Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for kongskilde in "kongskilde" in South Africa in South Africa
6
1mo
1
1mo
VERIFIED
1
2mo
1
2mo
Other Mpumalanga1
2mo
Other Mpumalanga1
2mo
Other Free State1
3mo
9
4mo
Memel6
4mo
Memel1
4mo
Other Free State3
5mo
VERIFIED
11
Contact f/price
SavedSave
MIXERS AND EXTRUDERS AS PER ATTACHED PICTURESNo. 16 - Econ extruderDescription:· Barrel 750mm· Screw diameter 50mm·1,1kw motor·Control PanelPrice: R30.000.00 ex vatNo. 13, 14, 15, and 17 ExtruderDescription:· Make: Bausano Rivarolo Torino· Motor: 7.5KW· Reduction Box (Built-in)·5 Off Elements 3 KW· Outlet 5 Off 4mm Strands· 50mm double stainless-steel screwsPrice: R78.000.00 ex vatNo. 9, 10, 11, and 12 ExtruderDescription:· 4kw motor· 4kw motor·100mm screw diameter·Barrel length 1.8mPrice: R48,000.00 Ex vatNo. 7 and 8 Fountain mixer mild steel FM02Description:Make: Scarnafigi380 VoltsHeight: 2.5m1.1KW motor500ltPrice: R32,000.00 Ex vatNo. 1, 2, 3, 4, 5, and 6 - Fountain mixer magnetic stainless steel FM01Description:· Powder mixer· 2500L Capacity· Diameter: 1800mm· Barrel: 1700mm· Cone: 1300mm· Outlet: 150mm· Mezzanine Floor: 2000mm· Steps to Mezzanine Floor· Geared Motor 3KW· Kongskilde blowerPrice: R245,000.00 Ex vatEx West RandIf interested please contact meCOLRA2701
6mo
Other1
6mo
Other Free State4
8mo
Bethlehem1
8mo
Other Mpumalanga1
R 300
SavedSave
Izak david du plessis (1900 1981) was 'n lid van die sogenaamde dertigers en 'n suid afrikaanse skrywer en digter wat onder die pseudonym i d du plessis gepubliseer het sy herinneringe en beskouings het in 1975 in die boek aantekeninge uit tuynstraat verskyn
i d du plessis
vriende en kennisse
hier voor my op die lessenaar lê, soos 'n stuk rooskwarts, 'n groot klont teesuiker: herinnering nie net aan die dae toe dit nog bekend was nie (watter kind weet vandag van so iets?) maar aan c louis leipoldt, wat dit vir my gegee het daardie aand was markus ( j m h viljoen, redakteur van die huisgenoot), sy vrou anna (halfsuster van dr d f malan, nou mev preller) en ek by hom op sy kamer in seepunt dit was in sy later jare, nadat sy huis in kenilworth, daardie gasvrye huis waar sy vriende so dikwels om die tennisbaan en die eetkamertafel gesels het, reeds verkoop was ons het eers in kaapstad by 'n chinese restaurant geëet, waar hy geesdriftig oor die chinese kookkuns gesels het, en toe na sy kamer toe gegaan om na 'n aantal halfedelgesteentes te kyk: destyds een van sy belangstellinge vir anna het hy 'n besonderse sirkoon gegee wat sy in 'n ring laat set het die teesuiker is ook in die loop van die aand uitgehaal en aan ons uitgedeel my eerste kennismaking met leipoldt as persoon was in 1925 sy verse van voor dié tyd het ek natuurlik geken vir my geslag was die verse van marais, celliers, totius en leipoldt die bolwerk van ons taal, die waarborg van 'n eie identiteit my eerste skryfwerk wat in druk verskyn het, was 'n brief as sewentienjarige aan die cape argus ter verdediging van af rikaans, in antwoord op 'n ouer afrikaner wat nog nie kans gesien het om hollands vir afrikaans te verruil nie toe leipoldt hom in 1925 as kinderdokter in kaapstad kom vestig, het die opvoedkundige vereniging van die universiteit van kaapstad hom genooi om oor sy verse te kom praat sommer met die intrap het hy ons op loop gehad met 'n bewering wat my later, toe ek hom beter leer ken het, nie so sou geskok het nie die „ seepkissie," het hy gesê, word deur baie mense verkeerd vertolk in werklikheid is dit 'n juigkreet wat hy presies hiermee bedoel het, kan 'n mens maar net gis hy het nooit, vir sover ek weet, later daaroor uitgewei nie so was leipoldt: by elke ontmoeting kon 'n mens die een of ander skokkende bewering te wagte wees niemand het dit meer geniet as hy om 'n gesprek op hierdie manier te verlewendig nie voorbeelde van sy skokmetode is volop, maar dikwels apokrief altans hier te lande iemand wat graag skok, moet ook toon dat hy self nie maklik ge skok kan word nie by een geleentheid in my woonstel terwyl hy na félicien rops se tekeninge in caricatures erotiques (helaas, nie meer in my besit nie!) kom kyk het, moes ek kort kort hoor dat dit alles heel „ordinêr" is maar intussen het hy geen besonderheid laat verbygaan nie die kunsskilder hugo naudé, een van leipoldt se oudste vriende, het hom gevra om na my eerste (ongebundelde) verse te kyk en so het ek een aand na sy kamer gegaan om sy indrukke te kry die kommentaar wat hy gelewer het, was baie algemeen van aard van leipoldt die kritikus kon jy, net soos van leipoldt die mens, enigiets te wagte wees [ ]
2y
VERIFIED
1
1y
Other Free State1
1y
4
1y
VERIFIED
1
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
