Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for tante in "tante" in Gauteng in Gauteng
1
R 120
SavedSave
Die Meisies Van Maasdorp - Stella Blakemore - Maasdorp Reeks #1.
Die meisies van Maasorp is die eerste
kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie
Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok
van die spul woelige graad neges wat stom verbaas is om ’n nuwe leerder in die
kosskool, Elsabe van den Heever, te ontmoet. Elsabe het al die jare saam met
haar oudtydse tante gewoon en haar klere en manier van praat wys dit beslis!
Vir die graad neges is dit ’n nagmerrie: Elsabe klink snaaks, trek snaaks aan
en boonop lyk dit nie of sy enigsins gaan deelneem aan Kobie se mal planne nie.
Dié mal planne neem die skool op hol en dit is nie lank nie of die meisies van
Maasdorp besef hulle gaan ’n kwartaal beleef wat hulle nie gou gaan vergeet
nie!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
182 Bladsye.
[Merke in boek soortgelyk soos hierdie op meeste blaaie]
[Naam, van en datum in boek]
[Potlood merk]
[Twee bladsye geskeur soos op foto]
[Merke op hardeband en hardeband is verniel]
[Hierdie is n ou boek]
[Pen merk in boek]
[Kyk asb na al die foto's dis n ou boek]
072 501 3890.
REF: 6437.
Fiksie.
Leesboek.
Boek Oor Skool.
Kosskool.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Jeug.
Stella Blakemore Boek.
Stories.
Reekse.
Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Storm Van Genade - Villa Mans.
As suster van die gemeente besluit die hoogmoedige en statusbewuste tant Amy Roux dat die tyd aangebreek het vir dominee Quentin Brink om vrou te vat - en niemand sal n beter pastoriemoeder wees as haar eie beeldskone dogter, Blanche, nie! Goeie kondisie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
072 501 3890.Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Silwerkonfoor - Annelize Morgan.
Vicky Verster was n baba toe haar ouers albei verongeluk het. Sy het in die weeshuis grootgeword. Dit was haar tuiste, en sy was lief vir tannie Hermien Naude. Maar toe, nadat hulle twintig jaar lank nie aan haar gesteur het nie, het haar oom Deon en tant Monica Verster haar kom haal om by hulle te gaan woon - en daar het sy Deon Verster en Karl Lamont ontmoet... Sy het van n gelukkige toekoms begin droom...
Sekere mense het egter duistere planne beraam, waarvan sy salig onbewus was, om haar vir hulle eie doeleindes te gebruik.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletter in boek, **Iets gemors op die blaaie kyk asb na die foto's, ***Klein merkies op van die blaaie, ****Omslag het is skeur agter.
072 501 3890.
REF: 2148.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.Annelize Morgon Book.
2y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 9 - Christine Le Roux.
Bosnimf – Christine Le Roux.
Verwarde Liefde – Christine Le Roux.
Bitter Hartstog – Christine Le Roux.
In Bosnimf veroorsaak die ou,
stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Barnard net ergenis. Dan
besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het.
Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis
met sy tante? En waarom voel hy, 'n geharde alleenloper, nou skielik
verantwoordelik vir haar?
In Verwarde liefde is Nicky uit die
staanspoor vies vir die man wat oor haar en haar broer as voog aangestel word
na haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek?
Hy self leef soos 'n priester en beweer sy is onvolwasse. Hy sal in elk geval
nooit van haar hou as sy aanhou om soos ?n histeriese tiener uit te bars nie.
Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van
haar ontslae wees wanneer sy mondig word.
En in Bittersoet hartstog besef Renee
en dokter Richard Wessels gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na
gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar na haar vorige kerel haar gruwelik
bedrieg het, het Renee wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou
verstaan dat sy net een doel voor oe het - dis om mans te misbruik soos hulle
haar misbruik het. Maar die liefde laat homself nie voorskryf nie. En watter
beter resep vir romanse as 'n mooi vrou, 'n aantreklike man en 'n seevakansie!
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
351 Bladsye.
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Water merk]
[Bladsy geskeur vasgeplak met kleefband]
072 501 3890.
REF: 6494.
Fiksie.
Liefdesverhale.
Liefdesverhaal.
