Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for de deur in "de deur" in Johannesburg in Johannesburg
2
R 4,500
SavedSave
Jeep Cherokee xj transfer case still in great working condition
R4500.00
Contact me Wez 0829399577
Walkers fruit farms de deur gauteng
25d
1
R 15,000
SavedSave
Jy kan jou ou engine se manifold op sit en dizzy dan werk alles weer soos dit moet.
Engine met allea net so, sonder filter R15k
As ek manifold en carburetor en dizzy en filter hou R12k
Kontak my Wez 0829399577
Walkers fruit farms de deur gauteng
25d
3
R 1,700,000
SavedSave
Supermarket and Takeaways (Located: De
Duer)
Asking Price: R1.7mil
Turnover: R600.000
Profit; R60.000
Contact
Alex
Text/Call: 060-716-1659
Email: gautengbusinesses1@gmail.com
or visit us at
www.facebook.com/gautengbusinsses/
1y
R 150
SavedSave
As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie, wag die grootste lekkerte op jou! Die klassieke boek, wat die skrywer Antoine de Saint-Exupery wereldberoemd gemaak het, is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied. Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans, met al die skrywer se wonderlike illustrasies in Volkleur. Die pragtige vertaling uit Frans is deur niemand anders as die bekende skrywer Andre P Brink. Condition: very good. Price R150. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
4
1y
VERIFIED
1
R 120
SavedSave
Three fantastic cookbooks to inspire your culinary adventures! Cook and Enjoy it – Completely Revised Edition (new edition) by S. J. A. de Villiers for R180, Kids in the Kitchen: 60 Fun and Easy Recipes for Children to Make by Sara Lewis for R120, and Cook & Enjoy for Kids by S. J. A. De Villiers and Eunice Van Der Berg for R160. Or grab all three for just R400! Collection available in Noordhang, Randburg, or we can arrange courier delivery anywhere in South Africa at an additional cost.
1y
Ads in other locations
6
R 1,300
SavedSave
Room to let in De Deur. Midvaal. Available immediately for only R1300 a month excluding electricity.
10d
Meyerton1
R 2,500,000
SavedSave
One acre plot house on tarred main road in De Deur: wire fenced with locking gate.A 3 bedroomed family home:dining room, lounge, kitchen,double garage, laundry, braai place, ensuite bathroom, passage shower/bathroom. Built in wardrobes in all beddroms.Fully operational kitchen: oven and stove. One bedroom cottage with shower, open plan with separate covered garage. Secure courtyard. Fish pond. Beautiful trees in front yard. Clinic, shops, hardwares, spares 5 minutes walk.2 Filling stations - primary school and police station. 5 minutes to the upgraded R82.Business opportunities.2 Bore holes.... Need pumps. WhatsApp for more pics...struggling to upload more pics.
6d
Vereeniging1
R 250
SavedSave
I have 16 Young mature muscovy ducks. We breed muscovys and have them from day olds to mature birds. These are ready for slaughter or for breeding.We are based in De Duer near Vereeniging. OWN TRANSPORT REQUIRED. Contact me on 076 494 6205.
13d
Vereeniging4
24d
VERIFIED
2
R 1,700,000
SavedSave
Supermarket and Takeaways (Located: De Deur)
Asking Price: R1.7mil
Turnover: R600.000
Profit; R60.000
Contact Alex
Text/Call: 060-716-1659
Email: gautengbusinesses1@gmail.com
or visit us at
www.facebook.com/gautengbusinsses/
2mo
7
R 139,900
SavedSave
2017210,000km11
2mo
VERIFIED
12
R 100
SavedSave
