Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for droom book in "droom book" in Gauteng in Gauteng
11
R 300
SavedSave
The Hobbit Or There And Back Again - JRR Tolkien - Illustrated By Alan Lee.Smaug certainly looked fast asleep, when Bilbo peeped once more from the entrance. He was just about to step out on to the floor when he caught a sudden thin and piercing ray of red from under the drooping lid of Smaug's left eye. He was only pretending to sleep! He was watching the tunnel entrance...Second-hand book.Paperback.English.24 CM.289 Pages.[Marks similar to these in the book]072 501 3890.REF: 8102.Fiction.JRR Tolkien Book.JRR Tolkien Books.Or There And Back Again.Novel.Fantasy Fiction.Children's Literature.High Fantasy.Epic.Classics.Adventure.Young Adult.Science Fiction Fantasy.Dragon.Dragons.Novels.Children's Fiction.Children's Books.The Hobbit Or There And Back Again.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
6d
12
R 300
SavedSave
The Two Towers - JRR Tolkien - The Lord Of The Rings - Illustrated By Alan Lee.The Two Towers is the second part of JRR Tolkien's epic adventure The Lord Of The Rings.Frodo and the Companions of the Ring have been beset by danger during their quest to prevent the Ruling Ring from falling into the hands of the Dark Lord by destroying it in the Cracks of Doom.Second-hand book.Paperback.English.24 CM.770 Pages.[Marks paperback][Marks similar to these in the book]072 501 3890.REF: 8103.Fiction.JRR Tolkien Book.JRR Tolkien Books.Alan Lee.Tolkien.Part Two.Fantasy.Classics.Adventure.High Fantasy.Epic Fantasy.Science Fiction Fantasy.Novel.Novels.Literature.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
5d
5
R 90
SavedSave
Of Blood And Bone - Nora Roberts - Chronicles Of One #2.
Thirteen years ago, a catastrophic pandemic
known as The Doom killed billions.
For those left behind, it is a chance to build a
new world. But The Doom was no ordinary virus. Second-hand book.Paperback.English.19 CM.477 Pages.[GOOD CONDITION]072 501 3890.REF: 7850.Fiction.Nora Roberts Book.Nora Roberts Books.Chronicles Of The One Book 2.Fantasy.Dystopia.Paranormal.Romance.Magic.Post Apocalyptic.Urban Fantasy.Science Fiction.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.
4mo
11
R 35
SavedSave
N Nuwe Droom - Pierre Uys - Lapa.Na twintig jaar op Ouplaas, klim Elsa Winterbach op die trein na Johannesburg met al haar aardse besittings in n enkele tas.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Bladsye geskeur en vasgeplak met kleefband][Sagteband verniel][Blaaie voor bietjie los maar al die blaaie is in die boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7810.Fiksie.Pierre Uys Boek.Pierre Uys Boeke.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
12
R 100
SavedSave
Daniel En Die Eindtyd - Bennie Kleynhans.INHOUD:1. Jode in 'n heidense Paleis
(603 v.C.).
2. Die droom van Nebukadnésar.
3. Getrouheid getoets deur vuur.
4. Deur my regeer die konings.
5. Die fees en die vingers.
6. Die Leeuhart tussen die leeus -
die man van die gebed.
7. Die Goddelose koninkryke en die
Koninkryk van God.
8. Die Voorloper van die Antichris.9. Die Sewentig Jaar weke.
10. Christus in die Boek Daniël.
11. Die Ou Testamentiese beeld van ons wereld.12. Daniel en die finale woord._______________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.164 Bladsye.[Naam en van][Merke op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7618.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Geloof.God.Christelike Leefwyse.Bybel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
1
R 180
SavedSave
Die Inseklopedie Van Suider-Afrika, deur Erik Holm, ontsluit die fascinante wêreld van insekte, geïllustreer met volkleurfoto's en illustrasies. Dit dek 12 hoofstukke oor inseklewe, voortplanting, metamorfose, beweging, konstruksie, sig, klank, reuk en hul ekologiese rol, wat die tegnologiese wonders van insekte onthul wat mense net kan droom van. Prys: R180. Versameling is beskikbaar in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste regoor Suid-Afrika reël teen 'n addisionele koste.
