Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for gedigte in "gedigte" in South Africa in South Africa
4
R 50
SavedSave
Sprak of Sprook en ander gedigte - Afrikaans Poetry and Short Stories
Minimal signs of use on cover but the interior portion of the book is in excellent conditon.
There are no annotations, drawings or pen marks on the pages.
Retails for R150 at Van Schaik. I'm asking R50 cash only.
ISBN: 978-0-636-18476-3
Please see list of available books with their ISBN numbers and prices on the last slide.
Call or Whatsapp Jay on 072 355 7571
Based in Durban North
5mo
1
R 30
SavedSave
Innie Skylte Vannie Jirre - Hans Du Plessis.
Griekwapsalms en ander gedigte.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
63 Bladsye.
[Sagteband verniel]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 4898.
Nie Fiksie.
Hans Du Plessis Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
n Geskenk Van Liefde - Helen Steiner Rice - n Kleinood om te bewaar.
Gedigte uit die hart van Helen Steiner Rice.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
55 Bladsye.
[Merke op hardeband]
[Boodskap voor in die boek]
[Omslag is merke/verniel]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6389.
Nie Fiksie.
Geluk.
Helen Steiner Rice Boek.
Sonde.
Huwelik.
God.
Seeninge.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Bokspoortjies - gedigte deur Ted Townsend en illustrasies deur Leigh Voigt - HardebandBoek geteken deur Ted Townsend en Leigh Voigt en Fanie Olivier (Afrikaanse verwerking deur Fanie Olivier)Baie goeie toestandEerste uitgawe Eerste druk 198841 bladsyeGedigte deur Ted TownsendBaie baie mooi illustrasies deur Leigh Voigt deur hele boekEpos deur Gumtree
5y
Other12
R 100
SavedSave
Die Braambos Brand - CJM Nienaber - M Nienaber-Luitingh - N Keur Van Godsdienstige Gedigte.Die Braambos Brand - N Keur Van Godsdienstige Gedigte Saamgestel Deur CJM Nienaber - M Nienaber-Luitingh.Eugene N Marais.Totius (JD Du Toit).DF Malherbe.C Louis Leipoldt.AG Visser.ID Du Plessis.CM Van Heever.NP Van Wyk Louw.Uys Krige.WEG Louw.Elisabeth Eybers.EN NOG MEER .......Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.140 Bladsye.[Merkies en krap merkies op hardeband][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6977.Nie Fiksie.Gedigte.CJM Nienaber Boek.CJM Nienaber Boeke.M Nienaber-Luitingh Boek.M Nienaber-Luitingh Boeke.Afrikaanse Gedigte.Christelike Leefwyse.Gedig.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Gesinsomnibus - Maretha Maartens.
Gesins-omnibus - Maretha Maartens.
Resepte.
Klaar met die dinge van n kind - Murray Janson.
Nader aan jou naaste - Prof. Fanie Snyman.
In n regte grootwordhuis is - Petro Havenga.
Lees die agterblad - Trudy Reinhardt.
Bottervisse in jem - Deon Meyer.
Paradysland - Johann Knobel.
Die finale geheim - JD Liebenberg.
n Moeg hond onder die bed - Elna Crouse.
Oopkaart - Maretha Maartens.
Mister Bond, Miss Ruby en Moshe Dayan - Marzanne le Roux.
Enkel maar nie alleen! - Johan Pienaar.
Net in Suid-Afrika - Tolla Van Der Merwe.
Grietjie se ete - Maretha Maartens.
Oorlog - Mike Oberholzer.
Die nette en die wette van die net - Bertie Haasbroek.
85 lekker besoekpunte - Bertie Haasbroek.
Kinderversies.
Wat haal asem? - Friedel Eloff.
Voetsek - PG Gouws.
Jagseisoen - Peet Bekker.
Ons lotgenoot, die dier - Hennie Aucamp.
Nandi - Fanus Rautenbach.
Vuurpyl - Maretha Maartens.
Die grafskender - Lou bekker.
En vir elkeen van hulle sorg God - Peet Bekker.
Man op die brug - Kas Van Den Bergh.
Bybellimerieke - Douwleen Bredenhann.
Ons eie - Christine Grove.
Die storie van die boggel - Riana Scheepers.
Waar werk Ouboet? - Peet Bekker.
Versmoor ons merkaar? - Attie Steyn.
Liewe oom draadloos - Fanie Rautenbach.
Klaaglied van n ma - winterwoorde - Marie Scott.
Vlug 111 - JD Liebenberg.
Die nege rooikoppe - Tobie Van Der Westhuizen.
Eerste aand - Francois Bloemhof.
Die botterskerf - Francois Bloemhof.
Rotveld - Maretha Maartens.
Die laaste kompartement - Francois Bloemhof.
Ken jy die vuurwaens? - Willem Pretorius.
Oop veld - De Waal Venter.
Huwelikskategese vir jongmense - Petro Havenga.
Naelstring - Stoffel Cilliers.
Gevangene - Jeanette P Du Toit.
My ma se mabies - Ida Grabe.
Onder watter boom staan jy daar? - Friedel Eloff.
Die damwal - Ernst Otto.
Die rofste storie ooit - Hans Du Plessis.
Donker nag - Hans Du Plessis.
1 Korente 13 - Geestelik.
Happel - Maretha Maartens.
Fanie verskilmaker - Tobie Van Der Westhuizen.
Gedigte.
_____________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
30 CM.
120 Bladsye.
{Merke in die boek}
{Skeur 2 bladsye}
072 501 3890.
REF: 3870.
ATKV.
Gesinsherinneringe.
JP van der Walt.
Marinda Knox.
Fiksie.
Nie Fiksie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Senior Verseboek - DJ Opperman.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.325 Bladsye.[] Adres voor in die boek met naam en van [][] Geel kolletjies soortgelyk soos hierdie op blaaie [][] Pen prys in boek [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 5687.Nie Fiksie.DJ Opperman Boek.Skool.Digkuns.Digter.Digbundels.Gedigte.Afrikaanse Boek.Skool Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Valkuns deur Steve HofmeyrBoek geteken deur Mnr HofmeyrGoeie toestandEerste uitgawe 199780 bladsye5 hoofstukkeGedigte deur Mnr Steve Hofmeyrsms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos deur Gumtree
7y
Other12
R 100
SavedSave
Die Goue Vreugde - Audrey Blignault - Met Illustrasies Deur Cora Coetzee.Elke belangrike aspek van die menslike bestaan word in die boek besing: geboorte, die liefde, herinneringe aan ouers, musiek, die natuur en die talle ander belewenisse wat die lewe goed en sinvol maak. Die onsterflike woorde van klassieke skrywers uit die wereldletterkunde soos Tolstoi, Dostojewski en Thomas Mann staan naas die beste uit die werke van Afrikaanse skrywers en digters soos NP Van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, DJ Opperman, MER., Anjie Krog en Wilma Stockenstrom, sowel as roerende passasies uit die Bybel.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.28 CM.192 Bladsye.[Merke op omslag][Naam/Van in boek][Merke in boek][Hardeband skaaf plekke]072 501 3890.REF: 7080.Nie Fiksie.Letterkunde.Audrey Blignault Boek.Audrey Blignault Boeke.Boek.Boeke.Prosa.Gedig.Gedigte.Essay.Roman.Kortverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Gedigte deur Eugene N Marais - HardcoverFair conditionPublished by Nasionale Pers 1934Met n inleiding deur Gustav S Preller63 bladsyesms 07 22 44 44 55 or email
9y
OtherSave this search and get notified
when new items are posted!
