Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for groen in "groen" in Gauteng in Gauteng
11
R 3,340,000
SavedSave
GUILDHOUSE | 278 SQUARE METER OFFICE SPACE FOR SALE ON BRONKHORST STREET | BROOKLYN | PRETORIA The space to for sale is located within The Guildhouse office park, situated at 239 Bronkhorst Street, in the booming area of Brooklyn, East of Pretoria. The space has been fitted with neat carpet floors and blinds with ample large windows that allow a great amount of sunlight to filter in. It features air conditioning units and fibre installed connectivity. This facility can be split into two separate units comprising out of OFFICE 3A - 80 square meters and OFFICE 3B - 198 square meters. The 80 square meter unit will present a reception area, 3 offices, a boardroom facility, storage room and a dedicated kitchen with a set of ablutions. 3B will offer a reception, a boardroom, 3 closed offices, a kitchen and ablutions.Guildhouse has easy access to Waterkloof, Groen Kloof, Sunnyside, Hatfield, Hillcrest, Menlo Park and the R21 highway as well as several main arterial roads leading to main amenities. Guildhouse is ideally located in the heart of Brooklyn based at. Brooklyn has exceptional public transportation services hosted within the vicinity allowing a great travelling experience to and from work. There are ample schools, guesthouses, embassies and other well-established commercial offerings surrounding the premises being convenient for tenants and clients. It is within walking distance from Brooklyn Mall and Cherry Lane Shopping Centre hosting anchor tenants such as Pick & pay, Woolworths, Game, Checkers, and restaurants among many retail stores, banking facilities and entertainment.Guildhouse presents you with exceptional signage opportunities, access-controlled entrance and exit points, secure basement parking and neatly maintained gardens and landscaping. Levy - R4,992Rates - R9,804VAT excludedProperty Reference #: CL29698Agent Details:Jean CoetzerOfficePlaceSouthdowns Office Park, Block DGround Floor, Suite 6 & 722 Karree StreetIreneCenturion
2mo
OfficePlace
10
R 100
SavedSave
Drif Verhale Van Menslike Drifte - Samesteller Lindeque De Beer.Inhoud:Drifwoord.Francois Bloemhof - Hoe ek dit met jou het.Martin Jansen - Fantasie vir twee stemme.Johan Steenkamp - Ego.Nini Nothling - Gesondheidsbrood - Eengesprek.Barend J Toerien - Die Miernes.Schalk Van Riet - Siklus.Riana Scheepers - Slang.Gert Basson - Die Wonderwerk.Rosa Smit - Syns gelyke sal jy nie altyd kry nie.Eben Germishuys - n Ou kers vir n nuwe blaker.Jan G Van Heerden - Aragnida.Corlia Fourie - Geheime.Vincent Van Der Westhuizen - Perdebye.Lukas Van Vuuren - Na Twaalf.Paul C Venter - Tussen Arende.Tom Ackermann - Naghings.De Waal Venter - Amper n njippits-fokkerij.Vuela Nortje Crosby - Tussenspel.Engemi Ferreira - Voetstuk.Peet Venter - Saterdag, Sunnyside.Cornelia Pelser - Eikelvrug.Sonja Wodhalm - Die Finale Fase.Jan Van Tonder - Gister se albatros.Dolf Van Niekerk - Wisselaar.Marlena Bruwer - Wie is jy?Carina Stander - n Viking se voorskoot.Mike Oberholzer - Oorlog - Nes die wind en die see.Edel Hoffmann - Tolrit.PJ Philander - Witbroodjie.Annico Van Vuuren - Groen blaar in die herfswind.Basil Stols - Man Sonder hart.PG Gouws - Voetsek.Deon Meyer - Verslag oor n verdwyning.Peet Venter - _______________*********************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.279 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Netjiese boek]072 501 3890.REF: 7795.Fiksie.Verhale.Verhaal.Humoristiese.Emosie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
4mo
1
R 9,199
NEGOTIABLE
SavedSave
Bees Skaal – Weegbalke en Instrument
Weeg jou beeste, skape, varke, bokke ens.
