Other ways to browse
View MoreView Less
Apply Filters
Clear All
Gumtree Alerts
Get a daily email with the latest ads in your areas of interest. Free and easy to cancel.
Alert Filters:Find Holiday Homes for Sale & Rent in Other (Dwelling Type: House)
By clicking "Create Alert" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Suggested
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
Find Holiday Homes for Sale & Rent in Other

13 Photo(s)
R 800
Inkommers bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste in Mtwalume en is net 100 m vanaf die strand en 2 km vanaf die hoofswemstrand. Die verblyf beskik oor 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n aparte eenheid vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer in die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea met DStv. Die tweede sl...Read More
Other 2 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

10 Photo(s)
R 425
Bloukuifloerie is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste net 600 m van die strand af in Pennington. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n enkelplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Neem asb. kennis dat daar nie 'n TV in die eenheid is nie en ro...Read More
Other 2 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

17 Photo(s)
R 570
Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus.Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea en kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei.In die sitkamer is daar 'n slaapbank, 'n TV met OVHD en 'n DVD-speler. Daar is ook sitplek buite op die stoep met 'n see-uitsig...Read More
Other 2 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

20 Photo(s)
R 1,400
Kiepersol is ideaal vir gesinsvakansies en paartjies wat wil wegbreek na KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe word omring deur lowerryke kusplantegroei en bied privaatheid en stilte in Selborne Park Gholflandgoed, net 45 minute vanaf Durban.Kiepersol het slaapplek vir 4 gaste in 2 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Die kombuis, eet- en leefarea het 'n ooppla...Read More
Other 2 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

20 Photo(s)
R 2,750
Fanlingerers is 'n manjifieke vakansie-villa in privaat besit met 'n uitsig oor die vierde setperk in die Selborne Park Gholflandgoed. Die huis het sy naam verkry deur 4 vriende se herinneringe uit Hong Kong en Fanling, 'n huldeblyk aan die oorspronklike Fanlingerers wat in 1951 gestig is.Dié beeldskoon gemeubileerde villa bied slaapplek vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, elkeen met 'n en suite...Read More
Other 2 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

17 Photo(s)
R 1,200
Botharus is 'n volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig in Pennington, 'n stil dorpie in KwaZulu-Natal. Die strand, winkels, restaurante en ander geriewe is binne 10 minute se stap van die huis af.Die stylvolle huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer ...Read More
Other 2 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

15 Photo(s)
R 1,000
3 @ Sea is 'n enkelverdieping-selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorp Pennington in KwaZulu-Natal. Die huis is slegs 7 minute se stap van die strand af.Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en leefarea.Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer h...Read More
Other 20 hrs ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

19 Photo(s)
R 1,850
Villa Syringa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Pennington op KwaZulu-Natal se Suidkus. Die vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en is 350 m vanaf Nkomba-strand wat dit ideaal maak vir gesinsvakansies. Die huis is perfek vir 'n ontspannende en privaat vakansie en is naby besienswaardighede en die area.Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude ...Read More
Other 6 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

19 Photo(s)
R 4,100
Riddle's Retreat is 'n luukse selfsorg-villa op die Selborne Gholflandgoed en is ideaal vir 'n gholfwegbreek. Dié villa het 4 slaapkamers en 4 badkamers en is geskik vir 'n gholfgroep of 'n gesin.Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak is. Die oopplan-sitarea is ruim en het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus.Di...Read More
Other 8 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

12 Photo(s)
R 450
Ramsgate Beach holiday house with stunning sea views, a five minute walk from the main Blue flag beach. This place consists of two separate units - a 6 sleeper ( 4 adults & 2
children) or a 4 sleeper (2 adults & 2 children) can be booked separately or together for 10 guests. Secure property with shaded parking for 3 vehicles behind locked gate. Two braai areas to use, backup water tanks and gene...Read More
Other 9 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

