Apply Filters
Clear All
Gumtree Alerts
Get a daily email with the latest ads in your areas of interest. Free and easy to cancel.
Alert Filters:Find Holiday Homes for Sale & Rent in Amanzimtoti (Dwelling Type: House)
By clicking "Create Alert" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Suggested
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
Find Holiday Homes for Sale & Rent in Amanzimtoti

20 Photo(s)
R 700
Sea-esta is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefront-kompleks Afsaal in Amanzimtoti. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en dit is naby die waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaak-areas en winkelsentrums. Die tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir 5 en het lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tri...Read More
Amanzimtoti an hr ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

18 Photo(s)
R 1,450
L’Escalier is 'n ruim strandfrontwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Amanzimtoti. Dié drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping kyk oor die see en strand en word met 'n hysbak of trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer met ...Read More
Amanzimtoti an hr ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 950
Wyworrie is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Doonside aan die Suidkus. Dié kompleks is naby 'n swemstrand en getypoel.Dié woonstel beskik oor 2 kamers en lieflike uitsigte. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer.Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en lei na 'n beskutte balko...Read More
Amanzimtoti an hr ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

13 Photo(s)
R 1,500
Algarve is in Warner Beach geleë en bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met pragtige see-uitsigte. Die woonstel is in 'n kompleks wat stapafstand van die strand af is en die kompleks beskik oor 23 woonstelle met 2 woonstelle op elke verdieping.Die woonstel het 2 balkonne aan die voorkant wat see-uitsigte bied, en 'n balkon aan die agterkant met 'n uitsig op die heuwels. Die woonstel ...Read More
Amanzimtoti an hr ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

11 Photo(s)
R 1,050
Albatros is 'n vakansiewoonstel in Amanzimtoti wat gehalte-verblyf bied. Die kompleks is op die strand geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en die waterpark.Albatros beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed met 'n uitrolenkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toi...Read More
Amanzimtoti an hr ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

19 Photo(s)
R 600
High Tide 802 is 'n selfsorgwoonstel met 'n 180°-uitsig oor die see in die High Tide-kompleks in Amanzimtoti, net 300 m vanaf die strand en visvangplekke. Dis ook naby verskeie restaurante, Splash Water World en Galleria mall met 'n ysskaatsbaan. Daar is ook 'n waterval naby die woonstel wat met 'n 4x4 bereik kan word.Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n o...Read More
Amanzimtoti 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

9 Photo(s)
R 625
Shangrila Holiday Flat is 'n knus selfsorgwoonstel vir 6 gaste teen die see in Doonside.Die woonstel is op die vyfde vloer geleë, kyk oor die swembad uit en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed wat 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo het....Read More
Amanzimtoti 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

23 Photo(s)
R 1,230
Albatros On The Beach is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in die bekoorlike vakansiedorp, Amanzimtoti, slegs 28 km suid vanaf Durban se stadskern. Die woonstel het 'n balkon met 'n wonderlike see-uitsig. Dié ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 e...Read More
Amanzimtoti 3 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 780
South Coast Blesses Haven is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks is naby 'n winkelsentrum, vermaaksentrum, restaurante en lieflike strande. Die eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. D...Read More
Amanzimtoti 4 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 800
210 L'Escalier Cabanas is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks op Amanzimtoti se strandfront. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is naby besienswaardighede soos winkelsentrums, Splash Waterworld, uShaka Marine World, wildreservate en die Suncoast Kasino. Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ho...Read More
Amanzimtoti 4 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 799
Cabanas del Mar 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks in Warner Beach, Amanzimtoti, met direkte toegang tot die strand. Die woonstel is op die onderste verdieping en bied uitsigte oor die swembad in die kompleks.Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het '...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 800
201 L'escalier Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in 'n kompleks op Amanzimtoti se strandfront. Gaste kan 'n uitsig oor die see van die woonstel af geniet. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stort...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

13 Photo(s)
R 800
90 Eden Sands is in Winkelspruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer, sowel as die tweede kamer, het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort,...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 800
17 Stella Maris Seaside @ Van’s is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Amanzimtoti geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en lugversorging. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 480
Spans of Sea is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die veilige Montrose-kompleks se vierde verdieping in Amanzimtoti en word net deur die promenade van die strand geskei. Dis stapafstand vanaf Inyoni Rocks se soutwater-swembaddens, winkels, restaurante en ander vermaak, asook 70 m van die hoofswemstrand af.Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die ...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

18 Photo(s)
R 1,555
Heart of Amanzimtoti bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti. Dié kompleks is naby die strand, inkopiesentrums en die treinstasie.Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal vir kinders is. Die badkam...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

18 Photo(s)
R 900
Lowe Tide is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Amanzimtoti. Die woonstel bied 'n lieflike see-uitsig van die balkon af en die perseel is naby die strand, winkels en restaurante.Die woonstel het lugversorging, 'n privaat ingang wat via 'n stel buitetrappe bereik word, 1 en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamer het 'n dubbelbed, 2 leeslampe, 'n spieël, rusbank sonder armleu...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

21 Photo(s)
R 850
Stella Maris Woonstel 132 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige seefront-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand, waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaaksentrums en winkelsentrums.Dié slaapkamerwoonstel is op die dertiende verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n lieflike uitsig oor die see. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

18 Photo(s)
R 799
Cabanas del Mar 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks in Warner Beach, Amanzimtoti met direkte toegang tot die strand. Dis op die grondverdieping en bied 'n uitsig oor die kompleks se swembad.Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed in ...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List

25 Photo(s)
R 616
Inyoni Rocks Cabanas No 40 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Inyoni Rocks Cabanas-kompleks in die hartjie van Amanzimtoti, reg langs Amanzimtoti se hoofstrand. Hierdie strand is gewild onder branderplankryers en het die hele jaar lewensredders. Stranddoendinge word gedurende die skoolvakansie vir kinders aangebied. Die kompleks is naby verskeie restaurante en winkels en is net 1,...Read More
Amanzimtoti 5 days ago
Added to ListAdd to My ListAddedMy List
Your message was sent successfully
Return to Browsing
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
Get a daily alert with: Find Holiday Homes for Sale & Rent in Amanzimtoti (Dwelling Type: House)
By clicking "Create Alert" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.