Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for geleenthede in "geleenthede" in South Africa in South Africa
1
SavedSave
VEREISTESMinimum onderwys (noodsaaklik):Nasionale Senior SertifikaatBaccalaureusgraad in Landbou, Besigheidsbestuur, Produksiebestuur, of soortgelyk (noodsaaklik)Nagraadse kwalifikasie (MBA/MPM) sal n voordeel weesMinimum toepaslike ondervinding (jare):10 15+ jaar senior bestuurservaringTen minste 5 jaar op uitvoerende vlakPluimvee-, landbou-, FMCG- of grootskaalse produksie-ervaring in n verwante omgewing (sterk voordeel)Vereiste aard van ervaring:Uitvoerende leierskap oor verskeie besigheidseenhedeHoëvlak operasionele en produksiebestuurMenseleierskap en bestuur van senior spanneBesigheidsuitbreiding, kapitaalbeplanning en projekbestuurFinansiële toesig, begroting, kontantvloei en verslagdoeningVoorsieningsketting, kliënteverhoudinge en strategiese onderhandelingeBate-/fasiliteit-/eiendomsbestuurRisikobestuur, nakoming en korporatiewe bestuur Vaardighede en Kennis (noodsaaklik):Sterk strategiese visie en die vermoë om langtermyn besigheidsplanne uit te voerUitstekende leierskap-, kommunikasie- en spanbouvaardighedeDiep begrip van landbouproduksie, verkieslik pluimveeSterk finansiële en kommersiële insigEffektiewe probleemoplossing en besluitnemingsvermoëVermoë om verskeie entiteite met komplekse operasionele behoeftes te bestuurUitsonderlike organisatoriese vaardighede en n hoë vlak van aanspreeklikheidAnder:Vaardig in Afrikaans en EngelsGeldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoerBereidwilligheid om tussen plase en operasionele plekke te reisSLEUTELPRESTASIEGEBIEDE, GEWIGTE EN DOELWITTEStrategiese Leierskap & BesigheidsgroeiLei langtermyn strategiese beplanning en besigheidsontwikkeling.Identifiseer geleenthede vir uitbreiding, diversifikasie en operasionele verbeterings.Verseker dat die groep sy sterk markteenwoordigheid en bedryfsreputasie behou.Dryf innovasie in eier- en pluimveeproduksie, boerderybedrywighede en besigheidsstruktureOperasionele en Produksie ToesigHou toesig oor alle eierproduksie, kuiken groei-eenhede, boerderybedrywighede enverwante fasiliteite.Verseker dat produksiedoelwitte en kwaliteitsstandaarde oor alle terreine bereikword.Versterk en verseker bio-sekuriteit, veiligheid en operasionele doeltreffendheid.Implementeer stelsels en tegnologie om deurlopende verbetering te ondersteun.Uitvoerende Personeel & Leierskapbestuur Lei en mentor alle senior bestuurders en administratiewe hoofde regoor die groep.https://www.jobplacements.com/Jobs/H/Hoof-Uitvoerende-Beampte-1246047-Job-Search-01-10-2026-00-00-00-AM.asp?sid=gumtree
8d
Job Placements
1
R 110
SavedSave
Kunstige Koekversiering - Kate Venter.
Die boek is pragtig geillustreer met volkleurfoto's van koeke vir besondere geleenthede soos bruilofte, Kersfees en verjaarsdae, en bevat n verskeidenheid van patrone wat oor meer as n kwarteeu deur die skrywer ontwerp en versamel is.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
95 Bladsye.
[Geskryf voor in die boek naam, van ens]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 4881.
Nie Fiksie.
Kate Venter Boek.
Riffelwerk.
Inloopversiersel.
Modelleerpasta.
Pastillage.
Koeke Vir Verskeie Geleenthede.
Versier Koeke.
Koekversierders.
Tweede Boek.
Wenke.
Beproefde Resepte.
Riffelwerk.
Kantwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Suikerkuns - Kate Venter.
Suikerkuns is n volledige handleiding vir die koekversierder.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
95 Bladsye.
[Geskryf voor in die boek naam en van ens]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Sagteband verniel aan die agterkant onder]
072 501 3890.
REF: 4880.
Nie Fiksie.
Kate Venter Boek.
Resepte.
Versieringsmetode en tegnieke.
Blomme en modelleerpasta.
Inloopwerk.
Diverse viersierings.
Koeke vir besondere geleenthede.
Inloop en ryspapierpatrone.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 120
SavedSave
Die Afskeid - Karen Kingsbury - Bailey Flanigan #1.
Nuwe liefde...
Groot geleenthede...
Moeilike besluite...
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
287 Bladsye.
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6651.
Fiksie.
Karen Kingsbury Boek.
Karen Kingsbury Boeke.
Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
Christelike Fiksie.
Bailey Flanigan Reeks.
Bailey Flanigan Boek 1.
Die Afskeid Is Die Eerste Boek In Die Opwindende Bailey Flanigan Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