1y
12
R 110
SavedSave
Agter Die Skerms - Karen Kingsbury - Take One.Drie kort jare,twee beste vriende,een ongelooflike droom.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.415 Bladsye.[Naam, van en datum in die boek][Merke in boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6855.Fiksie.Christelike Fiksie.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Swartskaap - Odette Schoeman.
Odette Schoeman het voor Swartskaap
nooit meer as 'n bladsy op 'n slag geskryf nie. Sy het geen letterkundige
opleiding nie, maar het wel die droom gehad om haar eerste boek voor haar 30ste
verjaarsdag die lig te laat sien. Sy het geen groot verwagtinge of illusies
gehad nie en wou maar net 'n storie vertel. Toe die bekroonde skrywer Jeanne
Goosen egter haar debuutroman lees, erken sy ruiterlik dat "... Swartskaap
die eerste Afrikaanse roman is wat my aan't huil had". Wanneer jy
Swartskaap lees, besef jy baie gou hiér is 'n aangrypende verhaal van leef en
oorleef deur iemand wat wéét hoe om nie net 'n storie te vertél nie, maar dit
as't ware aan die leser te wýs.
Swartskaap vertel die lewensverhaal
van Claudie Thompson. Dit is 'n verwikkelde verhaal van armoede, ouers met 'n
misplaaste begrip van liefhê en sorg, van onvoorwaardelike kinderliefde,
seksuele misbruik, huise sonder kos en meubels, lewe in die koshuis, die goed
en sleg wat in elkeen van ons bestaan, en uiteindelik die vervolmaking van 'n
lewe sonder berou.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
22 CM.
377 Bladsye.
[Name,van en jare in die boek geskryf]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6743.
Fiksie.
Odette Schoeman Boek.
Odette Schoeman Boeke.
Kwela.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Liefdesduet - Maryna Van Bergen.
Parys: die Sacre Coeur, die Eiffeltoring en die Seine, was nog maar altyd deel van Lize Fourie se jongmeisiedrome. Sy en haar vriendin, Vasti, werk jare lank saans in n restaurant om saam te kan gaan kuier in die stad van die drome. Toe Lize uiteindelik genoeg gespaar het, het Vasti se droom egter al verander en n mansnaam gekry: Gert...
Skoon vies hieroor, besluit Lize om die vreemde alleen aan te durf. In Parys leer Lize vir Jacques Mourton ken: hy praat Frans en neem Lize al drawwend op n toer duer die stad van die liefde.
Sagteband boek.
Tweedehandse boek.
Afrikaans.
Romanse.
167 Pages.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
2y
10
R 10
SavedSave
Item 4166.Condition -: Poor. Got nibble on by some hungry critter whilst in storage. Pages and spine are all intact. Handwritten name in ink on the front page.Hard cover - 132 pages - 1982Shipping -:I am situated on the West Rand, Welverdiend, Carletonville, Gauteng.Buyers are welcome to make their own collection or courier arrangements.I can ship with -:PAXI - Small Bag + R60.00PUDO DOCS + R65.00The Courier Guy - Counter to Door + R125.00I also do combined items for shipping. Please view attached shipping details and costs / rates.
1y
VERIFIED
1
R 110
SavedSave
Keur 2 - Ena Murray - Jasmyn.
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . .
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie.
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Blaaie skoon maar aan die buitekant van die blaaie het dit merke kyk foto's asb, *Omslag het merke op.
072 501 3890.
REF: 2218.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Silwerkonfoor - Annelize Morgan.
Vicky Verster was n baba toe haar ouers albei verongeluk het. Sy het in die weeshuis grootgeword. Dit was haar tuiste, en sy was lief vir tannie Hermien Naude. Maar toe, nadat hulle twintig jaar lank nie aan haar gesteur het nie, het haar oom Deon en tant Monica Verster haar kom haal om by hulle te gaan woon - en daar het sy Deon Verster en Karl Lamont ontmoet... Sy het van n gelukkige toekoms begin droom...
Sekere mense het egter duistere planne beraam, waarvan sy salig onbewus was, om haar vir hulle eie doeleindes te gebruik.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletter in boek, **Iets gemors op die blaaie kyk asb na die foto's, ***Klein merkies op van die blaaie, ****Omslag het is skeur agter.
072 501 3890.
REF: 2148.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.Annelize Morgon Book.
