Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Pets
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
4
R 12,000
SavedSave
* groepie perde te koop*
3 merries
13 jaar oue merrie wat rybaar is
vulletjie wat haltermak is
vulletjie se ma ook net haltermak, moontlikheid dat sy al gery was maar onseker of dit waar is
R12 000 vir al 3
Carltonville area
s0319
Monique Venter
066 438 8694
m m l h
2d
VERIFIED
5
R 20,000
SavedSave
* geregistreerde boerperd merrie*
naam: jana
geslag: merrie
kleur: swart
ouderdom:12 jaar
hooge:14 1hh
area: upington
geregestreerd
07 11 2011 d o b
barefoot
r20 000
was n ou beesperd toe kinder ry perd
kan n bietjie hardkoppig raak as sy nie iets wil doen nie maar luister meerderheid van die tyd klim in n perde wae was al by skoue sy lig haar hoewe was augustus laas hoewe gedoen tande 2 jaar terug gedoen geen paspoort sy is 2021 a h s gespuit tetanus en lamsiek op datum besig met skooling self vervoer eienaar kan tot bloemfontein toe vat teen n ekstra koste op vervoer
l h i0197
monique venter
066 438 8694
m m l h
1mo
VERIFIED
10
R 3,500
SavedSave
*3 Jong perde te koop*
Boerperd kruising.
Tussen 2-3 jaar oud.
Bruin perd is haltermak. Die ander twee word nog geleer maar hulle al 3 is ongeleerd.
Hoogte is onseker.
Geen paspoort.
Spuite nie op datum nie.
Delareyville omgewing.
R3500 stuk onderhandelbaar.
LHI0181
Monique Venter
066 438 8694
MMLH
2mo
VERIFIED
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.