Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for konsalik in "konsalik" in South Africa in South Africa
12
R 110
SavedSave
Die Snydokter Van Stalingrad - Heinz G Konsalik.Die afgryse van
die oorlog, menlike lyding en heldemoed, die volkome stilte van die dood: dit
is die oorheersende temas van hierdie groot realistiese roman.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.316 Bladsye.[Hardeband baie slegte kondisie][Naam. van en boodskap in boek][Bladsye klein skeur][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7473.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 120
SavedSave
Niemand Leef Van Drome - Heinz G Konsalik.Vir Frank Barron
was dit liefde met die eerste oogopslag toe Susanne Braun op n sonnige lentedag
in n park in Keulen teen hom vasloop.
Verhaal vir
elkeen wat nog glo dat drome nie onvervuld hoef te bly nie.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.114 Bladsye.[Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy geskeur]072 501 3890.REF: 7472.Fiksie.Heinz Konsalik.Heinz G Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
7
R 110
SavedSave
Konsalik Treffers - Heinz G Konsalik.Die Snydokter Van Stalingrad - Heinz G Konsalik.Die Geskende Gesig - Heinz G Konsalik.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.639 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 6886.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 130
SavedSave
Bloedhuwelik In Praag - Heinz G Konsalik.Moskou antwoord dadelik. Kodes word verontagsaam. Die uitsendings is regstreeks in spraak, so opgewonde is Tsjernofski.Waar is jy? skree hy ... In Hemelsnaam, Walentina, wat skort met jou?Ek is verlief, antwoord sy.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.239 Bladsye.[Hardeband het merke op voor en agter asook skaaf plekke][Kleefband merke voor en agter in die boek][Omslag SWAK kondisie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Baie ligte water merke op blaaie soortgelyk soos hierdie][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 6880.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Roman.Romans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
11
R 110
SavedSave
Liefde Langs Die Dam - Heinz G Konsalik.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.292 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein snytjies by blaaie soortgelyk soos hierdie]072 501 3890.REF: 6867.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 120
SavedSave
Wankele Roem - Heinz G Konsalik.Wankele Roem is die verhaal van n dokter wat op die hoogtepunt van sy sukses begin twyfel aan sy eie vermoe.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.246 Bladsye.[Merke op hardeband][Omslag verniel SWAK][Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6864.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 110
SavedSave
Strafkamp In Die Berge - Heinz G Konsalik.Strafkamp in die
berge is n harde, wrede verhaal.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.315 Bladsye.[Hardeband swak en verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][2 Bladsye klein skeur plekkies][Bladsye by hoekie stukkie weg]072 501 3890.REF: 7470.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G konsalik Boeke.Heinz Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 120
SavedSave
Trans-Siberiese Ekspres - Heinz G Konsalik.Van Moskou na Wladiwostok. n Troostelose sneeulandskap. Tien dae en tien nagte lank met die Sowjet-Unie se spogtrein - die Trans-Siberiese Ekspres.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.189 Bladsye.[Omslag klein skeur plekkies][Prysuitdeling plakker voor in die boek][Hardeband merke en skaaf plekke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6879.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Trans-Siberiese Ekspres is n verhaal wat aan die hart gryp. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
Daar Was 10 - Heinz G Konsalik.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
286 Bladsye.
{Klein skeur by omslag bo}
072 501 3890.
REF: 4708.
Fiksie.
Heinz G Konsalik Boek.
Pakkende Roman.
Heldemoed.
Konsalik Boeke.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
7
R 120
SavedSave
Siberiese Roulette - Heinz G Konsalik.Langs die Tobolrivier in Siberie se die mense: Wat kan ons doen, kamerade? Ons is net arm boere. Ons wil net in vrede leef. Maar hulle gun ons nie daardie vrede nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.400 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6878.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Militere.Verliefdes.Verontregtes.Wredes.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
11
R 130
SavedSave
Die Liefde Van Francesco Corani - Heinz G Konsalik.Verfrissend nuut is die benadering van hierdie gewilde skrywer in sy nuwe roman oor die kleurvolle maar ook tragiese lewe van n groot opera-sanger.n Verhaal van liefdeskonflik.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.255 Bladsye.[Boodskap voor in die boek geskryf][Omslag op plekkies geskeur][Pen merk bladsy][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 6877.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Liefdesverhale.Liefdesverhaal.Verhaal.Swaarkry.Toneel.Tragiese.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Die Tsarina Se Lyfarts - Heinz G Konsalik.Dr Andreas Von Trottau word deur die tsaar, Iwan die Verskriklike, in die Kremlin aangestel. Die tsarina sal ook deur hom behandel word as sy siek word.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.195 Bladsye.[Omslag merke en geskeur met klein plakker][Hardeband beskadig][Van in boek][Stempels in boek][Bladsy voor en agter uitgeskeur][Gom merke en merke waar dit afgehaal is][Goed genoeg vir lees][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Potlood][KYK ASB NA AL DIE FOTO'S]072 501 3890.REF: 6875.Fiksie.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Konsalik.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 110
SavedSave
Die Woestyndokter - Heinz G Konsalik.In die snikhete
dorheid van die Arabiese woestyn word n TWA-vliegtuig met honderd vyf en vyftig
passasiers aan boord deur kapers neergedwing. Onder die passasiers is n
ernstige hartlyer en n swanger vrou wat albei onmiddelike aandag vereis.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.195 Bladsye.[Hardeband merke en hoeke verniel][Naam en van][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 6874.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Afrikaanse Boeke.Boek.Boeke.Roman.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Die Stralende Hande - Heinz G Konsalik.Die laaste hoop van siektes en
vertwyfeldes - dit is sy: Corinna, die wonderheler. Mense van heinde en ver het
sy reeds gehelp, hul ktankhede met haar "stralende hande" weggeneem.