600mm / 1m Weegbalke
Vee weeg funksie
Herlaaibare battery / direkte 220v
krag
Sterk Industriële ontwerp met hoë
kapasiteit
Hoogte verstelbare voetstukke
Koppel en ontkoppel kabels by weegbalke
soos nodig
Staal eindkoppe vir beskerming
teen rotte
Groen verf afwerking
Boute vir montering van platform/krat
Divisies 1kg x 3000kg / 200g x
600kg
Kabels 3m / 5m
Goeie naverkoop diens. Ons doen
kalibrasies, dienste en herstelwerk op al ons skale
Aflewering landswyd in SA
Prys R9 199
Skakel ons gerus 082 783 7227
of vtechscalessa@gmail.com
3mo
VERIFIED
12
R 50
SavedSave
Die Goue Voel - Hans Stolp - Dagboek Van N Sterwende Seun.Johan is in die hospitaal, vyf maande lank nou al. Hy is baie siek, en hy begin besef dat hy nie weer gesond gaan word nie. Dis vir hom baie swaar om te verstaan waarom.Op n dag sien hy drie voels op sy vensterbank - n goue een, n groene en n bloue...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.52 Bladsye.[Al die bladsye is in die boek, die sagteband aan binnekant trek bietjie los][Tee/water merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7148.Nie Fiksie.Hans Stolp Boek.Hans Stolp Boeke.Illustrasies Deur Lidia Postma.Sterf.Dood.Siek.Kinders.Jong Mense.Gesin.Ware Verhale.Ware Verhaal.Roerende Aangrypende Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 100
SavedSave
Verwag N Wonderwerk - Sanet Te Groen.Verwag N Wonderwerk is gerond op Sanet Te Groen se eie ervaring. Elkeen wat na n oplossing vir sy probleem soek, kan die boek met vrug gebruik.Die skryfster het n grondige studie van die mens se denke gemaak. Haar gevolgtrekking is dat die mens se denkpatrone n groot invloed op sy lewensverloop het.Sy het Verwag N Wonderwerk geskryf en hoop om so mense so te help om n optimistiese en vreugdevolle lewensbenadering te kweek.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.57 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6973.Nie Fiksie.Gesondheid.Self-Help.Christelike Leefwyse.Christen.Perskor.Probleem.Probleme.Gevoel.Gesin.Ouers.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Waar Is Miriam? - Jana Coetzee.
“Ek het flussies verneem dat Miriam nie in die ongeluk
omgekom het nie.”
“Miriam – jou suster se dogterjie? Drie jaar
oud, het jy gese?” “Ja. Ek weet nie hoeveel ek jou reeds van my suster-hulle
vertel nie.”
“Eintlik net dat sy, haar man en haar kind in
Athene verongeluk het. En nou vind ju uit dat die kindjie nog leef. Wonderlik,
Debby! Waar is Miriam?”
“Dis juis die probleem. Ek weet nie.”
Debby gaan Griekeland toe om Miriam te gaan
haal, maar daar blyk dit dat Miriam spoorloos verwyn het. En elke leidraad lei
na doodloopstraat. Iewers, daarvan is Debby seker, is iemand doelbewys besig om
haar om die bos te lei. Maar wie uit die hand vol verdagtes is skuldig? Is dit
vyandige Stafrola en Athenaeus? Of Ari wat hulle so geheimsinnig ontwyk? Waar
pas die jovial Dimitris in die prentjie? En Anna met die kranksinnige lig in
haar oe? Sy is oortuig dis Anna wat haar die aand op Dimitris se boot oorboord
gestamp het, al se Roan ... Roan! Roan met die groen oe soos vye-uitloopsels...
Kan hy skuldig wees?
Hierdie romantiese spanningsverhaal deur Jana
Coetzee hoort in Treffer-Boekklub. Niks is voorspelbaar nie. Niemand is sonder
meer te vertrou nie. En lesers sal nie anders kan nie as om die verhaal enduit
te lees – aangevuur deur dieselfde vraag as Debby: waar is Miriam?
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 654.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Benman van Die Bosveld - Sanet Te Groen.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.54 Bladsye.[] Water merke [][] Tee merke soortgelyk soos hierdie [][] Merke [][] Hardeband verniel en gebuig []072 501 3890.REF: 5414.Fiksie.Kinder en Tiener Fiksie.Jeug.Sanet Te Groen Boeke.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Daan Retief Uitgewers.Illustrasies Friedel Eloff.Boeke Vir Seuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Blou Vier En Groen Vier - Ilse Steenberg.
Blou vier en groen vier is n ruimteverhaal. Maar nie heeltemal nie. Dit is ook n baie mooi, baie ver droom. Wanneer Almalida weer op Aarde staan, kyk sy af na haar vreemde, bekende klere, sy is alleen en iemand vra: "Who are you?" Dis dan wat sy hartseer antwoord:- "Amaldi.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.81 Bladsye.[] Omslag skeur plekke met kleefband vasgeplak [][] Hardeband merke en skaaf plekke [][] Boodskap voor in die boek [][] Bladsye geskeur [][] Merk in boek [][] Gaaitjie bladsy []072 501 3890.REF: 6011.Fiksie.Boeke Vir Dogters.Ilse Steenberg Boek.Jeug.Boeke Vir Kinders.Jeug Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Donker Kind –
Anna M Louw.
Oompie Sam en sy
driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode
oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers
opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar
Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae
later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand
uitgebring.
Vir ou dokter wat die
doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop
het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit
was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper.
