Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for swembad in "swembad" in Gauteng in Gauteng
9
R 4,950
SavedSave
Ons is 3
jong professionele werkende mense wat soek vir 'n soortgelyke huurder in 'n
groot kommune in Northcliff. Daar is 4 kamers, 4 badkamers, 4 onderdak parkeer
areas ens. Huur van R4 950 p/m sluit in swembad, sekuriteit, internet (200/200
mbps fibre), skoonmaak dienste en W & E. As jy wil kom loer bel vir Andre.
Dankie
9d
Northcliff8
R 4,900
SavedSave
RUIM KAMER MET
PRIVATE BADKAMER TE HUUR! – Clubview, Centurion
Ingesluit by die
huur:
Onbeperkte WiFiWater en elektrisiteitSkoonmaakdiensteWasgoeddiens
Fasiliteite:
Ten volle toegeruste kombuis (gedeel)SwembadBraaigerieweBaie parkering
Huur: R4 900 per maand
Vereistes:
Geldige IDBewys van inkomste (saam met aansoek)
Kontak: Wilna – WhatsApp 082 440 3671
23d
Centurion10
R 4,700
SavedSave
Tuinwoonstel
vir 1 persoon Brooklyn Hay straat gemeubileerd loopafstand 700meter van Tuks
hoofingang te verhuur verkieslik aan Tuks student R4700pm sluit W &L en WIFi
in. is oop-plan met slaapkamer,badkamer en kombuis.die eiendomis baie privaat en is op n groot erf met n swembad kontak eienaar per
e-pos hbvgass@mweb.co.za 0723856103
1mo
Brooklyn12
R 100
SavedSave
Dapper Kinders Van Suid-Afrika - DJ Kotze.INHOUD:1. Sarel Cilliers.2. Gertjie Bezuidenhout.3. John Ross.4. Twee Dapper Meyer-Dogters En Jan Uys.4. Ferdinand Van Gass.5. Hansie Smal.6. Petrus Bezuidenhout.7. Dirkie Uys.8. Paul Kruger.9. Kinders In Die Sendingveld.10. Flippie Neser En Petrus De Lange.11. Fransie Robbertse.12. Rachel De Beer.13. Ernst Von Linsingen.14. Helena Lotrie.15. Hannie Van Der Merwe.16. Jacobus Lombard.17. Emily Lewis.18. Die Penkoppe, 1899-1902, I.19. Die Penkoppe, 1899-1902, II.20. Die Penkoppe, 1899-1902, III.21. Japie Greyling En Kosie Pieterse.22. Dirk En Jan Kotze.23. Selma Paasch.24. Die Verhaal Van Die Bambuse.25. Die Verhaal Van Tsowaseb.26. Martin Vedder.27. Hugh Kennedy.28. Die Bullicks.29. Twee Seuns Van Heilbron.30. Uit Die Swembad Gered.31. Reddingsdade In Riviere.32. Hullle Het Hul Broers Gered.33. Hy Het Diere Gered.34. Klara Majola.35. Tony Drayton.36. Sonja Dressel En Die SWAPO-aanval.37. Literatuur En Bronne.***********************************************************Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.223 Bladsye.[Hardeband hoeke beskadig][Merke in boek][Bladsy Beskadig]072 501 3890.REF: 7940.Nie Fiksie.Geskiedenis.Suid-Afrika.Suid Afrika.DJ Kotze Boek.DJ Kotze Boeke.Heldadige Kinders.Helde.Verhale.Dapper Dade.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
1
R 68
SavedSave
Rainbow Tarps and linings pool covers are manufactured from one of the following options:
Recycled 500g – Black on the one side and some or other printing on the other side.
Virgin 500g – Black on the top side, white on the other side.
Virgin 550g – Blue both sides.
Virgin 600g – Top side blue, under side black.
We Suppy and fit and install in Gauteng, DIY rest of South Africa.
2y
MidrandAds in other locations
4
R 500
SavedSave
Sonleunstoel (Dek/Swembad)R500JeffreysbaaiKontak John 082 319 5851
8d
Jeffreys Bay12
Contact f/price
SavedSave
PRIVAAT VERKOOP RUIM FAMILIEHUIS IN ORKNEY (VAALPARK)
Hierdie ruim en veelsydige eiendom bied uitstekende waarde en is perfek vir n groot gesin of ekstra huurinkomste!
4 Slaapkamers
Hoofslaapkamer met en-suite badkamer
Ruim leefareas
Lapa kuierarea ideaal vir onthaal
Swembad vir warm somersdae
BONUS: 1-Slaapkamer Woonstel
Perfek vir familie
Gaste-akkommodasie
Of ekstra inkomste
2 Ingangshekke ekstra gerief en veiligheid
Wendy-huis vir ekstra stoorplek
Gele in Orkney Vaalpark
Prys: R1 220 000
Let wel: Aircons is nie deel van die koop nie.
Slegs ernstige kopers WhatsApp: 083 407 1073
Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Kontak vandag nog om n besigtiging te rel.
4d
Orkney11
Contact f/price
SavedSave
Lekker
see Vakansie.
Vir ‘n lekker see vakansie Kontak of WhatsApp ons
by 073 286 3889
https://lecker.co.za/
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
Lekker
Slaap en Rus by die See. Vakansie
naby Margate.
