Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
12
R 100
SavedSave
Lekker Boskamp naby PotgietersrusIs die regte plek vir Jou Lekker in die Boskamp
is waar jy in die bos kan kom om rustig ontspan en die natuur hier tussen die
berge op plaas te kom geniet.Elke staanplek het sy
eie braaiplek Drie gesins ablusies
geriewe.Kom kamp in die bos
sonder krag. Net die plaas bos rivier as hy loop en plaasdamme.Ons bied die
volgendeDaar is ‘n staproete
en kom ry met jou bergfiets.As jy lus is vir
bergklim ons lê tussen twee berge.Hier is ‘n klein
kwarre waar in jy met jou 4x4 kan speel op jou eie risikoLus
om in die bos te trou dis die ideale plek.Hier is ʼn amfiteater
wat 120 mens kan sit . Ideaal vir manne
kamp, konferensies of in die bos Kerk
hou. (Ek het dit gebou in opdrag van God)Ons
het tafels stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huurTrou in die bosOoievaars
partytjies.Kindere
partytjies ofNet
lekker te kom braai Hier is die plek.Spanbou
in die bosOns het ʼn
verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn army (bring jou eie potte
en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit onderdak
wil hou tent Kontak ons by;Dries Becker 073 286 3889 of Epos lekkerboskamp1 @ gmail.comJentina Becker vir besprekings 073 286
3889 jentinabecker @ gmail com lekker lekkerboskamp
6mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.