Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
7
R 6,300
SavedSave
BATCHELOR's FLATLET VIR GOEIE HUURDER IN BRACKENFELL - Sluit water, elektrisiteit, en wi-fi (fibre) in - 'n Netjiese granny (batchelor's) flatlet is beskikbaar vir een persoon. Huur sluit bogenoemde in. Dis 'n kamer, met 'n aparte groot kombuis, wat weer lei na aparte stort & toilet. Die badkamer het plek vir 'n wasmasjien met 'n waterpunt en ingeboude kas.Die flatlet het sy eie, privaat ingang en 'n klein buite-area ("courtyard") met 'n wasgoedlyn teen muur, en plek vir 'n tafel en Weber of klein braai. Daar is plek vir 'n motor by die ingang na flatlet. Goeie en veilige area naby Frans Conradie en Brackenfell Boulevard. Flatlet het ook 'n paniekknoppie in.Let wel: Dis nie 'n aparte slaapkamer nie. Dis 'n batchelor's. Dit het byvoorbeeld plek vir of 'n dubbelbed en lessenaar, of enkelbed en meer spasie. Kombuis het 'n stoof in en baie kaste. Vorige huurders was baie gelukkig hier en die plek gaan nie gereeld oop nie. Ons soek weer iemand met wie ons gemaklik is. Neem kennis:- Dis vir een persoon. 'n Vriend/vriendin kan soms oorbly. - Geen diere nie, jammer.- Geskik vir stil persoon, wat werkend is, of 'n student. As jy hou van baie mense oor en geraas, is dit nie die plek.- Ons is goeie verhuurders, en soek weer 'n goeie huurder. Huurkontrak word geteken en ons ken al van verhuur.- Huur is R6 300 per maand vooruitbetaalbaar. Deposit is R4 000 (kan effens aanpas). Ek kan 'n kort video van die flatlet stuur via WhatsApp op versoek sodat jy eers kan sien hoe dit lyk as dit leeg is. As jy dan steeds belangstel, kan ons reel om te kom kyk.Kontak en stuur 'n WhatsApp op 0842070632 en gee jou naam, van, en vrae, of versoek vir die video. DankieEienaar
3d
R 5,500
SavedSave
Granny Flat to rent per person sharing (couple or students) or single person in Old Belhar. Granny Flat is available immediately.Close to transport, UWC and amenities. NO chances, only interested people to contact. Please for further information contact Gloria Gilbert on 074 383 3047 or on email at gilbert.monique@gmail.com and I'll forward on to my mom. Please include your email address when replying via email and provide contactable References.
21d
3
R 7,000
SavedSave
1 Bedroom Separate Entrance to rent in Oostersee, Parow for a couple or students. Water incl. Electricity prepaid. Wifi available at additional cost. Option of furnished or unfurnished will affect price. Includes lounge, kitchen, bathroom and access to braai and pool area.Close to UWC.Secure parking. Available immediately. Deposit req. Contact 0747315571 whatsappPlease contact for photos having trouble uploading
9d
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.