Jare later, na die
Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe
politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige,
stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met
die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende
gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang,
onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was
daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op
n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie
minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom.
Die Donker Kind is n
fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak
te put uit rampspoed, geweld,
bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy
menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
159
Bladsye.
·
Naam, van
in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek.
·
072 501
3890.
·
REF:
1385.
·
072 501
3890.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Prys Van N Liefde - Vincent Van Der Westhuizen.
Hulle loop deur die groen, koel geur van die landjies onder die damwal. Langs die spruit wat skuins van die dam wegkabbel, kry hulle ‘n gladde, vierkantige rots. Daar gooi hy die reisdeken oop en hulle hou fees met heerlikhede waarvan hulle die smaak nie kan onthou nie want wanneer hul hande toevallig aan mekaar raak, brand dit met ‘n soet vuur… Hulle het mekaar lief — Kriekie Loubser en Mike van der Bijl, maar Kriekie se pa is maar net ‘n gewone man met ‘n gemiddelde inkomste en Mike se pa is ‘n miljoenêr. En Gayle van der Bijl is ‘n hooghartige vrou en sy reken Kriekie stel net in haar seun belang omdat hulle so ryk is. Sy wil hê Mike moet met Sylvia trou, want Sylvia is die dogter van vooraanstaande mense en sy het Mike al lankal lief...
Maar Kriekie is ‘n eenvoudige, opregte meisie, al is haar pa nie ryk nie, en Mike het haar lief. En Kriekie het vir Mike lief en sy wens hy was liewers nie ‘n miljoenêr se seun nie….
Hierdie aangrypende liefdesverhaal bring die boodskap dat ‘n mens skatryk kan wees al het jy nie geld nie en dat die liefde die grootste rykdom op aarde is.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
22 CM.
158 Bladsye.
*Kleefband merke binne boek, **name van en datum, ***voorste bladsy is uit (Die skoon bladsy), ****blaaie se nommers het merkies op, *****krapmerke agter in boek, ******hier en daar is potlood lyne waar dit onderstreep is.
072 501 3890.
REF: 2057.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Vertellers 2 - Die Tweede Groot Verhaalboek - Merwe Scholtz.
O' Callaghan se waatlemoen - C Louis Leipoldt.
Salas y Gomez - Eugene N Marais.
Die nag van die clown - Abraham H De Vries.
n Sirkus in die steppe - Freek swart.
Die park na die val van die blare - Karen Schoeman.
Die nuwe jas - Berta Smit.
Ek vat my land - Bartho Smit.
Melk - Elsa Joubert.
Die bok - Ingrid Jonker.
Drusse - J Van Melle.
Taai wortels - CM Van Den Heever.
Die hol krans - M.E.R.
Die huis teen Koppie Alleen - Toon Van den Heever.
Die swart haan - Henriette Grove.
Elias - Jan Van Tonder.
Jy moet jou by kry voor die kanon skiet - Abraham H De Vries.
Die tarentaal - MC Botha.
Bitterbek en Pompies - Chris Barnard.
Het spoke nekke? - Audrey Blignault.
Weekdier die Grote - Jan Rabie.
Silt van die aarde - E Kotze.
Tannie, ons bring rosies - Dot Serfontein.
Die vrou van die fabriek - PJ Haasbroek.
Dood van n ouma - Margaret Bakkes.
En nou sit ek maar so - Wilma Stockenstrom.
Die uitdraaipad - Elise Muller.
n Pankop te perd - Chris Barnard.
Bokmelk en blommetjiesgoed - Anna M Louw.
Die ooreenkoms - Dalene Matthee.
Walter en Linnie - Petra Muller.
Die voorsanger van Maltahohe - Jan Spies.
Die begeerlikheid van die vlees - PJ Haasbroek.
En toe se Beelsebub ... - PG Du Plessis.
Gebet van Tities Tokaan - Pulvermacher.
Phillippus P Van Staden - AS Van Straten.
n Storie oor n storie - Hennie Aucamp.
Die roos van die Koevervoorts - CGS De Villiers.
Pape se plan - Jan Spies.
Is jou oupa nog so mooi? - Junita Joubert.
Die middelboom - Henriette Grove.
Oom Hendrik in die spookhuis - CJ Langenhoven.
Hoe groen was die dakke van Arkadie - PC Haarhoff.
Die pampoen - Martin Versfeld.
Lag jy, Sampie? - Chris Barnard.
Wildegans, wildegans - Elsabe Steenberg.
Die hoendersteier - Morkel Van Tonder.
Partytjie - JM Gilfillan.
Van n man se storie - Gawie Kellerman.
Makers en mense - Andre P Brink.
Wat is n zonk? - Jeanne Goosen.
Gesigte - Etienne Van Heerden.
Dirk Ligter - Boerneef.
