Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
SavedSave
'n Mobiele Honde Salon in die Noordelike Voorstede van Kaapstad is opsoek na 'n Groomer met ondervinding. Geen kansvatters. Moet oor eie vervoer beskik om by die werk te kom en Afrikaans magtig wees. Stuur asb u CV via whatsapp na 073 047 9477 of epos doggroomingad@gmail.com met verwysings. Moet beskikbaar wees om onmiddellik diens te aanvaa.
1d
1
SavedSave
Rekenmeesters & Belastingpraktisyns in Durbanville verlang die dienste van n lewenslustige en verantwoordelike persoon wat onafhanklik en sonder toesig kan werk om diens, so spoedig moontlik, as Persoonlike- & Boedelassistent te aanvaar.Kennis en ondervinding van Word, Excel en Pastel is n vereiste en aansoekers met ondervinding van Boedelbereddering en Maatskappy-sekretariële werk sal voorkeur geniet.Vergoeding is markverwant en word aan die hand van kwalifikasie/s en ondervinding bepaal.Stuur asb. u CV en salarisverwagting na vfdville@iafrica.com, indien u aan die vereiste voldoen en aansoek wil doen.Suksesvolle aansoekers sal binne 10 dae gekontak word.
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly9lbi16YS53aGF0am9icy5jb20vY29vcG9iX19jcGxfX18xMjY2XzUwNjM3X180OTc/dXRtX3NvdXJjZT1ndW10cmVlJnV0bV9tZWRpdW09ZmVlZCZrZXl3b3JkPQ==&jid=1191103&xid=1266_50637
2y
SavedSave
40 jarige man dringend opsoek na permanente werk in die noordelike voorstede Kuilsrivier, Brackenfell en Bellville of Durbanville area. Hy het ń kode 8 bestuurlisensie, is hard werkend. Hy het ondervinding is huisonderhoud, verkoeling, lugversorging en ingeboude kaste. Hy is bereid om te leer en is dadelik beskikbaar. Cv op aanvraag.
18d
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.