Maar vir die formeel geskoolde
geneeshere is sy die boosheid self. Prominente dokters maak haar werk as
wanpraktyk af; hulle belaster haar , noem haar n kwaksalwer.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.319 Bladsye.[Naam, van en jaar][Bladsy voor uitgeskeur][Permanent marker marks front and back][Sagteband DC Fixed][Water merke bladsye][Merke in boek][Potlood in boek]072 501 3890.REF: 6866.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Roman.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 120
SavedSave
Gedoemdes In Die Taiga - Heinz G Konsalik.,, Hierdie land, vriende, is heerlik! Daar is geen mooier land ter
wereld as Siberie nie - maar dit vreet n mens op."
Ses mense mense gewikkel in n verbete bestaanstryd teen die magtige
Siberiese taiga - dit is die tema van Heinz Konsalik se jongste trefferverhaal
Gedoemdes In Die Taiga.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.288 Bladsye.[Omslag slegte kondisie - Ook kleefband][Plakker in boek][Merke op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in boek][Skeure by blaaie]072 501 3890.REF: 6865.Fiksie.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 120
SavedSave
Die Erfgename - Heinz G Konsalik.Lyda Penopoulos is die rykste meisie
ter wereld: sy is die erfgename van die skeepsmagnaat Stavros Penopoulos.
Oeskynlik het sy alles wat n mens kan begeer, maar sy hunker na ware liefde,
wat haar tussen al die weelde ontwyk.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.164 Bladsye.[Omslag stukkie weg][Plakker van prysuitdeling][Hardeband skaaf plekke]072 501 3890.REF: 6863.Fiksie.Konsalik.Konsalik Boeke.Verhaal.Geluk.Roman.Romans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 150
SavedSave
Strafbataljon 999 - Heinz G Konsalik.
Strafbataljon 999 was een van daardie straf- en bewaringseenhede wat by die Duitse soldaat kort en treffend as Hemelvaartskommando's bekend gestalt het.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
20 CM.
362 Bladsye.
[Merke op hardeband]
[Kleefband merke soortgelyk soos hierdie]
[Merke soortgelyk soos hierdie]
072 501 3890.
REF: 6239.
Fiksie.
Heinz G Konsalik Boek.
Heinz G Konsalik Boeke.
Heinz Konsalik Boek.
Heinz Konsalik Boeke.
Roman.
Vertaal Uit Duits Deur CH Winckler.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 130
SavedSave
Heinz G Konsalik - REF: 4706.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
21 CM.
277 Bladsye.
{Merke op hardeband}
{Merke in die boek soortgelyk soos hierdie}
{Ou boek glad nie nuut nie}
{Skeur plekkies by van die blaaie soortgelyk soos hierdie}
{Name en vanne in die boek}
072 501 3890.
REF: 4706.
Fiksie.
Heinz G Konsalik Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 130
SavedSave
Huis Van Verlore Harte - Heinz G Konsalik.Terwyl hy aan die kus vab Sardinie vakansie hou, verdrink dr Heinz Volkmar, briljante mediese navorser op die gebied van orgaanoorplantings. Die erg verminkte lyk word aan die swembroek en n ring geeien, ook stem die gebit ooreen met n tandartsverslag.Wat die wereld betref, is dr Volkmar dood.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.226 Bladsye.[Omslag kleefband en geskeur "Verniel"][Hardeband merke en skaafplekke][Kleefband merke voor en agter in die boek][Bladsy geskeur {LOS} voor aan die bokant][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6881.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Spannendste Romans.Operasietonele.Hartchirurg.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 110
SavedSave
Die Man Wat Sy Lewe Vergeet Het - Heinz G Konsalik.Hier is n Konsalik-verhaal wat anders is - n spanningsroman met n bonatuurlike element. Pieter van Brouken, presiese Nederlandse bankklerk, verdwyn skielik op pad na sy woning, vrou en kind.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.173 Bladsye.[Omslag swak en vasgeplak met kleefband][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Hardeband merke en skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy geskeur][Kyk asb na al die foto's]072 501 3890.REF: 6876.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
