas en Padstal word as n lopende saak aangebied teen R8 500 000.00Property Reference #: RL5846Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!