Apply Filters
Clear All
Gumtree Alerts
Get a daily email with the latest ads in your areas of interest. Free and easy to cancel.
Alert Filters:Find Holiday Homes for Sale & Rent in Port Edward (Dwelling Type: House)
By clicking "Create Alert" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Suggested
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
Find Holiday Homes for Sale & Rent in Port Edward

25 Photo(s)
R 2,500
Titanic is 'n selfsorghuis wat troeteldiervriendelik is in Leisure Bay, Port Edward. Dié vakansiehuis is net 500 m van die strand af en naby verskeie restaurante en winkels. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 14 gaste, 6 slaapkamers en 3 badkamers. Vyf van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders om op te slaap. Twee van die slaapkamers...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

10 Photo(s)
R 3,250
Seahorses bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 4 slaapkamers in Leisure Bay. Die huis het 'n swembad en is 1,4 km van die strand af.Die huis het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 slaapkamers het to...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

13 Photo(s)
R 1,050
Thokoza is 'n selfsorgkothuis naby 2 gewilde strande in Leisure Bay, Drakes Bay en To Strand. Thokoza is ideaal vir 'n gesinsvakansie en spog met 'n uitstekende uitsig oor die see.Die kothuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n aparte kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbed...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

16 Photo(s)
R 1,000
Sardyntjie is 'n ruim houthuis met slaapplek vir 6 op 'n veilige landgoed in Palm Beach.Dié huis het lugversorging en beskik oor 3 kamers met dubbelbeddens en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n stort en bad en die ander het net 'n stort.Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank.Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep m...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

19 Photo(s)
R 1,429
Bonamanzi is 'n selfsorgvakansiehuis in Port Edward, 'n klein oorddorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Port Edward lê tussen die warm Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se golwende, grasbedekte heuwels. Dit bied warm sandstrande, natuurreservate en voetslaanroetes by dosyne en is 'n besonderse vakansiebestemming. Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oo...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

8 Photo(s)
R 2,090
Avanti bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 3 slaapkamers aan die strand en 'n uitsig oor die see. Dit is een van die ouer huise in Leisure Bay wat karakter en gemak bied. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, elkeen met 'n stort, en 'n kombuis en leef- en eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sta...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

8 Photo(s)
R 3,250
Aegean bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n vakansiehuis met 5 slaapkamers net oorkant die pad van Glenmore Strand. Gaste kan die see-uitsig vanuit die sitarea en vanaf die stoep geniet.Die huis bied slaapplek aan tot 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en die derde kamer het ’n koni...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 1,200
Camelot is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Palm Beach, Port Edward. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n uitsig oor die see en 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n uitsig oor die tuin en...Read More
Port Edward 7 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

12 Photo(s)
R 1,750,000
276m2 double story Facebrick home with aluminium windows and external doors situated in the beautiful Leisure Bay. The home is fully furnished and overlooks the sea. The numerous beaches are within an easy walking distance. Upstairs: Open plan dining and living area leading on to an entertainment patio and braai. Open plan kitchen and separate scullery. 3 bedrooms 2 bathrooms (main en-suite...Read More
Port Edward 17 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

8 Photo(s)
R 1,050
Umdeni Cottage is in Glenmore aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan die pragtige wild wat gereeld die perseel besoek, onder meer duikers, visarende en bosbokke ervaar, en die eiendom is naby die strand.Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Albei die badkamers is met '...Read More
Port Edward a day ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

18 Photo(s)
R 2,000
Fisherman's Drive Huis is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Leisure Crest. Dit kyk oor die see uit. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelslaapbanke. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien t...Read More
Port Edward a day ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

10 Photo(s)
R 600
Itongasi Holiday Flat 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Die kompleks is aan die oewer van die Tongazirivier geleë en is lekker naby die hoofstrand.Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het...Read More
Port Edward a day ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

12 Photo(s)
R 1,500
Krap Singel 57 is in ’n sekuriteitskompleks in Palm Beach, ’n sonderlinge dorpie naby Port Edward. Palm Beach is aan die prentjiemooi Hibiskuskus geleë en het asemrowende strande met natuurlike getypoele, ’n riviermonding met volop voëllewe en natuurlike besienswaardighede. Die woonstel het 2 slaapkamers en is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en su...Read More
Port Edward a day ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

8 Photo(s)
R 1,572
Surf Song bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n afgesonderde tuin in Leisure Crest. Die huis is 1,9 km vanaf Leisure Bay en 7,7 km vanaf Port Edward. Dié huis het 3 slaapkamers en 'n aparte woonstel geskik vir 2. Daar kan 8 gaste op die perseel slaap. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbed...Read More
Port Edward 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 4,000
Villa 1356 Ekubo Coastal Estate is 'n 432 vierkante meter-dubbelverdiepingselfsorghuis op die veilige Ekubo Kuslandgoed in Leisure Bay, Port Edward. Dié landgoed het 24 uur-sekuriteit, direkte toegang tot 2 strande en 'n klubhuis met 'n swembad, speelarea vir kinders, muurbalbaan en 'n gimnasium. Verblyf is beskikbaar in 'n villa wat geskik is vir 8 volwassenes en 2 kinders onder 12. Daar is 4 sla...Read More
Port Edward 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

16 Photo(s)
R 1,020
Bronze Paradise No 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks met 'n uitsig oor Ivy Beach in Leisure Bay. Dit is die ideale vakansiebestemming by die strand vir die gesin.Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en ...Read More
Port Edward 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

16 Photo(s)
R 950
Valhalla Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Edward. Die eiendom is 5 minute vanaf die see en 'n entjie se ry vanaf die hoofswemstrand. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind en 'n stapelbed. Die kombuis h...Read More
Port Edward 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

16 Photo(s)
R 2,500
Silver Beach 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in 'n klein en veilige kompleks in die kusdorp Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus.Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n gedeel...Read More
Port Edward 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

8 Photo(s)
R 1,750
Flippen Nice bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Ivy Beach, Port Edward. Die drieslaapkamerhuis is 350 m van die strand af.Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en elk lei na 'n klein stoep. Die kinderkamer is op die onderste verdieping en het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 2...Read More
Port Edward 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

9 Photo(s)
R 380
The View is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel word deur 'n groot, groen tuin omring en is 700 m van die strand en 5 km van die Wild Coast Casino and Water World af. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 'n paartjie en 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en...Read More
Port Edward 4 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List
Your message was sent successfully
Return to Browsing
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
Get a daily alert with: Find Holiday Homes for Sale & Rent in Port Edward (Dwelling Type: House)
By clicking "Create Alert" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.