Christine Le Roux Boek.
Humor.
Deernis.
Christine Le Roux Omnibus.
This book will be removed when sold.
2y
1
R 100
SavedSave
Keur 4 - Ettie Bierman.
1. Ruiker Vir N Spioen.
Toe lugwaardin Willemien Visagie vir kaptein Gerrie Roux die trekpas gee en saam met skrywer Flip Keyer oor n nuwe toekoms begin droom, het sy geweet dat dit nie maklik sou gaan nie - maar sy het nie besef dat dit haar nodig sal wees om haar horlosie, haar moeder se verloofring en Flip se motor te verpand en op n perd te verwed ten einde n behoorlike inkomste te he nie.
2. Stand Van Die Stromwinde.
Janna is n onderwyseres: valerig nie meer jonk nie, en sy het nog nooit n vaste kerel gehad nie. Tant Engeltjie probeer haar nog sagkens benader, maar oom Faan se dit sommer reguit: " Jy's n oujongnooi, Jannie-kind, jy is pens en pootjies op die stoppelland ..."
3. Storm Oor Saringwa.
Amerikaanse stadsnooi Helene Wallington kom kuier by haar penvriend, Erik Lourens. Maar toe sy hier kom, ontdek sy hy is in die hospitaal na n beroerteaanval. Sy jonger broer, Riek, neem haar na Erik se huis in die Saringwawildreservaat en help haar om tuis te raak.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Klein merkie voor in die boek en pen merk.
072 501 3890.
REF: 1745.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Die Magriet Smalberger - Omnibus - Magriet Smalberger.
Hy Wat Die Goud Bring.
Die Koue Vuur.
Tant Madeleine Se Somer.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
458 Bladsye.
{Merk in boek}
{Water merke in boek}
{Agterkant van hardeband het merke op}
072 501 3890.
Whatsapp of bel asb.
REF: 2479.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 9 - Ena Murray - Die Hammanshof-sage.
1. Luidende simbale.
2. Dieplood.
3. Groter liefde as dit.
Op Hammanshof word die skinderstories met smaak oorvertel. San Wolfaard en tant Stienie wedywer om die sappige brokkies eerste die strate in te stuur.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
365 Bladsye.
*Naam en van, *Omslag verniel, *Bladsye is skoon maar dis n ouer boek.
072 501 3890.
REF: 1563.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Vloek Van Die Koprots - Frances Vermaak.
Karien Els gaan by haar tante in Swaziland vakansie hou om weer n vaste greep op haar lewe te kry na n mislukte liefdesverhouding. Daar, deur gemeenskaplike vriende, maak sy kennis met die geheimsinnige, aantreklike argeoloog, dokter Raffa Gertenbach. Die man fassineer haar en sy besef spoedig dat daar n byna onverklaarbare aantrekkingskrag tussen hulle ontstaan het, al neem hy haar nie in sy vertroue oor die aard van sy werk in n ou uitgewerkte mynskag in die berge nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
165 Bladsye.
*Kyk na foto's asb.
072 501 3890.
REF: 1591.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
n Huis Vir Drie - Bep Du Toit.
Verpleegster Mientjie Lategan en haar pleegkind
Emmie is net lekker tuis in die huis wat Mientjie geerf het, het n vreemdeling
aan die deur klop en verneem wat sy in sy huis soek! Hy het die huis van sy
tant Lina geerf. n Besoek aan hul prokureurs bring aan die lig dat hulle
kleinneef en –niggie met dieselfde van en voorletters is en dat dit dus
duidelik is wie wettige erfgenaam is nie. Mientjie en Herman Latengan betrek
toe maar voorlopig saam die huis tot die prokureurs n oplossing gevind het.
Sake word gekompliseer deur Mientjie se kerel,
dokter Hein Verster, wat nie tyd vir klein Emmie het nie, en deur n
stelselmatige plundering van die huis se antieke stukke.
In n Huis Vir Drie – haar eerste roman vir J.P.
van der Walt en Seun – skryf skryfster Bep du Toit met insig en gevoeligheid
oor mense se optredes in krisissituasies, en oor die ekstase en verwonderling
van n eerste liefde.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
Naam in boek.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 651.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Tant Sannie's Cookbook - The Story Of An African Farm - Maree Lascaris - Bonnie Rodini.