Dapper Kinders Van Suid-Afrika - DJ Kotze.INHOUD:1. Sarel Cilliers.2. Gertjie Bezuidenhout.3. John Ross.4. Twee Dapper Meyer-Dogters En Jan Uys.4. Ferdinand Van Gass.5. Hansie Smal.6. Petrus Bezuidenhout.7. Dirkie Uys.8. Paul Kruger.9. Kinders In Die Sendingveld.10. Flippie Neser En Petrus De Lange.11. Fransie Robbertse.12. Rachel De Beer.13. Ernst Von Linsingen.14. Helena Lotrie.15. Hannie Van Der Merwe.16. Jacobus Lombard.17. Emily Lewis.18. Die Penkoppe, 1899-1902, I.19. Die Penkoppe, 1899-1902, II.20. Die Penkoppe, 1899-1902, III.21. Japie Greyling En Kosie Pieterse.22. Dirk En Jan Kotze.23. Selma Paasch.24. Die Verhaal Van Die Bambuse.25. Die Verhaal Van Tsowaseb.26. Martin Vedder.27. Hugh Kennedy.28. Die Bullicks.29. Twee Seuns Van Heilbron.30. Uit Die Swembad Gered.31. Reddingsdade In Riviere.32. Hullle Het Hul Broers Gered.33. Hy Het Diere Gered.34. Klara Majola.35. Tony Drayton.36. Sonja Dressel En Die SWAPO-aanval.37. Literatuur En Bronne.***********************************************************Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.223 Bladsye.[Hardeband hoeke beskadig][Merke in boek][Bladsy Beskadig]072 501 3890.REF: 7940.Nie Fiksie.Geskiedenis.Suid-Afrika.Suid Afrika.DJ Kotze Boek.DJ Kotze Boeke.Heldadige Kinders.Helde.Verhale.Dapper Dade.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4mo
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
4mo
12
R 40
SavedSave
Die Goue Vlinder - Susanna M Lingua.Ramino De Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde
Janet Hartman te tem.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Hardeband baie swak kondisie][Naam,van,jaar, en voorletters in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7862.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.JP Van Der Walt.Afrikaanse Boeke.Boek.Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
10
R 100
SavedSave
Drif Verhale Van Menslike Drifte - Samesteller Lindeque De Beer.Inhoud:Drifwoord.Francois Bloemhof - Hoe ek dit met jou het.Martin Jansen - Fantasie vir twee stemme.Johan Steenkamp - Ego.Nini Nothling - Gesondheidsbrood - Eengesprek.Barend J Toerien - Die Miernes.Schalk Van Riet - Siklus.Riana Scheepers - Slang.Gert Basson - Die Wonderwerk.Rosa Smit - Syns gelyke sal jy nie altyd kry nie.Eben Germishuys - n Ou kers vir n nuwe blaker.Jan G Van Heerden - Aragnida.Corlia Fourie - Geheime.Vincent Van Der Westhuizen - Perdebye.Lukas Van Vuuren - Na Twaalf.Paul C Venter - Tussen Arende.Tom Ackermann - Naghings.De Waal Venter - Amper n njippits-fokkerij.Vuela Nortje Crosby - Tussenspel.Engemi Ferreira - Voetstuk.Peet Venter - Saterdag, Sunnyside.Cornelia Pelser - Eikelvrug.Sonja Wodhalm - Die Finale Fase.Jan Van Tonder - Gister se albatros.Dolf Van Niekerk - Wisselaar.Marlena Bruwer - Wie is jy?Carina Stander - n Viking se voorskoot.Mike Oberholzer - Oorlog - Nes die wind en die see.Edel Hoffmann - Tolrit.PJ Philander - Witbroodjie.Annico Van Vuuren - Groen blaar in die herfswind.Basil Stols - Man Sonder hart.PG Gouws - Voetsek.Deon Meyer - Verslag oor n verdwyning.Peet Venter - _______________*********************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.279 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Netjiese boek]072 501 3890.REF: 7795.Fiksie.Verhale.Verhaal.Humoristiese.Emosie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
1
R 20
SavedSave
Kranse Van Gevonden – Herna De
Villiers – Romankeur.
Die eensaamheid gaan haar versmoor na haar
moeder se dood, het Delia Maree geweet. Sy moes wegkom, gaan vakansie hou ver
van Johannesburg af, waar sy nuwe mense kan ontmoet. Die drukkersduiwel lei
haar Hoogland toe, en midde-in n familie en spoghuis waar liefde en haat,
vreugde en vrees voortdurend soos n pendule tussen die inwoners swaai.
Dokter Abel Landman ly aan geheueverlies en is
aan n rolstoel gekluister nada thy van n krans afgeval het – of het iemand hom
dalk afgestamp? En hoe het Jacomina, sy amper-verloofde, gesterf? Was die
motorongeluk inderdaad n ongeluk? Wie se baba het Jacomina verwag? Abel s’n? Is
Gezina werklik verstandelik versteurd en daarop uit om almal op Gevonden te
vernietig? En Japie Landman se buitengewone liefde vir sy seun - kan dit natuurlik wees?
Di is enkele van die kwelvrae wat Delia treiter,
terwyl sy boonop worstel met die moontlikheid dat die liefde wat stil-stil in
haar hart kom kruip het, dalk ontbeantwoord sal bly.