Ons kan
baie meer n nag gevra het. Maar om dit bekostigbaar te maak vir almal vra ons
net R490 buite seisoen
Julle
kan afbetaal
Kom ontspan by die in ‘n veilige vakansieoord
by Marina Beach met 'n lieflike swembad, ‘n “putt-putt” (mini golf) baan en ontspanningsaal. Die
huis is 600 Meter van die Kent strand af. Stap lekker langs die lagune af (Baie
Mooi) tot by die see. Die hoof strand is
1 km van die huis.
Jy kan net van ʼn hoekie van die stoep en braai
die see sien.
Daar is WiFi en NetFlix
Daar is n watertenk met drukpomp as die water
af is.
Daar is ook solar ligte vir as die krag af is
Die oord laat nie troeteldiere toe nie!
Ons het ook soms Spesiale Aanbieding buite
seisoen.
Kontak Jentina By 073 286 3889
of WhatsApp ons
e-pos: jentinabecker@gmail.com
Spesiale Aanbod
Per nag vir die
huis!!!
Buite seisoen nie minder as 5 nagte R490.00 per
nag
Desember (nie minder as 5 nagte )
Jy kan afbetaal
as jy mooi vra
Kyk na ons volledige pryslys onder aan Web Blad
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za/
As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig
om teleurstelling te voorkom
Ons help graag!
Kyk op
https://lecker.co.za/
Bespreeking No 073 286 3889
Geborg Deur lekker Bos Kamp
2d
Hibiscus Coast6
Contact f/price
SavedSave
Lekker Boskamp
Naby Potgietersrus
Limpopo
Is die regte plek vir
Jou
Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com
https://lecker.co.za/
Dries Becker 084 565 4106
Lekker in die
Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig te ontspan en die natuur hier
tussen die berge op plaas te kom geniet.
Ons is diere
vriendelik
Lank staan kampers welkom
Daar is n 3Km
grondpad na die kamp. Ry net stadig.
Dag besoekers
is baie welkom om die dag hier te kom geniet.
Elke staanplek
het sy eie braaiplek.
Drie gesin
ablusies geriewe.
’n Donkie vir warmwater.
(Jy moet self
vuur maak in die donkie en jou hout self verskaf of gaan hout soek in die bos.)
Kom kamp in die
bos!
Wi-Fi opvangs
Ons kan vir 6 staanplekke 10A
krag gee. (Bring ‘n lang koord 20 meter)
Daar op die
plaas, mooi bos en rivier wat soms loop en 2 plaasdamme.
Ons bied die
volgende
Lou warm
swembad (so tussen 25 en 27c)
Daar is verskeie
wandelpaaie.
Kom ry met jou fiets.
Daar is ‘n juksky
baan met skye.
As jy lus is
vir bergklim ons lê tussen twee berge.
Hier is ‘n
klein kwarrie waar in jy met jou 4x4 kan speel op eie risiko.
Lus om in die
bos te trou? Dis die ideale plek!
Hier is ʼn
amfiteater wat 120 mens kan sit .
Ideaal vir manne kamp, konferensies
Of
in die bos kerk hou. (Ek het dit gebou in
opdrag van God)
Ons het tafels
stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur.
Ooievaars
partytjies.
Kindere
partytjies
of
Net lekker te
kom braai.
Hier is die plek.
Spanbou in die
bos.
Ons het ʼn
verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn arme tent (bring jou eie
potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit
onderdak wil hou tent
Kontak ons by:
Dries Becker 0845654106 of Epos: lekkerboskamp1@gmail.com
Jentina Becker vir besprekings
0845654106 of Jentina
073 286 3889 jentinabecker@gmail.com
Facebook: https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp
Geborg Deur Lecke by die see
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za
Koste
PER DAG
R100 vir die staanplek
R50 per persoon
Lank
staan kampers
R1500 per maand vir twee persone.
Krag in gesluit.
Web adres: www.lekkerboskamp.weebly.com
Kontak ons
by: 0845654106
2d
Mokopane / Potgietersrus3
R 1,200
SavedSave
Baie goeie toestand en netjies
11d
SavedSave
Dagtarief wat ek aanvaar of subkontrak. Bou, pleisterwerk, opknapping, plaveisel.
Opknapping swembad coping mozac,. Grouting verkoop pas. (12 jaar ondervinding) ja, ek is 'n professionele persoon. kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie geen werk te groot of te klein ons hanteer hulle almal dankie vir almal ondersteuning ons is werklik geseënd vir inligting 0640317281 Mpilo Of besoek my blad
P.E contractors/bricklayersP.E contractors/bricklayersP.E contractors/bricklayers
@P.E kontrakteurs/messelaars
https://www.youtube.com/@MpiloNdlovu-le4zn
Day rate I accept or sub contract. Building , plastering, renovation, paving.
Renovation swimming pool coping mozac,. Grouting selling fitting. (12 yeas experience ) yes I'm a professional. please feel free to contact me for a free quote no job to big or to small we handle them all thank you for everyone support we are truly blessed for information 0640317281 Mpilo Or visit my page
P.E contractors/bricklayersP.E contractors/bricklayersP.E contractors/bricklayers
@P.E contractors/bricklayers
https://www.youtube.com/@MpiloNdlovu-le4zn
3y
Save this search and get notified
when new items are posted!