Second-hand book.Hardback.English.21 CM.104 Pages.[Message in the front of the book]072 501 3890.REF: 4854.Non Fiction.Cooking.Recipes.Maree Lascaris Book.Bonnie Rodini Book.Remedies.Anecdotes.Karoo.Tradition.1870s.Delicious Recipes.Traditional South African Recipes.Food.This book will be removed when sold.
2y
R 110
SavedSave
Keur 1 - Christine Le Roux.
In Bosnimf veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Barnard net ergenis. Dan besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het. Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis met sy tante? En waarom voel hy, 'n geharde alleenloper, nou skielik verantwoordelik vir haar?
In Verwarde liefde is Nicky uit die staanspoor vies vir die man wat oor haar en haar broer as voog aangestel word na haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek? Hy self leef soos 'n priester en beweer sy is onvolwasse. Hy sal in elk geval nooit van haar hou as sy aanhou om soos ?n histeriese tiener uit te bars nie. Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van haar ontslae wees wanneer sy mondig word.
En in Bittersoet hartstog besef Renee en dokter Richard Wessels gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar na haar vorige kerel haar gruwelik bedrieg het, het Renee wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou verstaan dat sy net een doel voor oe het - dis om mans te misbruik soos hulle haar misbruik het. Maar die liefde laat homself nie voorskryf nie. En watter beter resep vir romanse as 'n mooi vrou, 'n aantreklike man en 'n seevakansie!
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
322 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 843.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Nerens N Nuwe More – Schalkie Van Wyk.
Christa De Wet erf
skielik n groot klomp geld en vertrek dadelik na Sekeldraai om haar verloofde,
Dirk Combrinck, te gaan help om sy plaas te behou. Op Sekeldraai-stasie ontmoet
sy die bufelagtige De La Rey wat haar plaas toe neem – maar die plaas is
verlate en Dirk het verdwyn. De La Rey bied haar n betrekking aan as onder
wyseres – om na klein Leonie om te sien todat sy Dirk kan opspoor.
Maar Christa besef
speodig dat daar fout is op Soeterus. Leonie is vreesbevange en tant Karien en
Lucille – wat vroeer aan De La Rey verloof was – is vyandig en doen alles in
hulle vermoe om haar van die plaas af weg te kry. Tot oormaat van ramp ontdek
sy wie De La Rey is en daar breek n brand uit met verdoemende getuienis dat sy daarvoor
verantwoordelik is...
Nerens N Nuwe More is
n pakkende liefdesverhaal, vol menslike lief en leed.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
152
Bladsye.
·
Geskryf
en gekrap in boek maar die blaaie is skoon en netjies waar daar gelees moet
word. Net twee plekke waar daar geskryf
en gekrap is.
·
072 501 3890.
·
REF: 1388.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
R 140
SavedSave
’n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers … Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op ’n plaas in die Klein-Karoo het Peter ’n fyn waarnemingsvermoë en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae as kosredakteur van die tydskrif Sarie, waar Peter twee generasies Afrikaanse vroue voor die stoof touwys gemaak het, toe as kosskrywer van Rapport en, uiteindelik, as “Mister V”, eienaar van Emily’s, waar hy hom amper 20 jaar lank beywer het om van streekskos fynkos te maak en só ’n formidabele restaurant-nalatenskap gevestig het. Baie van die stories is snaaks. Ander is soet-nostalgies. Sommige kyk eerlik na kwessies ná aan sy hart, soos gay-wees en die kerk. En tog, al het hy al vir bekendes en selfs beroemdes gekook en die wêreld deurkruis op soek na nuwe smake, is dit sy tante Julia en haar “koskys” wat hy steeds die helderste voor die oog roep, sy Skotse ouma, en die dag toe hy as ’n vierjarige op sy oupa se plaas in die Klein-Karoo die eerste keer ’n doukomkommer tussen sy tande geknars het ... Nostalgies, humoristies en hartroerend – ’n boek wat jou terugvat na Ouma se kombuis, maar dan ook die drumpel oor, na die wye wêreld daarbuite. Condition: very good. Price R140. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
Save this search and get notified
when new items are posted!
