Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for kinder stories in "kinder stories" in South Africa in South Africa
5
R 90
SavedSave
Permanente Ink - Carina
Diedericks-Hugo.ISBN: 978-0-7993-5238-2.
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar
geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners.
Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs
mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die
bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar
vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat
al stywer span..
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
191 Bladsye.
[GOEIE KONDISIE]
072 501 3890
REF: 8096.
Fiksie.
Carina Diedericks-Hugo Boek.
Carina Diedericks-Hugo Boeke.
Lapa.
Jeug.
Roman.
Jeugromankompetisie.
Kinderboeke.
Kinder Fiksie.
Avontuur.
Graad 7.
Gr. 7.
Avontuur
Avontuur stories.
Moord.
Misdaad.
Kinder En Tiener Fiksie.
Opvoedkunde.
Kinders.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
12d
12
R 55,000
SavedSave
Tyddeel
te koop
Cabana Beach, uMhlanga. Goue klas status. Hoogseisoen (peak weak), week 28 (Julie. 2026 datum 11- 18 Julie). Slaap 6, 2 kamers,
eet- en leefarea, vol
badkamer, 2de stort, 2 de toilet,
volledig toegeruste kombuis, balkon met puik uitsig, (reg in middel van gebou, 4de vloer van bo), by
strand. Verskeie daaglikse dolfyn-sig moontlikhede te
sien reg voor die oord. Volg die sardyne-loop in Julie, met dolfyne in oorvloed naby die
strand. Volledige daaglikse kamerdiens. Restourante op perseel, geleë naby winkels en groot verskeidenheid
restourante, naby Pier en ligtoring. Fasiliteite op die perseel sluit in, tennisbane,
“paddle ball”, “pickle ball”, vlugbalbaan,
muurbal, 2 swembadens ( kinders
en volwassenes), amfi-teater.
Fantastiese waarde vir internasionale uitruil-vakansies. Koop
direk van eienaar vir R55,000-00. Verkooppryse vir soortgelyke eenhede gedurende
dieselfde tyd wissel tussen R75,000 en R125,000. Rede vir verkoop, is om ‘n ander week in dieselfde oord te koop
buite die skoolvakansie-tyd. Skakel Cas
by 082 864 0972
Time
Share for sale
Cabana Beach,
uMhlanga. Gold class resort: Peak week in July, - week 28
(2026 date will be 11 – 18 July).
Sleep six, 2 bedrooms, fully equipped unit, full bathroom,
2nd shower, 2nd
toilet, TV – Lounge with DSTV, dining
area, fully equipped kitchen, balcony, balcony with beautiful view (4th
floor from the top), on beach. Daily dolphin sightings. Follow the sardine run with dolphins close to
beach during July. Restaurants on
site, close to shops and many
restaurants. Full daily room service. On site – 2 swimming pools, tennis
courts, paddle ball, pickle ball,
squash courts, volleyball, amphi theatre, several shops, Laundromats. Fantastic value for international holiday
exchange. Buy from owner for only R55,000-00. Selling price
for similar units by the Timeshare office range between R75,000 and R125,000. Reason for sale is to buy another week at the
same resort, but outside of school
holiday periods. Phone Cas at 082 864 0972
19d
Umhlanga12
R 120
SavedSave
Van Skoolbank Tot Bordeelbed - Jaco
Hough-Coetzee - Elanie Kruger.
Gebasseer op ‘n ware verhaal van
geloof en oorwinning.
As 16-jarige vlug Engela na
Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
221 Bladsye.
[Naam en van in boek]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 7904
Nie Fiksie.
Ware Verhaal.
Ware Verhale.
Misdaad.
Hykie Berg.
Aangrypende Lewensverhaal Van Elanie
Kruger.
Christelike.
Tieners.
Kinders.
