Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for moet in "moet" in South Africa in South Africa
2
R 12,000
SavedSave
2 bonsmara verse te koop altwee moet Sam Gan skat gewig 200kg and die kleiner een 130kg
3d
1
SavedSave
Ek is opsoek na studente wat tans besig is met hulle B.Comm Accounting graad. Sal jy belangstel om jou SAIPA Klerkskap te doen? My klient is gebasseer in Pretoria en is dringend opsoek na klerke.Moet Afrikaans en Engels kan praatMoet n bestuurs lisensie besitMoet eie vervoer he
https://www.jobplacements.com/Jobs/S/SAIPA-Klerk-ZB-1250738-Job-Search-01-13-2026-02-00-15-AM.asp?sid=gumtree
6d
Job Placements
5
4d
Wellington7
R 2,300
SavedSave
56 ou slagooie beskikbaar, moet in Sutherland gelaai word. Wattsapp asb.
8d
Ceres7
R 3,500
NEGOTIABLE
SavedSave
Sunbeam 5 Burner Hob Electric Ovenalles werk behalwe die middel plaat moet vervang wordR3500
8d
Benoni3
R 3,400
SavedSave
Rooi Angus kruis versies te koop. 5 versies beskikbaar. Rondom 5 maande oud. Gespeen. Mosselbaai omgewing. R3400 elk.. almal moet saam gaan as een groep.. 0761675149
4d
Mosselbaai7
R 5
NEGOTIABLE
SavedSave
Sms whatsapp e mail phone Conrad 0794855339
9d
Kraaifontein5
4d
SavedSave
Gesoek Algemene Plaaswerker.Geen Rokers of Drinkers nie.Geen dwelms nie.Geen Kriminele Rekord nie.Kennis van Skaap en Bees, asook Besproeïng.Mosselbaai area.Slegs WhatsApp aansoeke, geen oproepe nie.Stuur jou inligting per WhatsApp na: 0843209368Jy moet al voorheen op ‘n plaas gewerk het met tenminste skape. Goeie verwysings sal in jou guns tel.
9d
MosselbaaiSavedSave
Voltydse assistent pos beskikbaar in babaklas.Moet ondervinding he in ouderdom 3 - 24 mnde. Liefde en passie om met kinders te werk. Kan in n span werk. Tweetalig. Woonagtig in area (Brackenfell). Stuur CV (ID en foto van jouself ingesluit) met salarisverwagting na doempieland@gmail.com(Asb geen oproepe)
11d
SavedSave
Werksgeleenthede:
Office Furniture Fabricators (Pty) Ltd is 'n klein meubel vervaardiging onderneming geleë in Sebenza, Edenvale.
Die onderneming gaan nou in sy vierde bestaansjaar en spesialiseer in die ontwerp en fabriseering van moderne hoë gehalte kantoor meubels wat werklik waarde toevoeg en oplossings bied tot ons kliënte se uiteenlopende behoeftes.
Omdat ons 'n hoë premie plaas op kwaliteit produkte en uitstekende diens voor, tydens en na 'n verkoop transaksie, is ons op die uitkyk vir goeie mense om in diens te neem.
Die ideale kandidate vir ons besigheid is Christelik konserwatiewe mense met goeie werksetiek, eerlik, hardwerkend, leergierig, sistematies, georganiseerd en gedissiplineerd.
Poste beskikbaar:
1. Ervare Verkoopspersoon:
Die ideale kandidaat moet oor goeie verkoops- en propekteringsvaardighede beskik wat insluit tele- en epos en sosiale media bemarking en goeie kommunikasie en kliënte diens vaardighede is 'n moet.
Eie betroubare vervoer is noosaaklik. Geen kriminele rekord.
Vergoeding:
Basies, kommisie, motor- en brandstof toelaag maak deel uit van die vergoeding en sal bepaal word gebaseer op vorige bewysbare ondervinding en prestasies.
2. Operateur meubelmakers:
'n Ambag sertifikaat word NIE benodig nie maar wel goeie tegniese vaardighede waar die kandidaat prosedures stiptelik kan navolg en waarde heg aan akkuraatheid, netheid en kwaliteit.
In-diens opleiding word verskaf. Die kanidaat moet fisies gesond en sterk wees met geen drank of dwelm afhanklikheid nie en gemaklik alleen of in 'n span kan werk.
Vergoeding:
Basiese loon weekliks betaalbaar gebaseer op ondervinding, kennis en vaardighede.
Stuur asb u cv na:
officefurniturefabricators@gmail.com
Sluit asb afskrifte van u kwalifikasies, adres, bestuurslisensie en getuigskrifte in.
Indien u eers met ons wil skakel is u welkom.