Herna De Villiers se Kranse Van Gvonden is n
heerlike aanwins vir J.P. van der Walt se Romankeur-program.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Boeke se blaaie mooi en skoon, kyk na foto's van hoe die boek lyk asb, naam en van in die boek en onderaan die boek.
072 501 3890.
REF: 875.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Vier Vir Plesier - Ena Murray.
In Vier Vir Plesier ontbloot Ena Murray telkens , soos net sy kan, hoe mense voorgee wat hulle nie is nie, maar ook hoe die ware liefde terselfdetyd alle skanse en verskuilde motiewe deurbreek.
1. Droster van Doringbaai - Ena Murray.
Die Droster Van Doringsbaai is ene Koos Van Der Merwe, of so stel hy himself voor.
2. Die Despoort Van Duiwelskloof - Ena Murray.
In Die Despoot Van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar Die ongelukkige verlede van haar skoonheid en roem as mannekyn deur haar as n vaal oujongnooi voor te doen en vir die brokers Michael en Johan De Beer te gaan huishou.
3. Waters Van Siloa - Ena Murray.
Petra Prinsloo, in alles die mindere van haar beeldskone suster, Paula, gaan in Waters Van Siloa tot aksie oor wanneer die ergste moontlike lot haar tref: die huwelik van haar suster met Dr. Eugene Minaar, die een man wat vir Petra alles beteken.
4. Vyf Vir Vreugde - Ena Murray.
In Vyf Vir Vreugde moet Dr. Louwda Louw, kindersielkundige, tot haar eie verbasing vind dat sy instrument antwoord op n onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, n verbitterde prokureur.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
511 Bladsye.
[Naam, van adres]
[Merke soortgelyk soos hierdie in boek]
[Hardeband verniel]
[Omslag verniel]
[Klein snytjies 3 bladsye]
072 501 3890.
REF: 6188.
Fiksie.
Ena Murray Boeke.
Ena Murray Boek.
Ena Murray Vier Vir Plesier.
4 IN 1 IN Een Boek.
4 Stories In 1.
4 In 1.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
7
R 100
SavedSave
Liedjies Uit N Towerfluit - Izak De Villiers - 50 Inspirerende Sketse.Liedjies uit 'n towerfluit is 'n boek van feeste en vieringe. Dit is soos 'n feesoptog deur die gewone leefwêreld van elke mens, deur die strate van stede, tot by die stad van God.Soos elke optog is dit vol humor, maar ook erns. Speels, maar ook spitsvondig. Die aanslag is lig, maar die boodskap slaan soms soos 'n voorhamer.Hierdie essays het as SARIE-agterblaaie verskyn - 'n gewilde rubriek wat Izak de Villiers vir baie jare hanteer het en hom besonder geliefd gemaak het by talle lesers.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.209 Bladsye.Goeie Kondisie.072 501 3890.REF: 6838.Inspirerend.Izak De Villiers Boek.Izak De Villiers Boeke.CUM.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 70
SavedSave
Omnibus 2 - Van Liefde En Oorlog - Helene De Kock - REF: 5099.
Hierdie verhale vertel van liefdes wat deur die oorlog getoets word, van vroue wat deur vuur gaan om uiteindelik geluk te vind.
Ballade vir n bruid: Monica gaan weg Londen toe saam met haar nuwe man, Roy Ashton, maar die illusie van geluk word aan flarde geskiet deur bomme wat op die stad val.Die herfsbelofte: Charlotte Hugo, hoof van n groot modehuis, skryf haar stormagtige memoires wat afspeel tydens die Tweede Wereldoorlog en die weerstand teen Hitler se bewind in Frankryk en Duitsland.
****************************************************************
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.382 Bladsye.[] Merke [][] Blaaie gesny aan die hoeke van die boek, beinvloed glad nie die lees nie [][] Aan die bokant van die boek aan die linkerkant is dit verniel [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek [][] Naam en van [][] Blaai geskeur aan die onderkant van die blaai [][] Kyk asb na al die foto's []072 501 3890.REF: 5099.Fiksie.Oorlog Fiksie.Omnibus 2 Helene De Kock.Helene De Kock Boek.Verhale.Afrikaanse Tweedehandse Boeke.Omnibus.Ballade Vir N Bruid - Helene De Kock.Die Herfsbelofte - Helene De Kock.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