Ouers.Gebaseer Op N Ware Verhaal Van Geloof En Oorwinning.Jaco Hough-Coetzee Met Elanie Kruger.Voorwoord Deur Hykie Berg.Vermiste Kinders.PSARU.Ware Storie.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA
DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 110
SavedSave
Die Geillustreerde Kinderbybel - J Emmerson - Vertaal Deur Lorina Van Der Westhuizen.In Die Geillustreerde Kinderbybel ontdek jong kinders al hulle gunstelinge Bybelstories, soos Noag wat n ark mooet bou, die Israeliete wat deur die Rietsee trek en Jesus wat die storm stilmaak.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.271 Bladsye.[GEEN WAARBORG OP DIE 2 CD'S NIE - LET WEL DIE 2 CD'S IS IN ENGELS MAAR DIE BOEK IS WEL AFRIKAANS][Hoekie van boek bietjie beskadig][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7752.Nie Fiksie.Godsdiens.Kinderboeke.Geloof.Boeke Vir Klein Kinders.Boeke Vir Kleuters.Lees Vir Jou Kind.Leesboek.J Emmerson Boek.J Emmerson Boeke.Verhaal Van Bybel.Verhale Van Die Bybel.Leer Bybel Verhale.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.God.Stories Uit Die Ou En Nuwe Testament Oorvertel Vir Kinders.Bybel.Bybel Boeke Vir Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 80
SavedSave
Brawe Bennie Se Onderwaterskat - Bamber And Christina Gascoigne.B Gascoigne.Illustrasies Deur C Cascoigne.Vertaal Deur HJM Retief.Daan Retief Uitgewers.Dis n groot dag vir almal in die poel toe Brawe Bennie Padda die skat onder die water ontdek. Maar hoe gemaak om dit uit te kry?Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.[Hardeband het merke en skaaf plekke][Naam/Jaar][X2 Bladsye aan die onderkant geskeur]072 501 3890.REF: 7676.Fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Leesboek.Bamber And Christina Gascoigne Boek.Bamber And Christina Gascoigne Boeke.Stories Vir Kinders.Stories Vir Klein Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 100
SavedSave
Storieland - Helena JF Lochner.Dertig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.Met meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill. {Swart en wit}INHOUD:
1. Ou Vader Krismis.
2. Die verlore presente.
3. Vader Krismis en die veldmannetjies.
4. Ou Vader Krismis verloor sy baard.
5. Geel Piet draai stokkies.
6. Poffer en Ribbetjies.
7. Drie ou broertjies.
8. Ondersteboland.
9. Weeskindjie.
10. Die ou man se diere.
11. Die drie visse.
12. Niksie.
13. Die verjaardagtert.
14. Jan Tuisbly se karretjie.
15. Die bedelaar se hemp.
16. Sy enigste vriend.
17. Die storie sonder end.
18. Die groot skat.
19. 'n Honderd oë.
20. Ou Argus se oë.
21. Die swape bou 'n huis.
22. Die swape en die meulsteen.
23. Die swape en die muisvanger.
24. Die man, die seun en die esel.
25. Die esel met die sout.
26. Die slaaf en die leeu.
27. Die dom kuikens.
28. Die jakkals en die reier.
29. Die skaapwagtertjie en die wolf.
30. Die jakkals en die kraai.___________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.159 Bladsye.[Hardeband verniel][Naam en van aan buitekant van die blaaie geskryf met pen bo en onder][Boodskap voor in die boek geskryf][Plakkers in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7627.Fiksie.Helena JF Lochner Boek.Helene JF Lochner Boeke.Kinderboeke.Leesboek.Leesboeke.Stories.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Oulike Boeke Met Mooi Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
1
R 30
SavedSave
Die Oulike Olifantjie - Deur Joan Stimson - Vertaal Deur Marianne Peacock - Ladybird.
Geillustreer deur David Pace.
Eerste Stories.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.17 CM.[] Merke in die boek [][] Hardeband verniel []072 501 3890.REF: 5413.Fiksie.Ladybird Boek.Opvoedkunde.Kinder En Tiener Fiksie.Boeke Vir Klein Kindertjies.Stories.Slaaptyd Stories.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Afrikaanse Boeke Vir Kinders.Lees.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Die Kinders Eet Viennas Maar N Man Kan Nie Relax Nie - Nico Nel & Uys Van Der Hoven.
Die Kinders Eet Viennas Maar N Man Kan Nie Relax Nie - Nico Nel - Uys Van Der Hoven.
Hierdie stories en nog meer word meestelik deur Nico Nel van Maak n Las-faam en Uys Van der Hoven as vrugte van hulle fotostatiese breine aan die leser vertel.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.132 Bladsye.[Sagteband verniel][Merke in boek]072 501 3890.REF: 4929.Fiksie.Nico Nel Boek.Uys Van Der Hoven Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Avontuurland - Helena JF Lochner.
Neentien stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.
Met byna veertig tekeninge deur Dorothy Hill.
**Tekeninge is nie kleur nie**
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.158 Bladsye.[] Name voor en agter in die boek [][] Merke in die boek []072 501 3890.REF: 6125.Fiksie.Helena Lochner.Helena JF Lochner.Helena JF Lochner Boek.Ou Storie Boek.Opvoedkunde.Boeke Vir Kinders.Kinders.Kinder Stories.Afrikaanse Kinderliteratuur.Stories.Kinderboeke.Afrikaanse Kinder Fiksie.Lees.Skool.Opvoedkunde.Verhale.Jeug.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Kaleidoskoop Vir Dogters - Saamgestel Deur Ela Spence.