Moet n slag gaan kyk hoe lyk dit daar by Goudini-spa - Andre Le Roux.
" Een vreemdeling op de aarde " - Audrey Blignault.
Die sendeling is dood - Elsa Joubert.
Hoe jy jou lus verloor - Rachelle Greef.
Ma se voorbode - John Miles.
Die mossies van Barcelona - Uys Krige.
n Dag in Berg-en-Dal - Etienne Le Roux.
Die klipblom - Jan Rabie.
Die dood van Julika Von Schwabe - Chris Barnard.
Die twee dom seuntjies - Jan Spies.
Die engeltjie wat agtergebly het - Piet Cillie.
Liewe Patat - Annie Schumann.
Die antie met die pienk rok - Jan Spies.
Sonder handvatsels - Anna M Louw.
Die uitvoering van n tistement - Ferdinand Deist.
Die Spieelkepetsh - Christine Pienaar.
Houtbaai-Blues - Abraham H De Vries.
Die skaapwagter - Suzanne Van Rensburg.
Tweedehandse Boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
611 Bladsye.
[] Merke aan die binnekant van die omslag []
[] Hoeke van die hardeband verniel []
[] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []
[] Merkie aan die buitekant van die omslag []
072 501 3890.
REF: 5192.
Fiksie.
Merwe Scholtz Boek.
Saamgestel deur Merwe Scholtz.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
As Charlotte Eers Getroud Is - Sanet Te Groen.
Toe die skril klokkie van die telefoon deur die huis weerklink, onthou Mollie meteens dat sy vergeet het om vir haar man die boodskap te gee.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.220 Bladsye.[] Hardeband is verniel [][] Gaaitjies in die blaaie kyk foto's asb beinvloed nie die lees nie :) [][] Boodskap, name, vanne en datums in boek [][] Regmerk met pen voor in die boek [][] Merke in die boek [][] Klein skeur 2 bladsye []072 501 3890.REF: 5529.Fiksie.Sanet te Groen Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Aan Die Sonkant - PH Nortje.
P.H. Nortje is eintlik bekend as jeugverhaalskrywer. Hy het reeds die Scheepersprys vir jeuglektuur vir twee van sy boeke ontvang: Pennie se Vuur en Die Groen Ghoen. Maar nie min-der bekend nie en gewild is sy humoristiese vertellings wat gebundel is onder die titel, Nuut onder die Son.
Aan die Sonkant is wesenlik ‘n voortsetting van Nuut onder die Son. Dit verhaal humoristiese gebeurtenisse waarin die Nortje-gesin — Pa, Ma, Charl, Francois, Pierre Henri en die spaniël-tefie Tessa — betrokke raak. Meestal is dit alledaagse gebeure: die verfraaiing van die sitkamer, ‘n rugbywedstryd tussen die ouderlinge en diakens van die kerk, ‘n tydren waaraan die hele gesin deelneem, ‘n Lenteloop.
P.H.Nortje is ‘n onderhoudende verteller, ‘n fyn waarnemer van die klugtige situasie, ‘n sprankelende humoris, ‘n mens wat die vermoë besit om skerp na binne te kyk en aansteeklik te lag. Sy tweede bundel sketse is ‘n bron van plesier vir oud en jonk.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
167 Bladsye.
[Potlood geskryf voor en agter in die boek]
[Naam en van in boek met pen]
[Omslag het gaaitjies en skeur plek]
[Hardeband met merke op]
[Merke in boek]
[Met potlood in boek geskryf soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6774.
Fiksie.
PH Nortje Boek.
PH Nortje Boeke.
Afrikaanse boeke.
Avontuur.
Jeug.
Kinderboeke.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Wat Jy Gesaai Het - Sanet Te Groen.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
132 Bladsye.
*Skeur by bladsy bo (klein), **Kleefband merke, ***Boek trek bietjie los voor in die boek, ****Naam en van in boek, *****Merke in boek.
072 501 3890.
REF: 2149.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Sanet Te Groen Boek.Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Teen Hoedspoed - Ettie Labuschagne.
Romanse op n wereldvaart.
Emma Gouws hou daarvan om teen hoedspoed te ry en teen hoedspoed te vry. Haar hoed wil sy nie kwyt wees nie - of dit nou op n motorfiets-rit tussen groen Vietnamese ryslande is, of in n situasie waar n minnaar oorhaastig raak. Die lewe is egter nie so voorspelbaar nie. Soms is daar onverwagte versnellings: gebeure spoel eenvoudig oor jou heen en sleur jou mee, of iets wat stilweg momentum opgebou het, dreig sjielik om handuit te ruk.
Emma se liefdesintriges speel af teen die eksotiese agtergrond van n wereld-reis van drie maande met die Amerikaanse kampusskip S. S. Explorer.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
242 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 2036.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