U kan ons WhatsAp of bel op:
069 254 2552
Hermanus & Erna van Niekerk
Besoek gerus ons webwerf om te sien wie ons is en wat ons doen:
www.officefurniturefabricators.com
14d
Edenvale1
SavedSave
Goeie dag .almal ek is Gabby van durbanville ek het nog 2 dae oop dinsdag en vrydag as ook naweek en in die aande ook beskikbaar en middag ek sal ook n voltyd werk vat ek is baie goed met skoon maak en lieg vir kinders as ook diere ek kan agter ouer mense ook kyk ek hou van kook en bak en hou van als moet in order is en like iets anders doen in my werk ek is n baie liefdevol person wat meer as 10jaar ondervinding het met verwyse bel my 0791237437 of whtspp my gerus 0689787934 dankie hoor
13d
Durbanville1
SavedSave
Ons kliënt, wat geleë is te Porterville, is op soek na ’n goed betroubare en pligsgetroue persoon om ’n sleutelrol in die bestuur van die dag-tot-dag funksies te kan verrig. VERANTWOORDELIKHEDEMoet meganies baie sterk aangelê weesMoet onafhanklik kan werk en selfstandig verantwoordelikheid kan neemDie suksesvolle kandidaat sal persoonlik verantwoordelik wees vir en die fisiese uitvoering van alle kern graanproduksie-aktiwiteite, insluitend:PlantStroopBemestingHerstel, diens en instandhouding van plaasvoertuie, trekkers en landbou-implementeToesig oor daaglikse plaasaktiwiteite en personeel waar van toepassingVerantwoordelik vir ordelike bestuur van toerusting en werksomgewingsveiligheid MINIMUM VEREISTESGraad 12Minimum 3 jaar ervaring in graanboerderyUitstekende meganiese kennis en praktiese vaardighedeVermoë om seisoenaal onder druk te werk en bereid om langure te werkGoeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighedeGeldige bestuurslisensieTersiêre landbou kwalifikasie sal ‘n voordeel weesMeganiese kennis van spesifiek New Holland trekkers en stropers kan voordelig wees. AANSOEK SLUITINGSDATUM: 11 JANUARIE 2026Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
https://www.jobplacements.com/Jobs/G/GRAANPLAAS-BESTUURDER-PORTERVILLE-1247952-Job-Search-01-01-2026-02-00-14-AM.asp?sid=gumtree
18d
Job Placements
1
Wel gevestigde
Boerdery is tans opsoek na ‘n ‘ASSISTANT
Drone operator’/ASSISTENT Hommeltuig operateur).
Hierdie is ‘n
opwindende geleentheid vir ‘n individue wat ‘n passie het vir tegnologie en
landbou.
KWALIFIKASIES EN VEREISTES:
DRONE PILOT
LICENCE NIE ‘N VEREISTE – MAAR KANDITDAAT MOET BEREID WEES OM
opleiding te
ontvang as ‘drone operator’/hommeltuig operateur en Senior Drone operator te
assisteer met take soos nodig. (maw bystand te BIED vir SENIOR DRONE PILOT)
1d
Swellendam1
salaris te leef… Lang ure werk, jou alles gee, maar nogsteeds sukkel om kop bo water te hou.
Voel jy vasgevang,Vroeg wakker word, heeldag werk, uitgeput huis toe kom, en dit alles die volgende dag weer doen?
Geen vryheid, geen ekstra tyd, geen werklike keuse nie. Soek jy na iets wat sal werk – iets wat jou die kans sou gee om 'n lewe te bou waar jy werklik kan asemhaal, en nie voortdurend oor geld stres nie
.Jy kan iets vir jouself skep, As jy ook moeg is vir lang ure,weet dat daar 'n ander manier is.
Jy moet net die eerste stap neem.
los die woord MOEG en ek stuur jou meer info.
17d
Vanderbijlpark11
R 110
SavedSave
Deurweef Met Genade - Francine
Rivers.
Francine Rivers is ’n romanskrywer
van formaat.
Deurweef met genade is ’n vertaling
van haar boeiende verhaal, The Scarlet Thread. Sierra Madrid – vrou van die
neëntigerjare, moedig, vasberade – se lewe is op die punt om omgekeer te word.
Mary Kathryn McMurray – jong baanbreker op die trek na Oregon – is woedend
omdat sy haar huis en wortels moet agterlaat. Twee vroue, eeue uitmekaar, word
verenig deur 'n verweerde dagboek namate hulle met God, hul mans – selfs
hulself – worstel, tot hulle in die arms van die Een val wat hulle
onvoorwaardelik liefhet.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.422 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7986.Fiksie.Francine Rivers Boek.Francine Rivers Boeke.Christelike Fiksie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
7
1mo
6
R 90
SavedSave
Koninklike Bevel: N Ongeskonde Koningin - Kelly Hunter - Mills & Boon - Modern - Afrikaans.Koninklike Bevel: N Ongeskonde Koningin - Kelly Hunter - Mills And Boon - Modern - Afrikaans.Hy moet n bruid kies...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Voorletters agter in die boek]072 501 3890.REF: 7972.Fiksie.Mills & Boon.Mills And Boon.Kelly Hunter Boek.Kelly Hunter Boeke.Afrikaanse Mills & Boon.Afrikaanse Mills And Boon.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Boek.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
12
7d
12
7d
Save this search and get notified
when new items are posted!