Puik verhale en artikels van belang vir alle dogters.
1. Ansie se verleentheid - Ela Spence.
2. Maryna en Nebukadnesar - Joubero Malherbe.
3. Vir die Tiener - Lee De Wet.
4. Lentekoors - Tryna Du Toit.
5. Die Hugenote-monument - Ela Spence.
6. Diefstal in die Kasteel - Isabelle Steenkamp.
7. Stokperdjies - Madeleine Van Biljon.
8. Eerste Liefde - Ela Spence.
9. Platrand se Spook - EH Hoekstra.
10. Leonie se Wens - Empie Maritz.
11. Die Verlore Stad - Angkor - Elise Kruger.
12. Maanskyn en Rose - Minnie Postma.
13. Brief - Pa.
14. Die Vierkleur - Anette Van Zyl.
15. Hester sien n Wonderwerk - Isabelle Steenkamp.
16. Wie? - Ela Spence.
17. Vreemde Geluk - Dricky Beukes.
18. Die Boom - Sita.
19. Tiener-onthale tuis - Elizabeth Stander.
20. Die Voortrekker-muurtapisserie - Nellie Kruger.
21. Die nuwe Kammie - Anette Spence.
22. Die Romeinse Rit - Nan Henning.
23. Die Dagboek - CS Badenhorst.
24. Ware Skoonheid - MJ Baumbach.
25. Parfuum - Madeleine Van Biljon.
********************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
183 Bladsye.
[Merke in die boek]
[Hardeband merke en skaafplekke]
072 501 3890.
REF: 6790.
Fiksie.
Kinderboeke.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Dogters.
Ela Spence Boek.
Ela Spence Boeke.
Stories.
Leesboek.
Verskillende Skrywers.
Jeug.
Boeke Vir Jong Kinders.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
9
R 80
SavedSave
As Die Doodsengel Oor Jou Drumpel Tree - Ria Witz.Rerapie om die treurende te troos.Donderdagmiddag. 10 Julie 1997. Vyf-uur, n Polisieman klop aan my voordeur en lewer n boodskap af: "Mevrou, jou seun was in n ongeluk. Hy is dood." Dood. Vier letters. n Allerdaagse woord. Maar dit steek soos duisend dolke deur jou hart - verkrummel jou bestaan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.162 Bladsye.[GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 7032.Nie Fiksie.Geestelike Boeke.Ria Witz Boek.Ria Witz Boeke.Verlies.Dood.Afsterwe.Dood Van N Kind.Kinders.Kind.God.Christelike Leefwyse.Geloof.Rouproses.Rou.Treur.Ware Verhaal.Ware Storie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Droom Gewer Vir Ouers - Bruce & Darlene Marie Wilkinson.
DroomOuers is ouers wat
Dromers grootmaak...
Welkom by nog n Klein Storie oor n Groot Droom!
Hierdie keer ontmoet ons die Sommerso's en die Troetelaars, twee gesinne wat leer om hulle kinders se (Soms vreemde) Drome te aanvaar en te bevorder.
Het jy dalk onlangs n Groot Droom in jou kind sien roer? Of lyk jou kind se Droom onmoontlik? Of voel jy God het jou kind oorgeslaan toe Hy Drome uitgedeel het?
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
16 CM.
128 Bladsye.
Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 1167. Bruce Wilkinson - Darlene Marie Wilkinson. Christelike Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.
2y
10
R 110
SavedSave
Gert & Joey - Pieter Van Zyl - Nuwe Lig Op N Raaisel Van Dertig Jaar - Ware Storie.Gert En Joey - Pieter Van Zyl.
Nuwe lig op n raaisel van dertig
jaar.
Vir Suid-Afrikaners het hierdie
begrippe sinoniem geword met die name van Gert Van Rooyen en Joey Haarhoff.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.195 Bladsye.072 501 3890.REF: 7224.Nie Fiksie.Vermis.Pieter Van Zyl Boek.Pieter Van Zyl Boeke.Boek.Boeke.Ware Gebeure.Misdaad.Geweld.Ontvoering.Gesteel.Pedofilie.Moord.Tragiese Verdwyning.Skietdood.Raaisels.Sage.Saak.Tragedie.Meisies Wat Verdwyn Het.Sielkundiges.Kriminoloe.Baasspeurders.Handskrifontleders.Sieners.Misdaadnetwerk.Gert Van Rooyen.Joey Haarhoff.Polisie.Ondersoek.Slagoffers.Vermiste Kinders.Glenn Wood.Tracey-Lee Scott-Crossley.Fiona Harvey.Joan Horn.Odette Boucher.Helena De Villiers.Aletta Saunders.Anne-Marie Wapenaar.Yolanda Wessels.Joan Booysen.Jannie Botha.Vermiste Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 100
SavedSave
Daar Is Rugby In Sy Bloed - Ben Conradie.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
18 CM.
102 Bladsye.
[Stempels in boek]
[Omslag swak kondisie]
[Bladsy verniel]
[Hardeband skaaf plekke]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6766.