24 Photo(s)
R 350
Little Rock Cottage is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat eiendom, met 'n privaat ingang, in sentrale Pennington, net 'n minuut se ry vanaf die strand, visvangplekke, gholfbane, winkels en Umdoni Forest.Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer is toegerus met 'n mini-stoof, yskas, ketel e...Read More
Other 12 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

14 Photo(s)
R 1,000
128 On Allkins is geleë in Park Rynie op die Umdoni-kus van KwaZulu-Natal en bied gerieflike, topgehalte verblyf in 'n stil area vir jou volgende gesinswegbreek na die Suidkus. Die eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede, apar...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

20 Photo(s)
R 850
The Boardwalk 35 is in Winkelspruit in Kingsburgh geleë op 'n pragtige seekant-eiendom, net 'n paar meter van die strand af, agter een van die ander eenhede. Dié woonstel bied gerieflike verblyf vir 8 persone wat op soek is na vakansieverblyf. Daar is ook 'n lekker swembad in die kompleks. Die woonstel het 3 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapk...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 2,000
Aloe Cottage is 'n drieslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Dit is op die Selborne Park Gholflandgoed in Pennington, KwaZulu-Natal geleë. Die huis is volledig toegerus en het slaapplek vir 6 gaste. Die sitkamer is modern gemeubileer met leer rusbanke en daar is 'n groot platskerm-TV met volledige DStv. Die oopplan-eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6 en die area lei na die stoep. Die onde...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

20 Photo(s)
R 750
Club Marina is 'n klein kusoord aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is geleë in 'n veilige kompleks, net langs die prentjiemooi Ifafarivier. Die hoofstrand en getypoel is slegs 4 km van ons af. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elkeen van die kamers het lugversorging. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, mikrogolfoon...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

10 Photo(s)
R 1,500
Beechwood Cottage, is in Oribi Gorge op die KZN Suidkus geleë en is 'n pragtige tuinkothuis op 'n werkende suikerrietplaas. Dit is 'n moderne, goed toegeruste kothuis in 'n rustige, skaduryke omgewing. Veilig, privaat en ten volle toegerus vir 4 tot 6 gaste.Die verblyf beskik oor 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 2 slaapbanke in die sitkame...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 2,750
iMphiti is 'n villa met 3 slaapkamers in Selborne Park Gholflandgoed op die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die tuin-area word met inheemse plantegroei en 'n rotspoel met 'n deurloop-stroompie omring, vir 'n kalm en ontspanne gevoel. Geniet die pragtige uitsig vanuit die onderdak-stoep met 'n ingeboude braai.Die oopplan-sitkamer is keurig en elegant gemeubileer in donkerhout en het groot glasdeure wat...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 3,200
Fifteen on Fifth is 'n eksklusiewe villa met 4 slaapkamers in Selbone Park Gholflandgoed.Die geteëlde oopplan-glashuis sluit 'n sit- en eetarea in. Die opvou-glasdeure kan oopgemaak word om 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan en dam in die verte ten toon te stel.Die oop stoep lei vanaf die oopplan-area en beskik oor tuinmeubels en -stoele. Die stoep het ook 'n draagbare braai en Weber-braai waar ...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

21 Photo(s)
R 20,000
Villa Umdoni is 'n luukse selfsorg-villa in 'n privaat landgoed in Pennington, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie 5-ster-gehalte naby aan al die aksie aan die Suidkus.Die huis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers en is elegant gemeubileer met lugversorging vir jou gemak. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n ...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 4,100
Amen Corner is 'n lieflike vakansiehuis met 4 slaapkamers in Selborne Park Gholflandgoed. Die tuin spog met 'n swembad en sonstoele wat perfek is vir 'n luilekker dag in die son. Die voortuin is omring deur inheemse subtropiese plantegroei wat 'n rustige atmosfeer skep. Dié pragtige vakansiehuis beskik oor lugversorging oral in die huis.Die ruim sitkamer beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n TV met...Read More
Other 14 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List
Your message was sent successfully
Return to Browsing
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
Get a daily alert with: Find Holiday Homes for Sale & Rent in Other (Dwelling Type: House)
By clicking "Create Alert" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.