2y
1
R 30
SavedSave
Soos In N Droom - Sanette Strydom - Lapa.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
{Merke}
072 501 3890.
REF: 3756.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Sanette Strydom Boek.
Lapa Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 35
SavedSave
Koestervlam - Jenna Murray - Satyn.Kanrini Leon het nooi geweet of selfs kon droom dat die kern van haar lewe in die hartjie van Griekeland sy begin gehad het nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.18 CM.224 Bladsye.[Water merke op blaaie][Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7011.Fiksie.Satyn Boek.Satyn Boeke.Jenna Murray Boek.Jenna Murray Boeke.Liedesverhaal.Liefde.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Blou Vier En Groen Vier - Ilse Steenberg.
Blou vier en groen vier is n ruimteverhaal. Maar nie heeltemal nie. Dit is ook n baie mooi, baie ver droom. Wanneer Almalida weer op Aarde staan, kyk sy af na haar vreemde, bekende klere, sy is alleen en iemand vra: "Who are you?" Dis dan wat sy hartseer antwoord:- "Amaldi.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.81 Bladsye.[] Omslag skeur plekke met kleefband vasgeplak [][] Hardeband merke en skaaf plekke [][] Boodskap voor in die boek [][] Bladsye geskeur [][] Merk in boek [][] Gaaitjie bladsy []072 501 3890.REF: 6011.Fiksie.Boeke Vir Dogters.Ilse Steenberg Boek.Jeug.Boeke Vir Kinders.Jeug Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Lugkasteel - Annelie Botes.
In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op 'n vliegtuig geklim het om in Engeland 'n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal.
Vir 'n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder.
Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy weer Engeland toe. Die keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies. En, soos Aspoestertjie, bevind sy haar in 'n grillerige ou kasteelhuis, en sy is net 'n kasteelbediende. Sy ly honger; sy verkluim. Sy moet haar karige leefruimte deel met die wandelende gees van 'n vrou wat lankal oorlede is, maar steeds snags in die kasteelgange rondloop.
Om vir haar 'n wegkruipplek te skep, rig sy 'n antieke Mercedes-Benz vol muisneste, wat verlate in 'n plaat onkruid staan, in as haar heiligdom. Droomplek. Dinkplek. Huilplek.
Tien jaar later sit sy by haar ou bruin lessenaar en rol die kamera terug na daardie tyd. Bekyk die glasskoentjies wat elke mens langs die pad verloor. Lugkastele wat tuimel. Alles net swaanveertjies in die winterwind. Tog, ondanks ons stukkende vlerke, leer ons vlieg. Hoer en verder as wat ons ooit kon droom.
Soms.
Soms nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
280 Bladsye.
Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 1891.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Annelie Botes Boek.
2y
1
R 110
SavedSave
n Droom van n vrou - Dee Henderson.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
248 Bladsye.
*Merke in boek*
072 501 3890.
REF: 2880.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 40
SavedSave
Die Dieper Droom - Ena Murray.
Die Dieper Droom is n verhaal van hoop en liefde - n liefde wat mure afbreek en brue bou, groot genoeg is om alles te vergewe en dieper brand as die vlam van hartstog.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
130 Bladsye.
{Omslag verniel}
{Voorletters agter in die boek}
{Merke in boek}
072 501 3890.
REF: 3351.
Liefdesverhale.
Fiksie.
Ena Murray Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Ver Genoeg - Anneke Van Zijl.
Jana droom. In haar droom sien sy n jongmeisie met haar soepel wilgerlatlyf geklee in die wasige wolk van n trourok. Soos n danseres swaai sy kant tot kant sodat die vol romp lig en uitbol van die middeltjie af, wat so fyn is dat die hande van n groot man dit met een vat sal kan omsirkel.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
* Naam en van met datum in boek, *omslag is in slegte toestand, *blaaie is skoon, *buitekant van boek het merke op kyk asb na die foto's.
072 501 3890.
REF: 1752.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Voelparadys - Rika Du Plessis.
Hoe sou Nonanda ooit kon droom dat die lewe n mensehart so ru kan behandel? Die een dag vlug sy weg van n liefde wat sy nie kan beantwoord nie, die volgende dag ontdek sy n liefde wat nie beantwoord wil word nie!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6321.
Fiksie.
Rika Du Plessis Boek.
Rika Du Plessis Boeke.
Liefde.
Intrige.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