Fiksie.
Kinderstories.
Kinders.
Sport.
Ben Conradie Boek.
Ben Conradie Boeke.
Afrikaanse Boeke Vir Seun.
Storie.
Boeke Vir Seuns.
Lees.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
7
R 100
SavedSave
Die Spookjagters - Emily Pieterse.Paul en Mossie, twee stadskinders, verhuis saam met hul ouers na Paradys, hulle pa se erfplaas in die Bosveld. Hulle maak sommer gou maats met die kinders van die buurplaas, Carmie en Alwyn, wat onderneem om van die twee stadsjapies regte "Boslansers" te maak.Die opgewondenheid oor die nuwe lewe word ongelukkig ietwat gedemp deur gerugte oor spoke in Paradys se familiebegraafplaas.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.100 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6883.Fiksie.Storie.Emily Pieterse Boek.Emily Pieterse Boeke.Daan Retief Uitgewers.Kindersboeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Seuns.Jeug.Boeke Vir Jong Kinders.Lees.Afrikaanse Kinderboeke.Spook.Bangmaak Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 130
SavedSave
Stories Van Bergplaas - Alba Bouwer.
Grietjie los los die ertjies en draai met n sprongetjie van die tafel af om ,,September en Oktober is die beste maande, Bramie, want dan ruik die hele werf na lemoenboord en katjiepiering!...
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
184 Bladsye.
[Omslag in slegte kondisie]
[Kleefband merke in boek]
[Skool stempels in boek]
[Name, vanne en grade in boek geskryf]
[Hardeband het merke op]
[Merke soortgelyk soos hierdie op die boek]
[Pen en potlood]
[Omslag is met plastiek toegemaak want omslag val uitmekaar]
072 501 3890.
REF: 6441.
Fiksie.
Kinderboeke.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Seuns.
Stories.
Jeug.
Kinders.
Lees.
Alba Bouwer Boeke.
Tafelberg.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Kaptein Mias - Mikro.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.68 Bladsye.[] Skool stempels in boek [][] Geel plakker agter in die boek [][] Plakker voor in boek wat vertel waaroor die storie is [][] Merkies in boek [][] Merke op hardeband [][] Merk waar plakker afgehaal is []072 501 3890.REF: 6007.Fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Jeug.Boeke Vir Jong Kinders.Verhaal.Verhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
The Message Of Jeremiah - Derek Kidner - The Bible Speaks Today.
The prophet Jeremiah and King Josiah were born at the end of
the longest, darkest reign in Judah's history. Human sacrifice and practice of
the black arts were just two features of the wickedness that filled Jerusalem
from one end to the other with innocent blood. As outspoken prophet and
reforming king, these two men gave their country its finest opportunity of
renewal and its last hope of surviving as the kingdom of David.
The book of Jeremiah is full of turmoil and national tragedy,
the story of key people like Baruch, Gedaliah and Ebedmelech the Ethiopian, and
the drama of rediscovering the forgotten book of Mosaic law. National events
interweave with the lives of individuals; the rediscovered book of God's law
transforms Josiah, Jeremiah and the future of the world. Derek Kidner, with
careful attention to the text, reveals its startling relevance to our own
troubled time.
Second-hand book.
Paperback.
English.
21 CM.
176 Pages.
[Marks in book]
072 501 3890.
REF: 6388.
Non Fiction.
Christian Living.
Religion.
God.
Reference.
Derek Kidner Book.
Theology.
Christian.
Old Testament.
Series Editor Alec Motyer.
BST.
Bible.
Scripture.
Biblical Text,
This book will be removed when sold.
2y
1
R 100
SavedSave
Ginny Se Storie - Ruth White.
" Ons is spesiaal, Ginny, " kan ek Lou Jean nog hoor se op daardie helder somerdag. " Ek en jy en Junie gaan vir altyd leef."
Ginny se storie is n aangrypende verhaal oor n meisie se grootwordjare - die snaakse sowel as die hartseer oomblikke.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.135 Bladsye.072 501 3890.REF: 5400.Fiksie.Ruth White Book.Kinder en tiener fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Dogters.Jeugverhale.Verhaal.Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
R 290
SavedSave
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met ‘n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met ’n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met ’n storie. Dit bevat ook ’n Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos ‘n varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook ’n poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDA’s (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel. Condition: very good. Price R290. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
Save this search and get notified
when new items are posted!
